Boland (Sep) Hoërskole

Page 1

SEPTEMBER 2013

BOLAND

HOËRSKOOL

FREE

NEWS

HIGH SCHOOL

Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture

Tel: 021 872 4425 Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies

Tel: 021 872 3880 2 Lifestyle/ Properties

NUUS

GRATIS

Adele Murray

3 Financial

awsum@tiemedia.co.za 4 Health

5 Beauty/Health

Die beste Braaidag ooit Die vure het gebrand en die vleis het gesis. Erfenis dag is daar vir ons, om ons ryk erfenis te vier as trots Suid Afrikaners. Ons Braaidag was vir ‘n goeie doel, dit bring ons saam as ‘n nasie en dis ‘n rede vir feestelikheid. Braaidag is nou vir ons soos Bastille Dag vir die Franse, “Thanksgiving” vir die Amerikaners en St. Patricks Dag vir die Iere.

www.awsum.co.za 6 AWSUM Kombuis

Fax: 086 574 4798 7 Motoring

8 Schools

The organisors of Nasional Braai Day took suggestions for name changes for towns from millions of South Africans around braai fires. New sign boards for towns were manufactured and sent to braaiers across the nation. These new sign posts were erected in many places all across the country. ‘Houtbraai’, formerly known as Hout Bay, Gansbaai is now known as ‘Gansbraai’, Strand has been changed to ‘Brand’, Bredasdorp is now known as Braaidasdorp. Parkview is ‘Porkview’, Midrand is ‘Midbrand’, Woodmead is now ‘Wood & Meat”, Port Elizabeth is ‘Pork Elizabeth’, East London is ‘Feast London’, and Bryanston was named ‘Braainston’ . These were some of the towns which were among the Braai Day Towns for National Braai Day 2013 . Thanks to National Braai Day for Braai Day towns and logo. Stephanus Rabie for photography.


NEWS

NUUS

2 SEPTEMBER 2013

www.rawson.co.za

PAARL

AGENT: • Annelie Koen PRICE: •

Cell: 072 711 2075

R 3 500 000

MANDATE TYPE

• JOINT

EXCLUSIVE ESTATE LIVING IN THE HEART OF PAARL! In the heart of Paarl you find this exclusive development. This property is the ultimate in living space finely decorated and finished. This is the trifecta area, price and property. Close to schools and all amenities. Estate living at its best! WEB REF: 505343

BEDS: 3

BATH:

AGENT: • Werner van der Merwe PRICE: •

R 6 955 000

2

GARAGE: 2

Cell: 083 517 1311

MANDATE TYPE

• SOLE

GUEST HOUSE - A LIVING PAINTING! This spectacular jewel with all it's character and history are ideally situated for tourist close to the N1. This bed and breakfast shows pieces of S.A. history in it's finest detail, from being a dignit For that national monument to the most resent ethnic dignity. once in a lifetime experience call me now!!Go to http://www.skinkikofi.co.za WEB REF: 504241

BEDS: 8

BATH:

8

GARAGE: 3

WELLINGTON AGENT: • Carmen Schoeman: 082 490 0994 • Tertius Joubert: 082 877 7534 PRICE: R 1 299 000

MANDATE TYPE

• SOLE

RARE FIND! Beautifully renovated character home in historical centre of town. Wooden floors and window shutters. Open plan kitchen with granite tops. 3 bedrooms, 2 bathrooms, guest toilet and 1 garage. Covered braai patio to pool and garden. WEB REF:

495729

AGENT: • Marisa Visagie: 079 877 4177 • Tertius Joubert: 082 877 7534 PRICE: R 950 000

MANDATE TYPE

• SOLE

RETIRE IN COMFORT This townhouse is centrally situated in walking distance of town centre. Two bedrooms, 1 bathroom, open plan kitchen/ living sculler 1 garage. area with scullery, WEB REF: 497169

Be

. Read

Vuurwapens OPLEIDING VIR: Handwapens/Handbeheerde + Sellaaigewere/Haelgewere AANSOEKE: Bevoegdheid/Lisensies/Boedelwapens Hernuwings/Motiverings/Jagbriewe Willem van der Toorn

Sel : 073 521 0245

MULTI - SHADE

Since 1988 12 Trappe Street Worcester Tel/Fax: 023 347 3631

Adjustable Aluminium Louvres Patios

Shadeports

Carports Awnings

Underdeck Waterproof Ceiling Braai and Sun Rooms

The Painting Shed

Decorative paint techniques. . . On furniture and decor Antique the new or revive the old Hand-painted kitchens

Workshops. . .

email: info@thepaintingshed.co.za www.thepaintingshed.co.za 0826214257 (Cornelia) College Street, Wellington

. . . for the Love of Paint


NEWS

NUUS

SEPTEMBER 2013 3

Mediese fondse is duur Gedurende September en Oktober elke jaar kondig mediese fondse hul nuwe voordeelstrukture en premies vir die volgende eisjaar aan. Tydens die tydperk het lede die geleentheid om hul planopsie aan te pas. ‘n Tydperk van opgradering of afgradering na gelang van jou persoonlike mediese behoeftes en ervaring tydens die huidige eisjaar. Die alombekende opmerking van die verbruiker is dat mediese fondse te duur is. Premieverhogings word vergelyk met salarisverhogings (indien jy enige ontvang het). Daarom is die norm om net ‘n goeie hospitaalplan opsie van ‘n geregistreerde mediese fonds in stand te hou wat gemoedsrus bied vir jou groot mediese in-hospitaal uitgawes. Jy befonds dan self jou dag-tot-dag mediese uitgawes. Hierdie tipe opsies moet nie verwar word met mediese versekerings produkte nie. Om premieverhogings van mediese fondse te verstaan, moet die faktore wat dit beïnvloed in aggeneem word. Die grootste kostedrywers is hospitale en dokters. Mediese fondse

het geen beheer oor hul tariewe nie. As ‘n voorbeeld hoe blootgestel mediese fondse is aan kostes, hoef nie verder gekyk te word na ‘n chirurgiese teater van ‘n hospitaal nie. Daagliks vind prosedures by die minuut plaas. Betrokkenes is een of twee Chirurge, Narkotiseerder en verskeie verpleegpersoneel met ‘n verskeidenheid van mediese ervaring. Mediese fondse moet opdok per minuut in die teater, suurstof/gasse en ander chirurgiese en tegnologiese toebehore wat gebruik word. Sou die prosedures 5 minute langer neem vir wat die rede ookal mag wees, moet die fonds opdok vir 5 minute se ekstra uitgawes. Dít terwyl jy onder narkose salig onbewus is van gebeure. Die teendeel is natuurlik ook waar. Daar is verskeie gevalle waar die dokter die prosedure voltooi in ‘n korter tyd as normaal en dus met gevolg ‘n goedkoper rekening. Mediese inflasie is gelyk aan VPI (Verbruikers Prys Indeks) plus 3%. Faktore wat die Raad van Trustees van ‘n mediese fonds in ag neem en wat dus mediese inflasie

Elmar Venter Ian Cloete adv Mike Lochner

ACCtiUNTING AND TAX CtiNSULTANTS CC

Affiffioutitititititiffiffiffiffi

dryf, is : Tariewe, Gebruik (vraag en aanbod), Reserwes, Plan spesifieke aanpassings, Administrasie en Bestuurdersorg. Mediese Fondse word wetlik verplig deur Die Raad van Mediese Fondse om ‘n reserwe fonds van 25% te handhaaf. Is dit nie die geval nie, moet die fonds ‘n besigheidsplan aan die Raad voorlê oor hoe en wanneer die 25% reserwevlak bereik gaan word. Mediese fondse is nie-winsgewende organisasies. Mediesefondsdekking is nie net belangrik vir jou liggaamlike welstand nie, maar jou opsie het ook ‘n invloed op jou finansiële gesondheid. Neem jou gesondheidsorgbehoeftes in ag en kyk deeglik na al die moontlikhede, alvorens jy ‘n keuse uitoefen. Vra vir ‘n verteenwoordiger / makelaar as jy onseker is. Deur : Aaltje Gouws, Onafhanklike Mediesefonds Adviseur, Lochner & Venter Consulting, Tel nr 021 8721005 / 082 413 7127

082 821 9885 082 456 0157 082 440 2774

Sales Consultant vacancy available in Northern Suburbs. Please submit all CV’s before 10 October to info@tiemedia.co.za

Tel: + 27 872 3041 / Fax: +27 872 3042 / Cell: 082 060 0590 Email: nita@solvex.co.za Address: 294 Main Road, Paarl, 7646 / P.O. Box 2761, Paarl, 7620

Verwydering van stompe

Geen beskadiging van grasperke

Plaas saagsels as kompos terug

Poena Malherbe Tel: 021 862 4575 Sel: 083 460 2329 E-pos: poena@xsinet.co.za

B.s.i Brokers FSP LISENSIE NR./LICENCE NO.:25771 Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer

Korttermyn Versekering Makelaar Shortterm Insurance Broker Tel: (021) 864 3684 Bainstraat 9A Wellington 7655


NEWS

NUUS

4 SEPTEMBER 2013

Adenoid Surgery in Children Dr. A.C. van Lierop

Adenoids are small glands in the throat at the back of the nose. They are there to fight germs in younger children. We believe that after the age of about three years, the adenoids are no longer needed. Your body can still fight germs without your adenoids. We only take them out if they are doing more harm than good. Sometimes children have adenoids so big that they have a blocked nose, so that they have to breathe through their mouths. They snore at night. Some children even stop breathing for a few seconds while they are asleep. The adenoids can also cause ear problems by stopping the tube, which joins your nose to your ear from working properly. For children removing the adenoid at the same time as putting grommets in the ears seems to help stop the glue ear coming back. Removing the adenoids may also make colds that block the nose less of a problem for your child. Usually adenoid surgery is done as a day case and

there is minimal pain after the procedure. Adenoid surgery is very safe, but bleeding may occur which may need a second operation to stop it. However, bleeding after adenoidectomy is very uncommon.

Dr. Louis Malherbe M.D. (Hom.), M.Sc., D.Hom.Med.,D.C.,Dip.Ac.

Wenke wat die skryf van eksamen makliker maak Margot Malan Oktober en November is vir die meeste van ons “eksamentyd”. Eksamen stres en studiemetodes beïnvloed beslis ons uitslae. Is jy voorbereid vir die eksamen? Voldoende voorbereiding sluit 3 komponente in. Verstandelike voorbereiding beteken dat jy jou werk ken. Stel ‘n studieskedule op, 3 weke voor die eksamen en spandeer genoeg tyd aan elke vak. Fisiese voorbereiding beteken dat jy genoeg eet en slaap. Moenie meer kafeïne en suiker inneem as gewoonlik nie. Kry genoeg rus en oefening en hou jou lewe gebalanseer. Emosionele voorbereiding beteken dat jy strategieë het om jou angstigheid te beheer. Berei goed voor, moenie deurnag studeer nie en gebruik positiewe selfspraak om angs teen te werk. Praktiese wenke: Probeer alkohol asook aanpassings in medikasie vermy tydens die eksamen. Werk vooraf vraestelle deur en sorg dat jy betyds is. Maak seker dat jy genoeg van die regte skryfbehoeftes saamneem.

Maak seker dat jy die korrekte vraestel ontvang het. Lees die vraestel noukeurig deur. Let veral op na die hoeveelheid vrae wat jy moet beantwoord en onderstreep al die werkwoorde, sodat jy weet wat verwag word.

Chiropractor / Homoeopath Adress: 150 Main St. Paarl Ph: 076 380 0299 Appointments only

Beplan rofweg die struktuur van jou antwoord. Skryf duidelik en leesbaar en nommer jou vrae korrek. Begin elke nuwe afdeling op ‘n nuwe blad. Skryf soveel moontlik, maar onthou die kwaliteit van die antwoord as geheel word bepunt.

50% Afslag op alle

Pas jou kennis toe. Gebruik die vereiste formaat bv. ‘n opstel, ‘n program, ‘n oorsig, ‘n berekening ens. Gee al jou antwoord boeke/ addendums/bylaes in. Moenie Paniekerig raak nie. As jy “blank” slaan, ontspan en vra jouself wat jy wel weet – skryf dit neer. Sterkte aan julle almal. Opvoedkundige Sielkundige Pret en Leer Opvoedkundige Sentrum

rame & sonbrille Tel: 021 863 3154 Fax: 021 863 0983

Shop 60, Paarl Mall

(Terwyl voorraad hou)

PO Box 3085, Paarl, 7620


NEWS

NUUS

SEPTEMBER 2013 5

Die oorsake van beserings Om die toename in oorgebruikbeserings onder adolessente (12 – 18 jariges) te verminder en te voorkom, is dit noodsaaklik om die moontlike oorsake daarvan te verstaan. Dit maak meer as 50% van sportbeserings uit, waarvan die orige akute beserings is, bv. ‘n breuk, fraktuur, tendon-, spier- of ligamentbesering, en moeilik is om te voorkom. Oorgebruiksbeserings kan egter wel voorkom word. Moontlike oorsake is ‘n skielike verandering aan oefenintensiteit, “te vinnig te veel” aan die begin van die seisoen, spierwanbalanse, kompensasies a.g.v. vorige beserings, swak postuur en terugkeer na ‘n vorige besering sonder volledige rehabilitasie. Navorsing het bevind dat vroeë spesialisasie in net een of twee sporte hoë eise op die ontwikkelende liggaam plaas en kan lei tot beserings. Daarteenoor verseker ‘n verskeidenheid sporte op ‘n jong ouderdom dat die liggaam en spiersisteem optimaal ontwikkel. Navorsing toon ook dat vroeë spesialisasie in een sport nie noodwendig latere prestasie voorspel nie. Tydens sportaktiwiteite funksioneer

spiere nie in isolasie nie, maar wel saam as ‘n gekoördineerde ketting of sisteem. Byvoorbeeld, tydens ‘n hardloopaksie moet sekere spiere in die korrekte volgorde aktiveer om ‘n effektiewe beweging te verseker. Indien een van die spiere in hierdie ketting nie aktiveer nie (a.g.v. swakheid, vorige besering, ens.), sal ‘n ander spier (wat nie ontwerp is vir die funksie nie) oorvat. Die spesifieke beweging raak dan minder effektief en kan dit lei tot beserings. ‘n Ketting is ongelukkig net so sterk soos sy swakste skakel. Dus sal selfs ‘n sterk spier wat nie op die regte tyd werk nie minder effektief wees. Ongemak, styfheid en/ of pyn mag ‘n aanduiding wees van te veel stremming op ‘n deel van die liggaam, al beïnvloed dit nog nie deelname nie. Vroeë identifisering van moontlike spierwanbalanse kan beserings voorkom. Dit is beter om een oefensessie of wedstryd te mis en daaraan aandag te gee, eerder as om later ‘n hele seisoen te mis. Tel: 021 872 2236 Epos: dvp.bio@gmail.com geskryf deur Danel van Pletzen

Tips on beauty

By Jessica Prince

Experts reveal the shortcuts to getting the season’s most-wanted trends.

Complete the look with a swipe of Chanel’s nude lipstick for balance.

“Soft brown shadows are universally flattering and look modern when worn as a monochromatic smoky eye,” says makeup artist Nick Barose.

Hair tip with a tightly wound knot Simple and striking are two ways to describe the tightly wound knots seen on the runway. As hairstylist Guido explained of his low chignon at Ralph Lauren, “It’s a very chic, put-together style...This look goes along with what I typically think we create in New York in that it’s very American and wearable...”

HOW-TO: Trace your lash lines with a black pencil like Clarins. “Don’t worry if the liner isn’t perfectly straight, since you’ll be smudging it anyway.” Apply shadow (we like browns from Dior) across lids and under lower lashes, connecting it at the outer corners, says makeup artist Pati Dubroff. Blend well and use one coat of Givenchy’s mascara. A quick dusting of contouring powder creates the illusion of structured cheekbones. Try Mirabella’s along with this trick: Suck in your cheeks and brush the powder down the hollow area, advises Barose.

HOW-TO: To master your twist, blow-dry hair straight, create a clean center part if wanted, and secure hair into a firm ponytail at the nape, spritzing with shine mist. From there, you can wrap the tail into any number of looks: A loop with the ends pointing up or tucked under, a round ballet bun, or the classic double knot—sealed with a shot of anti-frizz spray.

DANEL VAN PLETZEN (B.Sc. Hons. Biokinetics, Masters Sport Science) GEREGISTREERDE BIOKINETIKUS

Wetenskaplik-gebaseerde rehabilitasie oefenprogramme • • • • • • • • • •

Voorkoming en behandeling van kroniese kondisies en beserings Sport-spesifieke oefenprogramme Verbeter sportprestasie Herstel van spierwanbalanse Hardloopstyl- en postuur analise Verbeter gesondheid, fisieke status, funksionele vermoë en lewenskwaliteit Groepklasse vir swanger vroue Pilates-gebaseerde rug-&nek groepklasse Sportmasserings Discovery Vitality & Momentum Fiksheidstoetse (Mediese Fonds tariewe)

H O S P I TA A L S T R A AT 2 5 , PA A R L , 7 6 4 6 / W E L L I N G T O N Epos: dvp.bio@gmail.com / Tel: 021 – 872 2236 / Sel: 073 – 687 3377


NEWS

NUUS

6 SEPTEMBER 2013

Dit is daai tyd van die jaar! Somer is om die draai en dit beteken Visbraai! Die AWSUMKombuis deel graag met ons lesers die volgende resep.

Rooiromanvis met room Hierdie resep is baie maklik en enige vis kan hiervoor gebruik word. Probeer dit ook met geelstert en met snoek - dis elke keer ‘n wenner! Bestandele: Vars vis (van jou keuse) Swartgemaalde peper Groenrissie Sampioene Groot ui Paprieka Sout 1 Groot houer vars room Metode: Vlek vis mooi groot oop op rugkant. Sit op foelie en sny bogenoemde groente en duk skywe en vul lae opmekaar binne in vis. Gooi paprieka, sout (na smaak) en peper in en laaste die room. Vou sorgvuldig toe en bak in ‘n voorverhitte oond op 180 of op kole vir ‘n heerlike visbraai tot sag en gaar. (Hang af van die grootte van die vis. As dit liggies met ‘n vurk geflok kan word is dit gaar.) Gewoonlik so 20minute vir ‘n middelslag vis. Bedien die volgende drie groente wat ek ook sommer alles in die oond of op kole saam doen.

Aartapels in suurroom Was aartapels mooi skoon (skil aan) sny ‘n redelike paar kepe in aartapel maar nie regdeur nie. Plaas op foelie. Strooi Ina paarman’s suurlemoenlpeper oor en vul met suurroom. Draai toe. Elke aartapel op sy eie en druk in oond of op kole saam met vis.

Kaneelbotterpampoen Skil pampoen af. Sny in duk skywe en sit elke skyf op ‘n stuk foelie. Strooi pypkaneel, aromat, swartgemaalde peper en knoffel oor. Sit ‘n lekker groot stuk botter bo-op of olyfolie. Vou toe en sit in oond of op kole tot sag en gaar maar nie pap nie.

Roompatats Benodighede Patats Varsroom Bruinsuiker of heunig karamelessens Skrop patats skoon. Sny in helfte. Sit elke een op foelie. Strooi bruinsuiker of heunig oor. Meng bietjie karamelessens met room en gooi bo-oor. Vou toe en bak in oond of op kole.

Read AWSUM online at www.awsumonline.co.za

Bron: http://liplekker.blogspot.com

time to indulge Enjoy a slice of any of our decadent cakes and receive a complimentary Filter Coffee or Tea. Terms and conditions apply. Offer valid at this restaurant from Monday to Thursday 14:30 to 18:00 and on presentation of this ad only.

Mugg & Bean Paarl Shop 77 Paarl Mall, Drakenstein Tel. 021 863 4127 16871 Paarl Cake Ad.indd 1

2013/08/27 5:17 PM


NEWS

NUUS

SEPTEMBER 2013 7

4 x 4 Trails A-Z Atlantis Dunes Four By Four Trail in Atlantis Atlantis Dunes is located just outside Atlantis and is exactly what the name says, a huge sand dune – or sandpit. Adventurers are able to take their 4x4 vehicles and no low range is required. A high clearance vehicle is recommended. This is a great day activity when visiting Atlantis. Attakwaskloof 4x4 Trail Four By Four Trail in Mossel Bay Attaquas 4x4 Trail is located in the Outeniqua Nature Reserve. The pass used to be the main route for ox wagons travelling between Cape Town and Mossel Bay. The trail was completed in 1869. Babylonstoren 4x4 Four By Four Trail in Malmesbury Babylonstoren 4x4 is located about 20 km from Malmesbury and offers a challenging route with a difficulty grading of 4; some experience is required. The trail starts at a granite outcrop and features some tricky ascents and descents. The views are beautifull.

Paarl Francois Theart Service Manager

Petro Theart Parts Manager

Tel

021 872 5280

Fax

021 872 5281

e-mail

gwmserviceboland@telkomsa.net

www.gwm.co.za Cnr Lady Grey & Jan van Riebeek Paarl 7645

Badshoek Game Farm 4x4 Trail Four By Four Trail in Beaufort West Badshoek Game Farm 4x4 Routes is located 35 km from Beaufort West. The routes vary from 10 km to 70 km and range from 1 to 5 hours to complete. The routes travel against and on top of the Nuveld Mountain Range with cliffs and gorges. Bergkraal 4x4 Four By Four Trail in Vredendal Bergkraal 4x4 is situated on a farm between Vredendal and Klawer. The exact coordinates are unknown so it is essential that you call beforehand. This route is not an accredited 4x4 route but safety rules and precautions are enforced. . Bergplaats 4x4 Trails Four By Four Trail in Beaufort West Beginners and experienced drivers will find plenty of thrills and pleasant driving on Bergplaats three 4x4 routes graded 2 – 3; all with stunning views of the Karoo. The game farm includes flat and plateau areas. Source: www.safarinow.co.za

To be continued in next month’s edition.


NEWS

NUUS

Boishaai

8 SEPTEMBER 2013

Prefekte 2014

O/19A Krieket: Spanfoto na wen op 3de dag teen Framesby is onoorwonne op toernooi.

Baie geluk!

Voor: Heinrich Möller; Willem Erasmus; Jacques de la Bat Ry 2: Tristin Solomon; Dean Blackburn; Ryan Lafite Ry 3: Francois Möller; Pieter Ruthven; Ruan Brits; Morné Bester; Jacobus Joubert; Tristan van der Berg; Thomas Corbett Agter: Peter Pentz; Aquill Gous; Philip Coetzee; Zach Snyman; Robbie Bradburry; Darren September; Stefan Gouws Die hoofseun en onderhoofseun sal by die prysuitdeling aangekondig word.

Ryno van der Westhuizen

Ryno van der Westhuizen en David Meihuizen

David Meihuizen

Olympic hopes regatta: David Meihuizen en Ryno vd Westhuyzen was genomineer om SA vroeer in die maand, as juniors, te verteenwoordig by die “Olympic hopes regatta”, wat in Racice plaasgevind het. Hulle kon tot by semi finale vorder – uitstekende prestasie!

Handy Hammy cc 122 Main Road Paarl, 7646

Hendri Hamman - 076 510 2919

peut

Nuwe he ke wolle is in lgare en ! 173 Main Road Paarl 7646 – 021 8711 300

E-mail: handyhammy@yahoo.com

No job too small, we do them all!

Poskantoor dienste is nou beskikbaar by Zomerlust Spar.

Laat Ek Jou Help

JACOBIE MÜLLER GEREGISTREERDE BERADER BA.Hons.B.Psych

DIENSTE • Hantering van stres • Woede beheer • Verhoudings berading • Ondersteuning met rouproses • Trauma • Studie metodes • Hantering van lewensveranderinge • Familie konnikte • Pastorale Berading • Prestasie ontwikkeling *Spanbou, groep sessies en werkswinkels onderwysers, ouers, volwassenes, vir onde kinders en versorgers word aangebied.

Selfoon: 082 308 0577 Kantoor: 021 872 8911 E-pos: jacobie@jacobiemuller.co.za

FRANCOIS DU TOIT Sel: 083 658 4754 Tel: 021 872 8911 | Faks: 021 872 3881 | Hoofstraat 258 | Paarl 7646 | Posbus 105

Briewe kan gepos word, ons verkoop Seels, neem Pospakkies in en haal ook Posstukke by die hoof poskantoor.


NEWS

Hoër Meisieskool Paarl

NUUS

SEPTEMBER 2013 9 Gimnastiek: (Links) Suzette Smit (Gr.10) het tydens die afgelope Suid- Afrikaanse Kampioenskappe in Durban ‘n algehele gouemedalje verower in die Level 8 afdeling. Sy is nie net aangewys as die nuwe algehele kampioen in haar afdelingnie, maar het ook drie gouemedaljes en ‘n bronsmedalje op die onderskeie aparate verower.

Baie geluk!

Me Marsha Schwartz , ‘n onderwyseres aan die Hoër Meisieskool Paarl , is Donderdagaand 5 September , tydens ‘n funksie by die distrikskantoor van die Kaapse Wynland onderwysstreek , as die wenner in die kategorie “ Teaching Excellence in Secondary Schools” aangewys.

Boomplantdag

HMS se Senior koor het onlangs by die St Georges Katedraal, in Kaapstad opgetree. Hier is ons dogters in aksie onder leiding van Mev Rykie Boeke met pianis, Mnr. Eric Gerber.

Waarnemende skoolhoof van Hoër Meisieskool Paarl, Ria Taylor(links) het self aan die werk gespring op boomplant dag. Sy het vir leerlinge Cari Wilson, Jeanette Naude en Inge Clift gehelp om die bome te plant as deel van die Drakenstein Munisipaliteit se boomplantdag wat plaasgevind het op Vrydag 6 September. Verskeie ander skole het ook gehelp om 275 bome geplant tekry.

Hoër Meisieskool Paarl bied aan...Nataniël in Concert. 25 Okt by die Paarl Polisiekollege. Kaartjies beskikbaar by HMS of kontak Carla van Staden by 021 872 1730. Koste is R180 / R160. Moet dit nie misloop nie.

Now open on Sundays

Simply the best We cater for all types of functions: Corporate Functions, Year End Functions, Class Reunions, School Matric Dances, Product Launches, Business Meetings, Art Exhibition, Conferences, Birthday Parties, Government Events, Team Building, Seminars, Weddings, Private Functions, Social Functions, Baby Showers, Christening Fundraisers, Funerals, Graduations. Christenings,

Cell: 084 958 7329 / Email: catering.mas2@gmail.com Website: http://www.mascatering.co.za


NEWS

NUUS

Boland Landbou

10 SEPTEMBER 2013

Interskole tussen Boland vs Oakdale Boland Landbouskool neem jaarliks teen Oakdale Landbouskool van Riversdal deel aan ʼnverskeidenheid sportsoorte. Vanjaar was Oakdale die gasheer van die Winter-interskole. Hierdie was die 26ste Interskole tussen Boland Landbou en Oakdale. Boland Landbou het reeds 17 van hierdie kragmetings gewen en Oakdale 9. Vanjaar het Oakdale op sy tuisveld die wedstryd 29 – 10 gewen. Tydens die afgelope rugby-seisoen was ons eerstespankaptein,Heinrich Buhr, deel van die WP O.18-Cravenweekspan wat in die finaal van die Cravenweek die Leeus geklop het. Bertus Smith en Jondré Williams was deel van die WP O.16-Grant Khomospan wat in die finaal die Blou Bulle geklop het.

Eerstespan trots

! M U S AW

Ons eerstespan maak die “Boer” wakker.

Boland Landbou open Interskole week saam op die A-rugbyveld met gebed.

Landboutegnologie Ons skool beskik oor 3 Landbouvakke. Elke leerder moet ʼn minimum van een landbouvak neem met ʼn maksimum van twee landbouvakke. Vanaf graad 10 moet elke leerder ʼn praktiese model bou vir Landboutegnologie. Op die foto is Josh van der Merwe wat in Graad 11 die “lowbed” gemaak het en in Graad 12 het hy die “tipper” gemaak.

Mnr. boland Mnr. Boland is ʼn jaarlikse instelling net voor Interskole as deel van die opbou na Interskole. Dit word verdeel in drie kategorieë waarvoor die seuns moet “opdress”. Dis ʼn eer om as Mnr. Boland gekroon te word.

Attie Louw (2de prins) Conrad Burger (Mnr Boland), Renier Wepener (1ste prins)

Conrad Burger Mnr Boland

Jeugskou: links Die Jeugskou het hierdie jaar baie goed verloop. Die leerders het deelgeneem aan skoue op Worcester, Moorreesburg en die W.PKampioenskappe wat ook in Worcester gehou is. Die seuns gaan ook nog deelneem aan die Agri Mega Week in Bredasdorp. Die leerders wat W.P gedurende die Septembervakansie verteenwoordig is: Roux Walters - suiwelbees Jano Brink - vleisbees William Juul - pluimvee Franco Venter- pluimvee Agter: Hugo Gerber, Jano Brink, Roux Walters, Phillip Schutte, Toeloe Basson Voor: Joppie de Kock, Matthys Basson

Marko van Niekerk (agter) en Renier Wepener

Landbouprakties Praktiese opleiding: Die graad 11 Landbouleerlinge is besig met dosering van ooie.

Sport gala-aand Jaarliks word ons sportpresteerders vereer. Mnr José van Rensburg, oudskolier, Griekwas Curriebekerspeler en Springbok 7’s-rugbyspeler was hierdie jaar die gasspreker. Die volgende seuns is vereer. Bo: Bertus Smith, Jondré Williams, Luke Philander, José van Rensburg (gasspreker), Louis Frylinck, Keanan Jones

Voorseisoen atletiek Tesame met al die veld-oefensessies, volg die top 30 atlete ook ʼn voor-seisoen gimnasiumprogram. Die oefeninge vind elke Woensdag onder die toesig van ons biokinetikus plaas.Worpe, kort-, middel- en langafstande volg ʼn program wat elk se unieke behoeftes aanspreek. Op die foto: Bertus Smith


NEWS

Hoërskool Paarl Gimnasium

NUUS

SEPTEMBER 2013 11

Baie geluk aan ons nuwe studenteraad

Eisteddfod Die vologende graad 8- en 9-leerders het aan Paarl Eisteddfod gedurende Augustus aan die Paarl Eisteddfod deelgeneem en soos volg presteer: Leerders vlnr: Carli du Toit (Voordrag – Cum Laude; Monoloog – Silwer plus; Prosa – Cum Laude), Liné du Preez (Tweespraak – Silwer), Jan Paul Kotze (Voordrag – Goud), Nicola Schreuder (Voordrag – Cum Laude), Zenke van der Merwe (Voordrag – Brons, Tweespraak- Silwer)

Hier is die koshuis-prefekte: Vlnr: Voor: Nerina le Roux, Laura Labuschaigne, Anene Annandale, Janca Nel, Dawie Appelgryn 2de ry: Paul Human, Wayno Visagie, Helene Swanepoel, Ande Swart, Niel Giliomee 3de ry: Frederik Louw, Mia Koch, Jacolene Bothma, Charné Roux, Linka Lambrechts, Alri Richter 4de ry: Willie Smal, Daniël van Zyl, Celeste Coetzer, Maryke Stofberg, Nicole Brits, Christo Strydom 5de ry: Wilhelm Brönn, Gerrit Smit, David Laubser, Willem Moolman

Baie geluk!

Vlnr: Voor: Heinrich Hatting, Nerina le Roux, Laura Labuschaigne, Amy Capendale, Marietjie Basson, Celeste Coetzer, Matthew Britz 2de ry: Paul Human, Anine Annandale, Janine van Zyl, Helene Swanepoel, Anke Swart, Tanya Louw, Christo Strydom 3de ry: Frederik Louw, Janca Nel, Tertia Blignaut, Charné Roux, Nielke Matthee, Linka Lambrechts, Willem Moolman Agter: Ruan Raath, Wilhelm Brönn, Wayno Visagie, Leon Laubser, Hizel Riffel, Niel Giliomee, Zandré de Koker, Dawie Appelgryn Hier in kort is WJ se deelname en prestasie aan die Walvisbaai Afrika 120km Kampioenskap. Die Byeenkoms staan bekend as die Afrika 2** FEI KAMPIOENSKAP [ 2 ** dui aan dat dit oor ‘n afstand van 120km afgelê is, FEI staan vir Federation for Equestrian International Sports ]. WJ het na sy goeie prestasie tydens die Suid Afrikaanse Internasionale Kampioenskap waar hy vir die WP span deelgeneem het sy Nasionale Kleure verwerf. Hy neem dus deel as ‘n lid van die Nasionale Junior span teen die Namibiese Nasionale span. Die terrein is hoofsaaklik woestynagtig en die Namibiers kom met groot selfvertroue daar aan aangesien hulle die terrein goed ken en gewoonlik die kompetisie oorheers. Die afstand van 120km deur woestyn, baie sand en duine is uitmergelend, maar die Suid Afrikaners byt was en klop die Namibiers met 18 minute in die Junior afdeling. WJ behaal ‘n vyfde plek slegs

Love SA

Brand T’s

vanaf

R199

vat Board Shorts

vanaf

10 minute na die wenner. Hiermee verdien hy ook sy Nasionale ereklere. Na die rit word die perde deur ‘n veearts paneel ondersoek en punte word toegeken vir die spoed waarmee die ruiter gery het, die herstelvermoe van die perd en die algemene toestand waarin die perd die rit voltooi het. Hierdie is ‘n baie gesogde prys en WJ met sy perd Zarka is bevoorreg om die beker vir besvoorbereide perd in die Junior afdeling te wen.

Jeep Hemde

2 vir

R99

R320

Jeep Golfers

R350

R99

Lizzard T-hemde

vanaf

R120

was: R199

nou:

R99

Worcester 023 342 1177|Paarl 021 872 8500|Stellenbosch 021 886 5168|Malmesbury 022 487 2356|Voorraad beperk, kontak gerus u naaste tak om item beskikbaarheid te bevestig

De Jagers Handels Maatskappy CK 1985/000575/23


NEWS

NUUS

12 SEPTEMBER 2013

HTS Drostdy

Rugby Noord-Boland Die volgende leerders is in hul verskeie ouderdomsgroepe in die Noord-Boland Rugbyspan opgeneem. Hulle speel in die September vakansie op Wellington teen die ander streke in die Boland. In die vakansie word die Boland Elite groepe vir 2014 op die toernooi gekies. O/17 vir 0/18: 22 Andre Swanepoel 17 Emile Opperman 13 Carel Kotze 10 Gevin Scheepers 09 Alberto dos Santos 08 Eddie Haas 07 Jurie Fick 06 Willem Augustyn 03 Robert Hunt 02 Tiaan Smuts 01 Roy Brink O/15 vir O/16: 19 Albert Liebenberg 18 Christiaan Radyn 13 Daniel Muller 11 Christo Erasmus 10 Ra’ees Neethling 03 Kobus van Rensburg

Atletiek: Baie geluk aan ons Seuns O/14 aflosspan wat twee medaljes op Swellendam verower het.Hulle wen goud in die 4x 100m en silwer in die Sweedse aflos (100m, 200m, 300m en 400m). Die span was Bjorkan Hendricks, Bradley van Turha, Preston Ludick en Jo-Dey Hendricks. Ons Seuns O/15 span was Ra’ees Neethling, Nicholas Horton, Jaun Witbooi en Bjorkan Henricks. Die span het die brons verower in die Sweedse aflos. Baie geluk aan die jong manne!

Drostdy Kook!: Tydens die pas afgelope Tussenons fees, ‘n gemeenskapsfees op Worcester waarvan al die fondse aan liefdadigheidsorganisasies geskenk word, het Drostdy se onderwysers die belangrikste rol vervul – hulle het die kosstalletjies beman! Dit is wat van die personeel ‘n familie maak.

! M U S AW

Matriekafskeid: Op 19 September het die graad 11’s van die matrieks afskeid geneem by hulle matriekafskeid. Die tema hierdie jaar was “Vintage” en Frikkie Badenhorst (Gr.11) het in sy toespraak die wens uitgespreek dat die matrieks ook met die jare net nog beter sal word, net soos ‘n goeie vintage rooiwyn. Die graad 11’s het hard gewerk om die aand vir elke matriek ‘n sprokie te maak.

Laf

Lawwer

Lafste

Loslitdag: “Loslit onderwysers” Drostdy se onderwysers GAAN GROOT vir die Nasionale Loslitdag.


NEWS

Worcester Gimnasium

NUUS

SEPTEMBER 2013 13

“Excellence is our passion / Uitnemendheid is ons passie” Verlede jaar het ek as benoude, maar ook opgewonde graad 8’ie, al die gewone verwagtinge van hoërskool gehad. Ek het verwag dat die skool vir my akademiese, kultuur- en sportgeleenthede sou bied, en dat ek maklik sou tuis voel in ‘n diverse kulturele omgewing. Worcester Gim sou my die regte waardes leer en ook my leierskapvermoë ontwikkel. So sal ek my potensiaal kan uitleef en suksesvol wees, het ek geredeneer. Maar hierdie skool het van die intrapslag af al my verwagtinge heeltemal oortref! Worcester Gimnasium bied veel meer geleenthede op akademiese, kulturele en sportgebied as wat ek ooit kon gedink het: van olimpiades en wetenskapkompetisies, en verskeie somer- en wintersportkodes, tot toneelfeeste, Eisteddfods en selfs musiekblyspele! In samewerking met die Hugo Naude Kunssentrum kan jy jou kreatiewe kant ook ontwikkel, hetsy deur fotografie, dans of visuele kuns. Omdat daar so baie geleenthede is, het ek vining tuis gevoel tussen my mede-Gimmies – almal uit wye kulturele agtergronde. My waardes en leierskapvermoë het baie ontwikkel. Die skool maak dit ook moontlik om geestelik te groei, met VCSV, gebedsgroepe en gereelde Uitreike. Met vriendelike, ervare en bekwame onderswysers kan enigeen sy potensiaal bereik en lewe met Diligentia: toewyding en arbeidsaamheid! Hierdie artikel is deur Charl Schoeman

“I think when it’s all over it just comes back in flashes, you know? It’s like a kaleidoscope of memories…” -Taylor Swift Yes, as always, the wise Miss Swift has got it exactly right. How one moment you can be in Grade 1 looking forward to someday and suddenly some day is today, and then someday is yesterday. In essence that’s what high school has been- a flash, an exhilarating split second. From treasure-hunting at the Grade 8 camp to jumping from the plank at the swimming gala, all these memories remain engraved in my heart. But the instances that shine most blazingly are the littlest and simplest of moments: Mr Jourdan’s countdown every assembly; inside jokes with your friends in accounting class; spending an entire break amassing R1 for a packet of Crack-A-Snack chips (BBQ, of course). Singing school in union in front of a sea of faces at interschools made me realise that I was a part of something greater than myself. These people have supported me, guided me, ENTERTAINED me and helped me grow into who I am today. I will cherish the friends I’ve made and people I’ve met infinitely. Worcester Gymnasium – my school, FOREVER my pride. Hierdie artikel is deur Nicole Arends

NOBUNTHU

CATERING SERVICES

282 Main Road

Jarome 082 976 0088 nobunthu@gmail.com

Groot handel teen lae pryse Lewer af Skilferkorsdeeg Corporate Functions Gourmet Platters Weddings Year-end Functions Spitbraai’s

INCREDIBLY FRESH AND TASTY Meenstraat Industrial Park Wellington (Tel: 021 873 7338)

paarl@postnet.co.za

021 872 4969


NEWS

NUUS

14 SEPTEMBER 2013

Hoërskool Montana

Groot genoeg om naam te maak, klein genoeg om om te gee. “Waar elke kind belangrik is”

Anèl du Plessis, ‘n matriekleerder, is onder die Top10 vir Verbruikerstudie Olimpiade landswyd. Sy is ook die streekwenner van die Wes-Kaap.

Fantastique Kamerkoor

Baie geluk!

Fantastique Kamerkoor het onlangs aan die KunsteKaap Skolemusiek week deelgeneem. Hulle het ‘n uittreksel uit Cinemania, filmmusiek produksie, waaraan hulle deelneem op 12 Oktober, gesing.

Vliegakademie Leerders geniet die vliegakademie wat Maandagmiddae aangebied word by die skool. Ons senior leerders het al 16 vliegure op hul kerfstok. Etienne Rossouw en Jacques Kenny besig om hul 45 uur vliegure bymekaar te maak om te kwalifisieer vir hul PPA vlieglisensie. Op die oomblik het hulle 16 ure bymekaar gemaak. Hier is ons vliegakademie leerders besig met ‘n spanbou kursus. By die kursus leer hul van selfdissipline en uithouvermoë.

Would you like to get exposure for your business on the following school fridge magnets? Worcester Oos, Worcester Gimnasium, Hoërskool Montana, Laerskool Coutrai en Laerskool Paarl Gimnasium. Get exclusive exposure for 365 days of the year! For Worcester schools contact Lorrainne at 076 021 6462 and for Paarl schools contact Simone at 076 897 8455


NEWS

Hoërskool Dirkie Uys

NUUS

SEPTEMBER 2013 15

Hoërskool Dirkie Uys interskole teen Jan van Riebeeck Die Tiere van Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg het in vanjaar se interskole vir Hoërskool Jan van Riebeeck oortuigend geklop in verskeie van die wedstryde.

Die kapteins van HDU se A-spanne met die trofees wat op die spel was. V.l.n.r. agter Hendrie Hanekom (O.19A seunshokkie), Stéfan Mostert (O.19A rugby), Claudia Rhoode (O.19A netbal), Eric Bester (gholf ). Voor: Danél van der Westhuizen (vasvra en debat) en Barend Mostert (skaak)

Die O.19A-rugbyspan saam met hul afrigter, Mnr. Johan Jacobs, na hul oorwinning van 34-22 teen JvR. (Fotograaf: Ghida Visser)

! M U AWS

Die O.19A-netbalspan het oortuigend gewen met 33-16. Mnr. Dawie Diederick (Skoolhoof), Jeanette Coetzee, Claudia Rhoode (K), Anette Coetzer, Tiné Kitshoff, Hilmarè van der Ross, mev. Annemarie Bester (afrigter). Voor: Elche Schoeman (O/K) en Hannemie de Jongh (Fotograaf: Ghida Visser)

Regs: Dirkie Uys se vasvraspan was een teveel vir die Jannies en het hulle oorrompel met ‘n telling van 100-29. V.l.n.r. Nelia Bester (gr.9), Danél van der Westhuizen (gr.11) en Owen van der Westhuizen (gr. 10)

255 MAIN ROAD

PAARL

Eric Bester, senter van die O.19A’s, breek weg met die bal. 021 870 1465

DENNIS DU TOIT 082 927 0092 dennis@mountainbikesa.co.za

BICYCLES, REPAIRS & ACCESSORIES

Stéfan Mostert, kaptein en agsteman van die O.19A’s, druk een van sy span se drieë. Ander driedrukkers was Devarn Beukes (skrumskakel 2), Pierre du Preez (senter), John-Lee Persens (heelagter) en Johandré Hector (losskakel).

COMPUTER INK

We refill your printer cartridge from R40 –R80 black and colour while you wait *** We sell: New compatible,new Original Ink & laser cartridges, *** We Buy Empty Cartridges R5-R40 *** Extra 10% discount on presentation of this ad

Tel: 021 863 3951 Fax: 021 863 2607 Cel: 082 774 4098 gerd@oaktreelodge.co.za Gerd

32 Main Road, Behind Oak Tree Lodge, Opposite KWV

Die O.19A-seunshokkiespan het 2-0 met hul opponente afgereken. Fotograaf: Ghida Visser


NEWS

NUUS

16 SEPTEMBER 2013

Op die AWSUM tracks met… Loveglove Pyrotechnics Hierdie maand verwelkom ons n nuwe afdeling in die AWSUM koerant, “Op die AWSUM tracks met…” In hierdie afdeling fokus ons elke maand op ‘n nuwe of reeds gevestigde band. Ons kreatiewe span gaan uit om die bands te ontmoet, `n paar vrae te vra en hulle aan die tieners bekend te stel. Die eerste band wat ons ontmoet het, is Loveglove Pyrotechnics. Hierdie groep jong manne het in Stellenbosch mekaar ontmoet waar hulle hul liefde vir musiek ontwikkel het. ‘n Fantastiese band om live te sien, met ongelooflike verhoog persoonlikhede en baie interessante kleredrag. Die AWSUM-span het hulle in die Paarl na `n lang oefensessie ontmoet. Die hoofsanger is Dimitri Lovecuts met sy manskappe: Davey Deeps (Kitaar), Crossfire Versace (Bas kitaar) en Lemmy Banger-Knightley (Dromme). Hulle het al by feeste soos Ramfest, Splashy Fen, Carry Six Packer en Simonstock opgetree en hulle was ook saam die MK-span op die laaste Avontoer. By hierdie feeste het hulle onder andere saam met Springbok Nude Girls, Die Heuwels Fantasties, Van Coke Kartel, Ashtray Electric, Zebra and Giraffe, Bittereinder en Jack Parrow opgetree. Loveglove Pyrotechnics gaan binnekort op

elke tiener se lippe wees. Hulle het hul eie besonderse styl en AWSUM kan nie wag vir die uitreiking van hul eerste CD nie. Hier is `n paar vrae aan Loveglove Pyrotechnics: AWSUM: Wat is julle gunsteling woord? LP: Boogie AWSUM: Grootste fobie of vrees? LP: Om te bekend te word (gevolg deur ‘n lag uitbarsting en “high fives”) AWSUM: Watter radiostasie speel tans in jou kar? LP: 5fm en MFM AWSUM: Waar noem die mense julle locals? LP: Stellenbosch AWSUM: Beskryf Loveglove Pyrotechnics in EEN word? LP: SEXY AWSUM: Enige raad vir die beginners in die industrie? LP: Speel hard, luister baie musiek, push hard en eksperimenteer en sien wat werk vir julle. AWSUM: Mees romantiese ding wat jy al vir jou meisie gedoen het? Dimitri Lovecuts: Ons het saam n sandkasteel gebou met sonsondergang

Davey Deeps: I let her win in Dominos ONCE Crossfire Versace: We took a Bluewhale sail cruise off the coast of Sri Lanka Lemmy Banger Knightley: Took her to play paintball while I was dressed up like Cupid AWSUM: Wat is die Most Embarrassing CD wat julle besit? LP: Dimitri Lovecuts: Hanson Davey Deeps: Spice Girls Crossfire Versace: Backstreet Boys Lemmy Banger-Knightley: Vengaboys Blitsvrae AWSUM: Action/comedy of thriller? LP: Al drie, in een fliek saamgevat AWSUM: Beste series om te kyk? LP: Dimitri Lovecuts: Misfits Davey Deeps: Misfits Crossfire Versace: Breaking Bad Lemmy Banger-Knightley: Breaking Bad AWSUM: Waar wil julle graag optree? LP: Rocking the Daisies en Oppikoppi -“lets keep it Local” AWSUM: Droom land om ‘n show in te hê? LP: Japan of Duitsland AWSUM: Beste Take-Aways? LP: Eastern Food Bizarre

Hoender Starpack: gemengde dytjies en boudjies R29 per kg Oktober


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.