Awsum Bosveld Intervarsity 2024

Page 1

TOM NAUDÉ THS HS PIETERSBURG V S 18 MEI 2024 • Stationery • Furniture • Back 2 School • Office Supplies Visit Our Facebook Page For Specials! WWW.GNPS.CO.ZA | 35B Corundum Street, Futura, Polokwane | rep@gnps.co.za SOLAR ENERGY SYSTEMS | GENERATORS & PARTS | ENGINE PARTS & FILTERS | WORKSHOP & FIELD SERVICE MORE AND MORE DELICIOUS CHOICES Try our winter menu T&Cs apply. While stocks last. All items were prepared in a hygienic space. POLOKWANE 015 296 1585 MALL OF THE NORTH 015 265 1384 POLOKWANE GREENERY 015 880 0671

ITALTILE POLOKWANE

HS PIETERSBURG OLD
Aghie Bergh Retief Goosen Ampie Snyman Werner Venter Danie Ludick Leon Steenkamp Willie Boshoff Gerhardt Stegman Wessel Bosman Gustav Snyman Callie Swart Botha Rossouw
Jacques Smit
Pieter Greyling Louis de
Lyndon Ferns Pieter Pieterse
du Plesssis
BOYS
Brian Herman
Victor Matfield Romé Dreyer
Jager Adolf Malan
Hennie
Janus Robberts Dr Frederick v Zyl Slabbert
Deon Fourie
Willem Roos
Joe Kaminer Retief Waltman Retah Pieterse McPherson Prof Pierre Volschenk Lenize Potgieter Nadine Roos
TOM NAUDÉ
Marthinus van Schalkwyk
THS
TILES, TAPS, SANWARE & BATHROOM FURNITURE 015 690 0996 • 7 Marlothii St Baobab Gardens, Munnik Ave, Thornhill Our showroomis open 7 days a week www.italtile.co.za /showrooms MOSAICS Selected TAPS Selected Gadoni Chrome, Orta & Sofi NOW R219m² NOW R229m² CANOVA CERAMIC WALL TILES SATIN Origami (Décor) Satin WAS R249 WAS R259m2 265x800mm PROMO ENDING SOON! +27 82 495 9033 | 20 Ranwedzi Drive, Polokwane sales@capricornquilting.co.za | nico@capricornquilting.co.za www.capricornquilting.co.za Quilting | Sewing | Knitting Authorised dealer for Husqvarna Viking, PFAFF, Singer, Elna, Sewing Machines. We also stock Elle Yarns, Kismet Yarns, Blue Label Yarns, Moya, Vinnis Color and many more!!!

Do not sit back and relax; because… “You only have three chances in life: Give up, Give in, or Give it all you’ve got!

Hartlik welkom aan elke toeskouer, maar ‘n besondere welkom aan ons sportseuns en –dogters. Júlle talent is die spil waarom vandag draai. Individuele briljansie, sportmangees en spanwerk is die ratte wat vandag momentum aan elke wedstryd sal gee.

Dankie aan ons toegewyde afrigters wat elke dag ‘n belegging in ons jeug maak. Die dissipline van sport is inderdaad ‘n lewenskuns.

May today excite, empower and involve each person. May we always remember, for when the Great Scorer comes, to write against your name: He will not ask whether you won or lost, BUT HOW YOU PLAYED THE GAME?

Dankie aan toegewyde skeidsregters en lynregters vir die reuse taak op u skouers vandag. Mag vandag se kragmetings gekenmerk word deur passie en “guts”.

Maak hierdie ‘n dag om te onthou!

Dit is vir ons ‘n besondere voorreg om vanjaar weer deel te kan neem aan die Bosveld Intervarsity by Tom Naudé THS. In ‘n vol skoolprogram, bly hierdie geleentheid ‘n hoogtepunt op die PHS-kalender.

Ons hoop van harte dat hierdie dag gekenmerk sal word aan harde spel op die veld en gesonde sportmanskap. Moedig asseblief u kind op ‘n positiewe wyse aan - daarmee propageer ons goeie sportmangees onder almal!

We have no doubt that all matches will be fought hard but played in great spirit. Playing in these tournaments allows you to meet and to interact with many new friends. A special bond develops between all the players, a bond which you must cherish for the rest of your lives. Memories and friendships will be forged that will stand the test of time in the years ahead – be it during your school years, university or adult lives.

To all players, enjoy this special occasion. Play hard, play fair, but most importantly have fun and create special memories.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Ons is ‘n span wat die skool en span se tradisies goed wil verteenwoordig op, en van die veld af. Ons werk as ’n span na ‘n doel toe en wil die game wat ons almal van hou net geniet – dit is tog waaroor dit gaan.

Hoe is die samestelling van die span vir die Bosveld Intervarsity? Enige beserings? Ons het ‘n paar beserings, maar dit moet ons maar trotseer en aangaan met ons planne.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het goeie kombinasies en het paar manne wat weet waaroor Bosveld vir ons gaan!

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler? Dit is ‘n individu met integriteit, passie, dissipline, respek en ‘n doel voor oë.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Dit is belangrik om myself as mens altyd te verbeter, mens kan altyd leer by die seuns en hoe om die spel beter te verstaan. As `n afrigter wil ek soveel moontlik doelwitte aan die seuns stel en afrig met leidende beginsels en waardes koppel aan die spel. Enige afrigter se doel is om rugby se waardes onder die seuns te kweek en saam met dit wil ons hulle laat besef dat daar meer aan rugby is as net koppe stamp.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Rassie Erasmus – kan nie anders!

Lees die onderhoude met die ander afrigters op bl. 6.

Tom Naudé THS
Vanessa Kachelhoffer
HS Pietersburg
TOM NAUDÉ THS1STE SPAN RUGBYAFRIGTER Ian Potgieter A.C. Ellis www.rototank.co.za Polokwanesales@rototank co za ww rototank co za Rainwater Harvesting Combo Deals 2500l Rainwater Harvesting Combo Deals 5000l 066 198 4591 010 100 8432 Win R4840.00 R7740.00 We Deliver and T&Cs apply. DIE SKOOLHOOFDE AAN DIE WOORD
TOM NAUDÉ THS EERSTESPAN RUGBY
Aphane 12 JC
4 Elvis
14
Lebogang
Holtzhausen
Monokoane
15
Tshenello Nkwana
16 Ian van der
7
Wisani Baloyi
Merwe
22
Britz
2
Marcell Bouwer
Pieter
Onderkaptein Kathu Sikhetha
10 Kamo Molepe 20 Fortune Sehlabane 13
Johan Bosch
17
Wandile Ntiwane
Verwey 5
Slabbert
23 Jaiden Lewis 1 Brandon
8 Lele Magashoa 21
Keyser
9 Hugo
3
Jared Janse van Vuuren
Makgosa
Riaan
Kaptein
Pallas
11 Nathan Johnson 19 Tjemeng Matlegoane 18 27 19th St, Polokwane Ext 3, Polokwane, 0713 015 297 3285 gelmarpolokwane@myboardman.co.za www.gelmar.co.za SCAN ME and follow us on FACEBOOK 015 291 1370 | 015 291 1371 | info@jdfasteners.co.za | 64 Dahl Street, Polokwane, Limpopo, 0699
D
core specialisation is in fasteners. We offer a vast, quality range of both standard and specialised nuts, bolts, screws and anchors. We
allied products, a part of
business which has grown considerably over the last decade. These include abrasives, handtools, powertools, pneumatic tools, compressors, welding equipment, safety equipment and more.
Mokibelo Matlhabaseletsi
J &
Fasteners
also sell a selection of
the
HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTESPAN RUGBY Divan Brown Kaptein 9 Dewald de Beer 16 Hardus Otto 8 Lerish Duba 23 Siya Mahlanyu 12 Tiaan Vermeulen 7 Vincent Luckoff Onderkaptein 10 Will Hawken 18 Xander Schnell 21 AJ de Beer 19
Terblanche 11 AJ Loots 22
Dustin
Erasmus 3
Moulder 17 Brydan Retief 14 Etienne van Jaarsveldt 4 JP Mostert 2 Celliers vd Merwe 15 Floris Venter 1 Juan Janse v Vuuren 5 David Stander 20 Hanno van Zyl 13 Keegan Baker 6 27 19th St, Polokwane Ext 3, Polokwane, 0713 015 590 2416 annemarie@myboardman.co.za www.myboardman.co.za Monday - Friday 8AM–5PM Saturday’s 8AM-1PM Sunday’s and Public Holidays Closed OUR TEAM WORK WILL MAKE YOUR DREAM WORK! 082 493 7824 082 864 4484 081 270 2476 083 268 5097 078 919 0887 082 569 7980
Elardus
Hendro

OUR PRODUCTS:

Riaan Kayser

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver? Die hoogtepunt van my rugbyloopbaan is toe ek as ons skool se eerstespan-rugbykaptein gekies is.

Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur hulle positief en vol energie te hou en om seker te maak dat al die struikelblokke in die span uitgesorteer word.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkaptein is Marnigh Brits en hy ondersteun my baie - ons vul mekaar baie goed aan.

Divan Brown

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver? My hoogtepunt tot dusver sou ek sê is eerstens om vir my skool se eerstespan gekies te word en om met trots daardie gesogte Wit-trui oor my kop te kan trek en om die voorreg te hê om dit vir die tweede jaar agtereenvolgens te kon doen. Ek het die geleentheid gekry om as kaptein vir my span te dien en dit ten volle op, en van die veld af, te kan uitleef. Ek het laasjaar die geleentheid gekry om my provinsie se Cravenweek-span te verteenwoordig en hopenlik sal ek dit weer die jaar kan doen.

Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer hulle om `n voorbeeld te stel en hulle so op, en van die veld af, te lei en ook deur hulle elke by oefening te motiveer om hard te werk en om meer as net hul beste ten alle tye te gee.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit? Ons sien uit om die liga-wenners hierdie seisoen te wees.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom? My gunsteling Springbokspeler is Canan Moodie, omdat hy die jongste speler is en een van die bestes is. His post “A comfort zone is a beautiful place, but nothing ever grows there” inspires me as a player.

Structural Steel Sections | Sheet and Plates | Tubing |

Products (Galvanised; Chromadek) | Expanded Metals, Grating

Mesh | Palisade Fencing, Poles & Caps

Products | Lipped Channel | Steel Related

| Aluminium | Special Steels

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Ons het `n baie jong en dinamiese span, klomp seuns wat hard werk en saam werk.

Hoe is die samestelling van die span vir die Bosveld Intervarsity? Enige beserings?

Ons het een of twee seuns wat beseer is, maar ons is baie bevooreg om `n groter groep tot ons beskikking te hê. Ons is besig om week-naweek te groei en die seuns begin in hulleself te glo.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons vul mekaar goed aan, maar soos enige span begin die harde werk voor en dan het ons die spelers agter om klaar te maak.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

Ek voel `n goeie rugbyspeler moet bereid wees om te luister, om saam met ander spelers te kan werk en dan hard te werk en die ekstra werk in te sit wanneer niemand jou sien nie.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Glo en vertrou. Glo in jouself, glo in die ou langs jou en glo en vertrou dat die sisteem werk. En dan hoop ek ook om iets agter te laat by die seuns as hulle deur my hande gegaan het.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Ek het baie by my laerskoolafrigter Mnr Henk Pienaar geleer, een ook by Coach Marinus van der Watt en Coach David Manual.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Juan Janse van Vuuren. Hy help my tydens oefeninge en wedstryde met die aanskakeling van elke speler en in wedstryde om meer as 100% te gee en herinner ons om vir mekaar te speel, sodat elke speler sy beste na te kan streef.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit? As span sien ons eerstens uit na sukses hierdie jaar. Om vierde uit 16 spanne in die NWU-reeks te eindig was een van ons doelwitte wat ons met sukses behaal het, maar ons strewe ook die jaar daarna om die Noordvaal-reeks te wen en ook natuurlik na die Bosveld Intervarsity om vir Tom Naude nog ’n jaar te oorrompel.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom? Faf de Klerk, hy is nippy/vinnig en irriteer sy opponent ongelooflik baie. Hy is ’n go-getter en hou nie op speel nie. Sy werksvermoë is ongelooflik hoog en daardeur motiveer hy my baie. HOËRSKOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? ‘n Span wat sal aanhou om hard te werk om hulle doelwitte te bereik, deur goeie en slegte tye.

Hoe is die samestelling van die span vir die Bosveld Intervarsity? Enige beserings? Ons het ‘n redelike jong span met ‘n paar ervare manne ook deel van die groep. Na die NWU Prestige-reeks sit ons met ‘n paar beserings, maar ons bestuur die manne om hulle weer gereed vir die veld te kry.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het ‘n beweeglike span wat ook hard aan ons verdediging werk en kan op enige dag die opponente onkant betrap.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler? Iemand wat selfgedissiplineerd is, hardwerkend is, passievol is, selfversekerd en aanpasbaar is en ‘n iemand wat `n spanspeler is.

Wat is jou filosofie as `n afrigter? Om myself as afrigter en as mens te verbeter, om my spelers as speler en mens op, en van die veld af, te verbeter en om ‘n student van die spel te bly (ons almal kan bymekaar leer).

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk? Definitief ons Springbokafrigters.

TOM NAUDÉ THS - KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN
- KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN
PIETERSBURG
TOM NAUDÉ THS - RUGBYAFRIGTER Alwyn Olivier
- RUGBYAFRIGTER
HOËRSKOOL PIETERSBURG
(015) 250 0335 / (081) 206 5124 / (072) 828 7320 admin@llsmhydraulics.co.za 50 Emerald Str, Polokwane, 0699 Hydraulics & Pneumatics Smith Capital Equipments SERVICES • PTOs • Pumps • Hydraulic • Powerpack Hoses and Fittings • Refutech Compactors & Skiploaders • Valves • Valve Banks NEW SALES • Aerial Platforms • Cranes and Brick Grabs • Drill rigs • Skiploaders • Hooklifts • Tipper Scissors REPAIRS • Skiploaders • Drill rigs • Aerial Platforms • Cranes • Hooklifts • Tippers 24 hour breakdown services on all units 76 Vermiculite street, Laboria | Tel: 015 293 0741 | Fax: 015 293 0563 | E-mail: manager@baldwinsmetal.co.za
Pierre Coetzee
& Walkway
Reinforcing & Mesh
Hardware | Stainless
ONS GESELS MET DIE EERSTESPAN RUGBYKAPTEINS -EN AFRIGTERS
Roofing
|
Steel
Pietersburg - Rugby o.19B
Your key to security The Locksmith Specialist Polokwane Office cell: 072 459 8143 Master Systems | Keyed alike systems - electronic locks - magnetic locks • Home assist • Vehicle assist • Key coding • Safe assist 068 501 6348 TRADING HOURS Mon - Fri 08:00 to 17:00 | Saturday 08:00 to 14:00 Emergency Service All prices include 100km of transport and errection fees. Delivery 7-14 Days. 2 Lines bricks included. NEW POLICIES AVAILABLE 1-10 Persons cover from R5 000.00 to R20 000.00 3 Months waiting peroid with no age limit. Premuims from R45.00 to R430.00 per month. 12 Thabo Mbeki, Polokwane, Limpopo: 015 297 0743 104 Gen Joubert Str, Polokwane, Limpopo: 015 297 0625 Whatsapp Number: 065 234 4910 • FUNERALS • POLICIES • WREATHS • TOMBSTONES X34 NOW R20 000 EARTHMOVING EQUIPMENT WORKSHOP 015 004 0891 | limcat@caterlim.co.za | PTN 3 Farm Mooifontein, Onverwacht, Polokwane OUR WORKSHOP PROVIDES REPAIR SERVICES FOR ENGINES, TRANSMISSIONS, PUMPS AND GENERAL ENGINEERING SERVICES INCLUDING PRODUCING NEW PARTS, H-FRAME AND AXLE LINE BORING AND ASSEMBLY REPAIRS.
Tom Naudé THS - Rugby o.19B Tom Naudé THS - Rugby o.16A Tom Naudé THS - Rugby o.14A
Plots | Farms | Industrial Rentals | Residential Full Title | Sectional Title Units CALL SUNET 083 941 7357 Our Office 015 101 1557 www.simplyproperties.co.za unit 2 Ismini Road 7, Bendor, Polokwane IF YOU ARE THINKING OF SELLING? We will get you the BEST PRICE for your property.
Tom Naudé THS - Rugby o.15A Pietersburg - Rugby o.16A Pietersburg - Rugby o.14A Pietersburg - Rugby o.15A PIETERSBURG - RUGBY A-SPANNE

What is the highlight of your team’s netball season this year?

The highlight of my netball team’s season this year was the AFFIES Tour. We pushed and played hard, even on days when we were tired, and our bodies felt numb. That demonstrated the perseverance of our team to work hard and play until the end.

How do you motivate your team?

I motivate my team by speaking to them both on and off the court, lifting their spirits and helping them stay focused in the game, while also keeping them calm.

Who is your vice-captain and how does she support you?

My vice-captain, Lethabo Legodi, helps me lift the spirits of our attackers. She has a famous phrase: ‘BMT,’ which stands for ‘Big Match Temperament.’ This really helps give us an extra push in the dying minutes of the game.

What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud? One of the biggest achievements for our team is reaching the Limpopo Champ Finals and taking the first position. Achieving that again will make me extremely proud of our team.

What can the school and parents expect from your team this year at Bosveld Intervarsity? Pretty: In addition to a win on the day, they can expect a hard game of netball. The derby is always a tough match, but this year we bring a wealth of experience from our seniors, in combination with the fire and tenacity of our juniors in the team.

Olerato: The parents can expect a showcase of great netball where each player will be displaying their talent and living out their love and passion for the game of netball. The school can expect a great display of sportsmanship amongst the players and also a spirit of healthy competition and they can also expect a win for the day.

Where is your strength as a team? We would say that our strength as a team is that we play until the last whistle. The girl’s courage and persistence are truly something to look up to. It does not matter if we’re leading or behind, the girls will always fight until the last whistle.

TOM NAUDÉ THS - CAPTAIN OF THE FIRST TEAM NETBALL TOM NAUDÉ THS - NETBALL COACHES Olerato Molapo & Pretty Manamela Lerato Ramalepe Palesa Wiso Elizabeth Modisenyane Nkateko Moyana Bokamoso Riba Malwande Buthelezi Adelay Branders WD Lethabo Legodi GS Kubura Abubakar GA
info@gasspecialist.co.za 35 19th Street, Industria, Polokwane
Palesa Tebele WA
015 495 1528 |

HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTESPAN NETBAL

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons hoogtepunt is ons eerstespan -en o.14-toer Sentraal toe. Dit het ons span baie nader aan mekaar gebring en ons spel positief beïnvloed en boonop was dit baie lekker!

Hoe motiveer jy jou span?

Dit is vir my belangrik om altyd met my span, op en van die baan af, te praat. Ek hou daarvan om my span deur die spel wat ek speel te motiveer. Ek sê ook altyd vir hulle dat mens se gedagtes harder moet werk as jou lyf, omdat dit ’n groot gedeelte tot ’n span se sukses bydra.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Ons onderkaptein is Mienke Becker. Ek is baie dankbaar vir haar, want sy is altyd positief, maak nie saak hoe sleg dit gaan nie. Sy help my wanneer ek kwaad raak om my kalm te hou en sodoende help sy die span ook om kalm te bly. Sy gee nooit op nie en ons is almal baie lief vir haar.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons wil as ’n span graag Top Schools toe gaan en ons beste daar presteer. Ek sal trots wees as ons elkeen die jaar ons volle potensiaal

ons talente op die baan uitleef.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Bosveld Intervarsity te wagte wees van julle span?

Hulle kan hope pret verwag! ‘n Span met baie gees, wat baie veg en aanhou totdat ons dit reg doen!

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons krag lê by ons harte. Die span het verskeie sterkpunte – met `n mengelmoes van ouderdomme en persoonlikhede bring ons met elke wedstryd net meer na die tafel toe!

HOËRSKOOL PIETERSBURGNETBALAFRIGTER Illze Malan
HOËRSKOOL PIETERSBURGKAPTEIN VAN DIE NETBALSPAN
bereik en Mia Alberts Mienke Becker Megan Carlisle Kara Swanepoel Kylie Campbell Micke Theron Joné Potgieter Jahkuska Zanna Mia Alberts Kaptein HV
D
Lara van Staden VV
V HD Res Res Res AV S HALSTED POLOKWANE
PPE,
Industrial
1952 No.19 22ndStreet,Polokwane 0150006400|fernando@halsted.co.za
Abi Briel (Afwesig vir foto)
Your Trusted Supplier of all
Cleaning &
Supplies Since
Tom Naudé THS - Netbal o.16A Tom Naudé THS - Netbal o.15A Tom Naudé THS - Netbal o.14A
New Rondebult machines available Mechanical Services Available GET and Quality Parts Other Services Overhauling - Engines, transmissions components. Fault finding & supply parts, pumps, injectors, hydraulic parts etc. We supply ground engaging tools & quality parts. Boiler making services. 013 230 3852 / 071 352 6572 | sales1@ndunaspares.co.za | sales2@ndunaspares.co.za | madelein@ndunaspares.co.za 337 Bergsering Street, Steelpoort, Limpopo, 1133
TOM NAUDÉ THS - NETBAL A-SPANNE
PIETERSBURG - NETBAL A-SPANNE
Pietersburg - Netbal o.15A Pietersburg - Netbal o.14A
PROGRAM RUGBY NetbaL TYD A-VELD TYD B-VELD 08:00 o.14 A 09:00 o.15 A 08:30 o.16B 10:00 2de Spanne 09:40 o.14B 11:10 o.16 A 10:40 o.15 B 12:20 Old Boys 13:35 1ste Spanne RONDTE TYD BAAN 1 BAAN 2 1 09:00 TN o.16 A vs PHS o.16 A (liga) TN o.15 A vs PHS o.15 A (liga) 2 09:40 TN o.14 A vs PHS o.14 A (liga) 10:15 1ste Span Seremonie 3 10:30 TN Eerstes vs PHS Eerstes (Liga) 4 11:30 TN Old Girls vs PHS Old Girls
Cut and bend reinforcing Rebar stock steel Mesh and many more.... For further information Contact Reception: 015 495 0928 Email: Polplanning@rms-sa.co.za Address: 6th Avenue 23, Industria, Polokwane Website: www.rms-sa.co.za CALL US TODAY 015 004 0165 www.caterlim.co.za 35A Corundum Street, Polokwane
Saterdag 18 Mei 2024

14 - 18 Mei 2024

ANDER SPORT

14 Mei Netbal B-spanne | Netball B-teams 14:30 Netbalbane | Netball Course

17 Mei Onderwysersrolbal | Teacher’s Bowling 18:00 Rolbalbaan (Dorp) | Bowling Course (Town)

18 Mei Rugby Netbal | Netball 08:00

A- en B-rugbyveld | A and B Rugby Field Netbalbane | Netbal Course

DATUM ITEM TYD PLEK

Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant.

Tom Naudé THS - Fietsryspan
www.awsumnews.co.za ANDER SPORT
Pietersburg - Seunsfietsryspan

The printing company taking the South African schoolscape by storm.

Pietersburg - Dogtersfietsryspan Pietersburg - Sokkerspan
THE PRINT OFFICE Your partner in printing
Tom Naudé THS - Sokkerspan
Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
The printing company taking the South African schoolscape by storm.
ANDER SPORT
Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

HOKKIEDOGTERS

HOKKIESEUNS

Ashley
Anke
Cecille Venter
Rheeder
Schulenburg Bella
Jardim
Anria de Beer
Aluska Zaayman (k) Clerize Vosloo
HOËRSKOOL
Charné de Wet
PIETERSBURG EERSTESPAN
HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTESPAN
Nienke Hartzenberg Minette Burger Landi Schutte Nicky Faul Malinda Swart Elri J v Vuuren Keyli Oerlemans Marili Nel Jannes van der Groot Dian Gouws Brendan O’Reilly Hancu Moolman Alex Marais Nicolas Oerlemans (k) Juan Rademeyer JG Steyn
SJ
Stander
Regard Ferreira NW van Reede van Oudtshoorn
PZ
Ruan Potgieter de Jager JW Dreyer Christo Reyneke
WE STOCK A WIDE RANGE OF ENGINE PARTS FOR TAXI’S, LDV’S, PASSENGER VEHICLES AS WELL AS LIGHT & HEAVY DUTY VEHICLES TRADING HOURS: Mon - Fri: 08:00 - 17:00 Sat: 08:00 - 13:00 Sun Public Holiday: Closed BRAKE PARTS • SERVICE PARTS • ELECTRICAL PARTS & SENSORS • SUSPENSION PARTS • BODY & ENGINE PARTS • ENGINES & GEARBOXES THOUSANDS OF PARTS IN STOCK!
TJ Conradie

Aluska Zaayman

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? `n Hoogtepunt vir ons span is toe ons vroeër die jaar die NWU-reeks gewen het.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek help waar ek kan. Wanneer ek sien iemand in hulleself twyfel, probeer ek hulle opbou en motiveer.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Anke Schulenburg en Minette Burger is ons onderkapteins. Hulle is ’n voorbeeld vir ons span en is altyd daar vir ons, hulle ondersteun ons waar hulle kan en is altyd daar en bereid om te help.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Om as Limpopo-ligawenners uit die stryd te tree, om die kans te kry om Noordvaal te gaan speel en ons beste daar te doen. As ons ten alle tye ons beste doen en harte uitspeel, is ek altyd trots.

Corne Craig & Marilize Miller

What can school and parents expect of the team this season?

We aim to take it one game at a time, and thus far it has worked for us; we are unbeaten in a 16-game streak (15 wins, 1 draw). Our goal is to handle the task ahead before we set our sights on major tournaments like Noordvaal and the Future Stars festival.

Where does the team’s strength lie?

We strive to stay humble in victory and teachable in defeat. Every game for us is a final, not in the sense of chasing victories but rather in focusing on staying composed and adhering to our game plan. We have a saying that drives us: ‘Small victories lead to big results. Approach your success one step at a time.’

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Wat onthou jy van Bosveld Intervarsity? Het jy self ook deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binnesenter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

“My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan.”

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel? Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

SKANDEER DIE QR-KODE

Lees die volle onderhoud met Retief Goosen aanlyn

AWSUM gesels met Retief Goosen en Victor Matfield oor hulle skooljare en Bosveld Intervarsity

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal onderwysers van jou vertel?

Ek dink wat hulle sal onthou, is seker maar `n stillerige outjie wat maar meestal op sport gefokus het en wat heel goed in sy akademie gedoen het. Ek was nie `n groot partytjiemens nie.

Wat sal jy altyd van die Bosveld Intervarsity onthou?

Bosveld Intervarsity was altyd baie spesiaal. Die week vooraf is jou sketse in die saal op en is jy aan die hele skool voorgestel. Dit is net `n ongelooflike gevoel.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek is gebore in Pretoria. My pa was skoolhoof by Noord Skool, so ek was al die jare daar tot ek varsity toe is.

Ek was nog altyd baie lief vir sport. Ek het groot geword met krieketnette, tennisbane en enige iets wat met `n bal te doen het. Al my geskenke was altyd sportgoed, so ek het `n groot liefde vir sport. Dit was nooit vir my `n werk nie. Ek het geglo as ek harder werk as enige iemand anders sal ek suksesvol wees.

As jy nie `n rugbyspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen?

Vir seker krieket, want ek was op skool seker `n beter krieketspeler en is baie lief vir krieket.

Wie gaan Saterdag wen?

Vir seker PHS. Ek kan mos nou nie teen my skool gaan nie. My ma het by Tom Naudé skoolgehou so op laerskool wou ek altyd in die bruintrui speel, maar dit het baie vinnig verander toe ek PHS toe is.

Ons weet jy was die wêreld se beste slot op jou dae. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel?

Kyk, as `n jong mannetjie het ek altyd gedroom om losskakel te wees, maar op laerskool het ek agsteman gespeel, maar nog steeds pale en kantlyn toe geskop. Ek kon links en regs ewe goed skop op skool, so dis dalk hoekom ek, toe ek Bok gespeel het, te veel in die agterlyn was. Ek het altyd gedroom om daai losskakel te wees, maar die naaste wat ek gekom het was agsteman. So ja, as ek nie slot gespeel het nie, sou ek graag agsteman wou speel. Ek het darem toe ek in Toulon was agsteman gespeel.

Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? As kaptein dink ek die belangrikste les wat ek geleer het, is jy kan nie alles self doen nie. Jy kort sterk manne om jou te ondersteun en jy moet hulle vertrou. Jy moet hulle bemagtig en dan moet jy hulle vertrou. `n Kaptein is nooit alleen nie. Dis altyd `n kaptein en sy korps wat almal saam werk om sukses te bereik. So, ek dink die grootste les is dat jy nie alles self kan doen nie. Jy moet ouens saam jou kry wat al jou spelers ken, want as jy hulle ken, dan weet jy hoe ook om hulle te motiveer. Jy moet rerig tyd maak om by elke persoon te sit en hulle te leer ken om te weet hoe om die beste uit hulle te kry.

HOËRSKOOL PIETERSBURG - KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIESPAN
HOËRSKOOL PIETERSBURG - HOKKIEDOGTERS AFRIGTERS
Voor: Regard Conradie, Phetolo Mokwena, Hector Swart, Hercu de Beer, Johann Blignaut, Rohan Bernardi, Xander Lessing, Robert Roets, Janko Venter, JG du Toit, Marius Smit. Agter: Mnr Wian Kruger, Barry Strydom, Reuben Jordaan, Vaylin Kellerman, Ruben Opperman, Markus Nel, Ethan Cardases, Keagan Smuts, Thomé Theron, Eben Smit, Mauritz Venter, Zjuan Muller, GC van der Merwe, Mnr Zander Human. o.13A - Rugby o.13A Netbal
LAERSKOOL PIETERSBURG - OOS OUR SERVICES: • Timber Trusses • Ultra Span Trusses • Timber Homes / Pods • Solar Inspections • Timber Installation • Ultra Span Installation • Sheeting Installation • Concrete Tiles Installation 015 298 9018 074 632 5322 30 Kaye-Lyn Street, Magna Via Polokwane arnold@martek.co.za www.martekroofing.co.za AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za
Voor: Xiandri de Wet, Abigail Louw, Anuska Deysel, Katelyn Ferns. Agter: Annebelle Jansen, Jennifer Olivier, Kayla Krause, Lia Muller.
0.13 A-SPANNE
Rieke Bosman, Lindie Coetzee, Michelle Hugo, Ann-Marie Potgieter, Juf Nadia Kotze (afrigter), Duané Joubert, Jolandie de Necker, Thalize Swanepoel, Reese de Neijs. o.13A - Rugby
LAERSKOOL
WhatsApp: 079 863 7822 | info@gofuneral.co.za GoFuneral word geadministreer deur VyroPlus (Pty) Ltd - `n gemagtigde finansiële diensverskaffer (FSP52562). Reg Nr. 2021/661422/07 Kontak ons vir `n kwotasie op `n begranisplan wat voldoen aan jou behoeftes.
o.13A - Netbal
PIETERSBURG

Rugby-afrigters van plaaslike skole gesels met AWSUM

Die jaarlikse NMI Noord-Suid Rugby-toernooi het vanaf 22 – 26 Maart in Pretoria plaasgevind, en AWSUM het met die eerstespanne wat aan dié toernooi deelgeneem het se afrigters gesels en by hulle gehoor wat hulle filosofie as afrigters is en wat hulle meen die eienskappe van `n goeie rugbyspeler moet wees.

“Uit die aard van die saak sal ‘n goeie rugbyspeler beskik oor natuurlike talent, maar dié gawe moet aangevul word deur ‘n gesonde werksetiek, ‘n positiewe gesindheid, en dissipline,” vertel Ruan Jacobs, Affies se eerstespanafrigter. Jannie Geldenhuys, Grey Kollege se hoofafrigter van die eerstespan en die Cherries stem saam dat die waardevolste speler wat mens in rugby kry, iemand is wat vreugde daarin vind om hard vir sy spanmaats te werk. Die meeste van die afrigters stem saam dat `n goeie rugbyspeler gedissiplineerd, hardwerkend en doelgerig moet wees. “`n Speler moet aktief luister, inligting inneem en verandering op die veld toon. Talent bring jou net só ver,” meen Roean Bezuidenhout, afrigter van Welkom Gimnasium. “Ja, `n goeie speler wys wat hy sonder die bal kan doen en is `n speler wat onder druk kan floreer,” voeg Abré Minnie, hoofafrigter van Hoërskool Outeniqua by.

Afrigters leer by mekaar en kyk op na manne soos Rassie Erasmus, Stuart Lancaster en Bill Belichick, maar tog het elkeen ook sy eie filosofie as dit by afrigting kom. Dietlov Coetzee, afrigter van Helmekaar Kollege, glo daarin om eerste die mens te dien voor jy die speler dien, dit verseker dat alles daarna makliker is. “Die belangrikste is om `n leersame omgewing te skep en seker te maak die spelers geniet elke oomblik, om van die spelers beter mense te maak en hulle iets van werksetiek te leer,” vertel Rudi Dames van Hoërskool Dr. E.G Jansen. Die meeste is dit eens dat jy as afrigter die kind se karakter vorm en slyp. JB Naudé, Oakdale Landbouskool se agterlynafrigter byskryf dit mooi: “Om `n afrigter te wees is om `n timmerman te wees wat elke speler skaaf en vorm om sy volle potensiaal uit te leef, om sy drome en die span se drome na te jaag.”

Ons het ook in 2023 met die Springbokke se voormalige afrigter Jacques Nienaber net voor die 2023 Rugbywêreldbeker gesels en hom gevra hoe belangrik rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers is.Jacques noem dat vir laerskoolspelers dit net moet gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, statistiek al hoe belangriker raak en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. “Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou,” vertel Jacques.

Elke ouer wil net die beste vir sy kind hê, maar waar trek mens die streep. Jacques voel ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens hom is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. “Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk,” meen Jacques.

Pietersburg - Jukskeispan
ANDER SPORT
THS -
Tom Naudè Skaak
ANDER SPORT Jenny Kalahari Red 081 566 8572 | jennykalaharired@outlook.com | Farm Mooifontein, Overwacht, Polokwane This stunning Kalahari Red Ewe was awarded Reserve Champion at the Bosveld Boerbok Show. Deel die uitgawe met familie en vriende. • Stationery • Furniture Back 2 School • Office Supplies OurFacebook hygienic MALLPOLOKWANE OF THE NORTH POLOKWANE GREENERY SOLAR ENERGY SYSTEMS | GENERATORS & PARTS | ENGINE PARTS & FILTERS | WORKSHOP & FIELD SERVICE DELICIOUS CHOICES prepared POLOKWANE GREENERY TOM NAUDÉ THS HS PIETERSBURG V S 18 MEI 2024 • Stationery Furniture Back 2 School Office Supplies Facebook Page For WWW.GNPS.CO.ZA 35B Corundum Street, Futura, Polokwane rep@gnps.co.za SOLAR ENERGY SYSTEMS | GENERATORS & PARTS ENGINE PARTS & FILTERS WORKSHOP & FIELD SERVICE MORE AND MORE DELICIOUS CHOICES Try our POLOKWANE 015 MALL NORTH 015 265 POLOKWANE GREENERY 015 880 0671
Intervarsity
Pietersburg - Skaak
Bosveld
JAAR PHS Tom Naudé THS 1977 10 25 1978 13 0 1979 25 (1ste Liga) 18 (1ste Liga) 3 (2de Liga) 6 (2de Liga) 1980 3 (1ste Liga) 3 (1ste Liga) 3 (2de Liga) 6 (2de Liga) 1981 10 (1ste Liga) 10 (1ste Liga) 10 (2de Liga) 27 (2de Liga) 1982 10 13 1983 10 15 13 (Verre Noord Finaal) 31 (Verre Noord Finaal) 1984 22 14 24 (Verre Noord Finaal) 7 (Verre Noord Finaal) JAAR PHS Tom Naudé THS 1985 10 9 1986 9 19 1987 9 28 1988 11 15 1989 13 15 1990 0 17 1991 4 3 1992 6 3 1993 17 6 1994 12 0 1995 26 7 1996 36 (1ste Liga) 17 (1ste Liga) 10 (2de Liga) 17 (2de Liga) JAAR PHS Tom Naudé THS 1997 8 (1ste Liga) 10 (1ste Liga) 1998 15 13 1999 24 0 2001 17 12 2002 14 20 2003 27 13 2004 36 6 2016 57 0 2017 39 12 2018 78 11 2021 38 9 2022 20 19 2023 19 10 verbind tot uitnemendheid
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.