AWSUM Rustenburg & Surrounds September 2023 Edition

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za SEPTEMBER 2023 Celebrating school achievements in South Africa RUSTENBURG, BRITS & SURROUNDS THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za FREE GRATIS YEARS Spesiale bylaag: Krieketwêreldbeker 2023 - Slegs in die September-uitgawe! AWSUM verjaar! FRESH EGGS NOURISH THE MIND

`n Ou historiese gebou in die

Paarl word AWSUM se nuwe

hoofkantoor

AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer

AWSUM IS 10 JAAR OUD!

Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.

tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.

Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.

Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.

Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.

Hierdie syfers vertel ons storie:

• Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.

• Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.

• Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.

• Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.

• 2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.

Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.

Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.

Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.

Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

Die grootste skole nuus platform in S.A

We are hiring! Join our team

Become part of an exceptional sales force! We’re expanding our advertising sales team nationwide, and we want YOU to be part of our success story!

Join us as an Advertising Sales Executive and unlock limitless opportunities to grow and shine in the dynamic world of advertising.

What We Offer:

• Lucrative commission structure with uncapped earning potential

• Comprehensive training and ongoing professional development

• Collaborative and vibrant work environment

• Travel opportunities and exposure to prestigious clients

• Career advancement potential in a rapidly growing industry

Key Responsibilities:

• Drive revenue growth by acquiring new advertising clients

• Build and maintain strong relationships with existing clients

• Develop and execute effective sales strategies

• Collaborate with cross-functional teams to ensure client satisfaction

• Stay ahead of industry trends and competitor activities

Ready to join our countrywide sales force and embark on an exciting journey with us? Apply now: Please send your CV to apply@tiemedia.co.za

BEFORE AFTER
AWSUM NEWS
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Eldoray van der Westhuizen Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Volg ons op Facebook! @Noordwes Skole Nuus Specialist Paint Centre 021 840 1580 reception@jfpaints.co.za www.jfpaints.co.za
HEAD OFFICE
OUR TEAM
years years

Super 8 Krieket

Die Groen Masjien het die naweek deelgeneem aan ons jaarlikse Super 8 toernooi en n skitterende derde plek behaal het. Geluk aan Louden Grobler en Gerhard de Lange wat onderskeidelik as Kolwer en Bouler van die reeks deur hul spanmaats aangewys is.

HOËRSKOOL BRITS

Kansvatter

Kaelee du Preez van Hoërskool Brits wen die Gr. 8 en 9 motiverende afdeling by die nasionale finaal van Kansvatter.

Redenaars

Noordwes wenner, Radikale Redenaar gr. 9 Afrikaans Moedertaal. Drian du Preez is ‘n leerder van Hoërskool Brits.

Redenaars

Baie sterkte aan Martin Lampbrecht wat aan die Kansvatter Redenaarskompetisie se FINAAL gaan deelneem. Gaan praat hulle aan die brand. Ons is trots op jou!

Kaelee du Preez Drian du Preez
BRITS
Louden Grobler en Gerhard de Lange
LAERSKOOL
Martin Lampbrecht

Super 8 Hokkie

LAERSKOOL
BRITS
Super 8 hokkie het letterlik en figuurlik GeKOOK op die veld. • 1ste span Dogters eindig algeheel 3de. • 1ste span Seuns eindig algeheel 2de. • Laerskool Brits eindig ALGEHEEL 2de. Skitterend Britsies.
Koor
Die “Koorvuur” brand HOOG en WARM vir die Britsies. Jnr-koor is aangewys as die Trofee-wenners in die Afdeling vir Jnr-kore by vanjaar se Kunswedstryd.
The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za

BERGSIG AKADEMIE / ACADEMY

Amé Potgieter Hoofdogter | Head girl Emma Cloete VSR Ondervoorsitter (Sport) | RCL Deputy (Sport) Celita Lehmann VSR Ondervoorsitter (Kultuur) | RCL Deputy (Culture) Viwe Giwu VSR Ondervoorsitter (Sosiaal) | RCL Deputy (Social) Simeon Botha Hoofseun | Head Boy Luyanda Taffa VSR Ondervoorsitter (Sport) | RCL Deputy (Sport) Martin Horn VSR Ondervoorsitter (Kultuur) | RCL Deputy (Culture) Dewald Potgieter VSR Ondervoorsitter (Sosiaal) | RCL Deputy (Social) Ons nuut verkose Hoofleiers vir 2023/2024 | Our newly elected Head Prefects for 2023/2024.
AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF
Hoofleiers | Head Prefects

DATE

FIXTURES 5 OCTOBER

COUNTRY VS

Thursday, 5 October England v

Friday, 6 October Pakistan v

Saturday, 7 October Bangladesh v

Saturday, 7 October South Africa v

Sunday, 8 October India v

Monday, 9 October New Zealand v

Tuesday, 10 October England v

Tuesday, 10 October Pakistan v

Wednesday, 11 October India v

Thursday, 12 October Australia v

Friday, 13 October New Zealand v

Saturday, 14 October India v

Sunday, 15 October England v

Monday, 16 October Australia v

Tuesday, 17 October South Africa v

Wednesday, 18 October New Zealand v

Thursday, 19 October India v

Friday, 20 October Australia v

Saturday, 21 October Netherlands v

Saturday, 21 October England v

Sunday, 22 October India v

Monday, 23 October Pakistan v

Tuesday, 24 October South Africa v

Wednesday, 25 October Australia v

Thursday, 26 October England v

Friday, 27 October Pakistan v

Saturday, 28 October Australia v

Saturday, 28 October Netherlands v

Sunday, 29 October India v

Monday, 30 October Afghanistan v

Tuesday, 31 October Pakistan v

Wednesday, 1 November New Zealand v

Thursday, 2 November India v

Friday, 3 November Netherlands v

Saturday, 4 November New Zealand v

Saturday, 4 November England v

Sunday, 5 November India v

Monday, 6 November Bangladesh v

Tuesday, 7 November Australia v

Wednesday, 8 Novemebr England v

Thursday, 9 November New Zealand v

Friday, 10 November South Africa v

Saturday, 11 November Australia v

Saturday, 11 November England v

Sunday, 12 November India v

Wednesday, 15 November

Thursday, 16 November

Sunday, 19 November

SEMI FINAL
SEMI FINAL
FINAL
TERMS AND CONDITIONS
012 252 3333 / www britsauto biz
APPLY

v

v

v

v

v

- 19 NOVEMBER2023
COUNTRY VENUE
New Zealand Ahmedabad v Netherlands Hyberabad
Afghanistan Dharamsala
Sri Lanka Delhi
Australia Chennai
Netherlands Hyderabad
Bangladesh Dharamsala
Sri Lanka Hyderabad
Afghanistan Delhi
South Africa Lucknow
Bangladesh Chennai
Pakistan Ahmedabad
Afghanistan Delhi
Sri Lanka Lucknow
Netherlands Dharamsala
Afghanistan Chennai
Bangladesh Pune
Pakistan Bengaluru
Sri Lanka Lucknow
South Africa Mumbai
FIXTURES
VS
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
New Zealand Dharamsala
Afghanistan Chennai
Bangladesh Mumbai
Netherlands Delhi
Sri Lanka Bengaluru
South Africa Chennai
v
v
v
v
v
New Zealand Dharamsala
Bangladesh Kolkata
England Lucknow
Sri Lanka Pune
Bangladesh Kolkata
South Africa Pune
Sri Lanka Mumbai
Afghanistan Lucknow
Pakistan Bengaluru
Australia Ahmedabad
v
v
v
v
v
v
v
v
South Africa Kolkata
Sri Lanka Delhi
Afghanistan Mumbai
Netherlands Pune
Sri Lanka Bengaluru
Afghanistan Ahmedabad
Bangladesh Pune
Pakistan Kolkata
Netherlands Bengaluru FINAL 1 Mumbai FINAL 2 Kolkata FINAL Ahmedabad AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF
v
v
v
v
v
v
v

ICC MEN’S CRICKET WORLD CUP WINNERS

FROM 1975 TO 2023

SA’s WORLD CUP RECORD

1975: N/A

1979: N/A

1983: N/A

1987: N/A

1992: Semi-final

1996: Quarter-final

1999: Semi-final

2003: Group stages

2007: Semi-final

2011: Quarter-final

2015: Semi-final

2019: Group stages

South Africa legends predict Proteas’ fortunes at World Cup

South African legends Jacques Kallis and Faf du Plessis have shared their thoughts on how the Proteas could fare at the upcoming ICC Men’s Cricket World Cup 2023 in India. South Africa head into the marquee tournament in India with a nice blend of youth and experience to pick from.

As good as the squad will be, the legendary all-rounder Kallis, speaking exclusively to the ICC, said the key for South Africa would be to stay true to their brand of cricket. “The one thing that needs to change for South Africa to be successful in a Cricket World Cup is to carry on playing the cricket that we’ve played going into the World Cup,” he said. “We have a history of playing good cricket leading into the World Cup. For some reason, things change. Maybe we want it too much. “I think players wanted too much and you’ve gone outside of the area you need to be doing. Maybe going outside of their roles because they wanted too much.”

Kallis had a valuable piece of advice to the current crop of players: “Stick to your roles. Trust the partner next to you. And just play the cricket you’ve been playing.” Kallis believes South Africa’s traditional strength – their pace attack – will once again be key for their hopes. “South Africa’s strength to me is going to be in our bowling attack,” he said. “We’ve got some quality pace bowlers that can blow away the opposition’s top-order. And I think they are going to play a major role if South Africa are going to get far, if we do get far (in the tournament).”

Kallis’ optimism was matched by former South Africa captain Faf du Plessis. “South Africa’s white-ball team is in a strong place,” du Plessis told the ICC. “They’ve got some real experience going into that World Cup.” Du Plessis, however, did warn that adapting to the conditions in the sub-continent would be the biggest challenge for Temba Bavuma’s men.

“The challenge for all teams that are not from the subcontinent is obviously always the challenge of going to the subcontinent,” he said. “Especially 50-over cricket. I find with T20 cricket, the surfaces are a bit more even. And you get some really good pitches. With 50-over cricket, you can get that wear and tear and the spinners really come into their own.”

Du Plessis however added that the home team, India, and serial winners Australia would be the teams to beat. “I think South Africa has got a really good side,” he said. “It will be hard to get past a team like India in home conditions. The other team you can never write off is Australia, with them being so successful in ICC events.”

Year Host Final Match playing Team  Result Captain Player of the Tournament 1975 England  West Indies vs Australia West Indies won by 17 runs Clive Lloyd Clive Lloyd (West Indies) 1979 England  West Indies vs England West Indies won by 92 runs Clive Lloyd Viv Richards (West Indies) 1983 England  India vs West Indies India won by 43 runs Kapil Dev Mohinder Amarnath (India) 1987 India  Australia vs England Australia won by 7 runs Allan Border David Boon (Australia) 1992 Australia and New Zealand  Pakistan vs England Pakistan won by 22 runs Imran Khan Martin Crowe (New Zealand) 1996 Pakistan India and Sri Lanka Sri Lanka vs Australia Sri Lanka won by 7 wickets Arjuna Ranatunga Sanath Jayasuriya (Sri Lanka) 1999 England  Australia vs Pakistan Australia won by 8 wickets Steve Waugh Lance Klusener (South Africa) 2003 South Africa  Australia vs India Australia won by 125 runs Ricky Ponting Sachin Tendulkar (India) 2007 West Indies  Australia vs Sri Lanka Australia won by 53 runs Ricky Ponting Glenn McGrath (Australia) 2011 India Bangladesh & Sri Lanka  India vs Sri Lanka India won by 6 wickets Mahendra Singh Dhoni Yuvraj Singh (India) 2015 Australia and New Zealand  Australia vs New Zealand Australia won by 7 wickets Michael Clarke Mitchell Starc (Australia) 2019  England England vs New Zealand England won in Super Over Eoin Morgan Kane Williamson ((New Zealand)
West Indies captain Clive Lloyd holds the trophy aloft at Lord’s in 1975 after receiving it from HRH Prince Philip
Source: www.icc-cricket.com

CRICKET WORLD CUP RECORDS

Batting

Fielding

Umpires - Most Matches

Most watched match of the Cricket World Cup:

Team

TEAM PERFORMANCES

An overview of the teams’ performances in every World Cup is given below. For each tournament, the number of teams in each finals tournament (in brackets) are shown.

Legend SF– Semi-finals S6– Super Six (1999–2003) QF– Quarter-finals (1996, 2011–2015) S8– Super Eight (2007) 1975 (8) 1979 (8) 1983 (8) 1987 (8) 1992 (8) 1996 (8) 1999 (12) 2003 (14) 2007 (16) 2011 (14) 2015 (14) 2019 (10) 2023 (10) 2027 (14) 2031 (14) Apps. Host Team Afghanistan GP GP Q 2 Australia RU GP GP W GP RU W W W QF W SF Q 12 Bangladesh GP GP S8 GP QF GP Q Q 6 Bermuda GP 1 Canada GP GP GP GP 4 England SF RU SF RU RU QF GP GP S8 QF GP W Q 12 India GP GP W SF GP SF S6 RU GP W SF SF Q Q 12 Ireland S8 GP GP 3 Kenya GP GP SF GP GP 5 Namibia GP 1 Netherlands GP GP GP GP 4 New Zealand SF SF GP GP SF QF SF S6 SF SF RU RU Q 12 Pakistan GP SF SF SF W QF RU GP GP SF QF GP Q 12 Scotland GP GP GP 3 South Africa SF QF SF GP SF QF SF GP Q Q 8 Sri Lanka GP GP GP GP GP W GP SF RU RU QF GP 12 United Arab Emirates GP GP 2 West Indies W W RU GP GP SF GP GP S8 QF QF GP 12 Zimbabwe GP GP GP GP S6 S6 GP GP GP Q 9 GP – Group stage / First round Q – Qualified, Still in Competition W – Winner RU– Runner up
Most runs Sachin Tendulkar 2 278 (1992 - 2011) Highest Average (min 10 inns.) Lance Klusener 124.00 (1999 - 2003) Highest score Martin Guptill v West Indies 237* (2015) Highest partnership Chris Gayle & Marlon Samuels (2nd wicket) v Zimbabwe 372 (2015) Most runs in a single world cup Sachin Tendulkar 673 (2003) Most hundreds Rohit Sharma Sachin Tendulkar 6 (2015 - 2019) 6 (1992 - 2011) Most wickets Glenn McGrath 71 (1996 - 2007) Lowest average (min 400 balls bowled) Mitchell Starc 14.81 (2015 - 2019) Best strike rate (min. 20 wickets) Mohammed Shami 18.6 (2015 - 2019) Best economy rate (min. 1000 balls bowled) Andy Roberts 3.24 (1975 - 1983) Best bowling figures Glen McGratch v Namibia 7/15 (2003) Most wickets in a tournament Mitchell Starc 27 (2019)
Highest score Australia v Afghanistan 417/6 (2015) Lowest score Canada v Sri Lanka 36 (2003) Highest win% Australia 74.73% (Played 94, Won 69) Most consecutive wins Australia 27 (20 Jun 1999 - 19 Mar 2011, one N/R excluded) Most consecutive tournament wins Australia 3 (1999 - 2007)
watched by
million people live Most career wickets Glenn McGrath 71(1996–2007) Best bowling figures Glenn McGrath 7/15 (27 Feb2003) Best average Mitchell Starc 14.81 (2015–2019) Best strike-rate Mohammed Shami 18.6 (2015–2019) Best economy rate Andy Roberts 3.24 (1975–1983)
Most dismissals (wicketkeeper) Kumar Sangakkara 37 Matches 41 Catches 2003 - 2015 Most catches (fielder) Ricky Ponting 46 Matches 28 Catches 1996 - 2011
2019 Group game between India and Pakistan -
300
Bowling
David Shepherd 46 Matches 1983-2003 Steve Bucknor 45 Matches 1992-2007 Aleem Dar 34 Matches 2003-2019 Billy Bowden 25 Matches 2003-2015 Rudi Koertzen 25 Matches 1999-2007 Most attended Cricket World Cup: The 2011 Cricket World Cup had the most attendance of 1,229,826 spectators Most matches hosted by a ground Headingley, Leeds, England 12

LAERSKOOL RUSTENBURG

Super-12 Algemene Kennis Bybelvasvra-kompetisie

Super-12 Algemene Kennis behaal algeheel vyfde plek! Baie geluk aan juffrou Alda as organiseerder en juffrou Adelita as afrigter. Ook aan ons drie staatmaker deelnemers; Lenique, Douglas en Kyra. Die harde werk was die moeite werd! Dankie Mnr. Gerrie en Juf. Sonette vir ondersteuning! Baie dankie LS Wierdapark vir n puik aanbieding van die Super-12 Algemene kennis.

Laerskool Rustenburg is baie trots op die volgende leerlinge wat op Vrydag 18 Augustus aan die Rapportryer-beweging se jaarlikse Bybelvasvra-kompetisie deelgeneem het: Franco Davis, Audine Naudé, Calista Read, Jessica Keulder, Kylie Walker, Marnus Pienaar, Vian Botha en Deandré Robbetze.

Boogskiet

Op Saterdag, 9 September 2023, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die AGA-SA / 3Di 3D Boogskietuitdaging by Wildcrete boogskietbaan, Pretoria. Ons Larries boogskietspan het ‘n mooi vertoning gelewer en ons is baie trots op hulle prestasie en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:

• Larries 1ste Span – 2de Plek.

Telling: 1546 uit 1800.

Top 6 – 1ste Span (Wentelling: 1546 uit 1800):

• Nathan Crous.

• Jeaden Rose.

• Jayden de Jager.

• Divan le Roux.

• Charne Breedt.

• Anìeka Kemp.

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300).

2 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling:

• 2de – Charne Breedt – 254.

• 6de – Anìeka Kemp – 244.

Primêre seuns Top 10 (Telling uit 300).

2 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling:

• 3de – Nathan Crous– 275.

• 8ste – Jeaden Rose – 261.

Ons is uiters trots op al die lede van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmanskap en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van ‘n gesonde lewensfilosofie.

Volgende kompetisie:

AGA-SA Interprovinsiale boogskietkampioenskap Woensdag, 4 Oktober en AGA-SA BE en 3D Interskole boogskietkampioenskap Donderdag, 5 en Vrydag, 6 Oktober 2023 te Springs, Gauteng.

HOËRSKOOL RUSTENBURG

Rugby: Noordvaal-Wenners

Baie geluk aan ons Rustie eerstespan wat tydens 26 Augustus 2023 se kragmetings in die finaal teen Hoërskool Kemptonpark koning gekraai het!

Hierdie is ‘n uitsonderlike prestasie en is die eerstespan keer in 80 jaar (1943) wat die Rusties die alleenhouer van die Noordvaaltrofee is, wat destyds as die Administrateursbeker bekend gestaan het.

Die Rusties het in 1963 laas dié beker met Heidelberg Volkskool gedeel na hul gelykop gespeel het in die eindstryd. 26 Augustus 2023 het die Rusties geskiedenis gemaak. Nie net wen die Rusties die Noordvaalplaatafdeling nie, maar die Rusties is ook die skool wat amptelik opskuif na die Noordvaalbekerafdeling vir 2024.

In hierdie afdeling kompeteer die Rusties met die volgende skole: Dr EG Jansen, Garsfontein, Helpmekaar, Waterkloof, Nelspruit, Noordheuwel, Monument.

Die Rusties is #TROTS op hierdie spul rugbymanne wat deur die seisoen onoorwonne gebly het.

Netbal

• o. 17A-netbalspan kom algeheel 5de in SA.

• o. 15A-netbalspan kom algheel 5de in SA.

• o. 14A-netbalspan kom algeheel 7de in SA.

o. 17A-netbalspan

ATKV-Redenaars

Rapelang Leshomo kom algheel 1ste tydens die ATKVredenaars landsfinaal vir voorbereid afrikaans eerste addisionele taal.

ATKV-Debat

Rapelang Leshomo

Tiano Combrink, Xander Benedetti, Zulu Khumalo, Adrian Young (kaptein), Adriaan Liebenberg, Jayden Meyer. Salome Vermaak kom
en
Nel
Nieke Enslin
Mila
Nieke Enslin en Mila Nel WEN die senior ATKV-debat tydens die landsfinaal.
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

LAERSKOOL PROTEAPARK

Sterrekunde wen SA’s!

Die span se naam is die Jedi Council. Dillen Nel, Charlu Vorster, Divan Vermaak en Ryan Scott.

Skolelandloop SA’s

Welgedaan, Steyn van den Berg.

Radikale Redenaars Landsfinaal

LAERSKOOL VASTRAP

Ringbal

Baie geluk aan die Vassie-ringbalspelers wat in die NWO-ringbalspan

Algemene kennis

Laerskool Vastrap skitter met ‘n algehele tweede plek in die Super 12-Algemene Kenniskompetisie wat op Saterdag, 9 September, plaasgevind het. Vastrap is geweldig trots op Marili de Wet, Jason Koegelenberg en juf. Annette se uitsonderlike prestasie! Harde werk word beloon. Laerskool Elarduspark is die wenners en Wierdapark, die gasheerskool, is derde!

Latasha van Rooyen, Angelina Demetriades, Jacinda van Aswegen, Kayla Franklin, Kaylee Geldenhuys, Abbygail van der Merwe, Lee-Amoré Clarke, Shenique Miles, Mieke van Straten, Melindi Nel, Shaune Steenberg, Liandi de Villiers, Chanel Goosen, Lisa-Marie Oosthuizen, Shelby-lee van Staden, Chané Engelbrecht en Dané Jansen.

Redenaars

Laerskool Vastrap se redenaars het die tonge behoorlik laat rol by die provinsiale ronde van die Radikale Redenaars. Vier Vastrappers het deurgedring na die nasionale finale ronde. Veels geluk aan Denike Muller (gr.1), Marioné de Kock en Carlinke le Roux (gr.3) asook Mené Muller (gr. 4) wat almal ‘n eerste plek losgepraat het! Vastrap is trots!

Carlinke le
Denike Muller
Roux Marioné de Kock
Mené Muller
o.11 Dogters Hayley Esterhuizen, Caithlyn Fienies, Minri Conradie, Tenieke Buck, Minay Kloppers, Nicole Stewart, Kloé Geldenhuys en Tinley Stewart. o.13 Seuns JD Landman, Janco Jordaan, Handré Bossert, Jaylen Wiid, MJ Venter, Logan Kruger, Dylan Manini, Wian Badenhorst, Ruhann Botha, Joubert Lingenfelder en Zeanku Rheeder. o.11 Seuns Lourens Vermaak, Marno de Villiers, Salvator Mendes, FJ de Kock, Keagan Walkers, Lourens Prinsloo, Jason Roodt, Daniel Harmse en Miguel Nel. o.13 Dogters opgeneem is. Juf. Annette, Marili de Wet en Jason Koegelenberg. Kaitlyn de Beer Dillen Nel Divan Vermaak Charlu Vorster Ryan Scott Kaitlyn de Beer Engels Eerste Addisionele Taal. Steyn van den Berg Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

LAERSKOOL DAVID BRINK

Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool David Brink wat in die onderskeie distrikspanne

Rustenburg Streekspan: Olunje Xoli (o.11), Kamogelo Kolobe (o.12), Zarrie Sauls (o.12), Kaona Bogatsu (o.12), Baba Metsileng (o.13) en Sifiso Nomandla (o.13).

Wian van der Merwe (u.13).

ATKV-Redenaars

Landloop

Veels geluk aan Lethabo Mashitisho wat gekwalifiseer het om aan die ANWNLandsfinaal deel te neem wat plaasvind in

Primary School Chess League

The most powerful weapon in Chess is to have the next move.

Krieket Chess Astro Quiz Round 2

Thato Matshego! Fields College is extremely proud of you. Young Chess players from all over the world have arrived in the Netherlands for the FIDE World Youth U16 Chess Olympiad. 67 Teams from 50 different countries are participating in this prestigious tournament from 13 to 18 August.

DIE HOËRSKOOL WAGPOS

Dienskomitee

Come on Braniacs, to outer space and beyond!

Scan the code and read more of our school’s news online!

Voor: A Gous, M Rudolph, B Burger, D Velloen, C de Bruyn, M Reed, C Liebenberg, T van Rooyen, M Joubert. Agter: E Roesch, K Nelson, E Roets, M Korff, T Koekemoer, J O’Connell, K Scholtz (afwesig).

Voor: G Wichmann, SW Liebenberg, JG Olckers, H vd Merwe, C Priem, N Cloete, J Lombard (afwesig). Agter: X le Roux, M Pretorius, P Strydom, F du Plessis, F Burger, T vd

Koshuiskomitee

FIELDS COLLEGE
Thato Matshego Lethabo Mashitisho Merwe, P Badenhorst, T Killian, R Snyman. Voor: Mistieka Oosthuizen, Elri Roesch, Joné O’Connell, Leandré de Bruyn. Agter: Cecile Coetzee, Monique Rudolph, Anzelle Gous, Dalisha Velloen, Berné Burger, Charma Liebenberg en Tiffany Koekemoer. Voor: Gustav Wichmann, JD Strode, Dylan Lautenbach, JG Olckers, Ruben Joubert, Antal Grobbelaar. Agter: Mnr Snyman, Waldu Erasmus, Xander le Roux, Munro Pretorius, Pierre Badenhorst, Tiaan van der Merwe, Tristan Killian, Christopher Priem, Mnr Esterhuizen. Afwesig: Nathan Steenkamp. Die nuut verkose Dienskomitee van 2023/2024 Die nuut verkose Koshuiskomitee van 2023/2024. Buhle Sitali and Elrico Plaaitjies Congratulations to Buhle Sitali and Elrico Plaaitjies who participated in the National round of the ATKV-Redenaars on 17 August 2023. We are proud of you!

Baie geluk aan Lika Pretorius en Gustav Bernieri met julle puik prestasies by die Noorwes Gimnastiek kompetisie. Schoemies is trots op julle!

Dié GHS kinders het 26 Augustus deelgeneem aan Champion of Champions Judo toernooi by Wits. Hier volg die uitslae vir Intersenfase:

• Daniel Hannemann - goud

• Mikayla Hannemann - silwer

• Hough van Schalkwyk - goud

• Zander Salzmann - goud

• Juan Fouché - goud

• Bianca Coetzee - goud

• Gerber Cilliers - silwer

Dié GHS kinders het 26 Augustus deelgeneem aan Champion of Champions Judo toernooi by Wits. Hier volg die uitslae vir Grondslagfase:

Wit/Geel/Oranje belt afdeling:

• Alexander Gouws - goud

• Jurgens Grobler - goud

COC afdeling:

• Alexander Gouws - goud

HOËRSKOOL HARTBEESPOORT HIGH SCHOOL

Daniel Hannemann, Mikayla Hannemann, Hough van Schalkwyk, Zander Salzmann, Juan Fouché, Bianca Coetzee, Gerber Cilliers. Jurgens Grobler en Alexander Gouws Lika Pretorius Gustav Bernieri Monique de Vos Hoofdogter Grete Mae Jansen v Vuuren Deputy Head Girl (Sports) Alizee Evans Onderhoofdogter (Kultuur) Tersia Ramakutoane Onderhoofdogter (Diens) Abbi Brits Daniël Bothma Head Boy Tihan van der Colff Onderhoofseun (Sport) Andrea Bosch Liam Smit Deputy Head Boy (Culture) Jacques van Tonder Deputy Head Boy (Service) Isabella Erasmus Baratile Mashigo Carissa Kloppers Zonn Mostert-Burger Liané Steyn Lena Gresse Lindsay Mc Manus Mieke Robbertse Thatano Koma Olivia Powell Stephan Bossert Reba Chabalala Ona Mojela Nicholas Kleinsmith Wiets Swart Franco van Zyl Nix du Plessis Molemo Molepolle Elriko van der Merwe CJ Mabunda Jude Trimm Matthew Venter Graad 2: Josua de Villiers, Jean van Vollenhoven, Zané Otto en Liané Blignaut. Graad 3: Marjorie Dreyer, Milan Geldenhuys, Amoné Jansen, Lianke Pieterse. Graad 4: Mienke van Zyl en Lomé du Plessis. Graad 5: MG Jooste, Christiaan Knoetze, Ilané van Staden, Zander. Graad 6: David, Samuel, Franco, Mila. Graad 7: Mathys Knoetze.
Ons nuutverkose diensraad vir 2023/2024 / Our newly elected service council for 2023/2024 Ons redenaaars dring deur na die Nasionale Finaal, 21 Oktober in Boksburg! Gimnastiek Diensraad 2023/2024 - Service Council 2023/2024
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn! Judo prestasies
LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.