AWSUM Potch & Klerksdorp September 2023 uitgawe

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za SEPTEMBER 2023 Celebrating school achievements in South Africa POTCH & KLERKSDORP FRESH EGGS NOURISH THE MIND FREE GRATIS Spesiale bylaag: Krieketwêreldbeker 2023 - Slegs in die September-uitgawe! AWSUM verjaar! harties potchefstroom Address: The Islands Mall, The Islands Estate, Hartbeespoort, 0250. Telephone: 087 238 1180 Address: Cnr Nelson Mandela, Nieuwe St, &, Potchefstroom, 2531. Telephone: 018 011 2280 scan me to visit our website SHOP QUALITY PRODUCTS AT FACTORY PRICES Excludes hampers and any items that are already on promotion. pensioner days MONDAYS TO WEDNESDAYS

`n Ou historiese gebou in die Paarl word AWSUM se nuwe hoofkantoor

AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag

AWSUM IS 10 JAAR OUD!

wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.

Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.

Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.

Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.

Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.

Hierdie syfers vertel ons storie:

Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.

Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.

Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.

Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.

2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.

Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.

Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.

Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

DURANDT VAN ZYL CEO
BEFORE AFTER years years
grootste skole nuus platform in S.A
skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante
aanlyn
AWSUM NEWS HEAD
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Eldoray van der Westhuizen Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Marlize Pienaar Ilse Groenewald Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Volg ons op Facebook! @Noordwes Skole Nuus Specialist Paint Centre 021 840 1580 reception@jfpaints.co.za www.jfpaints.co.za THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
Die
Meer as 2000
of
nuus.
OFFICE

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

HOËRSKOOL WESVALIA

Wesvalia Uitvoerende Komitee 2023/2024

Baie geluk aan die leerders wat verkies is as die nuwe Uitvoerende Komitee!

Wesvalia skuts opgeneem in die Noordwes-span

Baie geluk aan ons o.15 en o.16 rugbyspan wat ‘n 2de plek in die Noordvaal Bowl Liga behaal het. Ons Wessie Rugbytrots het as naaswenners tydens die Bowl Liga uit die stryd getree.

Wesvalia skuts is opgeneem in die Noodwes Hoërskoolspan (Knypkoppe span).

Eerstespan Rugby

Voor: Willem van der Sandt (afrigter), Geo van der Smit, Marneu Dreyer, Justin Ludick, Vian Botes, Hennoh Visser, Junior Kuhn, Wessel Sevenster, Hanré Venter, Francois Dumond, Donald Richter (afrigter).

Middel: Bernard Swanepoel, Wian Calitz, Xander Smith, Philip Janse van Rensburg, Jonathan Botha. Agter: Neo Thakamakhoa, Daniel Mojakisane, Heinrich Janse Van Vuuren, Koos Kleynhans(onder kaptein), Teboho Sekonyela, Chad Hofmeyer, Deon Viljoen(kaptein), Werner Kruger.

Fietsryers kwalifiseer vir die Noordwes-span

Baie geluk aan die volgende Wesvalia fietsryers wat gekwalifiseer het vir die Noordwes-span wat op 16 September aan die Interprovinsiale XCO Kampioenskappe gaan deelneem.

Fourie, Shawn Beukes, Pieter Venter, Dillon Beukes. Judilee Ehlers

Voor: Bemarkingsraad - Mignon van Rooyen, Hoofseun - André Visser, Hoofdogter - Nicolette Hayward, Kultuurraad - Kiara Erasmus. Agter: Leerdersake - Amoné le Roux, Akademiese Raad - Justin Adams, Sportraad - Francois Dumond, Wessieraad - Chad Hofmeyer. Ses Baie geluk aan Voor: Walter Weeks en Ziya Rudman. Agter: George
vd
Aimee-Lee Lotter Luche
Berg
Caitlyn Lotter
Mianka van Rooyen
Christopher Steenkamp
JV
Mieke
Rensburg
Elardus Erasmus Thinus Maritz Fabiana Hans de Andrade Wernich Cronje
Potchefstroom - 018 297 4702 VISIT WILDMAN POtchefstroom for all your hunting, outdoor and training requirements!

Gholf

Ruben v.d. Merwe en Dehan v.d. Merwe is gekies om Noordwes te verteenwoordig by die SA Nomads o/13-toernooi te Magersfontein van 4 tot 6 Oktober 2023.

Laerskool Saamtrek fietsry skitter!

Laerskool Saamtrek is die Noordwes XCO fietsry ligawenners vir ‘n tweede jaar in ‘n ry! Die liga is oor vier wedrenne beslis en die Saamtrek-span bestaan uit ongeveer 55 ryers. Na afloop van die liga verwerf 11 ryers hul Noordwes kleure.

Janco Fourie, Milan Janse van Rensburg, Luca Mayoss, Lillibet van Heerden, Carli Henning, Evan Kruger, Righardt Henning, John Duminy, Johan Bester, Zanelle Karsten en Miané Kruger.

Saamtrek tennis skitter!

Laerskool Saamtrek se o.11A- tennisspan is die Noordwes wenners in die gemengde liga!

Landloop-prestasies

Baie geluk aan die volgende leerders met hulle puik prestasies vir landloop.

Redenaars Statebondspele

Fietsryers opgeneem in die Noordwes-span

Fietsryers opgeneem in die Noordwesspan. Hulle neem die 16de September 2023 deel in die interprovinsiale kampioenskappe.

LAERSKOOL SAAMTREK
Ruben v.d. Merwe en Dehan v.d. Merwe Rudolf Fourie, Gelden Erasmus, Michael Demetriou, Edwin Venter. Hayley Lues H.J. Strydom, Dries Dreyer, GJ Erasmus, Rubin Essakow, Nelike v.d. Berg, Milan Blignaut, Celinka Ferreira, Miané Schutte. Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn! Hansie - 10de in Suid-Afrika - ATKV onvoorbereide praat. Marnus - 10de in Suid-Afrika - ATKV voorbereid praat. Nicole van der Merwe, Dean McAslin, Amone Büser. Ismé Pretorius, Ashley Coetzer, Suane Snyman, Ty Botes. Thomas-Ross Paterson Amo Tatai o.17 seuns Noordwes wenner Innocent Morcous o.15 seuns Noordwes wenner Desirë Engelbrecht o.17 dogters - 2de Kayla Scheppel o.17 dogters - 3de Kayla Scheppel o.17 dogters - 3de Kayla Scheppel o.17 dogters - 3de Ewald Jansen Ewald Jansen was die Afrika en die statebondspele goue medalje wenner. Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Krieket: KOSH-spanne

Die volgende krieketspelers is opgeneem in die onderskeie KOSH-krieketspanne:

THE HIGH SCHOOLFOR GIRLS POTCHEFSTROOM

Drama

Die volgende kinders het deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod en het ‘n A+++ gekry.

LAERSKOOL GOUDKOP

Ons Eerste Krieketspan

Visual Arts

Radikale Redenaars

Voor:

Myburgh, Connor van der Merwe, Gerhard Bekker, Dean Sammons, Brayden Carter, Nathan Cripps, Marnus Botha.

Boogskiet

is verkies as deel van die

Skolehengel

Die volgende leerders is aangewys om aan die Champ of Champs te gaan deelneem en Goudkop te gaan verteenwoordig in die Skole-hengel kompetisie:

Juvan van der Berg en Juan Bezuidenhout Louw Agter: Mnr Rudi Stoop, Ethan Botes, Christiaan Strydom, Divan Botha, Miquel Nieuwoudt en Dean Emdin. Juvan van der Berg en Juan Bezuidenhout Noordwes-span in Boogskiet. Taylor Botma, Mikke Jooste, Jayden Kruger en Kyran Moodley Bouwer Teressa Ruth Quinn Madison Gericke Laurette Strauss Sunshine Nkitle Robyn-Leigh Druitt Gheerde Kempen Siné Schutte Noa Cameron Mukonazwothe Matsila Zulu Kuyabongeka Amorie Maass Mbali Nhleko Voor: Czian Jacobs, Jordan v. Rooyen, Benroux Kotze. Agter: Heinrich Wilkens, Alto Wiggett, Lean v. Staden. Voor: Shane v. Heerden, Jason Tarr, Zander du Preez, Pierre Lötter. Agter: Edwin Venter, Casey Lues, Chris Heinz Wiegenhagen,Nathan Bezuidenhout Voor: Wian Boshoff, Johanco Nel, Gunther Steenkamp, Ulrich Ollewagen. Agter: Jason Greyling, Barry Jacobs, Henrico Prinsloo, Riekert Kruger.
o.11 o.12 o.13
Laerskool Saamtrek

LAERSKOOL BAILLIE PARK

Landloop

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Baillies Bergfietsryers

by die SA XCO Cup in Pietermaritzburg algehele 1ste plek gekry vir die Sub Junior Seuns kategorie.

Tennis

Laerskool Baillie Park se o.11 tennis seuns en dogters het die naweek (1-3 September) aan die Buffelspoort Skole Tennistoernooi deelgeneem. Die spelers het teen skole deelgeneem van Gauteng en Vrystaat onder andere. Die seuns en meisies het albei die toernooi gewen en is aangewys as die Buffelspoort 2023 o.11 tennis kampioene.

Boogskiet

Die leerders is verkies tot die 2023 AGA-NW primêre boogskietspan (Penkoppe). Baie geluk ook aan Gerhard Maritz (heel regs) wat verkies is tot die 2023 AGA-NW gemengde boogskietspanspan (Impalas). Hierdie spanne gaan op 4 Oktober teen die ander provinsies deelneem aan die 2023 AGA-SA Interprovinsiale Boogskietkampioenskappe in Midrand.

Bendré Hendrikse, Divan van der Walt, David Knoetze, Tammy Knoetze (afrigter), Mia Roos en Gerhard Maritz. Voor: Xandré Baron, Hanro van der Merwe, Nico Tromp, Leander Botha. Middel: Adelay Botha, Lehané May, Alida Pienaar, Femke Kruger. Agter: Sidney Thompson en Rita Pienaar. Voor: Aldo Viljoen, Janco Proctor, Mílla Oberholzer, Elmia Roeloffze, Ethan Enslin, Lihann Kemp. Agter: Lelanie Maartens, Jason Gouws, Wihan Strydom, Divan Kruger, Xandri Dreyer. Afwesig: Hugo Viljoen. Voor: Zandri Janse van Rensburg, Jemma Gouws, Grizelda Janse van Rensburg. Agter: Henrey Jacobs, Jason Gouws, JP Cromhout. Henrey Jacobs NW Landloop atlete wat SAs toe gaan. Die volgende Baillies Bergfiets ryers het Noordwes Provinsiale Kleure in Fietsry behaal: Henrey Jacobs het
Potchefstroom Unit 3, 16
Uys street, Potchefstroom, 2531 potch@bcreativetutors.co.za 064
0432 THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
Piet
672
A SPECIAL FEATURE - ALL YOU NEED TO KNOW ABOUT THE 2023 ICC CRICKET WORLD CUP 5 October to 19 November 2023 India • Afghanistan • Australia • Bangladesh • England • New Zealand Pakistan • South Africa • Sri Lanka • Netherlands FRESH EGGS NOURISH THE MIND www Jenny.co.za 087 170 0000•087 170 0185 Only Available in Selected Areas | Terms and Conditions Apply Wireless Home PRO R499 R629 R739 10Mbps 20Mbps 30Mbps Uncapped and Unthrottled

FOR ALL YOUR

BUILDING NEEDS NOTHING IS TOO SMALL OR BIG

DATE

FIXTURES 5 OCTOBER

COUNTRY VS

Thursday, 5 October England v

Friday, 6 October Pakistan v

Saturday, 7 October Bangladesh v

Saturday, 7 October South Africa v

Sunday, 8 October India v

Monday, 9 October New Zealand v

Tuesday, 10 October England v

Tuesday, 10 October Pakistan v

Wednesday, 11 October India v

Thursday, 12 October Australia v

Friday, 13 October New Zealand v

Saturday, 14 October India v

Sunday, 15 October England v

Monday, 16 October Australia v

Tuesday, 17 October South Africa v

Wednesday, 18 October New Zealand v

Thursday, 19 October India v

Friday, 20 October Australia v

Saturday, 21 October Netherlands v

Saturday, 21 October England v

Sunday, 22 October India v

Monday, 23 October Pakistan v

Tuesday, 24 October South Africa v

Wednesday, 25 October Australia v

Thursday, 26 October England v

Friday, 27 October Pakistan v

Saturday, 28 October Australia v

Saturday, 28 October Netherlands v

Sunday, 29 October India v

Monday, 30 October Afghanistan v

Tuesday, 31 October Pakistan v

Wednesday, 1 November New Zealand v

Thursday, 2 November India v

Friday, 3 November Netherlands v

Saturday, 4 November New Zealand v

Saturday, 4 November England v

Sunday, 5 November India v

Monday, 6 November Bangladesh v

Tuesday, 7 November Australia v

Wednesday, 8 Novemebr England v

Thursday, 9 November New Zealand v

Friday, 10 November South Africa v

Saturday, 11 November Australia v

Saturday, 11 November England v

Sunday, 12 November India v

Wednesday, 15 November

Thursday, 16 November

Sunday, 19 November

SEMI FINAL
SEMI FINAL
FINAL BUCO KLERKSDORP: Cnr Oak Lane & Foundry Street TEL: 018 462 2521 BRAVE/10029/BUCO/E

v

v

v

v

v

v

v

v

v

19 NOVEMBER2023
COUNTRY VENUE
New Zealand Ahmedabad v Netherlands Hyberabad v Afghanistan Dharamsala
Sri Lanka Delhi v Australia Chennai
Netherlands Hyderabad
Bangladesh Dharamsala
Sri Lanka Hyderabad
Afghanistan Delhi
South Africa Lucknow
Bangladesh Chennai
Pakistan Ahmedabad
Afghanistan Delhi
Sri Lanka Lucknow
Netherlands Dharamsala
Afghanistan Chennai
Bangladesh Pune
Pakistan Bengaluru
Sri Lanka Lucknow
South Africa Mumbai
FIXTURES -
VS
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
New Zealand Dharamsala
Afghanistan Chennai
Bangladesh Mumbai
Netherlands Delhi
Sri Lanka Bengaluru
v
v
v
v
South Africa Chennai
New Zealand Dharamsala
Bangladesh Kolkata
England Lucknow
Sri Lanka Pune
Bangladesh Kolkata
South Africa Pune
v
v
v
v
v
Sri Lanka Mumbai
Afghanistan Lucknow
Pakistan Bengaluru
Australia Ahmedabad
South Africa Kolkata
Sri Lanka Delhi
Afghanistan Mumbai
Netherlands Pune
Sri Lanka Bengaluru
Afghanistan Ahmedabad
Bangladesh Pune
Pakistan Kolkata
Netherlands Bengaluru FINAL 1 Mumbai FINAL 2 Kolkata FINAL Ahmedabad
v
v
v
v
v
v
v

FOR ALL YOUR

BUILDING NEEDS NOTHING IS TOO SMALL OR BIG

National Youth Theatre Festival

Our high school’s remarkable accomplishment with “The Animal Republic” and Our Quest to Secure Victory. We take immense pride and enthusiasm in commemorating the remarkable achievement of our high school’s drama department through their performance of “The Animal Republic.” The resounding success of this play has left our entire school community in amazement, and our admiration for every cast member who dedicated their heart and soul to this production knows no bounds. “The Animal Republic” transcends the boundaries of typical high school theatre; it is a masterpiece in its own right. From the very first rehearsal to the final curtain call, it was evident that something truly extraordinary was unfolding. The dedication and talent exhibited by our students during this journey have been nothing short of extraordinary. This production, with its intricate themes and well-developed characters, demanded a level of

commitment and creativity that our cast members embraced with unwavering enthusiasm. Their performances were not mere recitations of lines on a stage. The enchantment of “The Animal Republic” extends beyond the limelight. It stands as a testament to the incredible teamwork and collaboration that transpired behind the scenes. Our crew members, costume designers, stagehands, and directors toiled tirelessly to create a genuine masterpiece. Yet, our journey is far from over. With the same dedication and passion that propelled us to this remarkable achievement, we are currently deep in rehearsal to claim victory. The Curro Create national youth theatre finals await, and our cast and crew are ready to extend their remarkable journey, with the aim of making our school community even prouder.” Good luck to the cast, Ms. Collette Stander and Mr. Louw with the finals.

MEMORABLE WORLD CUP MOMENTS

The Cricket World Cup has thrown up some great moments down the years. Here are our top 5.

Source: https://bleacherreport.com/

5 Wasim Akram Destroys England in 1992 Final

Pakistan’s progress through to the 1992 World Cup final was far from smooth. Rain saved them from suffering an almost certain defeat against fellow finalists England in the group stage, while they needed Australia to beat West Indies just to reach the last four. They then stunned New Zealand in the semifinals, with a young Inzamam-ul-Haq leading them home in an unlikely run chase at Eden Park, Auckland. Wasim Akram hit a quick 33 in his side’s innings of 249-6 in the final against England at the MCG, though that is not the reason why he makes the list. England had slipped to 69-4 in their reply, but Allan Lamb and Neil Fairbrother repaired the early damage with a fifth-wicket stand worth 72. However, Akram put paid to any glimmer of hope England had of lifting the trophy. The left-arm seamer dismissed Lamb and new batsman Chris Lewis in successive deliveries, both bowled on the angle. Pakistan went on to win the match by 22 runs, allowing skipper Imran Khan to lift the trophy.

4 Sachin Tendulkar Carried Around Mumbai in 2011

Bowing out as a champion on home turf was the fairytale finish to Sachin Tendulkar’s World Cup career. In his sixth and final tournament, the Little Master was finally able to get his hands on the trophy as India chased down Sri Lanka’s total of 274-6 with 10 balls to spare. Although he had contributed just 18 runs with the bat, Tendulkar was obviously the centre of attention in the celebrations. The veteran batsman was carried around the Wankhede Stadium, his home ground in Mumbai, by his team-mates during the lap of honour. Virat Kohli rather beautifully summed up what the moment meant to both the player and the country as a whole, via Cricket Country: “Tendulkar has carried the burden of the nation for 21 years. It is time we carried him on our shoulders.” No player has managed more than Tendulkar’s tally of 2,278 runs in World Cup action.

3 Herschelle Gibbs Hits 6 Sixes in 2007

A huge 221-run win for South Africa over the Netherlands in 2007 would not be so memorable were it not for the stunning batting feat produced by Herschelle Gibbs. The right-hander became the first player to hit six sixes in an over of international cricket during the group game in Basseterre. Daan van Bunge was the bowler on the receiving end of the record, the leg-spinner having no answer as Gibbs continuously launched him over the rope. A short boundary at Warner Park might have helped, but the ruthless display of hitting brightened up a day when rain had forced a delayed start to proceedings. Despite the match being cut to 40 overs each, South Africa still made 353-4. Jacques Kallis made an unbeaten hundred, though his efforts were overshadowed by those of Gibbs. Gibbs contributed 72 from 40 balls and managed only one other maximum in his innings before being dismissed by Luuk van Troost.

three finals and lost them all. The closest they came to getting their hands on the trophy was back in 1987, when they took on Australia in front of a packed house at Eden Gardens.

Having held their Ashes rivals to 253-5, England looked to be on course for victory when skipper Mike Gatting and Bill Athey were together at the crease. The pair put on a 69-run stand for the third wicket to carry the score to 135-2 by the time Australia skipper Allan Border came on to bowl his left-arm off-spin. Facing the first delivery from his opposite number, Gatting opted to go for an adventurous reverse sweep. He made contact with the ball but only managed to deflect it into the air via his own shoulder, allowing Australia wicketkeeper Greg Dyer to take the catch. The wicket proved costly; with Gatting gone for 41, England lost their way and ended up finishing seven runs short of their target.

1South Africa Suffer in the Rain in 2003

The weather has never been too kind to South Africa at World Cups. In 1992, they were denied the opportunity to reach the final when the rules for bad weather worked against them. They had been on course to beat England in Sydney, but delays in play resulted in them eventually being left needing an impossible 21 from one ball. Move on to the 2003 tournament, the Duckworth-Lewis method had been put in place to make sure the side batting first did not gain an unfair advantage. The Proteas were hosts and needed a win in their last group game, against Sri Lanka, to reach the Super Six. The threat of rain was a distraction for them as they tried to reach a target of 269, though a six from Mark Boucher off Muttiah Muralitharan seemed to put them ahead of the requirement. But they had only 229 on the scoreboard—the par total according to the Duckworth-Lewis method (h/t Cricket Country). Boucher, though, thought it was enough. He did not get a single run from the following delivery, the last of the over. The umpires took the players from the field after that, leaving South Africa to sit and watch as their dreams of glory washed away.

KLERKSDORP THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za BUCO KLERKSDORP: Cnr Oak Lane & Foundry Street TEL: 018 462 2521 BRAVE/10029/BUCO/E
CURRO

South Africa legends predict Proteas’ fortunes at World Cup

South African legends Jacques Kallis and Faf du Plessis have shared their thoughts on how the Proteas could fare at the upcoming ICC Men’s Cricket World Cup 2023 in India. South Africa head into the marquee tournament in India with a nice blend of youth and experience to pick from.

As good as the squad will be, the legendary all-rounder Kallis, speaking exclusively to the ICC, said the key for South Africa would be to stay true to their brand of cricket. “The one thing that needs to change for South Africa to be successful in a Cricket World Cup is to carry on playing the cricket that we’ve played going into the World Cup,” he said. “We have a history of playing good cricket leading into the World Cup. For some reason, things change. Maybe we want it too much. “I think players wanted too much and you’ve gone outside of the area you need to be doing. Maybe going outside of their roles because they wanted too much.”

Kallis had a valuable piece of advice to the current crop of players: “Stick to your roles. Trust the partner next to you. And just play the cricket you’ve been playing.” Kallis believes South Africa’s traditional strength – their pace attack – will once again be key for their hopes. “South Africa’s strength to me is going to be in our bowling attack,” he said. “We’ve got some quality pace bowlers that can blow away the opposition’s top-order. And I think they are going to play a major role if South Africa are going to get far, if we do get far (in the tournament).”

Kallis’ optimism was matched by former South Africa captain Faf du Plessis. “South Africa’s white-ball team is in a strong place,” du Plessis told the ICC. “They’ve got some real experience going into that World Cup.” Du Plessis, however, did warn that adapting to the conditions in the sub-continent would be the biggest challenge for Temba Bavuma’s men.

“The challenge for all teams that are not from the subcontinent is obviously always the challenge of going to the subcontinent,” he said. “Especially 50-over cricket. I find with T20 cricket, the surfaces are a bit more even. And you get some really good pitches. With 50-over cricket, you can get that wear and tear and the spinners really come into their own.”

Du Plessis however added that the home team, India, and serial winners Australia would be the teams to beat. “I think South Africa has got a really good side,” he said. “It will be hard to get past a team like India in home conditions. The other team you can never write off is Australia, with them being so successful in ICC events.”

LAERSKOOL LA HOFF

Radikale Redenaars Luiperds Rugby

Baie geluk aan Bevon Karsten en Alru Ross wat verkies is tot die o.11 Luiperds “Green Squad”. Dis ‘n groot voorreg en prestasie, ons is trots op julle!

Noordwes Interprovinsiale Tennistoernooi

Mieke Kriel, JG Benade en Annebeth Lotter het die afgelope naweek deelgeneem aan die Interprovinsiale Tennistoernooi. Ons Hoffies verteenwoordig ons Noordwesprovinsie in hulle onderskeie spanne, teen Oos-Gauteng en die Noord-Kaap. Welgedaan, Hoffies!

Source: www.icc-cricket.com

Baie geluk aan ons Hoffies wat deurdring na die Radikale Redenaars se Noordwes Streeksfinaal, op 9 September te Laerskool Baillie Park. Miné Ernst en Mia Frans (Graad 6), Ilne Ernst (Graad 2) en Pieter Ernst (Graad 4) neem deel aan die Afrikaans Moedertaal afdeling en Anthonique van Niekerk (Graad 6) neem aan die English Additional Language afdeling deel. Baie sterkte met julle voorbereiding Hoffies! Ons is trots op julle.

Luggeweerskiet

Baie geluk aan ons Hoffies, Dian de Klerk en Janko Wolmarans wat puik presteer het tydens die SAARA Limpopo Ope, op 2 September by die Florida Skietklub. Dian behaal ook sy Noordweskleure in Luggeweerskiet behaal vir die 2023 seisoen en sal dan ook die Noordwesprovinsie verteenwoordig tydens die 2023 Suid-Afrikaanse.

Luggeweerkampioenskappe, wat in Oktober 2023, in Pietermaritzburg gehou sal word.

Die uitslae van die Ope op 2 September, was as volg: Dian de Klerk, o.12 Prone - 2de plek en persoonlike beste, ontvang Noordweskleure.

Janko Wolmarans o.12 Prone - 3de plek, persoonlike beste.

Mieke Kriel, JG Benade en Annebeth Lotter Miné Ernst, Mia Frans, Ilne Ernst, Pieter Ernst en Anthonique van Niekerk. Bevon Karsten en Alru Ross
Dian
Janko Wolmarans
de Klerk

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is om die Koshuisraad te verteenwoordig.

Skuts verkies tot die Noordwes-span

Ses van Volkies se skuts is ingesluit in die Noordwes-span, wat later in die jaar aan die SA’s gaan deelneem.

Ons Hoop-dogterskoshuis

Voor:

Tennis

Volkies se eerste dogtertennisspan het in die Noordwes-semi’s afgereken met Wesvalia 50 - 38, en so deurgedring na die Noordwes-finaal.

Voor: Asher Swarts, Kobus Pienaar, Dian Liebenberg, Diaan van der Merwe, Jander Cordier, Dewald Groenewald. Middel: Gabriellé Boardman, Chantey Kleyn, Danica-Elize Jonker, Beth Botha, Imke Pitout, Jani Swart, Leanel Brooks, Zeidré Goosen. Agter: Markus Smit, Berno de Klerk, Attie Liebenberg, Nelius Willemse, Altus de Jager, Christoff Nel, Taryn Tromp. Lisa-Marie Minnaar, Zanique Krauze, Amily Els, Anke Viljoen, JM Visseroor. Beth Botha, Imke Pitout, Zané van Zyl. Agter: Chantey Kleyn, Anke Viljoen, Jade Lottering, Lisa-Mari. Jack Pauw-seunskoshuis Voor: JM Visser, Dian Liebenberg, Attie Liebenberg, Ethan Leggat, Diaan van der Merwe. Agter: Dewald Groenewald, Altus de Jager, Nelius Willemse, Francois Gerber, Berno de Klerk.
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Voor: Graham Conradie, Franco Joubert, Dian de Vry. Agter: Wian van Rensburg, Carley Swanepoel, Dillon Dreyer.
AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF
Anke Viljoen, Taryn Tromp, Lisa-Mari Minnaar, Jané Oosthuysen.

Sy behaal die volgende prestasies:

Botswana Junior Spankaptein as die hoogste junior boogskutter. Silwer medalje vir Junior dogters in die Bulls Eye kategorie. Silwer medalje vir Junior dogters algeheel.

Algeheel 6de geplaas in gekombineerde seuns en dogters

Sy kwalifiseer vir die Africa Federation-span as een van die top 16 boogskutters.

Sy het ook ‘n top telling van 290/300 behaal!

Baie geluk, aan ons Skaakspelers! Hulle het op 19 Augustus 2023, aan die DR KKAUNDA Toernooi, by L/Skool Meiringspark deelgeneem.

In die o/18 afdeling, behaal hulle die volgende algehele plekke:

• Donovan Pretorius (5de) uit 15 spelers.

• Damian Smit (6de) uit 15 spelers.

• In die o/16 afdeling, behaal Hanu Wessels ‘n 11de plek

HOËRSKOOL LICHTENBURG
Miko Ferreira ATKV Finaal Leandri de Villers Illeane Botha
NEWS Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za

Die volgende kinders het deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod en het ‘n A+++ gekry:

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Hoofleiers 2023/2024

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers van die skool en koshuise. Ons sien met afwagting uit na ’n termyn van uitstekende leierskap onder hulle bekwame leiding.

Voor: Danel Fourie (Ondervoorsitter Akademie), PC Schutte (Voorsitter), Lana Burger (Voorsitter) en Carike Hattingh (Ondervoorsitter Kultuur).

Agter: Christi-Mari Coetzee (Ondervoorsitter Sport), Bart du Plooy (Ondervoorsitter Akademie), Lourens Jacobs (Ondervoorsitter Sport), Stefan Fourie (Ondervoorsitter Koshuis) en Ju-Mari Jonker (Ondervoorsitter Koshuis).

Afwesig: Tobias van Dyk (Ondervoorsitter Kultuur).

Redenaars

Gimmies is baie trots op Pieter Kruger wat ’n algehele derde plek in die afdeling Afrikaans Huistaal (graad 8 en 9) by die ATKVredenaarskompetisie behaal het. Dit is ’n puik prestasie!

Dogtershokkie

Irene Strydom is in die SA o.18Bhokkiespan opgeneem.

Wow, dit is ‘n besondere prestasie! Baie geluk.

Irene Strydom

Koshuis Hoofleiers

Skaak

Dewald Coetsee het in Eindhoven, Nederland, aan die FIDE wêreldjeug o.16-skaakolimpiade deelgeneem. Dewald behaal uitstekende uitslae. Hy wen vier wedstryde, speel een gelykop en verloor drie. Welgedaan, Dewald. Gimmies is baie trots op jou!

Dewald Coetsee

Phenyo Moroke Ruth Quinn Mongwaketse Katlego Reabetswe Namane Siné Schutte Olwethu Mthethwa Mamello Phuti Shadiya Delawala Reabetswe Moremi Reamogetse Sebetlele Sydney Retief Rutendo Chiota Thoriso Tlou Tshwanelo Langa Buhlebenkosi Mphahlani Kanelo Mathabe Keamogetswe Sebogo Amorie Maass Molebogeng Mothibedi Shadiya Delawala Isago Metswamere Isabel Strauss Lebogang Modise Laurette Strauss Mpho Malgas Neo Topa Ntokozo Mahlangu Marule Mmakgomo Buhlebenkosi Mphalani Boitumelo Magaqa Didintle Montshiwa Esther Erasmus Anele Mdulwa Andrade de Ponte Laura Shelemiah Chikwaikwai Divine Zampe Pieter Kruger
Marimba Senior Team A+++ Afrikaans Drama Play
Skool Hoofleiers
The High School for Girls Potchefstroom continues...

Hoofleiers

Dit is met trots dat ons Emmies se hoofleiers vir 2024 bekend stel:

o.12 Distrikspan

Die volgende o.12 seuns is opgeneem in streekspanne wat gaan deelneem aan die Distrikte toernooi die naweek van 22 & 23 September:

o.11 Distrikspan Landloop

Baie geluk aan Jeanlo Beckley (o.10) wat gekies is vir ACNWspan wat aan die SuidAfrikaanse Landloop kampioenskappe, 16 September in PE deelneem.

Die volgende o.11 seuns is opgeneem in streekspanne wat gaan deelneem aan die Distrikte toernooi die naweek van 22 & 23 September:

o.13 Distrikspan

Die volgende o.13 seuns is opgeneem in streekspanne wat gaan deelneem aan die Distrikte toernooi die naweek van 22 en 23 September:

LAERSKOOL MOOIRIVIER

Super 12 Prestasies

Krieket, tennis en Hokkiedogters prestasies:

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die Super 12 deel geneem het en so goed presteer het.

• o.11A Krieketseuns, het ‘n derde plek behaal.

• o.13A Seuns- en Tennisdogters was algeheel eerste, seuns 3de en Dogters 1ste.

• o.13A Hokkie dogters, Tweede plek.

o.13A

o.11A Krieketseuns

Netbal neem aan SA’s deel

Ons o.13A Netbal dogters het aan SA’s deelgeneem en het ‘n 13de plek behaal.

o.13A Netbal

LAERSKOOL M.L. FICK
Benja Calitz Handre Biewenga Jeanlo Beckley Drikus Calitz Callum Campbell Johenku Viljoen Evan vd Merwe Luhann Pat Sebastian Jonker Mario Deysel Hoofseun Damien Pretorius Evan vd Merwe Onderhoofseun Janco de Lange Larissa Mans Hoofdogter Hendrik Barnard Tanysha de Vos Onderhoofdogter Reatile Mestwamere
o.13A Hokkiedogters
Seuns- en Tennisdogters

Baie geluk aan ons gr11 en 12 leerders wat aan die Afrikaanse Olimpiade vir huistaal en addisionele taal deelgeneem het.

Aninka Muller het ‘n eerste plek in die provinsie behaal met 91% in Eerste addisionele taal.

Prestasies in huistaal:

• El-Zaan Palm gr 12, vyfde in NW: 71,3%

• Monique Terblanche gr12, vyfde in NW: 71,3%

• Sunike Botha gr 11, agtste in NW: 67,3%

• Ansuné Zitske gr 11, negende in NW: 66,6%

Prestasies in EAT:

• Aninka Muller gr 11, Eerste in NW: 91%

• Stephan Bronkhorst gr 12, agtste in NW: 80%

• Ziné Reynders gr 11, elfde in NW: 74,6%

• Philile Ziyane gr 11, veertiende in NW: 70,7%

• Skyla Schroll gr12, veertiende in NW: 70,7%

Baie geluk aan elkeen van julle, ons is Ferdie-trots op elkeen van julle!

Potch Rugbyspan

Baie geluk aan Karl Engles en Luhandré Smit wat die afgelope vakansie uitgedraf het vir die Potch o.15-span. Hulle het ons prag-dorp verteenwoordig in Wolmaransstad.

• Potch Dorp vs. Bayer Plattelandspan (Wen 26-0)

• Potch Dorp vs. Plattelandspan (Verloor 19-7)

• Potch Dorp vs. North West District (Wen 46-5)

Baie geluk seuns, ons is trots op julle!

Afrikaanse Olimpiade

Hierdie seuns is gekies om aan die SA skole hengeltoernooi by Bloemhofdam deel te neem wat van 6 tot 8 Oktober gaan plaasvind. Hano van Wyk en JC Wyllie is ook gekies om die Junior Sentaal Noordwes span te verteenwoordig by SA’s asook by Bloemhof in Desember.

Baie geluk manne, ons weet julle gaan uitstekend vaar.

• Walt Esterhuizen

• Hanno van Wyk

• Armand Potgieter

• James vd Merwe

• JC Wyllie

Hengel

Skyfskiet

Baie geluk aan die volgende leerders met hulle top prestasies.

• Marno Colyn word aangewys as die beste o.21 skut by die Noordwes proewe, en

• het ook die hoogste algehele telling die dag.

• Marno word ook aangewys as die beste o.21 skut van die Jaar. Op totale punt bereken was Marno Noordwes se beste skut die jaar.

• Hanno en Richter behaal ook goeie tellings en is in die 6e en 7e plekke en word in die Noordwes span opgeneem.

Baie geluk manne ons is #Ferdietrots op julle!

HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA
Huistaal
Only Available in Selected Areas | Terms and Conditions Apply Wireless Home PRO R499 R629 R739 10Mbps 20Mbps 30Mbps Uncapped and Unthrottled
Eerste Addisionele taal
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.