AWSUM Pretoria - June 2023

Page 1

Girls Reuben Smith Hockey - WP Boys u.18B Boys Ryan Topper Hockey - WP Boys u.18B Boys Riley Bazzard WP Netball u.14 Girls Hockey - WP Girls Michaela Lilley WP Netball u.16 u.14 Girls Odepa Ntshikila WP Netball u.16 u.14 Girls Rachel Abrahamse WC Netball u.16 u.16A Isobel Fischer WP Netball u.17 Hockey - WP u.16B Giovanni Adamo WC u.15 Rugby Hockey - WP u.16B Hockey - WP Boys Jacques Fredericks WC u.15 Rugby primary school learner Megan Brown (Grade 3) was chosen for the u/10A hockey team at Curro Tournament in Craddock. of hockey when Curro Durbanville hockey teams participated in the Somerset West Primary School Hockey Festival. Curro Uitzicht learner Riley Loynes (Grade 5) u/11 confidently scored goals in all 5 games, helping her team to grab the gold! SCAN ME Get all the photo’s and news online Lisa Poolman (Grade 12) took part in an Archery Competition at Eben Donges High School. She shot her personal best with a score of 282 and received a bronze medal in the Rising Stars Category for this score. Lisa was also 2nd in the High School Girls category and received a silver medal. Julia Dreyer Megan Brown Lisa Poolman Archery Competition u.13A Netball Team u.12A Netball Team u.13A Sevens Rugby Team Congratulations to all the learners who are representing the Western Province/Western Cape in their respective teams. THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za JUNE 2023 Celebrating school achievements in South Africa PRETORIA GEZINA SILVERTON Address: 516 Jacobs St, Gezina, Pretoria, 0031. Telephone: 012 940 5240 Address: C/O Simon Vermooten & Motor Cresent , Silverton, Pretoria, 0154. Telephone: 010 600 0444 scan me to visit our website YOUR ONE STOP DESTINATION FOR QUALITY PRODUCTS AT GREAT PRICES! INSIDE! Jacques Nienaber talks about School and World Cup Rugby INSIDE! SPECIAL 2023 RUGBY WORLD CUP FEATURE! Hockey - WP Girls Hockey - WP Girls North u.16 GRATIS NEWS FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Cape Africa Electrical

A: Unit 1 & 2,5 Tee Jay Rd, Brackenfell, 7560, Cape Town, South Africa

LAERSKOOL MENLOPARK

Laerskool Menlopark se netbal het uitstekend presteer by die Super 12 kompetisie. Die uitslae is as volg:

• O.10A 2de

• O.11A 1ste

• O.12A 5de

• O.13A 2de

Laerskool Menlopark se netbal eindig algeheel 1ste van al 12 skole. Laerskool Menlopark word ook as algehele wenner aangewys van die Super 12 kompetisie.

Blou Bulle

XV- Tal

Die volgende seuns is gekies vir die AVS Bokkie rugbyspan.

Laerskool Menlopark se rugby het baie goed presteer tydens die jaarlikse Super 12 kompetisie. Hulle eindig algeheel 2de. Die uitslae is soos volg:

• O.9A 1ste

• O.10A 1ste

• O.11A 1ste

• Oop span 11de

Saterdag, 13 Mei, het 22 skole aan die Super 12-skaaktoernooi deelgeneem. Laerskool Menlopark se juniorspan het met 44½ uit 50 punte gewen. Die skool is ook aangewys as die Algehele wenners van dié toernooi.

Die volgende spelers is gekies vir die Gauteng-Noord hokkiespanne. Kara du Plessis is gekies as deel van die o.13 A-Northerns span. Heinrich Vogel en Kiana Burger is beide gekies vir die o.12-Sky spanne by Northerns.

Taylor Nel Taylor Nel is gekies vir die Blou Bulle XVTal 2023 Menlo skaak Hokkie
W:
081 288 3257 | T: 021 012 5560 | E: david@capeafricaelectrical.co.za / capeafricalegend@gmail.com |
www.capeafricaelectrical.co.za
LEADERS IN DB PANNEL DESIGNS AND INSTALLATION HAVAC SOLUTIONS | AUTOMATION
LAERSKOOL
ATKV Finaal
GARSFONTEIN
Koor
ATKV
CURRO HAZELDEAN
Senior
van Laerskool Garsfontein dring deur na
finaal. The following learners were chosen for Provincial rugby teams: • Ayabonga Buthelezi – Under 12 B • Junior Giyane – Under 13 A • Regardt Kroon – Under 13 B Congratulations, The following learners were selected for the Northerns Blues Primary Hockey teams in 2023: • Aiden Jooste – Under 12 Sky • Lindo Mompati – Under 13 A • Botang Moropyane – Under 13 B • Akanani Mahlatji – Under 13 B Rugby Provincial Colours Northerns Blues Primary Hockey THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.
Ayabonga Buthelezi
Aiden Jooste Junior Giyane Akanani Mahlatji Regardt Kroon Botang Moropyane Lindo Mompati

LAERSKOOL PRETORIA-OOS

ATKV Applous

Laerskool Pretoria-Oos is trots op ons Juniorkoor wat 2de plek behaal het by die ATKV Applous kompetisie, Juniorafdeling, Pretoria streek.

LAERSKOOL LYNNWOOD

Rugby

Reuben Russell en Reuben Wolfaardt is beide gekies vir die Blou Bulle o/12 XV-tal.

Wilhelm Boer is gekies vir die o/13 Cravenweek-span.

ATKV Redenaars

MARAGON

MOOIKLOOF

Congratulations to Abigail Bronkhorst, one of our Grade 8 learners! Agibail received the following at the Gauteng North Lifesaving Awards Evening:

• Gauteng North Lifesaving colours

• Nipper Victrix Ludorum

• Ena Wedemeyer Trophy: Awarded to a Nipper boy or girl of any age group who excelled continuously above average in competition.

• Nipper Lifesaver Trophy: Competed in the most individual events during the season.

Lifesaving SOAP Competition

Our talented students triumphed at the SOAP competition last night at Southdowns College, bringing home an impressive array of awards! Their exceptional skills in script writing, directing, acting, make-up, set and costume design, truly shone through! A big round of applause to our winners in the following categories:

• Best Make-Up & Costumes: Ntokozo Motau

• Best Cameo Role: Zander Vermaak & Benjamin van der Spuy

• Best Supporting Actor: Eugene Beneke

• Best Male and Female Actor: Luba Mbangeleli & Yanga Ngamlana

We couldn’t be more prouder of their remarkable achievements!

Die volgende leerders is gekies vir provinsiale hokkiespanne:

• Daniël Pienaar (doelwagter) o.13A

• Tobie Loots o.13B

• Samuel de Villiers o.12 Navy

Lynnies Steve-Sokkies Dag

Laerskool Lynnwood is reeds welbekend vir hulle hoof, mnr. Steve Stolk en sy snaakse “funky socks”. Kleuters en laerskoolmaats ruk gedurig aan sy broekspype om te loer watter vreemde sokkie ons hoof op ‘n dag aanhet.

Daarvandaan ook die oorsprong vir die Lynnie Steve-Sokkies Dag wat deur die Dagbestuur gedryf word. Alle Lynnies mag op hierdie dag, vreemde, snaakse en helder sokkies aantrek en ‘n piekniekmandjie inpak vir ‘n ekstra bederf.

Die Dagbestuur het vanjaar die #doenit! tema gekies wat mooi aangesluit het by ons kunstenaar Bernice West se liedjie ‘Lyfie’. Sy het die Lynnies ook kom inspireer met haar mooi woorde. Laerskool Lynnwood is ook die enigste skool met hul eie uniek ontwerpte “funky socks” reeks.

Miekela Botha Miekela Botha, Gr 4, het deurgedring na die Landsfinaal van die ATKV Redenaarskompetisie. Ons hou styf duim vas dat dit goed sal gaan. Junior Koor Abigail Bronkhorst Daniël Pienaar Samuel de Villiers Tobie Loots Reuben Russell Reuben Wolfaardt Wilhelm Boer
Hokkie
also offer fleet maintenance
We

AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL

Africa Athletics: Afrika kampioenskappe

Timeke Jade Coetzee behaal goud by die Confederation of Africa Athletics se Afrika kampioenskappe in Lusaka. Geluk Timeke!

Affies wen by Wildeklawer

Afrikaanse Hoër Meisieskool se eerste span is die wenners van die gesogte Wildeklawer toernooi. Na vele naelbytwedstryde, speel Affies in die finaal teen Paarl Girls. Die finaal was ‘n baie taai stryd, maar Affies wen 23-16.

Die uitslae vir die week lyk so:

• Wen 32 - 10 Sentraal

• Wen 35- 18 La Rochelle

• Wen 33 - 4 Diamantveld

• Verloor 22 - 27 Paarl Girls High

• Gelykop 26 -26 RHS

Hokkie

Baie geluk aan

Lesedi Ntshehi wat gekies is vir die o. 16 A-GautengNoordspan. Ons is trots op jou!

• Wen 27 - 8 Garsfontein

• Halfeindrondte

• Wen 22- 21 Oranje

• Finaal: Wen 23 -16 Paarl Girls High

Netbal Gauteng-kleure

Geluk aan die volgende dogters wat Netbal Gauteng Kleure verwerf het. Hierdie dogters sal almal Gauteng by die Nasionale Kampioenskappe gedurende die skoolvakansie verteenwoordig.

Voor: Lené Badenhorst (o.14), Milan Engelbrecht (o.14), Anouk JV Rensburg (o.17), Zylia-Mari du Toit (o.18).

Agter: Scarlett Fairbanks (o.15), Bianca Lubbe (o.17), Jaime Matfield (o.17), Izelle Gräbe (o.17) en Amia Roux (o.17).

Afwesig: Luzette du Plessis (o.16) en Nina van Rooyen (o.14)

Gauteng-Noord ligawenners

HOËRSKOOL OVERKRUIN

Netbal

Baie geluk aan Senati Mopeli, Tayla van Zyl en Tebogo Molepo wat onderskeidelik in Gauteng-spanne opgeneem is!

Graad 12-Toptien

• • • • • • • • • • Graad 11-Toptien

• Zandré Botha 81,60%

• Jessica Mc Intyre 81,49%

• Eleanor Johnson 86,04%

• Hayden Manson 85,81%

Lesedi Ntshehi

Senati Mopeli, Tayla van Zyl en Tebogo Molepo

Eisteddfod

Baie geluk aan die volgende twee leerders wat aan die Eisteddfod in die vokale afdeling deelgeneem en die volgende prestasies behaal het. Trots op julle!

Zoey-Anne Koorts

• Musiekblyspel: A

Connor Koorts

• Musiekblyspel: A++

• Suid-Afrikaanse Lied: A

• Russel Zimbwa 80,85%

• Neo Motsepe 80,65%

• Lufuno Netshia 79,79%

• Kara Welding 79,09%

• Jesica Willemse 77,59%

Graad 10-Toptien

• Lieschen Chamberlain 89,45%

• Masingita Maswanganyi 85,73%

• Lesedi Makaleng 83,67%

• Adriaan Burgers 83,59%

• Ruben du Toit 83,44%

• Wian van der Merwe 83,17%

• Steyn Beneke 81,30%

• Melandri Spies 80,42%

• Anelri Smit 80,02%

• Henco Goldberg 79,88%

• Charmaine Murindagomo 85,56%

• Rubria Romero 85,45%

• Lwandle Mtshali 84,68%

• Reamogetse Malebana 83,08%

• Debbie Chikandira 82,49%

Zoey-Anne Koorts Connor Koorts
Graad 12
Timeke Jade Coetzee Kara Barnard, Martelize Barnard, Morgan Jordaan, Aletta Smit en Karmen Schilz (afwesig) Ons eerste tennisspan is Gauteng-Noord ligawenners! Geluk julle.

HOËRSKOOL GARSFONTEIN

Noord Gauteng Hokkiespan

Die volgende leerders het die Noord Gauteng Hokkiespan behaal:

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK

Menlo-hokkie is bobaas!

Menlo-hokkie is goed verteenwoordig in die Gauteng Noord spanne! Baie geluk aan die Menlomeisies wat in die Gauteng-Noord spanne opgeneem is! By Menlo is hokkie groot pret!

Menlo-7 in netbal se provinsiale spanne

geluk aan die volgende netbalspelers wat hulle pad tot in die provinsiale netbalspanne oopgespeel het.

Menlo se blink breine tem blikbreine

Menlo se blikslim matrieks wat onlangs aan die Toepassingsolimpiade deelgeneem het, het gewys dat hulle nie sukkel om hulle pad deur Word, Excel en Access te navigeer nie. Een duisend een en sewentig leerders het aan die nasionale Stryd van die Blikbreine deelgeneem en sewe van Menlo se blink breine het na die tweede ronde gevorder. Knap gedaan aan die volgende Parkies met hulle puik prestasie:

Hartlik geluk aan Menlo se IT- en RTT-departement met uitstekende uitslae.

Lize-Mari Claassens o.18A Simoné Lourens o.16A Mieka Abbott o.16E Monique van Rooyen o.18B Jana Seebach o.16B Marjoné Pullen o.18C Mienke Pieterse o.16D Andrea Groenewald o.16A Danielle Geldenhuys o.16E Moya Reinach o.16E Arista van Zyl o.18B Paige Marais o.16B Emma Frost o.14A Anje McLaren o.18C Kristen Baker o.16C Minga Naudé o.18C Odette Steyn o.16D Daniella Grobbelaar o.14B Danielle van Zyl o.18A Anjoné Lourens o.16A Lenske van Zyl o.16E Megan Nieman o.14A Northerns Zoë Badenhorst 16A Northerns Anikka Kloppers 16B Northerns Kathleen van Rooyen 16C Northerns Dinah Motileni 18A Northerns Gardi v Niekerk 18A Northerns Danielle McCann 18A Northerns Ininke Human 16E Northerns Anja Steidler 16D Northerns Katelyn Blokpoel 16C Northerns Baie
Anke
Nortje o.18 Lente Kroukamp o.16 Minette Boshoff o.17 Lisa van Vuuren o.16
Cellonika
vd Berg o.17 Abby van Zijl o.15 Gabby Smith o.16 • Anika de Klerk • Joshua Delport • Hanno du Toit • Rossouw Janson • Gerard Jordaan • Milan Lemmer
Danieka Scheckle
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

LAERSKOOL WITPOORT

Netbal Rugby

Na afloop van ‘n baie lekker, tog harde netbalseisoen is al ons netbalspanne ligawenners behalwe die o.12 A en B netbalspan. Ons is baie trots op ons netbalmeisies wat baie hard saam met hulle afrigters gewerk het om hierdie fantastiese uitslae te behaal.

Ons rugbysseuns se rugbyseisoen is nog in volle swang. Die afgelope seisoen het hulle gespeel teen skole soos Saamspan, Trinity House, Jacarande en die Krans. Sterkte vir julle laaste wedstryde voor die ligabepaling sal plaasvind vir uitspele.

Fietsry

Tydens die Tapkar fietsry wat Saterdag 13 Mei plaasgevind het, het ons fietsryers baie goed presteer en het ons ryers weggestap met baie trofees. Laerskool Witpoort wen ook R2000 van SA Oil Solutions vir meeste laerskool fietsry inskrywings en ‘n trofeë vir Stofpadevent Hero asook ‘n trofeë vir die Top Skool.

26 Witpoort leerders het deelgeneem, 13 Witpoort Ouers en 5 Witpoort personeellede het ook deelgeneem. Ons ryers het die volgende pryse behaal:

• 20km Junior en Overall Boys - Ruben Krugel 1ste plek

• 20km Junior en Overall Girls - Katinka Becker 1ste plek

• en Sheldine Joubert 3de plek

• 10km Overall Boys - Ulrich Grabie 2de plek, Jano Vermaak 3de plek

• 10km Junior Boys - Ulrich Grabie 1ste plek, Jano Vermaak 2de plek

HOËRSKOOL DIE WILGERS

Nasionale Toneelspelkompetisie

Vanjaar het die leerders van Hoërskool Die Wilgers behoorlik geskitter tydens die Nasionale Toneelspelkompetisie. Die skool het hierdie jaar ses aspirant akteurs ingeskryf waarvan vyf deurgedring het tot die top 55. Hoërskoolleerders van regoor Suid-Afrika het deelgeneem aan hierdie kompetisie, waarvan Hoërskool Die Wilgers die gasheerskool was vir die Gauteng-uitdunne.

Die Nasionale Toneelspelkompetisie word deur industriekenners beoordeel en deelnemers kry die geleentheid om aan verskeie items deel te neem om hul vaardighede in film, teater en radio op die proef te stel. Vir die uitdunne moes hulle elkeen ‘n prosa en poësie item voorberei. Dani Heyman, Desiree Thirion, Jaco Koster, Zanje Bodenstein en Moya Erasmus het met hul stukke deurgedring tot die finaal, wat 22-24 Mei in die Playhouse Teater, in Somerset-Wes, aangebied is. Die groep het saam met hul afrigters, Maynie Knoetze en Lara Lourens van PALI Youth, in Gordonsbaai tuis gegaan en tussendeur al die voorbereiding tyd gemaak vir ‘n bietjie sosiale aktiwiteite. Hulle het onder andere by die bekende Labia Bioskoop in Kaapstad gaan fliek en middagete op die pragtige Lourensford Wynplaas geniet.

Jaco Koster (graad 11) het deurgedring tot die top 20 rondte, waar leerders hul vernuf voor die kamera en agter die mikrofoon moes wys in die film- en radio afdeling. Graad tien leerder, Zanje Bodenstein, het al die pad deurgedring tot die landswye top 8 en die geleentheid gehad om haar prosa, poësie en monoloog tydens die kompetisie se gala-aand, in die teater, op te voer.

Ons is bitter trots op elke deelnemer wat hierdie geleentheid met albei hande aangegryp het en Hoërskool Die Wilgers se naam hoog gehou het.

Youth Arts Festival

Moya Erasmus (graad 10) is die Algehele wenner van die 2023-Youth Arts Festival van +/- 800 deelnemers! Sy verwerf ‘n diploma vir Afrikaanse Prosa en Goud+ vir Poësie. Sewe Wilgies het aan die fees deelgeneem en uitstekend presteer. Goud - 80-84%; Goud+ - 85-89% Diploma - 90%+. Ons Wilgies presteer so:

Moya Erasmus (graad 10)

Algehele Wenner

Top 30 uit +-800 inskrywings

Diploma vir Prosa

Goud+ vir Poësie

Dani Heyman (graad 12)

Diploma vir Prosa

Goud+ vir Poësie

Dani Heyman (graad 10)

Goud vir Prosa

Zanje Bodenstein (graad 10)

Goud+ vir Poësie

Goud vir Prosa

Micha Heyman (graad 11)

Goud+ vir Prosa

Hilrinda Myburgh (graad 10)

Diploma vir Poësie

Jaco Koster (graad 11)

Diploma vir Prosa

Diploma vir Poësie

Oud-Wilgie is topstudent by TUKS se IT-Departement

Simeney de Villiers het in 2019 aan Hoërskool Die Wilgers, as onderhoofdogter, gematrikuleer. Sy behaal 8 onderskeidings en begin in 2020 BCom Informatika aan die Universiteit van Pretoria studeer. Simeney presteer uitsonderlik: nie net verwerf sy haar BCom Informatika graad cum laude nie, maar tydens die IT-departement se jaarlikse prysuitdeling ontvang sy ook die volgende top toekennings:

• Toppresteerder uit al die IT-departemente!

• Toppresteerder in BCom Informatika: 3de jaar.

• Beste punt vir al 3 jare van haar voorgraadse studie.

• Beste ‘System Design’ vir 3de jaars se groepprojek.

• Beste groep vir 3de jaars se groepprojek.

Simeney behaal die beste algehele punt van al die studente in “Computer Science, Informatics & Information Design”! Simeney wy haar lewe aan Jesus Christus toe en deel graag Sy liefde en redding met almal wat sy teëkom. Hierdie Wilgie is diep gewortel.

Christelle Heunis, Christelle van den Heever, Elani Roets, Nicole van Heyningen, Milan Cloete, Adelé Oosthuizen, Jeanette Buloze en Laniques Moster. Sheldine Joubert Ruben Krugel Ulrich Grabie Jano Vermaak Christelle vd Heever Katinka Becker Wittieraad saam met Mnr Hennie Griessel en Sikara Eerste Rugbyspan Dani Heyman Zanje Bodenstein Desiree Thirion Moya Erasmus Jaco Koster Moya Erasmus Dani Heyman Zanje Bodenstein Micha Heyman Hilrinda Myburgh Jaco Koster Simeney de Villiers

Eduplex is trots op ons Redenaars!

Vier leerders dring deur na die semifinale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie. Ons is veral trots op twee graad 11-leerders wat onder die top 10-sprekers in Gauteng-Noord, geëindig het. Prisca Mwine het 10e geëindig en N-Cee Fryer is 3e. N-Cee dring deur na die nasionale finaal.

Eduplex Hoërskool Voluit Vorentoe

Gr 9 IBT Wiskunde

Vyf Wiskunde-leerders word beloon met ‘n Sertifikaat vir Onderskeiding van die IBT (Internasionale Benchmarking Test), onderskryf en opgestel deur ACER (Australiese Raad vir Onderwysnavorsing)

Deon in Titans-span

Deon du Plessis was chosen to represent the provincial u/15 deaf side. Hy het saam met die Titans-span in Kaapstad gaan toer tydens die interprovinsiale toernooi.

The Forgotten Act

Eduplex Primary School brought their production of ‘The Forgotten Act’ to the stage during May.

EDUPLEX
Deon du Plessis N-Cee Fryer Prisca Mwine Right: Heinrich Coertze, Yadah Maduna, Bianca Ferreira en Arazona Dias Nicole Olivier, Miché Botha, Damian Kumst, Ronaldo Serrao, Mark Fourie Dit is opwindend om deel te wees van ‘n skool wat dinamies vorentoe beur om die balans tussen aktiwiteite te verseker. Zack Gouws (Graad 2), Duné Snyman (Graad 5) Deon van Deventer, Edwin Carter Kaylee-Jane Koen (Graad 7), Eduan Smith (Graad 5), Gerhard Ebersöhn (Graad 4) Laerskool Magalieskruin Kwartaal 2 Hoogtepunte ATKV Redenaars Rondte 2 Skaak Gauteng Chess Individuals Blou Bulle 0.13 15-tal rugbyspan

MATCH SCHEDULE

8 October 21:00

POOL STAGES Friday 8 September 21:00 France V Saturday 9 September
Italy V Saturday 9 September
Ireland V Saturday 9 September
Australia V Saturday 9 September
England V Sunday 10 September 13:00 Japan V Sunday 10 September
South Africa V Sunday 10 September 21:00 Wales V Thursday 14 September 21:00 France V Friday 15 September 21:00 New Zealand V Saturday 16 September 15:00 Samoa V Saturday 16 September
Wales V Saturday 16 September 21:00 Ireland V Sunday 17 September 15:00 South Africa V Sunday
September
Australia V Sunday
England V Wednesday
Italy V Thursday
France V Friday
Argentina V Saturday
Georgia V Saturday
England V Saturday 23
South Africa V Sunday 24 September
Scotland V Sunday 24 September 21:00 Wales V Wednesday 27 September
Uruguay V Thursday 28 September 21:00 Japan V Friday 29 September 21:00 New Zealand V Saturday 30 September 15:00 Argentina V Saturday 30 September 17:45 Fiji V Saturday 30 September 21:00 Scotland V Sunday 1 October 17:45 Australia V Sunday 1 October 21:00 South Africa V Thursday 5 October 21:00 New Zealand V Friday 6 October 21:00 France V Saturday 7 October 15:00 Wales V Saturday 7 October 17:45 England V Saturday 7 October 21:00 Ireland V Sunday 8 October 13:00 Japan V Sunday 8 October 17:45 Tonga
for R a t e d # 1 i n S e r v i c e ! H a t f i e l d M o t o r G r o u p w w w . h a t f i e l d g r o u p . c o . z a 1 1 8 8 F r a n c i s B a a r d S t , H a t f i e l d , P r e t o r i a 0 1 0 5 9 4 0 8 7 7 H a t f i e l d V W P r e t o r i a V o l k s w a g e n M a c r o D e a l e r G r o u p o f t h e Y e a r ! S i n c e 1 9 9 8 W h e r e s p e a k i n g d i r e c t l y t o y o u r s e r v i c e t e c h n i c i a n w a s b o r n ! Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za
13:00
15:30
18:00
21:00
17:45
17:45
17
17:45
17 September 21:00
20 September 17:45
21 September 21:00
22 September 17:45
23 September 14:00
23 September 17:45
September 21:00
17:45
17:45
V Sunday
Fiji V *Use white blocks

yearbooks,

THE PRINT OFFICE

Your

New Zealand Stade de France Saint-Denis Pool A Namibia Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool A Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Georgia Stade de France Saint-Denis Pool C Argentina Stade Vélodrome Marseille Pool D Chile Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Scotland Stade Vélodrome Marseille Pool B Fiji Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Uruguay Stade Pierre-Mauroy Lille Pool A Namibia Stadium de Toulouse Toulouse Pool A Chile Stade de Bordeaux Bordeaux Pool D Portugal Stade de Nice Nice Pool C Tonga Stade de la Beaujoire Nantes Pool B Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Fiji Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Japan Stade de Nice Nice Pool D Uruguay Stade de Nice Nice Pool A Namibia Stade Vélodrome Marseille Pool A Samoa Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool D Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C Chile Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Ireland Stade de France Saint-Denis Pool B Tonga Stade de Nice Nice Pool B Australia OL Stadium Lyon Pool C Namibia OL Stadium Lyon Pool A Samoa Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Italy OL Stadium Lyon Pool A Chile Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Georgia Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Tonga Stade Vélodrome Marseille Pool B Uruguay OL Stadium Lyon Pool A Italy OL Stadium Lyon Pool A Georgia Stade de la Beaujoire Nantes Pool C Samoa Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Scotland Stade de France Saint-Denis Pool B Argentina Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C for score predictions.
STAGES
partner in printing
Oasis Water The champion’s choice We offer: Refill Customized Labels Deliveries www.oasiswater.co.za Castle Gate | Express @ Waterkloof Marina | Groenkloof | MidCity Square | Menlo Park Menlyn Retail | Faeriedale | Old Farm | Garsfontein Express @ MBT Express @ Woodhill Spar menlopark@oasiswater.co.za | 071 493 4875

Spelers oefen deesdae met swaar gewigte van`n jong ouderdom af. Wat is jou mening daaroor?

Dit is `n belangrike onderwerp. Mens moet onderskeid tref tussen gewigte (weights) en jou eie liggaamsgewig en rekke waarmee jy kan oefen. Enige oefening waar jy jou liggaamsgewig gebruik, is 100% en kan net `n goeie bydrae tot jou kondisionering lewer. Sodra dit kom by gewigte in die gimnasium moet jy baie versigtig oefen omdat dit jou groeiplate kan beskadig. As daar met gewigte geoefen word, sal ek toesighouding en advies van `n spesialis of ‘n kenner aanbeveel. Sommige jongmense se groeiplate gaan op ‘n vroeë (veertien- en vyftienjarige) ouderdom toe en ander eers op ‘n latere ouderdom (sewentien- tot agtienjarige ouerderdom). Wees daarom baie versigtig om te vroeg, sonder toesig en advies van ‘n kenner, met gewigte te begin oefen.

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Is daar ‘n ouderdom waar jong spelers hulself in ‘n posisie moet begin vestig?

Daar is nie `n vaste resep nie. Jy moenie senuweeagtig raak as jy nie in `n posisie vestig nie – it will come to you. Daar is internasionale spelers wat tot in matriek nog in ander posisies gespeel het as toe hulle hul nasionale span gehaal het. In Frankryk speel `n ou soos Mathieu Bastareaud flank

vir Toulon in sommige wedstryde en senter vir Toulon in ander. Hy het Frankryk op senter verteenwoordig.

Kontraktering na skool het baie verander. Wat is ‘n goeie roete vir jong vooruitstrewende spelers om te volg sodat hulle die beste kans vir sukses het?

Daar is verskeie roetes wat gevolg kan word, maar drie van die algemeenste roetes wat gewoonlik gevolg word, is as volg. Die algemeenste roete is dat hy vir sy skool se eerstespan speel, asook Cravenweek (dalk ook SA-skole). Hy word raakgesien deur agente; hy word opgeneem by `n Unie se akademie en hy speel vir hulle provinsiale junior o.19 en o.21 spanne. Dan word hy opgetrek na die senior kompetisies toe (die Currie Beker, URC, ens.) en word dan uiteindelik vir die Springbokke gekies.

Die tweede roete is: Jy speel vir jou skool; jy gaan studeer verder; jy speel Varsity Cup en kry daar blootstelling en word daarvandaan opgetrek na `n provinsiale junior o.19 of o.21 span en word dan deur `n Unie gekontrakteer.

Die derde roete is deur klubrugby, waar jy dalk raakgesien word deur jou goeie spel vir jou klub en dan uitgenooi word na jou Unie se oefeninge en dalk so `n kans kry om te speel. Waarop dink jy moet laerskoolleerders en hoërskoolleerders in terme van spel en tegniekontwikkeling fokus?

Werk maar net aan jou vaardighede soveel as wat jy kan. Jy kan nooit te veel vaardighede hê nie. Jy kan nie té veel tyd aan vaardigheidsontwikkeling spandeer nie. Spelers met visie word beslis raakgesien. Kyk byvoorbeeld na Lionel Messi. Hy het 676 keer in die wêreldbekersokkerfinaal gescan waar die spasie is en wat om hom aangaan. Leer van vroeg af die gewoonte aan om die heeltyd te kyk wat op die veld aangaan en waar daar moontlike geleenthede en spasie is om te speel. Dis seker die beste vaardigheid waaraan jy as `n speler aan kan werk.

Scan die QR kode en kyk die video van Lionel Messi se scanning vaardighede:

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding.

Kom ons praat Springbokrugby. Daar is onlangs genoem dat julle as ‘n groep eintlik destyds meer op 2023 gefokus was, en dat 2019 se wen ‘n bonus was. Wat sê jy?

Jy is 100% korrek. Toe ons afrigtingspan in 2018 begin het, was Bok-rugby op die veld (resultaat-gewys) in daardie stadium op`n laagtepunt en om dinge te kon omdraai en `n kans te staan om die 2019 Wêreldbeker te kon wen, moes ons `n plan bymekaar sit wat ons `n kans sou gee. Ons het besluit om met die Bokke se sterk punte te speel en dit was om fisies te wees. Dit is nou vyf jaar later, en al het ons baie tyd tydens Covid verloor, het ons kans gehad om spelers se diepte in alle posisies te vergroot, om aan individuele vaardighede te werk. Baie faktore speel `n rol en daarom kan sukses nie verseker word nie, maar ons is in `n goeie posisie. Daar lê egter nog harde werk voor om die laaste dinge in plek te sit voor die Wêreldbeker se afskop.

“ “
14>
Lees verder op bladsy

PICK YOUR BOK TEAM!

Help Jacques Nienaber select the Bok team for the 2023 World Cup and you could be the lucky winner of R3 000 in cash! T&C’s apply.

PICK YOUR BACKS

Tick in the yellow box next to the player’s name

Willie le Roux

Warrick Gelant

Damian Willemse

Aphelele Fassi

Johan Goosen

Dillan Leyds

Frans Steyn

Cheslin Kolbe

Kurt Lee Arendse

Canon Moodie

Sbu Nkosi

Makazole Mpapimpi

Lukhanyo Am

Jesse Kriel

Damian de Allende

Andre Esterhuizen

Ruhan Janse van Rensburg

Jordan Hendriks

Manie Libbok

Handre Pollard

Elton Jantjies

Cobus Reinach

Faf de Klerk

Herschel Jantjies

Jayden Hendrickse

Grant Williams

Embrose Papier

PICK YOUR FORWARDS

Ox Nche

Steven Kitshoff

Thomas Du Toit

Vincent Koch

Wilco Louw

Ruan Dreyer

Trevor Nyakane

Lizo Gqoboka

Frans Malherbe

Nienaber praat Skole en Wêreldbeker rugby...vervolg van bladsy 13

Die wêreldbeker lê voor. Wat was jou hoogtepunt tot sover as Springbokafrigter?

Op die veld, as hoofafrigter, was dit verseker om die Britse en Ierse Leeus te kon klop. Vir twintig maande het die spelers mekaar nie gesien nie, en om op so `n kort kennisgewing bymekaar te kon kom, saam met al die uitdagings wat met Covid gepaardgegaan het, en die reeks te wen, was `n baie groot hoogtepunt. Omdat ons net elke twaalf jaar teen die Britse Leeus speel, kry min afrigters die kans om die Bokke teen die Britse en Ierse Leeus af te rig. Dit was dus vir my as afrigter `n groot voorreg. Neem ook in ag dat die Leeus teen Australië geseëvier het en die reeks teen die All Blacks gedeel het. Sou ons verloor het, sou die Leeus onoorwonne teen die drie Suidelike Nasies gewees het en dis wat hierdie oorwinning soveel lekkerder gemaak het.

Af van die veld is my hoogtepunt om te sien hoe spelers ontwikkel en hoe hulle gemaklik raak in die span; hoe hulle groei as mense binne spanverband; as volwassenes en met die media, asook hoe hulle meer verantwoordelik raak en hoe hulle profiel ontwikkel.

Elke speler in die groep is uiteraard besonders talentvol. Wat is jou fokus ten opsigte van afrigting per individu, asook om die spelers te bestuur aangesien hulle almal hoë profiele het?

Ek glo nie dis ons afrigtingspan se rol om die individuele spelers se profiele te bestuur nie. Hulle is volwasse mans met hulle eie families en dit is hulle eie verantwoordelikheid om na hulle profiele om te sien. Al wat ons bestuur, is hulle rolle in die span en om oop en eerlik met ons spelers te wees ten opsigte van hul eie spel - die positiewe en negatiewe dinge uit te wys, aspekte uit te wys waaraan hulle kan werk en dit saam met hulle te monitor. Ons ondersteun hulle as individue, maar aan die einde van die dag is geen indiviuele spelersprofiel groter as die Bokke se profiel nie.

Ons probeer die spelers ook leer dat dit hulle keuse is om kommentaar op sosiale media te lees, maar uiteindelik is dit die speler se eie keuse dat indien hy die goeie kommentaar wil glo, moet hy die slegte kommentaar ook aanvaar. Ons verkies daarom dat spelers nie eintlik sosiale media volg nie en eerder ons as afrigters se kommentaar en opinie oor hulle spel moet glo. Sosiale media is nie die realiteit nie.

Bongi Mbonambi

Joseph Dweba

Johan Grobbelaar

Bismarck Du Plessis

Eben Etsebeth

RG Snyman

Franco Mostert

Lood de Jager

Ruan Nortje

Marvin Orie

Jason Jenkins

Ruben Van Heerden

Salmaan Moerat

Siya Kolisi

Ben - Jason Dixon

Pieter Steph du tOIT

Kwagga Smith

Marco van Staden

Deon Fourie

Uiteraard is julle mikpunt om die wêreldbeker te wen. Is julle tevrede dat julle op hierdie stadium daar is waar jy wil hê julle moet wees?

Ek dink ons is. Ons het baie goed gedoen in ag genome dat ons baie tyd in 2020/2021 met Covid verloor het. Ons plan na 2019 was om aan spanontwikkeling en groei te werk, want daar was nie so baie tyd daarvoor voor die 2019 Wêreldbeker nie (net 18 toetse). Met spanontwikkeling bedoel ek die diepte per posisie en vaardighede van die individuele spelers. Hierdie proses het veroorsaak dat die uitslae op die veld soms daaronder gely het, maar dit het ons ook in `n baie beter posisie geplaas, deurdat ons spanontwikkeling en individuele vaardighede op `n beter vlak as in 2019 is. Deur hierdie roete te volg, het ons veral in 2022 baie spelers gesien wat na vore getree het en wat Bok-rugby soveel sterker gemaak het.

Hoe belangrik is jou wenrekord, aangesien dit op `n gereelde basis saam met vorige afrigters se rekords gepubliseer word?

Uit die aard van die saak verloor jy jou werk as die span nie wen of presteer nie. Die uitdaging is altyd om genoeg spelersontwikkeling te doen sodat jy nie net `n spelersdiepte van 15-22 spelers het nie. Indien jy dit kan regkry om as span te presteer, maar ter selfder tyd spelersdiepte te vergroot, vaardighede te verbeter en meer wedstrydstrategië in jou arsenaal te hê, dink ek is `n mens op die regte pad, want die einddoel om `n potensiële Wêreldbeker te wen, bly tog die belangrikste.

Baie mense wonder wat jou rol is en wat Rassie se rol is?

Die Direkteur van Rugby en die hoofafrigter van die Springbokke het verskillende pligte en rolle. Die maklikste beskrywing is dat ek verantwoordelik is vir wat op die veld gebeur en Rassie is verantwoordelik vir dit wat van die veld af gebeur. Dit is egter baie simplisties en bietjie meer kompleks as dit, maar dit is die maklikste om ons rol en pligte verdeling te beskryf. Ek en Rassie kom al `n lang pad saam. Ons het `n goeie werksverhouding en deur wedersydse respek beteken dit ons lewer insae oor en weer in mekaar se rolle, maar aan die einde van die dag staan ons elkeen pa vir ons resultate in ons onderskeie afdelings.

Duane Vermeulen

Jasper Wiese

Marcell Coetzee

Phepsi Buthelezi

Evan Roos

Willie Engelbrecht

Jean Kleyn

HOW TO ENTER?

1. Take a photo of you selection. You are only allowed to pick 33 players.

2. Scan this QR code to WhatsApp your photo to 063 028 3966

3. The lucky winner will be announced on the 1st of September 2023.

Hoe is die aanloop van Saterdag tot Saterdag voor ‘n toets?

Die Sondag na die Saterdag se wedstryd begin ons die Sondagoggend met medicals. Sondae is ook gewoonlik ons reisdag na ons volgende bestemming. Dit is die verantwoordelikheid van die spelers om dan hulle eie spel te analiseer (wat al die Saterdagaand vir hulle aangestuur word), waarna hulle deur die loop van die Sondagaand individueel met ons afrigters kan ontmoet om dit te bespreek, sou dit nodig wees. Sondagaande kom die afrigters bymekaar om die komende Saterdag se strategie te bespreek. Maandagoggende hou ons videosessies saam met die span, waar die vorige wedstryd ontleed word. Van Maandag tot Woensdag word daar geoefen. Die spelers se “naweek” begin Woensdagmiddae tot Donderdae waartydens hulle kan ontspan en hulle eie ding doen. Vrydae is kapteinsoefening afhangende van wanneer die veld beskikbaar is wat dan deur die kaptein gelei word. Dit neem nie sommer langer as 30 minute nie. Op `n wedstryddag begin ons al ses ure voor afskop met ons interne programme.

Jy was voor Springbokrugby betrokke by Munster. Wat het jou laat besluit op Leinster (hulle grootste vyand)?

Man, dis maar soos enige werk. Daar was `n pos oop en ek is genader en het die pos gekry.

Kan ons jou eendag terug verwag?

Definitief. `n Rugbyafrigter se paaie kan deur baie spanne en lande loop, maar op die ou einde is ek `n Suid-Afrikaner en `n trotse Bok-ondersteuner en as die geleentheid hom voordoen, dan kom ek terug. Oorsese afrigting stel `n mens bloot aan ander afrigtingstyle en nuwe tegnieke wat goed is vir my as afrigter en hopelik kan mens dit weer eendag in jou eie land terugploeg.

Baie sterkte aan julle. Ons wil vir jou dankie sê vir die rol wat jy in Springbokrugby gespeel het, die voorbeeld wat jy gestel het, asook jou nederigheid en die manier waarop jy jouself in hierdie groot pos dra. NET EEN VERSOEK

ASSEBLIEF: Bring die Wêreldbeker huis toe!

RWC - Knockout Stages Match Predictions

VS
BRONZE FINAL Friday 27 October 2023 FINAL Saturday 28 October 2023 Quarter-fi nal 2 Saturday 14 October 2023 Semi-fi nal 2 Saturday 21 October 2023 Quarter-fi nal 4 Sunday 15 October 2023 Quarter-fi nal 3 Sunday 15 October 2023 Semi-fi nal 1 Friday 20 October 2023 Quarter-fi nal 1 Saturday 14 October 2023 Winner SF 1: Runner-up SF 1: VS Winner Pool A: Runner-up Pool B: VS Winner QF 3: Winner QF 4: Winner SF 2: Runner-up SF 2: VS Winner Pool D: Runner-up Pool C: VS Winner Pool B: Runner-up Pool A: VS Winner Pool C: Runner-up Pool D: VS Winner QF 1: Winner QF 2: Stade de Marseille, Marseille 17:00 21:00 Stade de France, Saint-Denis 21:00 17:00 21:00 21:00 Stade de Marseille, Marseille Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis 21:00 21:00 Stade de France, Saint-Denis
VS

Did you know? 10 Rugby World Cup Facts

1.

THE FAMOUS WHISTLE

The first game of every world cup to date has been started by the same whistle. The whistle is nearly 100 years old.

2. 1987 The first rugby world cup was hosted between New Zealand and Australia in 1987 - a championship in which New Zealand won.

3. 142 - 0

Australia holds the record for the largest winning margin, beating Namibia 142 - 0 in the 2003 championship.

4. YOUNGEST PLAYER

The youngest player to appear in a world cup final was Jonah Lomu in 1995 aged 20 years and 43 days.

5.

15 TRIES

7. With 15 tries to his name, Jonah Lomu holds the most world cup tries ever scored in a Rugby World Cup.

8.

MOST TRIES

The most tries scored in a single match was by Marc Ellis who scored six tries against Japan in 1995.

DROP GOALS

9.

The youngest player to win the Rugby World Cup was Francois Steyn in 2007, aged 20 yers and 159 days.

6.

OLDEST PLAYER

The oldest player to appear in a Rugby World Cup match was Diego Ormaechea of Uruguay, aged 40 years

10.

The record for the most drop goals scored in one match is held by Jannie de Beer of South Arica who kicked 5 drop goals against England in 1999.

PENALTY GOALS

The record for the most overall penalty goals kicked at the Rugby World Cup is held by Jonny Wilkinson with 58 penalties.

Scan the QR code to re-live the moment online! MEMORABLE WORLD CUP MOMENTS Rugby World Cup’s 10 Most Historic Moments! History goes hand in hand with the Rugby World Cup and there have been many historic moments in both the men’s and women’s versions of the competition. What would your list be? WATCH NOW PREMIUM PREMIUM REMIU L L CAL PREMIU ERAG - I IN THE TASTE CAL PREMIUM BEVERAGES - IT'S IN THE TASTE FRUIT-DRINK FRUIT-DRINK SPARKLING SPARKLING BLENDED BLENDED available in selected stores near you available in selected stores near you iinfo@lo-cal.co.za nfo@lo-cal co za @lo cal soda @lo cal soda llo-cal.co.za o-cal.co.za 066 292 5105 066 292 5105

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

HTS JOHN VORSTER

Die Titans Amateur- Kriekettoekenningsaand

Baie geluk aan ons tweede KRIEKETSPAN wat ligawenners van 2022 was. Die Titans AmateurKriekettoekenningsaand vir 2022/2023 het verlede naweek plaasgevind. HTS John Vorster se tweede krieketspan van 2022 is aangewys as ligawenners. Hier is Hendre Marais, kaptein van die 2022-span, saam met mnre Johan Scholtz en Peet van der Westhuizen met die toekenning. Welgedaan! Ons is baie trots op julle!

HOËRSKOOL STAATSPRESIDENT C R SWART

ATKV Redenaars 2023

Hoërskool Staatspresident C. R. Swart was well represented on the cultural side with 10 of our learners participating in the ATKV Redenaars. They are Alphinah Bontsi, Erin Jacobs, Tyra de Wee, Mishaan Bruinders, Valerie Valentine, Vanessa Valentine, Precious Maimela, Lerato Siima, Lesedi Khoza and Rosalene Adams. They are looking forward to participating in many more competitions in 2023.

Krieket Tweedespan

Bergfiets

Manie Jackson, kaptein van HTS JOHN VORSTER se bergfietsspan, het op 11 Mei ‘n geleentheid by Cycle Lab Lynnwood, bygewoon. Tydens hierdie geleentheid is die kapteins van alle Gautengskole aangekondig en sterkte toegewens vir die seisoen wat voorlê.

Me. Geyser (spanorganiseerder), Lionel Scholtz en Gawie Victor (afrigters) het ook hierdie spoggeleentheid bygewoon. HTS John Vorster is tydens hierdie geleentheid uitgesonder as een van die “met-die-hand-uitgesoekte” gasheerskole om op 12 Augustus een van die Gautengligawedrenne aan te bied. Ons is baie trots op ons skool en ons bergfietsspan!

Netball 2023 Cross Country

The netball 2023 season started on a good note with a high participation rate. CR Swart was one of only a few schools in their league managing to make full A and B teams for all age groups. The girls performed well and really managed to keep the name of the school high, both on and off the court. Thank you to all our coaches and umpires for making the season a success. We will use everything we have learned in 2023 to make our 2024 season an even greater success.

Our team of runners started the season off with a first run at Lavender Country Market on 6 May 2023.

It was a hectic but fun start to the season, having to maneuver a muddy trail to the finish. Our second race was on 13 May 2023 at Hoërskool Eldoraigne. Although a very curvy road, the fighting spirit of our runners carried them to the finish. We met an ex-learner from our school and he motivated every runner passing him by singing our school anthem. Our last race for this term was at Centurion Peach Tree Farm. We once again saw the fighting spirit of our runners overcoming the challenges and coming out successful.

Our team is now training for the competition in term 3.

LAERSKOOL DANIE MALAN

Leerders van die maand

Hierdie meisies het die Northerns Blues Primary hokkiespan behaal. Baie geluk!

Ligawenners

Die volgende netbalspanne was ligawenners: o.11A, o.12A & o.13A. Hulle speel ook by die Distrik Kampioenskappe, 1 Junie. O.10 & 11 is Naaswenners en o.12 & 13 is Distrikswenners.

Voor: Liane Pelser, Mianke Gerber, Abigail Botha.

Gontlafetse Seopa Grace Mbiza

Agter: Juff Monique vd Schyff, Sage Theunissen, Adanya Schlecther, Mia van Heerden, Danielle Neethling, Juff Elze Taylor.

Kagiso Letsoalo Omphile Malikane

Voor: Otie Makhoane, Ziané van Jaarsveld, Kayla Weber, Christine Kriel.

Agter: Ané Viljoen, Carmen Zengel, Blessing Asiedu, Mieke Muller .

Liné van Zyl (S), Liela van der Westhuizen (HD), Hailey Pienaar (AV), Megan du Preez (HV), Malisha Scholtz (D), Grace Mbhiza (VV), Demi Els (V), Bettie Liebenberg (Coach), Elmarie Zovitzkey (Coach).

Voor: Zandri Smit, Michaela Campher.

Agter: Me. Renate van der Merwe, Mila Visser, Ruché Mollentze, Angelique Field, Danika Trollip, Miané du Plessis, Me. Soné Hitge.

Shannon Ferreira
o.10A o.12A o.11A o.13A
Cross Country Team

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Cravenweek Rugby Gauteng Netbal

Baie geluk aan Avah du Plessis 0/12A wat gekies is vir die Gautengspan!

DIE HOËRSKOOL

Baie geluk aan al die skole se seuns wat die Cravenweek-span gehaal het!

Baie geluk Wolwe: • Leon Kruger • Michael Shazi

NoordGauteng Klere

Gauteng-Noord Netbal

Dominique Smit het deelgeneem aan die Inter Provinsiale toernooi waar sy Gauteng Noord verteenwoordig het. Sy is die enigste leerder in Gauteng wat in die junior liga verkies is tot die SA-span wat Julie in Nieu-Seeland gaan speel.

Karate

LAERSKOOL BOEREFORT

Laerskool Boerefort rugby presteer besonders goed

Laerskool Boerefort het voorwaar ‘n besondere Rugby-seisoen agter die rug. Drie o.13 Rugbyspelers is verkies tot AVS Rugbyspanne, nl. Marnus Grobler, Hendré Taljaard en Luan Gertenbach. Die o.13A Rugbyspan speel 7 wedstryde vanaf die begin van die seisoen waarvan hulle slegs 1 westryd verloor het. Die o/13A span is weereens liga-wenners en speel volgende week hulle finale wedstryd vir die Stadsbeker. Baie geluk ook aan die o.9 Rugbyspan wat 3de geëindig het in die C-liga van die Akasia streek.

Hockey

Bonolo has been selected for the u.18B Northerns Boys hockey

Taylon Bieldt het Sondag, 4 Junie, deelgeneem aan die Città di Luccabyeenkoms in Italië, waar sy ‘n nuwe SA-rekord opgestel het in die Women’s 100m Hekkies, met ‘n tyd van 12.76s. Baie geluk met hierdie uitmuntende prestasie, Taylon. Die Monties is trots op jou en wens jou voorspoed toe vir die res van die jaar se deelname. Taylon neem in Augustus deel aan die FISU World Student Games in Chengdu, China, asook die World Athletics Championships in Budapest, Hongarye. Alles van die beste, ons sien met verwagting daarna uit.

O.16A & O.19A netbal deur na GSN kampioenskappe

Hoërskool Montana se o.19A- & o.16A-spanne het gekwalifiseer vir die GSN kampioenskappe by Laerskool Concordia en E.G. Jansen in Boksburg, 17-18 Junie. Baie sterkte aan ons netbaldogters. Hou die Monties se naam hoog.

Skandeer die kode om meer van ons nuus aanlyn te lees

Bonolo Segomotso Die o.13 seuns
WONDERBOOM
Die Wonnies se 2de span Hokkie is Gauteng Noord Mediumskole G2 Liga Wenners. Baie geluk Die Wonnies is trots op Masego Seleka wat die Gauteng o.18 Netbalspan behaal het. Masego op haar gelukkigste
LAERSKOOL WONDERBOOM
Michael Shazi & Leon Kruger Avah du Plessis Lucinda Maree Logan Roode Dominique Smit Lucinda Maree verwerf NoordGauteng klere vir akrobaat. Logan Roode verteenwoordig die Gauteng Karate Federation by die Karate SA, Arnold Classic toernooi. Hy behaal ‘n 4de plek in die 0/12-0/13 Elite Kata afdeling en nog ‘n 4de plek in die 0/120/13 Kumite afdeling.

HOËRSKOOL OOS-MOOT

Blou Bul-Spanne

Baie geluk aan die volgende spelers wat opgeneem is in die Blou Bul-spanne:

• Wade Williams: o.18 Akademie-span

• Tapiwe Rafwa en Jaydon La Douce: o.17 A-span

• Jaydrian Jacobs: o.16 Noordvaal A-span

• Cohen Vital: o.16 Noordvaal B-span

Dux Leerlinge per graad - Kwartaal 1

Central African Athletics U18 & U20 Championships

Zambië het die Central African Athletics U18 & U20 African Championships oor die tydperk 29 April tot 3 Mei in die Ndola streek aangebied. Die SuidAfrikaanse span het uit al die onderskeie SA Kampioene bestaan wat vroeër Atletiek kampioenskappe gewen het.

Slegs een atleet per item is in die span ingesluit behalwe vir die 400m aflosse.

Matthew was een van 17 mans wat in die o.20 ouderdomsgroep in die 800m deelgeneem het. Die 800m uitdunne het op Dinsdag, 2 Mei plaasgevind.

Matthew was 3de in sy uitdun in 1.50.07 en n plek in die finaal met 1 plek gemis. Matthew was die 2de jongste deelnemer in die 800m mans o.20 groep met die Keniane tussen 13 en 18 maande ouer. Die 4 x 400m aflosse was die laaste items op die program op Woensdag, 3de Mei. Matthew het die 3de been in die o.20 mans aflos gehardloop (met ‘n tyd van 48.3 sekondes) en die SA span het ‘n brons medalje, na Botswana en Zambië verower. In die proses

Elsje Styger en Anke Styger, twee sussies van Hoërskool Oos-Moot, het gedurende die Dance Star Suid-Afrika kwalifiserende kompetisie beide die borgskappe gewen om sodoende deel te neem aan die Dance Star World Finals wat gedurende Mei 2023 in Poréc, Croatia plaasgevind het.

Hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt en ‘n klomp medaljes teruggebring.

Provinsiale en Nasionale Prestasies

Mataya van der Merwe Akrobaat Noord-Gauteng Amelia Johnson Akrobaat Noord-Gauteng Lianke Smith Akrobaat Noord-Gauteng Diané Joubert Erekleure: Netbal Kwalifiseer vir Tshwane proewe Morné Beukes Erekleure: Atletiek Gautengspan Deelname aan die SA kampioenskappe Jaundre Erasmus 92.93% Jaydrian Jacobs, Wade Williams, Jaydon La Douce, Cohen Vital, Tapiwe Rafwa Gr. 8
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.