CAPE TOWN ADVERTISER

Page 1

Driver arrested for culpable homicide after five children died

FREE! ADVERTISER Veldbrand MEDIA Local. Useful. Digital.
TOWN VELDBRAND RADIO - IN BEELD EN KLANK! LUISTER SAAM www.veldbrandradio.co.za ATHLONE | DURBANVILLE | HOUT BAY | BELLVILLE
2
CAPE
Page
Photo: SABC News
2 JUNE 2023

Driver arrested for culpable homicide after five children died

A 55-year-old Cape Town driver has been arrested for culpable homicide after the bus he was driving collided with a delivery vehicle and a minibus on Tuesday May 30, 2023, resulting in the deaths of five schoolchildren The accident happened on AZ Berman Drive in Mitchell’s Plain at about 7:30 a.m.

Western Cape police spokesperson Sgt Wesley Twigg said the driver is set to appear in court "This office can confirm that five children betweentheagesofsevenand 11 succumbed to injuries," said Twigg. "The 55-year-old driver was arrested on a charge of culpable homicide and will appear in Mitchell’s Plain magistrate's court once he has been charged." We can alsoconfirmthattwochildren, [aged] six and 15 years old, were transported to the

■ CAPE TOWN

hospital for medical treatment" The provincial government said "initial information suggests that the bakkie in which the learners were being transported hit a traffic light, resulting in the children being thrown off the back of the bakkie." The vehicle was not a designated education department learner transport vehicle Education MEC David Maynier said the five deceased pupils were from Wespoort, Harvester, Ridgeville, Highlands, and Duneside primary schools Two learners receiving medical treatment are from Ridgeville Primary School and Lentegeur High School. "Western Cape Education Department counselling support teams are supporting the affected schools," said Maynier.

LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | LOCAL NEWS 02 WHATSAPP US AT 079 319 5552 CODE OF CONDUCT THIS PUBLICATION IS OBLIGATED TO REPORT NEWS TRUTHFULLY, ACCURATELY AND FAIRLY. SHOULD YOU FEEL WE DO NOT ADHERE TO THE PRESS CODE YOU CAN SUBMIT A COMPLAINT TO THE PRESS OMBUDSMAN AT PRESSOMBUDSMAN@OMBUDSMAN.ORG.ZA ALL RIGHTS AND REPRODUCTION MATERIAL PUBLISHED IN THIS PUBLICATION ARE HEREBY RESERVED IN TERMS OF THE COPYRIGHT ACT. informing our readers with news local and regional objective, credible and reliable. PUBLISHER THIS DIGITAL NEWSPAPER IS PUBLISHED BY VELDBRAND MEDIA. A DIVISION OF LIVERO MEDIA (PTY) LTD. TINNIE VAN ROOYEN STREET 3, CLOCOLAN, 9735 THE DEADLINE FOR ADVERTS & NEWS IS FRIDAY, 15:00 PRIOR CONTACT OR WHATSAPP US 079 319 5552 E-MAIL US – CLICK ON THE LINK MEMBER OF AIP THIS PUBLICATION IS A PROUD MEMBER OF THE ASSOCIATION OF INDEPENDENT PUBLISHERS OF SOUTH AFRICA ADVERTISER Veldbrand MEDIA Local. Useful. Digital. info@veldbrandmediasa.co.za
ADVERT | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 03 TO ADVERTISE CONTACT 079 319 5552

Fire Service veterans call it a day after more than 30 years of service

Two City Fire and Rescue Service staff members have clocked out for good, with combined service years of morethan60years.Alderman JP Smith, Mayoral Committee Member for Safety and Security, personally thanked them for their hard work and dedication at the Roeland Street fire station last week Divisional Commander Steve Abrahamse joined the city’s Fire and Rescue Service in 1976, stationed in Goodwood. It is fitting that he completed his career at the very same station. As Divisional Commander: Operations District North, he was in chargeofGoodwood,Bellville, Brackenfell, and Kraaifontein firestations.Aftersuccessfully

achievinghisjuniorfirefighter certificate, he joined the Cape Town fire station in 1977. Abrahamse progressed to the rank of senior fireman and joinedtheBellvillefirestation as a fire officer in 1982 Paul van Zyl joined the city’s Fire andRescueServiceinOctober 1992. Prior to starting at the city, he completed his apprenticeship as a heavy vehicle diesel mechanic. ‘The Citywouldlike tothank these two staff members for their perseverance and commitment to serving the residents of Cape Town. They also set an example for their counterparts with what can be achieved through hard work,saidAldermanSmith

LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | LOCAL NEWS 04 WHATSAPP US AT 079 319 5552
Photo: SABC News ■ CAPE TOWN Photo: City of Cape Town

Durbanville residents urged to be vigilant

The Durbanville police are cautioning residents in the area to remain vigilant after several people were mugged on Langeberg Road Captain Marchell Rhode, Durbanville police spokesperson, says the department is aware of robberiesandattacksonthose who walk home near Morningstar and Wellway Park ‘We are monitoring the situation and will put measures in place. We urge people not to walk late at night from the pubs or down the main roads in Morningstar,especiallyduring load shedding’ The media reports that Morningstar’s neighbourhood watch had to assist two men who were

robbed in the area during loadshedding on May 23 ‘I was at my house at the time whenmyhusbandandIheard someone screaming for help,’ saysRitaManuel,amemberof the neighbourhood watch group ‘Werushedoutsideand saw two guys in the street; one was lying in the road and the other was screaming for help A lot of the neighbours came outside to help them’ Sheaddedthatoneofthemen was badly beaten, and both were robbed of their cell phones and wallets The pair had been walking home from a pub in Durbanville when they were attacked and allegedly assaulted on LangebergRoad

■ DURBANVILLE LOCAL NEWS | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 05 TO ADVERTISE CONTACT 079 319 5552

Mr. and Miss. Curro Durbanville High School 2023

High

School’s Night at the Arts themed gala evening was a huge success The finalists started the evening as blank canvasesbutsoonturnedinto works of art, dressed by Poppie and Elegante Dress Hire Figure modeling agency scouts were also present in the evening, and they were busy bees. Daniel Kurc and Méca Ladielis were crowned Mr and Miss Curro Durbanville. Daniel was also

Photogenic by professional photographer Debbie Bradley from Debbie Bradley Photography Miss Photogenic was Liani Bezuidenhout Their Mr PersonalitywasCarlVlok,and Miss Congeniality went to Buhle Mayedwa "Thank you toeachandeverypersonwho played a part in creating an unforgettable evening." Photo credit: Debbie Bradley PhotographyandFilipStapar

LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | LOCAL NEWS 06 WHATSAPP US AT 079 319 5552
■ DURBANVILLE
Photo: Curro Durbanville High School
DURBANVILLE vir musiek, nuus en luister wat jy wil hoor! Kliek op die skakel en luister saam! VELDBRAND RADIO IN BEELD & KLANK www.veldbrandradio.co.za Veldbrand Radio is ‘n 24 uur, 7 dae per week internet radio stasie wat regoor Suid-Afrika (en die wêreld) uitsaai. Om te adverteer kontak Corné by 071 366 5262
National. Useful. Digital. 02 JUNIE 2023 Uitgawe 12 : 2023 Bylaag koerant tot die Advertiser/Bulletin NUWE REGTER-PRESIDENT‘IDEAAL VIR POS WEENS STERK AGTERGROND’

NUWE REGTERPRESIDENT –‘IDEAAL VIR POS WEENS STERK AGTERGROND’

ARTIKEL DEUR: MAROELA MEDIA

Die DA het die aanstelling van regter Mahube Betty Molemela as regterpresident van die appèlhof in Bloemfontein verwelkom. Molemela se aanstelling is Vrydag aangekondig en sy sal van 1 Junie af haar nuwe pos beklee Volgens adv Glynnis Breytenbach, voormalige staatsaanklaer en DA-LP, maak Molemela se sterk agtergrond haar die ideale kandidaat vir die pos “Sy is die tweede vrou om die appèlhof te lei,” sê Breytenbach Molemela is al 15 jaar op die regbank. Sy is die eerste vrou om die posisie van regterpresident van die Vrystaatse afdeling van die hooggeregshof te beklee Sy het vir drie jaar as regterpresident in die Vrystaat gedien voordat sy in 2018 as regter van die appèlhof aangewys is Molemela het vroeër ook as regter in die arbeid- en arbeidsappèlhof, as waarnemende regter van die mededingingsappèlhof en as waarnemende regter van die Konstitusionele Hof gedien Molemela beskik oor ’n verskeidenheid akademiese kwalifikasies, waarvan haar hoofgrade in die regte aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) behaal is “Die DA wens Molemela geluk met haar aanstelling en wens haar alle sterkte toe in haar nuwe pos,” sê Breytenbach. Soos vroeër berig het Ramaphosa sy waardering teenoor Molemela vir haar diens op die regbank tot dusver uitgespreek en haar ook sterkte in die nuwe rol toegewens. “Regter Molemela se aanstelling gee stukrag aan die voortdurende transformasie van sleutelinstellings van ons demokrasie, insluitend die regbank,” het hy gesê “Sy is ʼn uitstaande regsgeleerde wat ʼn kardinale rol sal speel in die versekering van geregtigheid vir alle Suid-Afrikaners ”

02 IN THE NEWS

KERKSTRAATBOM: 40 JAAR LATER

TALM DIE REUK VAN BLOED STEEDS

Alles verander oombliklik

ARTIKEL DEUR: MAROELA MEDIA

Die reuk van verbrande mensvleis Motorwrakke, gesmelte teer en rook Hy onthou dit vandag steeds Veertig jaar later talm die reuk van bloed steeds in Johan Böning se geheue Dié afgetrede polisiekolonel was op 20 Mei 1983 in Kerkstraat in Pretoria toe ʼn motorbom voor die Poynton-gebou, waar die lugmaghoofkwartier destyds geleë was, ontplof het Die meeste ouer Suid-Afrikaners onthou waarskynlik wat vandag bekend staan as die Kerkstraatbom Vir diegene wat daar was, is dit veel meer as net ʼn vae herinnering Die ploftoestel het 40 kg plofstof bevat en die ontploffing het 19 lewens geëis en 217 mense beseer Böning was in daardie stadium ʼn jong man by die polisiekollege in Pretoria en is een van tientalle polisiebeamptes wat inderhaas na die toneel ontbied is Die grutonele wat daar gewag het, is vir ewig in sy geheue ingeprent “Verminkte liggame het oral langs die pad gelê Stukke mensvleis het aan die boomtakke gekleef,” vertel Böning vier dekades later

“Duisende glasskerwe was oor die toneel gesaai; sommige was nog bloedbevlek. Van die jong bome se bas is oopgekerf soos glasstukke daarteen geskiet het.”

Die bom het omstreeks 16:20 ontplof Hans Richardt, ʼn kassier by die destydse Volkskas in Bosmanstraat, het in daardie stadium oorkant die straat van die Poyntongebou gestaan Hy was op pad na ʼn supermark om seep en sjampoe te koop “Ek het langs ʼn glashok by die bloemiste gestaan toe die bom oorkant die straat afgegaan het Die hok het in duisende stukkies glas gedisintegreer en glasskerwe het deur die lug gevlieg Daarna het die skokgolwe van die ontploffing gevolg,” vertel Richardt. “Ek onthou die rooi vuurbal en die bol rook wat in die lug opgetrek het Dit het gevoel asof alles in ʼn breukdeel van ʼn oomblik voor my afgespeel het, asof tyd gaan stilstaan het ” Dit is die liggame van slagoffers langs die pad wat steeds by hom spook. Papnat gesweet, in ʼn oopgeknoopte wit hemp en met sy das oor sy skouer, het Richardt teruggestap werk toe Die alledaagsheid van seep en sjampoe koop in ʼn oogwink vergete

Foto Krediet: (Foto 1: Boerelegioen /Twitter) (Foto 2: Verskaf) (Foto 3: Law Abiding citizen/Twitter) (Foto 3: Boerelegioen/Twitter)

Uit ʼn polisiëringsoogpunt het sake beslis professioneel verloop, sê Böning. ʼn Menigte beamptes was binne minute op die toneel en dit is afgesper en beveilig “Goeie en spoedige speur- en forensiese werk was aan die orde van die dag ”

Richardt sê liggaamlik het die ontploffing hom ook getref Hy was sowat 40 m ver van die plek waar die toestel ontplof het “Ek het soos ʼn soldaat aan bomskok gely ”

Blywende trauma

Richardt sê die letsels wat die Kerkstraatterreuraanval gelaat het, het daartoe bygedra dat hy ʼn drankprobleem ontwikkel het Hy is 13 jaar later na ʼn rehabilitasiesentrum om hulp te kry. Hy was sowat 23 jaar lank in die polisie en het as kaptein uitgetree –en in sy polisieloopbaan sou nog grutonele eindelik op hom wag

“Om ʼn polisieman in die apartheidsjare te wees, was soos om in die oorlog te wees; waar antagonisme en paranoia geseëvier het.”

Nes die trauma wat hy tydens sy diensplig (van 1981 tot 1982) en sy tyd in die polisiediens opgedoen het, het hy ná die Kerkstraat-bomontploffing ook nie vir sielkundige berading gegaan nie “Daar was nooit ontlonting van my emosies en trauma nie en daarom het ek eerder na die bottel gegryp, in die hoop dat dit my sou help vergeet Cowboys don’t cry was in daardie tyd die algemene uitdrukking “Oorlogsveterane sê sommige manne se ‘kop het agtergebly in Angola, net hul lyf het teruggekom’ My kop is nog in Kerkstraat ʼn Mens ry nooit in trurat op die snelweg nie, maar ek kan nie anders as om 40 jaar gelede se slagting steeds te onthou nie ” Jare later het Richardt wel sielkundige berading ontvang om hom te help om die trauma te “bestuur” “Ek is seker geseënd om geweld te beleef en dit te oorleef en vandag te kan hanteer ”

‘Bloedvergieting onnodig’

Böning sê die Kerkstraat-ontploffing en die slagoffers mag nooit vergeet word nie “Dit is nodig om die gebeure te herdenk omdat dit deel vorm van die land se geskiedenis “As ons dit nie gaan onthou nie, aanvaar ons die gebeure stilswyend; ons kan sulke wreedaardige misdaad bloot nie net aanvaar nie “Die ANC het gepoog om die nasie ‘te bevry’, maar die waarheid is dat ons vandag steeds nie vry is nie Suid-Afrika is nie die euforiese land wat hulle gedink het dit sou wees nie Die bloedvergieting was toe nie die moeite werd nie ”

IN THE NEWS 03
“Die reuk van die ontploffing en die bloed het my daardie aand nagmerries gegee.”

A young boy enters a barber shop and the barber whispers to his customer, "This is the dumbest kid in the world. Watch while I prove it to you." The barber puts a dollar bill in one hand and two quarters in the other, then calls the boy over and asks, "Which do you want, son?" The boy takes the quarters and leaves. "What did I tell you?" said the barber. "That kid never learns!" Later, when the customer leaves, he sees the same young boy coming out of the ice cream parlour. "Hey, son! May I ask you a question? Why did you take the quarters instead of the dollar bill?" The boy licked his cone and replied: "Because the day I take the dollar the game is over!"

Pet Pic of the week

World Elder Abuse Awareness Day -

15 June 2023

ons lesers se eie blad waar hulle kan kla, prys, voorstelle maak of menings lug. E.pos ons by editor@veldbrandmediasa.co.za

Elder abuse can be defined as "a single, or repeated act, or lack of appropriate action, occurring within any relationship where there is an expectation of trust which causes harm or distress to an older person" Elder abuse can take various forms such as physical, psychological or emotional, sexual and financial abuse It can also be the result of intentional or unintentional neglect In many parts of the world elder abuse

occurs with little recognition or response Until recently, this serious social problem was hidden from the public view and considered mostly a private matter. Even today, elder abuse continues to be a taboo, mostly underestimated and ignored by societies across the world Evidence is accumulating, however, to indicate that elder abuse is an important public health and societal problem

04 CURRENT AFFAIRS NEWS
Emergency numbers EMERGENCY RESPONSE CELL PHONE EMERGENCY 112 AMBULANCE RESPONSE 10177 10111 WhatsApp your pet pic to 079 319 5552
Chuckle
Ons verkies kort briewe. Briewe moet die skrywer se volle naam en e-posadres bevat, selfsalwordskuilnamegebruik.Lesersmoet asseblief daarop let dat die koerant en sy personeelnienoodwendigsaamstemmetdie menings of standpunte van briefskrywers
is
Focus
Tony
van Bloemfontein wys dié week vir ons sy gunsteling foto van sy vierpoot kind Sylvester. “Ek weet altyd wanneer dit “sulke-tyd” is…!”
nie Hierdie
on:
Smit

Lewer Koekies

Ons ALMAL mag die Heilige Gees ontvang…

Metode:

So sê die Here Here: “Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense ... In daardie tyd sal Ek my Gees laat kom selfs op dié wat nie in aansien is nie.” (Joël 2:28-29) Dis weer Pinkstertyd, die tydperk wanneer ons baie dink en praat oor die uitstorting van die Heilige Gees, wanneer ons opnuut verwonderd raak oor ons eie Geesvervulling en weer diep bewus raak van die werking van die Gees in ons lewens In hierdie teks in Joël 2 is daar twee dinge wat my hart warm laat voel Die Here praat hier in Joël van ’n spesifieke tyd, ’n spesifieke oomblik wanneer Hy sy Gees op mense sal laat kom – en ek besef daar was vir ons almal ’n spesifieke oomblik toe die Gees van God by ons kom intrek het, ons kom vul het, “op” ons gekom het Dit was daai oomblik toe jy Jesus in jou lewe aanvaar het, toe jy die boodskap van verlossing gehoor en geglo het: “Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. Hiermee het Hy na die Gees verwys, want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang.” (Joh 7:38-39) Miskien voel jy dat jy nog nie só ’n oomblik beleef het nie Wel, daai oomblik kan nóú wees “Ek sê vir julle: Vra en vir julle sal gegee word. Soek en julle sal kry Klop en vir julle sal oopgemaak word ... Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra ” (Luk 11:9, 13)

So sê die Here Here: Vra, soek, klop in geloof – Hy sal die Heilige Gees gee. Die tweede groot ding wat die Here in Joël 2 sê is dat Hy sy Gees op álle mense, selfs die wat nie in aansien is nie, sal laat kom! Dis ek en jy ook Ons is nie té jonk, té oud, té sondig, té swak, té dom, té vêr afgedwaal, té diep in die duisternis om die Heilige Gees te ontvang nie Moenie dit weerstaan nie “Laat die Gees julle vervul ” (Ef 5:18) So sê die Here Here: Ek sal my Gees laat kom op al die mense!

05 COLUMNS Heuningdruppels Meester WILLEM BOTHA Kitchen delight NTHABISENG MOHLAKOANA DANIE CRONJÈ So many ways to read your Advertiser/Bulletin... Free subscription for life! Just send your details and town to customercare@veldbrandmediasa.co.za It has the look of the real newspaper! It's FREE! Read the latest or catch up on previous copies on www.issuu.com search for your newspaper Get a copy of the latest Rekord on WhatsApp! Just send a WhatsApp with your name and town to 079 319 5552
Bestanddele: 2kg gemaalde skaap lewer 2 groot aartappels, gerasper 2 medium uie, baie fyn gekap 3 knoffelhuisies fyn gekap 2 eetlepels bruinasyn 2 koppies (500ml) koekmeel 2 eetlepels (30 ml) bakpoeier 2 groot eiers liggies geklits 1 teelepel growwe gemaalde swartpeper 1 teelepel aromat 1 teelepel rooipeper 1 teelepel droë tiemie 1 teelepel sout Kookolie vir braai
1. Sif koekmeel, bakpoeier en sout saam en meng al die res van die bestandele
by behalwe lewer, eier en asyn 2. Meng nou gemaalde lewer met geklitse eier en asyn 3. Voeg nou alles bymekaar en meng goed saam 4. Skep eetlepelsvol in vlak warm olie en bak beide kante tot mooi bruin en gaar

‘WEGGOOIGOED’ MET ‘EWIGHEIDSWAARDE’

Vir een is dit dalk weggooigoed, maar vir ʼn ander is dit ʼn winskopie wat hul oë laat blink Solidariteit Helpende Hand se tweedehandse winkels – bekend as Ons Winkel – bring dié mense bymekaar en daarmee saam skep hulle sommer “ewigheidswaarde” in die vorm van armoedeverligting en werkskepping En maak maar seker jy’t genoeg snuffeltyd, want wanneer jy by ʼn Ons Winkel instap, is daar alles van klere en boeke tot meubels, kombuisware en speelgoed Die produkte in die winkels word hoofsaaklik moontlik gemaak deur skenkings wat elke Ons Winkel by lede van die publiek ontvang Dit word gesorteer, ooreenkomstig met soortgelyke tweedehandse items geprys en dan in die winkels verkoop “Ons uitgangspunt is dat enige item wat in iemand se huis of werkplek oorbodig geraak het, maar wat steeds bruikbaar is vir die doel waarvoor ditgemaak is, altyd welkom in ons winkels is,” sê Johan Nel, uitvoerende direkteur van Helpende Hand Sake Dié skenkings het ook wat Nel noem “ewigheidswaarde”; die opbrengs uit die winkels word onder meer in studielenings teruggeploeg en gebruik vir armoedeverligting of die aanstel van maatskaplike werkers Dit gebeur egter soms dat winkels ook ’n skenking ontvang wat nie meer bruikbaar is of verkoop kan word nie “In die meeste gevalle sal winkeleienaars, indien enigsins moontlik, tog iets nuttigs uit elke skenking probeer kry, of kreatiewe maniere soek om dit te herbenut As daar stukkende klere of materiaal is wat nie gered kan word nie, sal hulle byvoorbeeld lappe daaruit sny, pakkies opmaak en dit aan plaaslike werktuigkundiges verkoop wat ’n lap dikwels net een of twee keer kan gebruik voordat dit weggegooi moet word “Só dien dit steeds ’n doel en is daar die minimum vermorsing van ons waardevolle skenkings,” sê Nel Items soos boeke wat nie in die winkels verkoop kan word nie, word aan skole,

Klitsgras

Kyk as daar nou iets is wat my behoorlik die *%$#@ in maak is die klieks wat dink hulle kan maak en breek soos hulle wil in ons dorpie. Ons almal ken hulle en jy weet van wie ek nou praat. Die "untouchables" wat met goue besemstokke die strate op en af vlieg. By geleenthede almal groet maar 'n wet wipe uittrek sodra jy omgedraai het en haar hande daarmee afvee. Nog erger is om saam met jou iewers in die dorp gesien te word...die skade aan die reputasie laat die Rand se val teen die Pond na 'n vulletjie lyk. Daai "moet my tog asseblief net nie groet nie" as jy per toeval in dieselfde winkel aisle is. Wat maak jou en jou "gang" beter? Die feit dat jy die idee skep dat jy geld het terwyl almal weet die Fortuner is nie regtig in vir 'n diens nie. Die klein skenking van 3 Bonsmara beeste aan die skool. Vergeet jy waarheen jy vandaan kom? Dat ons saam in die oggende kaalvoet skool toe geloop het en dat die OVV net soveel keer by jou gestop het as by ons. Geld maak dinge makliker maar dit maak sommige mense lelik. Geld kan nie geluk koop nie. En noudat jy ongelukkig is put jy genot daaruit om ander seer te maak. Die gesegde lui die wiel draai suster. Hopelik sal dieselfde hoi-poloi wat nou saam kuier, drink en skinder daar wees om jou op te help en te ondersteun. I do not think so...

Tot volgende week Klitsie

tweedehandse boekwinkels en dies meer geskenk of verkoop Boeke wat beskadig is of waarvan die inhoud heeltemal verouderd is – soos stokou handboeke –word herwin Dieselfde geld vir ander herwinbare items wat die winkels nie kan verkoop nie, insluitend glasware en items van hout Enigiets wat glad nie meer herwin of herbenut kan word nie, moet uiteraard weggegooi word Sakemodel: Landwyd is daar 125 takke van Ons Winkel Die meeste hiervan is in die Wes-Kaap, maar die winkels met die grootste omset is in Pretoria geleë Die winkels val almal onder Helpende Hand Sake, ’n aparte regsentiteit van die organisasie Helpende Hand Nel sê dit is egter ’n volwaardige filiaal wat deur Helpende Hand MSW besit word “Dit is die voertuig wat ons gekies het om die winkels te bedryf “Dié regsentiteit gaan ’n vennootskap met ’n winkeleienaar aan; individuele vennootskappe vir elke individuele, geografiese gebied Die Pretoriase Moot word byvoorbeeld as een geografiese gebied beskou, en daar sal dan met ’n winkeleienaar ’n individuele kontrak aangegaan word vir elk van die winkels wat die eienaar in daardie gebied besit ” Nel verduidelik dat Helpende Hand Sake ’n gelyke vennootskap met elke winkeleienaar het, maar dat die wins op ’n 60/40-persentasiebasis verdeel word nadat winkeleienaars hul huurgeld betaal het: uit die wins gaan 60% aan die winkeleienaar en 40% na Helpende Hand “Dit bly ’n sakeonderneming en elke winkeleienaar het bedryfskoste om aan te gaan, insluitend die salarisse wat hulle moet betaal Die huurkontrak is ook in die winkeleienaar se naam ” Soos met die meeste kettingwinkels is daar ’n handleiding met riglyne van hoe elke Ons Winkel bedryf behoort te word en die standaard waaraan dit moet voldoen Helpende Hand bied ook ondersteuning deur middel van opleiding Winkeleienaars het egter tot groot mate vryheid oor hoe hul winkels bestuur word, wat hulle verkoop en wat elke item in die winkel kos “Dit is winkeleienaars se verantwoordelikheid om pryse te bepaal en dit is ook hul reg om afslag toe te staan soos hulle goeddink Ons hoofkantoor meng nie daarby in nie Winkeleienaars is die beste in voeling met dit wat mense uit hul gemeenskappe bereid is om te betaal “Dit is eintlik maar ’n normale vryemarkbeginsel ” Ouditstelsels: Die winkels word deeglik geoudit en omdat daar dikwels met massaskenkings gewerk word, het Helpende Hand stelsels ingestel om onder meer beheer oor voorraad en inkomste te verseker Een van dié stelsels is ’n vorm wat skenkers moet invul “Die dilemma wat ons het, is dat mense in baie gevalle nie hierdie vorms wil invul nie Dit skep ’n risiko omdat ’n mens uiteraard nie kan bepaal wat alles in voorraad ingekom het nie “Ek

kan skenkers egter verseker dat hul data nie misbruik of gedeel sal word nie Dit sal nie gebruik word om mense te bel om by enige organisasie aan te sluit nie Daar is baie mense wat bereid is om ons saak te ondersteun, maar hulle kan dit nie noodwendig finansieel doen nie, wel deur middel van skenkings “Ons het waardering dat hulle op dié manier bydra ” Nel sê winkeleienaars kan wel die data gebruik om dalk ’n boodskap te stuur indien daar ’n spesifieke behoefte in die gemeenskap ontstaan, óf om skenkers te bedank vir hul bydraes Nog ’n stelsel sluit in kasregisterstrokies Omdat winkels dikwels in kontant handel, sê Nel dat alle klante op ’n kasregisterstrokie kan en moet aandring “Ons het elke winkel gehelp om ’n kasregister te hê Op hierdie manier kan ons verseker dat die geld wat elke winkel invorder, eindelik by die regte plek uitkom ” Winkels speel ‘belangrike rol’: Nel sê die winkels speel ’n geweldig belangrike in die bereik van Helpende Hand se doelwitte, insluitend die verligting van Afrikaner-armoede en die hantering van ander maatskaplike kwessies in gemeenskappe “Die goeie groei van die winkels, veral oor die afgelope vyf jaar, het ook vir Helpende Hand groei op ander gebiede moontlik gemaak “Van die belangrikste gebiede is die opbrengs uit die winkels wat in studiefondse teruggeploeg word Dit skep ewigheidswaarde “As jy ’n student met ’n lening kan help met geld wat uit ’n winkel voortgebring is, beteken dit dat skenkings eintlik vir ewig ’n doel dien Daardie student gaan studeer, kry ’n goeie werk en kan dan vir sy gesin sorg “Dan is daar ’n algehele verval van die maatskaplike stelsel op regeringsvlak in Suid-Afrika

Ons het die gaping raakgesien dat ons maatskaplike dienste vir ons mense sal moet skep en beskikbaar stel Dit sluit die indiensneming van maatskaplike werkers in “Ons doelwit was om teen 2025 altesame 25 maatskaplike werkers in diens te hê Danksy die groei en opbrengs uit die winkels, het ons reeds in elk van ons streke landwyd ’n maatskaplike werker op grondvlak “Elke maatskaplike werker se salaris en bedryfskoste word volledig uit die opbrengs van die winkels in daardie streek gefinansier Sommige streke het selfs al twee maatskaplike werkers ” Helpende Hand het boonop aan die begin van die jaar reeds sy teiken behaal om 25 maatskaplike werkers in diens te hê Die winkels dra ook by tot armoedeverligting in gemeenskappe en skep tans sowat 370 werksgeleenthede Verder kan enige lid van die gemeenskap by ’n Ons Winkel goedere aankoop

hetsy vir persoonlike gebruik of aankope in groot maat om dan weer hul eie inkomste aan te vul deur goedere te herverkoop

06 ACTUALITY
Foto: Ons Winkel in Zastron (Facebook)

A new Citroen C3 hatchback has made landfall in South Africa! The new C3 recently scooped the 2023 World Urban Car Award and the newcomer is here to woo first-time car buyers with its stylish exterior design and smartly executed interior

This new C3, which is produced in India, measures 3 980 mm long, 1 730 mm wide, 1 600 mm high and with a wheelbase of 2 540 mm Ground clearance for the new C3 is 200 mm with a claimed load capacity of 315 litres. The new Citroen C3 rivals other hatchbacks such as the Suzuki Swift and Volkswagen Polo Vivo

Clean and quirky might be a good way of describing the exterior design execution and while the C3 is considered to be a hatchback, it does feature some generous plastic cladding and a raised stance to give it a more rugged and compact SUV-like character. For added personalisation, Citroen is also offering 2 optional accessory packs The Elegance Pack (R2 200) offers details such as chrome door handles, chrome

New Citroen C3

bumper finisher, chrome detailing for the taillights, chrome indicator bezel, chrome surround for the reflector, chrome fog light surround and a chrome insert in the side body moulding Alternatively, you can opt for the Energy Pack (R2 700) which adds a sportier touch with a rear roof-mounted spoiler and a rear skid plate In addition to this, buyers can also purchase optional 15-inch Octo alloy wheels or alloy wheel hub caps for an additional R8 300

The Citroen C3 can be had in 4 Monotone colours (White, Zesty Orange, and Platinum Grey, Steel Grey) and 6 dual tone colours offering a roof and body colour mix of the aforementioned colours

What engine powers the Citroen C3 in South Africa?

A single engine option is offered in South Africa in the form of a 3-cylinder, 1.2-litre petrol engine with 61 kW and 115 Nm of torque and exclusively mated with a 5speed manual transmission An automatic derivative as well as another

engine option are expected to join the range in 2024 Citroen claims an average fuel consumption figure of 5.6 L/100km. Moving inside, the interior boasts features such as a large 10-inch infotainment touchscreen with Apple CarPlay and Android capability, a multifunction steering wheel, 3 USB ports (1 front, 2 rear), height adjustable driver’s seat, electric windows, keyless entry and automatic door locking while driving In terms of safety, dual airbags are standard as is ABS with EBD and rear park distance control

We will have the Citroen C3 on test after its official launch so look out for our evaluation in the near future

What’s the price of the new Citroen C3 in South Africa?

Citroen C3 1 2 Feel 61 kW 5MT – R229 900

The Citroen C3 is sold with a 5-year/100 000km warranty and a 2-year/30 000 km service plan

07
The new Citroen C3 hatchback has arrived in South Africa and it will appeal to first-time car buyers! Take a look at what you can expect in terms of specification and pricing!
Fashion-conscious, first-time car buyers are in for a treat with the new C3!

REITZ ADVERTISER

KOPANONG ADVERTISER

KROONSTAD ADVERTISER

HARRISMITH ADVERTISER

MAKHANDA ADVERTISER

DORDRECHT ADVERTISER

CRADOCK & MIDDELBURG ADV.

NELSON MANDELA BAY ADVERTISER

BUFFALO CITY ADVERTISER

GRAAFF-REINET BULLETIN

JEFFREYS BAY ADVERTISER

KOMANI/MOLTENO ADVERTISER

KAREEDOUW & SOMERSET EAST ADV.

BARKLEY-EAST, MACLEAR, ELLIOT ADV.

GROBLERSDAL & MARBLE HALL ADV.

PHALABORWA ADVERTISER

BELA-BELA ADVERTISER

LEPHELALE ADVERTISER

MUSINA/MAKHADO ADVERTISER

WEST RAND ADVERTISER

EKHURULENIU BULLETIN

TSHWANE ADVERTISER

JOHANNESBURG ADVERTISER

SEDIBENG

POSTMASBURG & DANIELSKUIL ADV.

SPRINGBOK, GARIES, PORT NOLLOTH & POFADDER ADV.

KAKAMAS, KEIMOES & KENHARDT ADVERTISER

PRIESKA ADVERTISER

HOPETOWN ADVERTISER

DOUGLAS & GRIEKWASTAD ADV.

DE AAR & VICTORIA WEST ADV.

COLESBERG & PERUSVILLE BULLETIN

KATHU & KURUMAN ADV.

SECUNDA ADVERTISER

STANDERTON BULLETIN

SCHWEIZER-REINECKE ADV.

VRYBURG ADVERTISER

KLERKSDORP ADVERTISER

POTCHEFSTROOM ADV.

LICHTENBURG ADVERTISER

RUSTENBURG ADVERTISER

BRITS ADVERTISER

WOLMARANSSTAD ADV.

BLOEMHOF/CHRISTIANA ADV.

ZEERUST ADVERTISER

MAHIKENG ADVERTISER

LANGEBERG ADVERTISER

MOSSELBAY BULLETIN

STELLENBOSCH ADVERTISER

GEORGE & KNYSNA ADV.

CAPE TOWN ADVERTISER

MALMESBURY & PIKETBERG ADVERTTISER

DRAKENSTEIN & WITZENBERG ADVERTISER

OUDTSHOORN ADVERTISER

ADVERTISER

VRYHEID, DUNDEE & CLENCOE ADV.

NEWCASTLE BULLETIN

STANGER ADVERTISER

DURBAN ADVERTISER

KOKSTAD BULLETIN

THABAZIMBI ADVERTISER

TZANEEN ADVERTISER

POLOKWANE ADVERTISER

BURGERFORT/LYDENBURG ADV.

MOOKGOPHONG ADVERTISER

MOKOPANE ADVERTISER

PIET RETIEF ADVERTISER

VOLKSRUST ADVERTISER

NELSPRUIT & BARBERTON ADV.

MIDDELBURG ADV.

WITBANK & DELMAS ADVERTISER

ERMELO & CAROLINA ADVERTISER

VREDENDAL & CLANWILLIAM ADVERTISER

SWELLENDAM ADVERTISER

OVERSTRAND ADVERTISER

SALDANHA BAY ADVERTISER

BEAUFORT WEST ADVERTISER

DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPERS 100 PUBLISHED EVERY WEEK ACROSS SOUTH AFRICA! Advertiser Local. Useful. Digital. Bulletin Local. Useful. Digital.
LADYBRAND ADVERTISER FRANKFORT ADVERTISER
ADVERTISER
ADVERTISER KWAZULU NATAL LIMPOPO MPUMALANGA GAUTENG FREE STATE NORTH WEST WESTERN CAPE EASTERN CAPE NORTHERN CAPE Reach the market of the future faster! Advertise your business provincially for only R249 for a Quarter page or get a Quarter page in all 100 publications for only R995! Contact Kleintjie Koen 079 319 5552 info@veldbrandmediasa.co.za Your ad will be published in the digital newspaper and separately twice a week on LADYSMITH/ESTCOURT ADV. PORT SHEPSTONE ADVERTISER PIETERMARITZBURG
PHUMELELA ADVERTISER ZASTRON ADVERTISER SETSOTO ADVERTISER BETHLEHEM ADVERTISER BLOEMFONTEIN ADVERTISER SASOLBURG ADVERTISER BOTHAVILLE ADVERTISER WELKOM ADVERTISER MASILONYANA ADVERTISER BOSHOF ADVERTISER HOOPSTAD ADVERTISER PARYS/HEILBRON
LETSEMENG
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.