Oakdale Landbou vs Boland Landbou

Page 1

Let us manage your Catering, Cleaning, Hygiene & Pest Control Services Join our table info@feedem.co.za Tel: 087 820 4095 • Email: aldo.otto@afgri.co.za • Nywerheidsingel, Malmesbury Our Sales Reps Rassie - 082 887 5280 Nico - 083 556 2730 Theo - 072 947 7325 OAKDALE LANDBOU BOLAND LANDBOU 19 AUGUSTUS 2023

HEAD OFFICE

The AWSUM After School Guide is another

product by TieMedia Group (Pty) Ltd,

Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl

Financial Manager: Carina Pio

Sales Manager: Quintus Brand

kragmeting op die plaas .

T: 028 713 2652 | F: 028 713 2654

C: 079 118 7163 (Kroniese Bestellings) | E: medidal@mwebbiz.co.za

Nuus

A: H.v. Dickson- + Barrystraat • RIVERSDAL

Sias Snyman APTEKER

Die skoolhoofde aan die woord

INTERSKOLE TEEN HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

Dit is vir Hoër Landbouskool Oakdale `n voorreg om Hoër Landbouskool Boland hier op die plaas te verwelkom, nie net vir die jaarlikse interskole nie, maar ook om te deel te wees van ons 95ste verjaardagvieringe en ons Akkerfees.

Die interskole tussen Oakdale en Boland Landbou is ‘n tradisieryke en emosioneelbelaaide geleentheid waartydens die seuns van Hoër Landbouskool Oakdale en die seuns van Hoër Landbouskool Boland kompeteer vir die “bragging rights” vir die volgende jaar. Wedstryde, gewen of verloor, is dikwels jare daarna nog steeds die onderwerp van vele braaivleiskuiers en oor die jare was daar al uitslae wat nie noodwendig deur die verloorspan verwag is nie. Sterkte aan al die seuns wat die naweek gaan deelneem.

Die hele Oakdale-gemeenskap, leerders, ouers, onderwysers en oud-Oakdalers is geweldig opgewonde om die interskole teen Boland Landbou in groot getalle op die plaas by te woon. Hierdie dag is ‘n besondere dag vir vir beide skole. Dankie aan al die ouers en ondersteuners wat ook die Akkerfees kom bywoon.

Die naweek skop reeds Vrydag af met gholf, bergfietsry en die baie gewilde “Old Boys” wedstryd. Baie sterkte aan al die ou manne, wat hiervan deel gaan wees, met die stywe lywe en dalk ander pyne ná die feeswedstryd!

Mag hierdie naweek die toonbeeld van mededingende sport wees, maar ook van vriendskap en broederskap op en van die veld af. Landbouskole het ‘n geweldige verantwoordelikheid om jong manne van integriteit die wêreld in te stuur om ‘n leidende rol in voedselproduksie te speel. My wens is dat hierdie naweek juis dít sal vermag.

Baie welkom aan mnr. Kobus Hartman, personeel en al die Boland Landbou-ondersteuners hier by ons op die plaas. Ek vertrou dat u die naweek saam met ons sal geniet en met ‘n warm gevoel in die hart Saterdagmiddag huis toe sal ry.

INTERSKOLE 2023

Daar is ‘n mooi en waar gesegde: “Slegs landbou kan die land bou…”

Die afgelope Julievakansie het ek en my gesin die voorreg gehad om na die Suid-Kaap te reis om daar vakansie te hou. Wat ‘n belewenis! Ons roete het ons geneem deur pragtige landskapstonele - heldergeel Canolalande, grasgroen koring wat geil staan en plaasdamme wat tot oorlopens toe vol is.

My hart was warm! Want - dit wat ek in die SuidKaap gesien en ervaar het, was sinoniem met die Wes-Kaap vanwaar ek gereis het. Ek het weer besef, slegs landbou kan die land bou… Hoe gesonder die Suid-Kaap (Riversdal) en WesKaap (Paarl/Wellington) is, hoe gesonder is die land. Hierdie twee streke bied bakens van hoop vir Suid-Afrika!

Boland Landbouskool en Oakdale Landbouskool funksioneer in hierdie twee pragtige landboustreke. Albei is trotse skole met ryke tradisies. Albei skole werk kliphard om op alle terreine: akademie, buite-kurrikulêr, landbou en kultuurgebied, so goed as moontlik te presteer. Ons sien baie uit na die gesonde kompetisie geassosieer met Interskole tussen die twee landbouskole. Ons weet: hoe meer jou opposisie jou uitdaag, hoe beter vir jouself! Dit lig jou plafon en help jou om nuwe horisonne te verken.

Hoër Landbouskool Boland

Wanneer ons tydens die 2023 Interskole kragte meet op die rugbyveld, mag die standaard van mededinging op die hoogste vlak wees. Mag elke seun tydens sy wedstryd alles gee! Mag die uitslag vir homself sorg, en mag elke seun, afrigter en ondersteuner daarby baat. Mag elke speler sy rugbytrui op ‘n beter plek los - geken deur karakter, trots en waardigheid.

Baie dankie aan Oakdale wat gasheer speel vir die Interskole 2023. Dankie vir harde werk agter die skerms deur alle partye betrokke. Dankie aan die Riversdalgemeenskap wat ons hartlik ontvang en ons besoek aan die Suid-Kaap deel maak van ons herinneringsdagboeke.

Wanneer die eindfluitjies Saterdag op verskeie velde blaas en ons handskud - geluk aan die wenners. Aan die verloorders - wees volgende jaar sterker. Mag ons vriendskappe smee wat leeftye hou en altyd onthou ons is vennote in die landbou. Ons verteenwoordig twee eilande van uitnemendheid, wat vir seuns, asook ons gemeenskappe, hoop gee in ‘n land waar dit baie nodig is. Mag daar nog baie jare wees van hierdie pragtige tradisie van mededinging tussen Boland Landbou en Oakdale Landbou!

Vriendelike groete, Kobus Hartman - Boland Landbou

Willem du Buisson
Hoër Landbouskool Oakdale MAG DIE BESTE SPAN WEN! NEXUSAG WENS ALLE SPELERS BAIE STERKTE TOE VIR DIE INTERSKOLE-WEDSTRYDE! Geniet elke oomblik! www.nexusag.net 021 860 8040
000 1705
Skole
021
www.awsumnews.co.za Suid-Kaap
Awsum School News
AWSUM
awsum@tiemedia.co.za
Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand
376
OUR TEAM
Copyright:
Printed by Novus Print.
TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen
Sterkte aan Oakdale en Boland Landbou vir die groot
Kobus Hartman

Marco ALBIE

KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Definitief toe ek in 2022 in die SWD Cravenweek gespeel het.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur altyd positief te wees en nooit negatief te raak nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Louis Fourie, hy help om my kalm en rustig te hou in situasies waar nodig is.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Om met die Wit-trui uit te draf en voor die skool by Interskole te staan.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Steven Kitshoff, want hy is ‘n goeie speler en ook ‘n goeie leier.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag gaan rugby speel en daarvan ‘n loopbaan maak.

ONDERSTEUN DIE EERSTE RUGBYSPANNE SATERDAG, 19 AUGUSTUS OM 12:30.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Toe ons WP Cravenweekspan die Bulle in die finaal geklop het en ook toe ons vir Paarl Boys’ High op hulle tuisveld 22 Julie 2023 geklop het.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek doen my bes met ‘n praatjie voor elke wedstryd, maar hulle het dit eintlik nie nodig nie, want hulle is reeds gemotiveerd vir/voor elke wedstryd.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Chistoff (Bettie) Etzebeth. Ons staan altyd saam en respekteer mekaar. Ons sit nooit vas nie en stem altyd saam.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit? Ons sien beslis uit na Interskole teen Oakdale.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Duane Vermeulen. Hy is `n baie harde fisiese rugbyspeler en beskik oor goeie leierseienskappe.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek sal baie graag na skool verder wil rugby speel en ook B-Agric studeer en later op ons plaas in die Swartland gaan boer.

ATKV-Hartenbos staan bankvas agter die skole.

ATKV-Hartenbos wil graag vir beide skole sterkte toewens vir die groot wedstryde wat voorlê

MARCO STEYN ALBIE BESTER KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN OAKDALE LANDBOU BOLAND LANDBOU
Saam is ons beter en saam is ons sterker!

HOOFAFRIGTER

VAN DIE EERSTESPAN: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Die Wit-trui sal met trots gedra word. Die passie vir die skool en sy 95 jaar se tradisie en trots word uitgeleef.

Hoe is die samestelling van die span vir die die naweek? Enige beserings?

Dit is ‘n relatiewe jong span, maar die twee groepe vul mekaar goed aan.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons is beweeglik en kan aanpas in verskillende toestande.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

‘n Speler wat sy trui op ‘n beter plek vir die Oakdale nageslag wil los.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Om elke speler deur sport lewensvaardighede te leer wat hy vir die res van sy lewe sal koester.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE EERSTE XV
Hanré Jubelius Slot Therlow Prins Linkervleuel
Waylon Kortjie Heelagter 11
5 15 Zandré Conradie Losskakel 10 6
Hanno Louw Flank
Devon Windvogel Vaskopstut 3 Roy Viljoen Slot 4 Tian Ferreira Skrumskakel Duraan Jv Rensburg Regtervleuel 9 14 Marco Steyn (k) Loskopstut 1 Erick Steyn Agsteman Louis Fourie Buitesenter 8 13 Migail Barnard Flank Kurt Coetzee Binnesenter 7 12 Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
du Plessis
Hawies Fourie en Jimmy Stonehouse.
Malan
2 IN DIE BESPROEIINGSVELD! IN DIE BESPROEIINGSVELD! DIE A-SPAN DIE A-SPAN www.bergrivier.co.za 021 872 6619 info@bergrivier.co.za
JC van Wyk Haker

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND EERSTE XV

HOOFAFRIGTER

VAN DIE EERSTESPAN:

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Ons is ‘n span wat alles op die veld los. Ons het `n veggees in die span die jaar wat ongelooflik is. Ons manne speel met baie selfvertroue en dit kan op die veld gesien word.

Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings?

Ons is deur die jaar baie geseën dat ons nie baie beserings gehad het nie en dit is alles te danke aan ons Sportwetenskaplike, Johan van Rooyen. Die werk wat hy in die af-seisoen en in die seisoen doen, is werklik ongelooflik! Ons het deur die jaar baie min ontwrigting gehad.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Uit en uit ons spankultuur! Hierdie seuns weet almal wat hulle reeds hierdie seisoen opgeoffer het en weet hoekom hulle dit doen! Daar is regtig ‘n liefde in die span vir mekaar, vir ons skool en vir ons families.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

Hy moet afrigbaar wees. Hy moet respek vir homself, sy span, afrigters, opisie en die sport rugby hê. Hy moet verantwoordelikheid kan vat! Hy moet bereid wees om hard te werk en teleurstelling te kan verwerk.

Wat is jou filosofie as `n afrigter? Om ‘n kultuur vir my spelers te skep waar hulle vry voel om hulself uit te leef, betrokke te raak met afrigtingsessies en die sport te geniet! Dit gaan nie oor wen nie maar om ‘n seun ‘n man te maak, sodat hy eendag ‘n goeie pa vir sy kinders kan wees. Deur sport kan ons leerders die waardes van die lewe leer en dit is DIE BELANGRIKSTE!

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Verseker! My broer Andras Molnar, Rudi Dames en Sean Erasmus is net ‘n paar om van te noem.

Ruan Viviers Slot Hans Verster Flank Enslin Claasen Linkervleuel
5 6
11 Retagan van Rooi Losskakel 10 Christoff Etzebeth (o.k) Loskopstut 1 Cilliers Viljoen Haker 2 Albie Bester (k) Binnesenter 12 Turlon Adams Skrumskakel Dewald de Villiers Heelagter 9 15 Karst Smits Vaskopstut 4 AJ van der Merwe Agsteman Wehan Lume Regtervleuel 8 14 Pieter de Jager Vaskopstut 3 Alru Gous Flank Ruan Jongsma Buitesenter 7 13
Philip Molnar

Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

AWSUM NEWS

Hoër Landbouskool Oakdale - o.19B Rugby

Hoër Landbouskool Oakdale - Dirigente

RUGBY O.19B
Voor: Tristan Atsell, Karlo Truter, Sebastian Lötter (k), Mnr. Stefan de Klerk, Lorenco Crous, Lukas Olivier en Zandré Conradie. Middel: Christiaan Jansen van Vuuren, Gerhard Ehlert, Louwrens van der Linde, Daniël le Roux, Hanré Jubelius, Zack Malherbe en Zak van Heerden. Agter: Wandré Groenewald, George Coetzee, Zack Wessels, Duraan Janse van Rensburg, Damiën Enslin, Michael Fourie, Vonté Botha en SP Scheepers. Juaan Grobler, Siegfried Stander, D’Niel de Wet, Ethan Grobbelaar en Pedrie Schutte.
RUGBY O.19B
Voor: Alco Bindemann, Lyle Lewis, Xavier Vorster, Jay-Tee George, Pieter Kotze, Valera Breytenbach, Daniël Blom. Agter: Ethan Downing, Ben la Grange, Jean Visser, Erich Gilmore, JD van Deventer, Corné Cronjé en Juan Swart. Hoër Landbouskool Boland - o.19B Rugby Ruben Uys, Retief Viljoen, Ernst Loubser.
A WS U M N EW S
sterkte
die
www.awsumnews.co.za
Hoër Landbouskool Boland - Dirigente
Baie
aan al
spanne!

Voor: Sine Mdlankomo, Lohan Gerber (k), Mnr. Gerhard Holtzhausen, Mnr. Pieter Wessels, Mnr. Ernie Durrheim, Jannes Snyman (o.k) en Jaco van de Venter.

Middel: Jandrian Goosen, Malan vd Merwe, JT Jackson, Jean Coetzee, Liam Lightley, Ruan Swart, Christian Vorster, Kai Pratt, Ryno Steyn, CT Vosloo en Anrich Scheffer.

Agter: Wayne Ganniwa, Lee-Winn Pretorius, Jordan Ess, Jandré Nell, Hendriko Nel, Aaron Flanigan, Warren Labuschagné, Tyrese Plaatjies en Reinhart Viljoen.

Voor: Luan van Tonder, Nathan-Lee Gordon (o.k), Mnr. Tjaart Naudé, Adrian Smith (k), Mnr. Philip Hattingh, Björn Onrust en Caleb Williams.

Middel: Bernard Badenhorst, Dian Rabie, Jacobus de Villiers, Sebastiaan Visser, Diaan Augustyn, HW de Waal, Henco Vermeulen, Francois le Roux en Andreas Badenhorst.

Agter: Neël de Kock, Jaylin Bacons, Kane du Plessis, Myburgh Eksteen, Moeshaan Mortlock, Mark-Hein Fourie, Dylan Conradie en Diaan Labuschagne.

Voor: Nuan Scheepers, Muller Geldenhuys (o.k), Mnr. André Bester, Mnr. Pieter van Huyssteen, Mnr. Ivan van Zyl, Gerrit Janse van Rensburg (k) en Marky Kortje.

Middel: Charlie Terblanche, Marno Meyer, Joshua Helmand, Stefan Vollgraaff, Pieter Barnard, Janu Wentzel, Lohan Dirker, Julian Hume en Devan Craig.

Agter: André Gouws, Ulrich van Dyk, Mich van Eeden, Stiaan Pool, Joseph van der Merwe, Callie Wannenberg, Logan Price en Lunen Coetzer.

Hoër Landbouskool Oakdale - o.16A Rugby Hoër Landbouskool Oakdale - o.15A Rugby
RUGBY A-SPANNE AWSUM NEWS NEWS school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A Download past exam papers Per
Per
www.awsumnews.co.za Download past exam papers, per grade, per subject on www.awsumnews.co.za
Hoër Landbouskool Oakdale - o.14A Rugby
grade
subject

THE PRINT OFFICE

Voor: Theuns de Bruyn, Artho Saayman (k), Mnr. Gerhard Holtzhausen, Mnr. Pieter Wessels, Mnr. Ernie Durrheim, Tyrese Plaatjies (o.k) en Jaco van de Venter.

Middel: Rico Ferreira, Aidin Booysen, Bernard Erasmus, Ruan Swart, Christian Vorster, Ryno Steyn, Frederik van Dyk en Jandré Nell.

Agter: Burger Erasmus, Reuben van der Schyf, Hendriko Nel, JT Jackson, Malan van der Merwe, Marnus Jv Rensburg, Franco van der Westhuizen en Rayden Jafta.

Voor: Juvaan Heathcote, Helgard Honiball (o.k), Mnr. Tjaart Naudé, HW de Waal (k), Mnr. Philip Hattingh, Gustav Schutte en Christof Delport.

Middel: Danté Lategan, André Viljoen, Dian Rabie, André van der Merwe, Ruan Groenewald, Schalk Barnard en Moeshaan Mortlock.

Agter: Luan van Tonder, Neël de Kock, Dylan Conradie, Sebastiaan Visser, Ruben Bezuidenhout, Kruger van Rooyen en Richter van Heerden.

Voor: Trevor Horne, Stiaan Pool, Mnr. André Bester, Mnr. Pieter van Huyssteen, Mnr. Ivan van Zyl, Marky Kortje en Kobus Lourens.

Middel: Jordan Newman, Alexander Loftie-Eaton, Johan Viljoen, Janu Wentzel, Dirk Vermeulen, Joseph van der Merwe en Dirk Wessels.

Agter: Ruben Ludik, Dirk Swart en Eugene Hopley.

Hoër Landbouskool Oakdale - o.16B Rugby Hoër Landbouskool Oakdale - o.15B Rugby Hoër Landbouskool Oakdale - o.14B Rugby RUGBY B-SPANNE
partner in printing Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za
Your

Hoër Landbouskool Boland - o.16A Rugby

Hoër Landbouskool Boland - o.15A Rugby

Hoër Landbouskool Boland - o.14A Rugby

Voor: Oloff Bergh, Ruan Nel, Henry Hess, Kyle Wait, Caleb Seroot, Divan Meyer, Divan Myburgh, Cobus Immelman. Agter: MJ Terblanche, Daniel Hanse, Steyn Lamprecht, Joshua Kruger, Reinier Visser, Louis du Plessis, Edrich Rix, JG vd Berg.
RUGBY A-SPANNE
Voor: Kobus Conradie, Ayden Juries, Diwan Schoeman, Lulo Serato, Sebastiaan Lamprecht, Gehano van Bo, Arno Pieterse. Agter: Krige le Roux, Corné Marais, Jaeger Coetzee, Tiaan Malan, Juan Visagie, Tiaan Zeeman, Francois de Villiers, Aleit Stander.

Hoër Landbouskool Boland - o.16B Rugby

Voor: Waka Frankforth, AJ-Neethling Binnemn, MJ Harmse, André Blewett, Malan Goosen, Hanno van Zyl.

Adam van Schalkwyk, Ruan vd Westhuizen, Geo Williams, Jacques Retief, Diwan Grobbelaar, Gerdian Coetzee, Ewan Vercuiel, Niel Snowball, Liam vd Westhuizen.

Hoër Landbouskool Boland - o.15B Rugby

Hoër Landbouskool Boland - o.14B Rugby

Munich Le Roux, Caleb Seroot, Xandru Buter, MJ Terblanche, Kallie Brink, Martin Brown, Niel van Tonder, Jason Joseph, Jacques Bester, Hugo Jordaan, Nico de Beer, Hanno du Toit, Jayden Els, Troy Davis, Charl du Plessis, JM Viljoen, Wian Messina, Zeeman van der Merwe. Voor: Jovan Hartman, Pieter Mostert, Reese Human, Johannes Goosen, Zurwigh Marais, De Villiers Notnagel, Francois van Straaten, Gert Brink. Agter: Ruhan Kleinschmidt, Ignu du toit, Gunter Schmidt, Dehan Fourie, Du Toit Brink, RW van Deventer, Peet Goosen.
RUGBY B-SPANNE
Agter:

Hoër Landbouskool Oakdale Gholfspan

Voor: Hennie Keyser, Mnr. Pieter van Huyssteen en Henry Theron.

Agter: Bobby-Luke Colborne, Zak van Heerden, Francois Labuschagne en Sasha Geldenhuys.

Hoër Landbouskool Oakdale Bergfietsryspan

Voor: Ruben Erasmus en Anrich Rademeyer.

Middel: Matt Barkley, Pieter de Kock, Lian Otto en Jaco de Wet.

Agter: Divan Greeff, Jan-Hendrik van Wyk, Wehan Swart, Zander Groenewald en Stehan Groenewald.

2017 2018 10 AUGUSTUS 2019 vs RIVERSDALE STOP N2, RIVERSDALE 2019 2016 Student & Staff Meals Kiosks & Tuck Shops Coffee Bar & Call Order Offerings acked Meals & Lunch Packs Sports & Fundraising Events Disinfecting & Sanitising Services Cleaning & Hygiene Services Pest Control Let manage your Ca Hygiene & est Control Services Boland Landbou Oakdale Landbou 27 AUGUSTUS 2022 Sportswear learners love and quality that parents appreciate www.aspirebranding.co.za 2022 AWSUM NEWS Ons is trots om al vir 5 jaar die uitgawe vir die Oakdale Landbou vs Boland Landbou Interskole te kan doen. Vorige uitgawes

School

www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS
Voor: Mnr Manie Smit, DW Venter, Sean Lombard, Evan Coetzee en Mnr Handro le Roux. Agter: Adriaan Bisschoff, Devan Vercuiel en Willem van Wyk. Voor: Tarquin Lundie, Shaun Kruger, Divan Fritz en Mnr Niel Rossouw. Agter: Janco Cornjé, Jariegh van Lill en Schalk Vorster. Hoër Landbouskool Boland Gholfspan Hoër Landbouskool Boland Bergfietsryspan

JAAR SE INTERSKOLE-UITSLAE 33

1987 - 2022

FRESH EGGS NOURISH THE BODY

Grade 12’s

What’s next? Get your latest 2023 Career Guide to help you choose where to go after school.

Scan and read online.

CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? 2023

CAREER GUIDE WHAT’S NEXT?

GRADE 12’S

GRADE 12’S

OAKDALE WEN 14 BOLAND WEN 19 GELYKOP 0
JAAR OAKDALE BOLAND 1987 6 11 1988 0 9 1989 11 9 1990 7 6 1991 4 18 1992 6 15 1993 26 6 1994 11 18 1995 19 18 1996 0 26 1997 26 22 1998 12 16 1999 23 28 2000 7 31 2001 0 15 2002 14 5 2003 20 12 2004 7 11 2005 8 6 2006 0 17 2007 19 27 2008 8 16 2010 3 0 JAAR OAKDALE BOLAND 2011 34 3 2012 19 38 2013 29 10 2014 7 13 2015 21 19 2016 22 27 2017 14 12 2018 19 56 2019 23 26 2022 26 17 2023 TBD TBD
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.