ALLES Magazine Edition 61 2021

Page 1

ENIZAGAM

Vol. 61

Experiences for the next generation




Photographs: Front Page - Duine in die weg, North Cape , Canva Stock Image, SATourism - Asset Library (southafrica.net) Milla Preller, Adventures with Elephants, and all other camps that contributed to this publication Writers: Mona Preller, Contributing Advertorial Writers from within the camping community Special thanks to Milla Preller the ALLES Youth Ambassador, for all the motivational pages Links to contributions www.adventureassociation.co.za www.roagacademy.co.za www.adventureswithelephants.com Your Aquarium experience starts here: https://www.aquarium.co.za/ https://www.aquarium.co.za/blog/entry/highlights-of-2020 www.weforum.org www.allesmag.co.za www.alles.org/za Alles is a free publication and may be distributed as needed. The information provided and opinions expressed in this publication is provided in good faith, but do not necessarily represent the opinions of this publication, the publisher or editor. Neither the publisher or the editor can be held legally liable in any way for damages of any kind whatsoever arising directly or indirectly from any facts or information provided or omitted in these pages or any from statements made or withheld by this publication. Third party websites The publication contains links to other websites. We are not responsible for the privacy policies or practices of third party websites. The materials on ALLES Media’s platforms are provided “as is”. ALLES Media makes no warranties, expressed or implied, and hereby disclaims and negates all other warranties, including without limitation, implied warranties or conditions of merchantability, fitness for a particular purpose, or non-infringement of intellectual property or other violation of rights. Further, ALLES Media does not warrant or make any representations concerning the accuracy, likely results, or reliability of the use of the materials on its media platforms or otherwise relating to such materials or on any sites linked to this site. The information contained on this site is not medical advice and should not be used in place of the care of a medical doctor or other qualified healthcare professional. Limitations In no event shall ALLES Media be liable for any damages arising out of the use or inability to use the materials and/or ideas on ALLES Magazine’s site, even if ALLES Media and its subsidiaries authorized representative has been notified orally or in writing of the possibility of such damage. Because some jurisdictions do not allow limitations on implied warranties, or limitations of liability for consequential or incidental damages, these limitations may not apply to you. Revisions and Errata The materials appearing on ALLES Magazine’s platforms could include technical, typographical, or photographic errors. Though every effort is made to provide accurate, complete, and current information, ALLES media and ALLES Magazine cannot guarantee that materials on its website are accurate, complete, or current. ALLES Media may make changes to the materials contained on its platforms at any time without notice. ALLES Media does not, however, make any commitment to update the materials.










Be not afraid of going slowly. Be afraid of only standing still CHINESE PROVERB
















D

G

E

UT A O N T

EXPLORE



















WhatsApp jou besonderhde na ALLES Media Kantoor by 0814840716 Boek tans beskikbaar by alle boekwinkels, uitgegee deur Lux Verbi

Beide my pa en my oupa was soldate. Oupa in Africa, IIWO geveg. My pa op die destydse SWA/Angola-operasionele gebied. My eie pa het nie net die bagasie van sy eie verhouding met sy pa na sy, ons huisgesin gebring, maar ook PTSD van grensdiens. As bruinman weens ‘n apartheidsbestel was hy na my observasie ‘n ronde nul in ‘n samelewing waar bruinmense tot derdedeklas inwoners rangeer is. Kinders van vaderlose huise, hetsy afwesige of aanwesige pa, kan verwond gelaat word. Ons praat van ‘n toksiese skaamte. Hulle dra meestal hierdie emosionele wonde lewenslank saam, indien dit nie aangespreek word nie. Dit beinvloed hul toekomstige verhoudings, hul huwelik, hul interaksie met kollegas, maar meer hul interaksie en verhouding met hul kinders, huisgesin. Die vermisting van ‘n pa is ‘n emosionele saak. Vir wie kan die seun sekere vrae vra? Daar is dinge wat net ‘n pa aan sy seun kan of moet sê. ‘n Pa moet vir ‘n seun leer hoe om ‘n man te wees. Die pa help met identiteitvorming van die seun. Die pa help die seun selfwaarde gee, om vrymoedighied, selfstandigheid te ontwikkel. Om binne ‘n parameter dinge te kan uittoets en ook te kan fouteer. Die pa gee die wilderniservaring vir of aan die seun. Berguitstappies. Avontuurkampe. Die seun toets homself teen die reels van die natuur, die wette. Hy leer hoe om te oorleef in ‘n omgewing wat gevaarlik kan wees, sy lewe en voortbestaan kan omverwerp. Die seun leer wat dapperheid beteken, uithouvermoë, vasbyt, fokus op die eindpunt." - Julian Jansen




















FUNDA ONTDEKKINGSENTRUM reis deur die eeue en ontdek die rol van pioniers


LEER

Lizette Jansen Opvoedkundige Bestuurder Tel +27 12 326 6770 E-pos lizette@vtm.org.zat

ervaar - sien - ruik - hoor

aktiveer jou klas se leer palet met 'n interessante in innoverende toer in hierdie moderne leersentrum - 'n fees vir die oog en die siel

01

02

03

04

amfiteater leerarea

pioniers van afrika demonstrasies

inheemse volke in gesprek

interaktiewe deelname

05

05

06

07

posdiens briewe aan jouself

wie is suid afrika vandag?

klein osse - 'n voorbeeld van proses en materiaal

verryk deur aktiewe visuele blootstelling


Die nuwe Pioniersentrum se aanlynprogramme is uiteindelik hier! Pret, leersaam en ‘n baanbreker op die gebied, hier in Suid-Afrika. Dit is interaktiewe programme vir laerskool kinders, maar geskik vir die hele familie. Die programme is opvoedkundig van aard en is ideaal om nuuskierige kinders besig te hou. Die programme is aanvullend tot die KABV kurrikulum in vakke soos LV, SW en NW. Die programme is ook ideaal vir instappies vir skole (indien die begroting kort en leerders nie kan gaan vir ‘n uitstappie nie). Die programme bestaan uit 6 hoofstukke elk, so daar is genoeg materiaal om oor ‘n tydperk van ‘n week geniet te word. Van broodbak op die pioniersmanier, kleispeel en skattejag tot by die Voortekkers, Die San, vandag se weerverslag, ons vier-voetige vriende: perde en vele meer. Kom ontdek ons terrein hier by die Voortrekkermonument en Pioniersentrum!

Toeka tot Nou (Gr. 1 – 3) Temas en fokusareas van die program: Bekendstelling aan die Die Voortrekkermonument en die Pioniersentrum. Vroeë gemeenskappe (Die San) en ons gemeenskap hier in Suid-Afrika.; Broodbak op die pioniersmanier - Voedsel: waar kom verskillende voedselsoorte vandaan, gesonde en ongesonde kos; Skattejag oor speelgoed van ouds, en verskillende materiale Waarvan word huise gemaak? Verskillende tipes huise Oudhede: gereedskap en museums Diere: diere wat ons help (werk, kos, klere); Versorg jou troeteldiere: perde Grondsoorte: Sand, leem , klei, van klei tot baksteen. KABV belyning: 1: LV - Kw.3 Gemeenskappe, troeteldiere en hoe ons hulle versorg: perde, die kos wat ons eet, waar kos vandaan kom en gesonde en ongesonde kos. Kw.4 Verskillende huise, waarvan huise gemaak word, hoe vind ons plekke, moenie water mors nie. 2: LV - Kw.1 Gesonde voedsel, plaasdiere, wilde diere en dierekuns (perde). Kw.3 waarom is grond belangrik, meer oor grond, 3 grondsoorte, outydse vervoer. Kw.4 Gemeenskappe, Suid-Afrika (vlag, lied, wapen, simbole, kaart), kommunikasie. 3: LV - Kw.2 Gesond eet, insekte, troeteldiere (perde). Kw.3 Hoe mense lank gelede geleef het, was dit lekker om ‘n kind te wees in die verlede, gereedskap en intrumente, betaling. Kw.4 Wat ons van die aarde kry, klei tot baksteen en ander materiale, diere wat ons help.


Van jagter-versamelaar tot moderne mens (Gr.4 – 6) Erfenis - wat is erfenis en hoekom is dit belangrik? Suid-Afrika se erfenis. Hoe vind ons meer uit oor die geskiedenis? Vervoer en kommunikasie deur die eeue heen. Die lewe van die jagter-versamelaars van suidelike Afrika (Die San). Die lewe van die Afrika boer in suidelike Afrika. Nedersettings: Mapungubwe, Groot Zimbabwe, die invloed van Europese setlaars in SuidAfrika. Demokrasie en burgerskap: Ampswapen en nasionale simbole. Voedsel en boerdery in Suid-Afrika: tipes plase en produkte, klassifikasie van voedsel (plante en diere), prosessering van voedsel. Die belangrikheid van water. Fisiese kenmerke van Suid-Afrika: Die weer en klimaat, plantegroei van Suid-Afrika met ‘n fokus op Gauteng en Pretoria. Minerale van Suid-Afrika. Handel: Kaartvaardighede: landmerke, sy-aansig, bo-aansig, simbole, sleutels kompasrigting skale. KABV belyning: 4 SW Geskiedenis. Kw. 1,3&4, Geografie. Kw. 1-4, NW Kw. 1&2 Vuur, materiale, strukture. 5 SW Geskiedenis. Kw. 1,2&4, Geografie. Kw 1-4 NW Kw. 2&4 Metale en nie-metale, verwerkte en onverwerkte materiale, sedimentêre gesteentes en fossiele. 6 SW Geskiedenis. Kw. 1-3, Geografie. Kw. 1-4, NW Kw. 1&2 Voeding en voedselverwerking, waterbronne en prosesse om water te suiwer. Temas en fokusareas van die program: Bekendstelling aan die Die Voortrekkermonument en die Pioniersentrum. Vroeë gemeenskappe (Die San) en ons gemeenskap hier in Suid-Afrika.; Broodbak op die pioniersmanier - Voedsel: waar kom verskillende voedselsoorte vandaan, gesonde en ongesonde kos; Skattejag oor speelgoed van ouds, en verskillende materiale Waarvan word huise gemaak? Verskillende tipes huise Oudhede: gereedskap en museums Diere: diere wat ons help (werk, kos, klere); Versorg jou troeteldiere: perde Grondsoorte: Sand, leem , klei, van klei tot baksteen. KABV belyning: 1: LV - Kw.3 Gemeenskappe, troeteldiere en hoe ons hulle versorg: perde, die kos wat ons eet, waar kos vandaan kom en gesonde en ongesonde kos. Kw.4 Verskillende huise, waarvan huise gemaak word, hoe vind ons plekke, moenie water mors nie. 2: LV - Kw.1 Gesonde voedsel, plaasdiere, wilde diere en dierekuns (perde). Kw.3 waarom is grond belangrik, meer oor grond, 3 grondsoorte, outydse vervoer. Kw.4 Gemeenskappe, Suid-Afrika (vlag, lied, wapen, simbole, kaart), kommunikasie. 3: LV - Kw.2 Gesond eet, insekte, troeteldiere (perde). Kw.3 Hoe mense lank gelede geleef het, was dit lekker om ‘n kind te wees in die verlede, gereedskap en intrumente, betaling. Kw.4 Wat ons van die aarde kry, klei tot baksteen en ander materiale, diere wat ons help. Toe en Nou: https://tickets.tixsa.co.za/event/gr-1-3-aanlyn-opvoedkundige-programme1 Jagter-versamelaar tot die moderne mens: https://tickets.tixsa.co.za/event/gr-4-6-aanlynopvoedkundige-programme2
























CAMP DIRECTORY

2021!


EASTERN CAPE



CONTACT PERSON - ANEL LOURENS TEL : 043 736 7025 MOBILE : 082 928 0589 manager@lekkeroord.co.za






FREE-STATE




GAUTENG



Ons is D E N I R K OOP!

KAMP

PRET & KREATIEWE AKTIWITEITE Buitelug speletjies, skattejag, kampvuur stories, modder avonture, toubane en vele meer! HEERLIKE PLAAS ATMOSFEER NABY AAN DIE STAD!


prices start at

PRETORIA EAST

R350 (t&C)

fun & creative outdoor activities www.adventurepeaks.co.za

outdoor games, treasure hunt, story telling, carnival games, Interactive games, etc










KWAZULU-NATAL










Phone Number: 031 777 1446 Facebook: www.facebook/Vuleka/ ACCOMMODATION AND CONFERENCING The conference centre is located in The Valley of Thousand Hills between Durban and Pietermaritzburg not far from Comrade Marathon half way mark in Drummond. On our 125 beds site sites we provide affordable accommodation to the province, as well as to guests from further afield. Expanses of green lead on to comfortable rooms and communal places, lush gardens and a breath taking view. Behind our big hall we have a labyrinth that participants on trainings and guests find it useful for meditating. It is here that people gather to be “awakened to a new way of living”. We have 3 accommodation sites, and offer either catered or un-catered packages. TRAINING COURSES Basic Human Relations is an experiential and process based learning course offered by Vuleka Centre. This unique learning experience aim at providing a holistic community development approach to youth from various communities. The course gained popularity in 80’s to a level that it became a signature course for the centre that is still impactful years later. In the course youth get an opportunity to discover more about themselves and get equipped on how to play meaningful role in a group situation. As much as the setting is designed to enable engagement, a participant that engages more get the most out of the process as content include (but not limited to): How the group functions What to observe in a group? Needs of an individual/group and tasks Creative ways of communicating and managing conflict in a group The course is residential and is conducted over the period of 5 days. The center with its accredited facilitators is able to conduct tailor made trainings such as Enneagram, Leadership, Conflict management and Team building.



LIMPOPO







Schoemansdal




MPUMALANGA




NORTHERN CAPE





NORTH -WEST








WESTERN CAPE


















Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.