AWSUM Northern Cape September 2023 Edition

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za SEPTEMBER 2023 Celebrating school achievements in South Africa NOORD-KAAP kimberley Address: Fabricia Trading Post, Shop H1+H2, 12 Fabricia Road, Kimberley, 8301. Telephone: 053 050 6015 scan me to visit our website SHOP QUALITY PRODUCTS AT FACTORY PRICES pensioner days MONDAYS TO WEDNESDAYS Excludes hampers and any items that are already on promotion. THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za FREE GRATIS YEARS Spesiale bylaag: Krieketwêreldbeker 2023 - Slegs in die September-uitgawe! AWSUM verjaar!

AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag

AWSUM IS 10 JAAR OUD!

wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.

Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.

Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.

Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.

Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.

Hierdie syfers vertel ons storie:

Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.

Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.

Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.

Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.

2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.

Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.

Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.

Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.

DURANDT VAN ZYL CEO
BEFORE AFTER years years
`n Ou historiese gebou in die Paarl word AWSUM se nuwe hoofkantoor

Voor: B.Kruger, L.Tuter, G.Stockholm, N.Jannetjies, W.Van Neel, D.Freeman. Middel: J.Liebenberg, J.Oberholzer, A.Losper, M.Hattingh, H.Strauss (o.k), M.Rooi. Agter: F.Burger, D.Rossouw, R.Hayes, M.Tieties, B.Mans, J.Golaith, R.Van Vuuren (k), Y.Klaaste, BJ.April, E.Erasmus, B.Brandt (Afrigter).

HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN

Hoërskool Martin Oosthuizen — Kleinskole Ligawenners o.15

OFFICE 053 004 0261 / 078 983 5234 • WWW.NCPOWER.CO.ZA

HOËRSKOOL DIAMANTVELD

Pluimbal

Baie geluk aan ons Pluimbalspan wat op 8 Augustus in Durban gekroon is as die SA Skole Kampioene. Hulle het die prestasie behaal sonder om ‘n enkele stel te verloor. Die uitslae is as volg:

• Diamantveld vs. Westville Hoërskool se

C-span: 5-0

• Diamantveld vs. Hillcrest Hoërskool se

A-span: 5-0

• Diamantveld vs. Westville Hoërskool se

B-span: 5-0

• Diamantveld vs. Durban Boys Hoërskool se

A-span: 5-0

• Diamantveld vs. Alberton Hoërskool se

A-span: 5-0

• Diamantveld vs. Westville Hoërskool se

A-span: 3-0

Mnr. en Mej. Diamantveld

Dit was danspassies, die sogenaamde “catwalk” en mode by die jaarlikse Mnr. en Mej. Diamantveld. Die tema vanjaar was “Country” en ons leerders het hulle uiters goed van hulle taak gekwyt. Ons finaliste het baie waarde, tot die gemeenskap, toegevoeg met hulle uiters puik en deurdagte gemeenskapsprojekte. Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om ons borge wat die aand moontlik gemaak het in die besonder te bedank. Sonder u sou hierdie glansgeleentheid nie kon plaasvind nie.

hulle uiters goed van hul taak gekwyt op die baan. Die uitslae is as volg:

• Wen Stirling (Oos Londen) 23-4.

• Wen Hoërskool Upington 20-8 .

• Verloor Boys High Paarl 19-10.

• Eindig 2de in Groep .

• Speel uit vir posisie 5 tot 8.

Nuwe Groep:

• Verloor teen Paarl Gimnasium 19-8.

• Wen Marlow Landbou 25-2.

• Wen Grey College PE 20-8.

Diamantveld eindig sesde uit sestien spanne.

Hartlik geluk aan ons waardige wenners:

• Mej. Diamantveld: Caylin Gouws

• Mnr. Diamantveld: CJ Rademeyer

• Eerste prinses: Anliné Brunette

• Eerste prins: Shaun-Michael Zondagh

• Tweede prinses: Carla Roos

• Tweede prins: De Villiers Strauss

• Mnr. Lyf: Filip du Randt

• Mej. Bene: Danielle Posthumus

• Mnr. Persoonlikheid: Shaun-Michael Zondagh

• Mej. Persoonlikheid: Carlé van Zyl

• Mnr. Fotogenies: Barco Scheffer

• Mej. Fotogenies: Anushka Hugo

• Meneer van die jaar: Mnr. Louw

Mnr. en Mej Diamantveld Wenners

HOËRSKOOL DIAMANTVELD (VERVOLG)

ATKV Redenaars

Ons is besonders trots op Milan le Grange (Graad 10) en Kyla Steinmann (Graad 11) wat op 18 Augustus 2023 aan die finaal van die ATKV-Redenaars gaan deelgeneem het.

Hierdie twee raakpraters het geskiedenis gemaak hierdie jaar, aangesien dit die eerste keer was wat Diamantveld twee verteenwoordigers gehad het by die finaal van hierdie kompetisie. Milan het deelgeneem aan die Graad 10 - 12 Onvoorbereide afdeling en Kyla aan die Graad 1012 Voorbereide afdeling.

Rekeningkunde Olimpiade

Baie geluk aan Jana Cronje wat deelgeneem het aan die Noord-Kaap en Vrystaat SAICA Rekeningkunde Olimpiade. Jana het tweede geëindig in die Frances Baard distrik.

Milan le Grange en Kyla Steinmann Jana Cronje Carmen Louw en Mieke Smit

HOËRSKOOL DIAMANTVELD

ATKV-Tienertoneel 2023

Na deelname by ATKV-Tienertoneel op 9 Augustus, ontvang Diamantveld se twee produksies die volgende bons toekennings:

• Eugene de la Rey - Beligtingsoperateur - (Die Sitkamer).

• Suné Russouw, Milandé Coetzer, Hanco Klopper, Michelle Fidel, Karla de Boer, Lienka Smal, Melony Austin, Shandré Pretorius, Dries Viviers, Kristen Ahjum, Milan le Grange, Naomi Julius, Nico Oosthuizen, Shaun-Michael Zondagh, Rachel Kruger, Jenmika Wilken, Miné Kriek,

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

HOËRSKOOL NOORD-KAAP

Accounting Olimpiad

Congratulations to Muneeb Mohamed who came 1st in the Frances Baard District in the NC & FS SAICA Accounting Olimpiad.

Juffrou se kortverhaalbundel Expo

Cady Govender (Gr 9) participated in the Eskom Science Expo for young scientists. She received a silver prize for her project on Bio plastic vs Plastic. She is selected to represent the Northern Cape at the International Science Fare which will take place in Johannesburg during the month of October.

Een van ons Afrikaans onderwyseresse, juffrou Sisca Julius, se kortverhaalbundel, “Eerste liefde” is gepubliseer in die kortverhaalbundel: “Leë blikkies vol liefde” saamgestel deur Fiona Kerwel.

Leadership Program

Tlotlo Letimela and Taytim Van Wyl Grade 11 learners was chosen as part of South Africa team that attended the Pan African Youth Leadership Program (PAYL) in USA.

Tlotlo Letimela and Taytim Van Wyl

Muneeb Mohamed Cady Govender

NEWTON PRIMARY SCHOOL

Eskom Expo for Young Scientists

Congratulations to Mvelo Msimango and Alistair Rheeder who participated in the Eskom Expo For Young Scientists Regional Science Fair held in Kimberley on 5 August 2023. They obtained a Silver Award for their project “Exploring the cognitive gender divide: The potential impact of gender on memory function.”

Landloop

o.13A

SASN Toernooi

Die Die o.12A en o.13A netbal meisies skop die SASN toernooi af op Woensdag, 10 Augustus 2023 waar hulle 5 wedstryde speel op dag een en 4 wedstryde op dag twee.

Ons meisies wys karakter en speel vreesloos hulle harte uit.

Die resultate is as volg:

• o.12 eindig 16de in Suid Afrika.

• o.13 eindig 14de in Suid-Afrika

o.12A Netbal

Zanrich en Frederick Mvelo en Alistair Baie geluk aan Zanrich Wepener en Frederick van Zyl. Hulle is gekies om aan die AGW nasionale landloop kampioenskappe in Gqeberha deel te neem op Saterdag, 16 September 2023. Netbal

LAERSKOOL EUREKA

Top 10 - Kwartaal 2

Tennis Erekleure

Baie geluk aan die leerders wat tennis erekleure ontvang het: Hennie Opperman, WJ Faber, William Harding, Rése Delport, Willem Adriaan v.d Merwe.

Rugby en Hokkie Provinsiaal

Die volgende leerders is gekies vir provinsiale hokkie en rugby: Hokkie: Cailyn v.d Merwe, Kian Croucamp, Karla Kock, Carla Ellis. Rugby: Keoratile Molakeng, Hannes Beukes.

Koor Erekleure

Die volgende leerders ontvang koor erekleure:

• Marozelle Oberholzer

• Lisa v. Niekerk

• Mari Wessels

• Lindi Steynberg

• Waldo Kotze

• Johan J.v Rensburg

Sumari Pheiffer, Anika Dippenaar, William Harding, Alicia Botma, Johan J.v Rensburg, Mari Wessels, Michelle Scheepers, Ben Hattingh, Eckhard de Klerk. Afwesig: Junemi Terblanche. Reinhardt Muller, Elnay Kritzinger, Alexia Duvenhage, Zané Meintjies, Anri Jansen, Lienka Muller, Colene Marais, Regard Reyneke, Dehané du Plessis, Hennie Opperman. Christiaan Mienie, Belicia Fidel, Aninke-Cari Hauptfleisch, Lané van Dyk, Rianné Pope, Mincke Kruger, Lienka Kruger, Johan Swart. Afwesig: Karli de Klerk. Minion de Witt, Theodor Hattingh, Armand Steenberg, Mia Saaiman, Quinto Niemann, Anika Voges, Johané Wiese, Lindie Uys, Zané Jooste, Divan Kock. Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4

HOËRSKOOL ADAMANTIA

Redenaars Mej Adamantia

Op 10 Augustus het 14 van ons pragtige meisies tydens die Mej. Addie Kroning op die verhoog verskyn. Die tema van die Kroning was “Candy Land!”

Die volgende meisies is as wenners gekroon:

• Mej. Persoonlikheid: Dené du Preez

• Mej. Fotogenies: Alicia Nel

• Mej. Liefdadigheid: Vicky Krüger

• 2de Prinses: Jozette Calitz

• 1ste Prinses: Sanri Pretorius

• Mej. ADDIE: Mia Hansen

Baie geluk aan elke meisie! Baie dankie ook aan ons beoordelaars en organiseerders.

Noord-Kaap Skaaktoernooi

Riyandré Graham is die beste o.16 skaakspeler in die Noord-Kaap, nadat hy die Noord-Kaap skaaktoernooi gewen het.

Lujaen Strydom en Cullen Snyman het deurgedring na die Redenaars Artistatue Nasionale Finaal.

o.19 Hokkiedogters Ligawenners

Riyandré Graham Lujaen Strydom en Cullen Snyman Voor: Kayleen Myburgh, Zeldean Haai, Roenaldi van Meyeren, Monique Kock. Agter: Jenilee v Nel (Afrigter), Lize Marais, Keamogetse Vundisa, Nikita Veldkamp, Celest v Tonder, Michelle Burrows, Melandrie Griesel, Guineveré Owen, Miike Booysen, Jozette Calitz, Mikayla Jordaan, Saramien Hanekom (Afrigter). Sanri Pretorius, Mia Hansen, Jozette Calitz. Vicky Krüger, Dené du Preez en Alicia Nel.

KIMBERLEY GIRLS’ HIGH SCHOOL

Term 3 Cultural Achievements

Beaunique Abrahams was awarded 1st prize in the Grade 8 category for her prepared individual speech at the national public speaking competition in Midrand.

This year, Kimberley Girls’ High School entered the MADDfest hosted by St. Patricks CBC. We participated in all four categories: Music, Art, Dance and Drama. Our Grade 8 artworks received a Diamond award and two of our Grade 9 learners entered 2D artworks, receiving a Gold and a Diamond Award respectively. We had four poetry entries, receiving 3 Bronze and 1 Silver award. The music department participated in almost all the music categories - both junior and senior choir, the Grade 8 recorder ensemble, and all five Grade 9 classes participated in a body percussion performance. There was also a surprise performance by some staff members playing the recorder, who received a Gold award.

Below is a summary of all the Kimberley Girls’ High School achievements:

Gold Awards:

• Junior Choir

• Senior Choir

• Jiawen Huang (piano)

• Grade 9 body percussion

• Bon Delinquent (Grade 12 vocal group)

• Chaylin Myburgh (saxophone)

• Naledi Jacobs (voice)

• Oteng Molatlhegi (voice)

• KGHS staff recorder group

• Nadine Wilkins (Grade 9 artwork)

Scan the code and read more of our school’s news online!

Diamond Awards:

• Grade 8 recorder ensemble

• Zeenat Abrahams (Grade 9 artwork)

• Kaylynn Africa (Grade 8 beadwork)

• Anelisa Mila (Grade 8 beadwork)

• Sajidah Mohamed (Grade 8 beadwork)

• Onalenna Thlolageng (Grade 8 beadwork)

• Boipelo Merafe (Grade 8 beadwork

• Morongwe Matshwe (Grade 8 beadwork)

• Jabulile Itumeleng (Grade 8 beadwork)

• Jinomia Draai (Grade 8 beadwork)

• Vuyisile Mabija (Grade 8 beadwork)

• Bontle Molamu (Grade 8 beadwork)

• Gosego Nkosi (Grade 8 beadwork)

Academic Top 5: Grade 8 - 12

LAERSKOOL STAATS PRIMARY SCHOOL

Staats Pro20 Aandreeks

Laerskool Staats bied vanjaar die jaarlikse Staats Pro20 Aandreeks, trots geborg deur Choctaw Spur aan.

Ons wil eerstens begin deur al ons borge; Choctaw Spur, Hoërskool Diamantveld, NTLO Signs en NoordKaap Krieket te bedank vir hul betrokkenheid by die reeks.

Die aandreeks bestaan uit 14 spanne wat in 2 groepe verdeel sal word. Die verskeie spanne sal dan teen mekaarkompeteer om sodoende ‘n kans te kry om in die beker semi-finaal, plaat semifinaal en die skild semi-finaal te speel.

Die eerste wedstryde skop reeds die week van 26 September 2023 af. Elke span sal die geleentheid kry om ses wedstryde te speel.

Die betrokke skole se o.13 spanne sluit in:

• Laerskool Staats (Wenners in 2014)

• Laerskool Newton (Wenners in 2015,2018 & 2022)

• Laerskool Seodin (Wenners in 2019)

• Laerskool Eureka (Wenners in 2012 & 2013)

• St Patricks CBC

• Laerskool Kimberley Junior

• Laerskool Futurum Akademie

• Laerskool Jacobsdal

• Laerskool Op Die Voorpos

• Laerskool Oranje-Noord

• Laerskool Kathu

• HC Rose Hub

• Frank Roro Hub

• Yorkshire Hub

Ons nooi al ons mede Noord-Kaap Krieket liefhebbers uit om ons Staats Pro20 Aandreeks, trots geborg deur Choctaw Spur, te ondersteun.

Vir meer inligting, kontak gerus: Mnr. Matthew du Plessis by 076 783 7718 of stuur ‘n epos na sport@staats.co.za.

KIMBERLEY BOYS’ HIGH SCHOOL Grade 12
1. Okhutle Matwetwe 1. Kemoratile Khuduga 1. Kabelo Sefali 1. Destiny Ntahondi 3. Hlumelo Ziyokwana 3. Raylin Van Schalwyk 3. Botshepo Moroka 2. Joshua Olusanyo 2. Zaine M. Fredericks 2. Thabang Senakhomo 2. Iviwe Bongo 2. Shivam Everson 4. Kagisho Vorster 4. Aidan Le Grange 5. Letlhogonolo Maputla 5. Boikago Mokale 5. Lesedi Likhete 5. Joshua Yohan 5. Realeboga Rakubu Congratulations Kimberley Boys’ High School 2nd Term Top 5.
Scan the code and read more of our school’s news online!
Beaunique Abrahams Teachers recorder ensemble
AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF

South Africa squad for ICC World Cup 2023: Full SA team list

Cricket South Africa have announced their 15-man squad for the ODI World Cup 2023 with Temba Bavuma set to lead the Proteas challenge.

TEMBA BAVUMA (C)

QUINTON DE KOCK (WK)

HEINRICH KLAASEN (WK)

GERALD COETZEE

REEZA HENDRICKS

MARCO JANSEN

DAVID MILLER

RASSIE VAN DER DUSSEN

KAGISO RABADA

ANRICH NORTJE

LUNGI NGIDI

AIDEN MARKRAM

HEINRICH KLAASEN

TABRAIZ SHAMSI

KESHAV MAHARAJ

SISANDA MAGALA

Taking a senior role in the team is a no-brainer, says Proteas’ Kagiso Rabada

Proteas fast bowler Kagiso Rabada was awarded Test player of the year at the 2023 Cricket South Africa Awards and following his featuring in the top five Test wicket takers in the world this past season, the award was well deserved. Proteas fast bowler Kagiso Rabada told IOL Sport that it is his ‘will to win’ that continues to make him one of the best fast bowlers in the world.

Rabada has been playing for the Proteas for a good nine years and from the time he made his Proteas debut at the Adelaide Oval, it was clear that Rabada was cut from a different cloth; he was always on a league of his own.No one will forget his match winning performance in Perth in 2016 at the tender age of 21.

Post 2018, international cricket handed Rabada an important lesson that results won’t always go your way. Rabada says their 2019 World Cup campaign, which saw them knocked out before they could finish their round robin fixtures, taught him to rid of self-doubt and accept that on the day there’s a possibility you could end up on the losing side. “Personally, the 2019 World Cup taught me not to doubt and accept that there’s either defeat or success, and it’s about keeping success in your mind at all times.” said Rabada.

His eleven-wicket haul against Australia at St. George’s Park Cricket Stadium in 2018 will forever be remembered, but most importantly it was clear from those early years that Rabada was a different kind of beast.

Source: IOL Sport, written by Ongama Gcwabe

The ups and downs of the past couples of seasons have not taken anything away from what makes Rabada special and he told IOL Sport that he attests all his success to his ‘will to win’.

“For myself I think what makes me so different and successful is my will to win,”said Rabada. “I mean, everyone is different but if you ask me what drives me it’s definitely my will to win.” He added.

“It’s all about welcoming the youngsters into the squad and making them feel a part of the team and making them understand where we want to go so that we are all in the same boat.” He added.

“Identity is important because it becomes what you go back to when things are going slightly off track,” explained Rabada. “It’s something you enhance when things are really going your way. It works as a reference; it acts as a compass as to what you want to achieve as a team.” He added.

There’s no doubt that the Proteas squad has the talent to go all the way in the World Cup this time around, but that journey starts with them coming up with their identity and their style of play and letting the rest take care of itself.

Looking at the squad, Rabada’s nine-year international experience will come in handy. Rabada says it’s a no brainer that he now has to step up and be the senior player in the team. “Because of my experience, how long I’ve been playing and what I’ve done, taking the senior player role is a no brainer for me,” said Rabada.

South Africa legends predict Proteas’ fortunes at World Cup

South African legends Jacques Kallis and Faf du Plessis have shared their thoughts on how the Proteas could fare at the upcoming ICC Men’s Cricket World Cup 2023 in India. South Africa head into the marquee tournament in India with a nice blend of youth and experience to pick from.

As good as the squad will be, the legendary all-rounder Kallis, speaking exclusively to the ICC, said the key for South Africa would be to stay true to their brand of cricket. “The one thing that needs to change for South Africa to be successful in a Cricket World Cup is to carry on playing the cricket that we’ve played going into the World Cup,” he said. “We have a history of playing good cricket leading into the World Cup. For some reason, things change. Maybe we want it too much. “I think players wanted too much and you’ve gone outside of the area you need to be doing. Maybe going outside of their roles because they wanted too much.”

Kallis had a valuable piece of advice to the current crop of players: “Stick to your roles. Trust the partner next to you. And just play the cricket you’ve been playing.” Kallis believes South Africa’s traditional strength – their pace attack – will once again be key for their hopes. “South Africa’s strength to me is going to be in our bowling attack,” he said. “We’ve got some quality pace bowlers that can blow away the opposition’s top-order. And I think they are going to play a major role if South Africa are going to get far, if we do get far (in the tournament).”

Kallis’ optimism was matched by former South Africa captain Faf du Plessis. “South Africa’s white-ball team is in a strong place,” du Plessis told the ICC. “They’ve got some real experience going into that World Cup.” Du Plessis, however, did warn that adapting to the conditions in the sub-continent would be the biggest challenge for Temba Bavuma’s men.

“The challenge for all teams that are not from the subcontinent is obviously always the challenge of going to the subcontinent,” he said. “Especially 50-over cricket. I find with T20 cricket, the surfaces are a bit more even. And you get some really good pitches. With 50-over cricket, you can get that wear and tear and the spinners really come into their own.”

Du Plessis however added that the home team, India, and serial winners Australia would be the teams to beat. “I think South Africa has got a really good side,” he said. “It will be hard to get past a team like India in home conditions. The other team you can never write off is Australia, with them being so successful in ICC events.”

Source: www.icc-cricket.com

Everyone is different but if you ask me what drives me it’s definitely my will to win.
Kagiso Rabada. Photo: Muzi Ntombela/BackpagePix

ICC MEN’S CRICKET WORLD CUP WINNERS FROM 1975 TO 2023

SA’s WORLD CUP RECORD

ADVERTS.pdf 4 2023/08/28 13:38:04
Year Host Final Match playing Team  Result Captain Player of the Tournament 1975 England  West Indies vs Australia West Indies won by 17 runs Clive Lloyd Clive Lloyd (West Indies) 1979 England  West Indies vs England West Indies won by 92 runs Clive Lloyd Viv Richards (West Indies) 1983 England  India vs West Indies India won by 43 runs Kapil Dev Mohinder Amarnath (India) 1987 India  Australia vs England Australia won by 7 runs Allan Border David Boon (Australia) 1992 Australia and New Zealand  Pakistan vs England Pakistan won by 22 runs Imran Khan Martin Crowe (New Zealand) 1996 Pakistan India and Sri Lanka Sri Lanka vs Australia Sri Lanka won by 7 wickets Arjuna Ranatunga Sanath Jayasuriya (Sri Lanka) 1999 England  Australia vs Pakistan Australia won by 8 wickets Steve Waugh Lance Klusener (South Africa) 2003 South Africa  Australia vs India Australia won by 125 runs Ricky Ponting Sachin Tendulkar (India) 2007 West Indies  Australia vs Sri Lanka Australia won by 53 runs Ricky Ponting Glenn McGrath (Australia) 2011 India Bangladesh & Sri Lanka  India vs Sri Lanka India won by 6 wickets Mahendra Singh Dhoni Yuvraj Singh (India) 2015 Australia and New Zealand  Australia vs New Zealand Australia won by 7 wickets Michael Clarke Mitchell Starc (Australia) 2019  England England vs New Zealand England won in Super Over Eoin Morgan Kane Williamson ((New Zealand)
1975: N/A 1979: N/A 1983: N/A 1987: N/A 1992: Semi-final 1996: Quarter-final 1999: Semi-final 2003: Group stages 2007: Semi-final 2011: Quarter-final 2015: Semi-final 2019: Group stages
West Indies captain Clive Lloyd holds the trophy aloft at Lord’s in 1975 after receiving it from HRH Prince Philip

FIXTURES 5 OCTOBER

DATE COUNTRY VS

Thursday, 5 October England v

Friday, 6 October Pakistan v

Saturday, 7 October Bangladesh v

Saturday, 7 October South Africa v

Sunday, 8 October India v

Monday, 9 October New Zealand v

Tuesday, 10 October England v

Tuesday, 10 October Pakistan v

Wednesday, 11 October India v

Thursday, 12 October Australia v

Friday, 13 October New Zealand v

Saturday, 14 October India v

Sunday, 15 October England v

Monday, 16 October Australia v

Tuesday, 17 October South Africa v

Wednesday, 18 October New Zealand v

Thursday, 19 October India v

Friday, 20 October Australia v

Saturday, 21 October Netherlands v

Saturday, 21 October England v

Sunday, 22 October India v

Monday, 23 October Pakistan v

Tuesday, 24 October South Africa v

Wednesday, 25 October Australia v

Thursday, 26 October England v

Friday, 27 October Pakistan v

Saturday, 28 October Australia v

Saturday, 28 October Netherlands v

Sunday, 29 October India v

Monday, 30 October Afghanistan v

Tuesday, 31 October Pakistan v

Wednesday, 1 November New Zealand v

Thursday, 2 November India v

Friday, 3 November Netherlands v

Saturday, 4 November New Zealand v

Saturday, 4 November England v

Sunday, 5 November India v

Monday, 6 November Bangladesh v

Tuesday, 7 November Australia v

Wednesday, 8 Novemebr England v

Thursday, 9 November New Zealand v

Friday, 10 November South Africa v

Saturday, 11 November Australia v

Saturday, 11 November England v

Sunday, 12 November India v

Wednesday, 15 November SEMI FINAL

Thursday, 16 November SEMI FINAL

Sunday, 19 November FINAL

FIXTURES - 19 NOVEMBER2023

VS COUNTRY

v New Zealand

v Netherlands

v Afghanistan

v Sri Lanka

v Australia

v Netherlands

v Bangladesh

v Sri Lanka

v Afghanistan

v South Africa

v Bangladesh

v Pakistan

v Afghanistan

v Sri Lanka

v Netherlands

v Afghanistan

v Bangladesh

v Pakistan

v Sri Lanka

v South Africa

v New Zealand

v Afghanistan

v Bangladesh

v Netherlands

v Sri Lanka

v South Africa

v New Zealand

VENUE

Ahmedabad

Hyberabad

Dharamsala

Delhi

Chennai

Hyderabad

Dharamsala

Hyderabad

Delhi

Lucknow

Chennai

Ahmedabad

Delhi

Lucknow

Dharamsala

Chennai

Pune

Bengaluru

Lucknow

Mumbai

Dharamsala

Chennai

Mumbai

Delhi

Bengaluru

Chennai

Dharamsala

v Bangladesh Kolkata

v England

v Sri Lanka

v Bangladesh

v South Africa

v Sri Lanka

v Afghanistan

v Pakistan

v Australia

v South Africa

v Sri Lanka

v Afghanistan

v Netherlands

v Sri Lanka

v Afghanistan

v Bangladesh

Lucknow

Pune

Kolkata

Pune

Mumbai

Lucknow

Bengaluru

Ahmedabad

Kolkata

Delhi

Mumbai

Pune

Bengaluru

Ahmedabad

Pune

v Pakistan Kolkata

v Netherlands

Bengaluru

Ahmedabad

FINAL 1
FINAL 2
FINAL
Mumbai
Kolkata

HOËRSKOOL POSTMASBURG

GWK-Kleinskole o.19-liga

HS Postmasburg het die liga gewen. • Kleinskole o.19 finale

• Postmasburg 22 vs Namakwaland 14

Kookpunt television show

Mariska Maritz, one of alumni, a chef by heart and trade, took part in the Kookpunt television show. The episode will be broadcasted on the 5th of September. You can watch Mariska in action on channel 147 (VIA) at 20h00, where she competes for R21 000. If you want to know if she won, you will have to tune in and watch for yourself.

Rhino week

Denzil Guchu was chosen for the u.17 Rhino week team during the Spar week in Upington. We wish him all the best as they play the Pumas tomorrow. Make us proud!

WOW Spelfees 2023

Die volgende leerders het verlede Vrydag vir Possies verteenwoordig by die WOW kringkompetisie by Laerskool Postmasburg. Hulle het hulle harte uit gespel!We are very proud of all of you!

GWK Rugby

VKB u.19 Country Invitational

It is with great pride that we can announce that Eugene Makhubedu was chosen for the VKB u19 Country Invitational team that will be touring to France in December. It shows you that hard work and dedication do pay off. You are making us proud, Eugene. A big congratulation to Mr. Visser and the other coaches of the GWK Rural team as well

Eisteddfod 2023

Possies se Eisteddfod leerders maak die skool trots. Al 19 deelnemers behaal goud by die Dalipo Eisteddfod sowel as die Noord Kaap Kunsfees. Go big, get gold and go home!

Dankie aan ons afrigters juff Susana Hurter en Leonette van Heerden.

▫ Eat ▫ Sleep ▫ CRAFT ▫ Repeat SUMARIE MATERIALE & SKRYFBEHOEFTES Stationery | Habby | Scrapbooking 9b Hoofstraat, Postmasburg | 053 313 0660 sarie@sumariemat.co.za LAERSKOOL POSTMASBURG
Marnus Smit Kayla de Souza en Q-lymm Phepheng Mariska Maritz Allison Witbooi Denzil Guchu Eugene Makhubedu Allison Witbooi is vir die 0/18- GWK meisiesspan gekies.
o.19 Rugby

The printing company taking the South African schoolscape by storm.

Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

Send your request to info@theprintoffice.co.za

THE PRINT OFFICE

Your partner in printing

HOËRSKOOL DOUGLAS

Robotics

Vier van ons leerders het vroeër vanjaar deurgedring na die TOP 20 van Suid -Afrika se SITA Robotika kompetisie. Hulle het teen baie bekende skole van regoor Suid- Afrika meegeding. Hierdie groep leerders het deurgedring na die volgende rondte van die kompetisie. Hulle is nou onder die Top 10 van SuidAfrika. Die kompetisie vat hulle al die pad Durban toe vir 4 dae. Vanaf 11 tot 14 September sal hulle die hele Noord-Kaap, asook hulle skool gaan verteenwoordig.

ATKV delf diep

Rolindi Krugel, ‘n graad 9 leerder, het vanaf die 18de tot die 20ste Julie die ATKV Kultuurberaad in Worcester in die Wes-Kaap bygewoon.

Tydens hierdie beraad het sy Hoërskool Douglas verteenwoodig en het ons skool die volgende toekennings ontvang:

• Sertifikaat van erkenning vir ‘n projek van hoë gehalte met gemeenskap (onderwys en opleiding) as fokus (Kultuurweek van 2022).

• Sertifikaat van erkenning vir ‘n tak met ‘n baie hoë vlak van funksionaliteit.

• Sertifikaat van erkenning vir ‘n prokjek van hoë gehalte met die kunste as fokus .(Next customer, please - IIné Fourie)

Landloop

Rolindi Krugel

Netbal

Hoërskool Douglas se eerste netbalspan

Martinette Kirsten (2de dogters o.10 silwer), Danielle Pheiffer (3de dogters o.15 brons) en Izabelle Kirsten (1ste dogters o.8 goud). Voor: Kiandré Neelse, Roowney Eland. Agter: Johan Fourie, Frans Badenhorst. Baie geluk aan die volgende landloop atlete wat tydens die AGW landloopkampioenskappe medaljes verwerf het: Baie geluk aan Hoërskool Douglas se eerste netbalspan wat tydens die Griekwaland-Wes Netbal liga deurgedring het tot die finaal vir medium skole.
H H H E N L I E O N D E R N E M I N G S

LAERSKOOL SEODIN

Hier is ‘n voorsmakie van ons talentvolle span, gereed om die veld in styl te verower! Loer bietjie om die pragtige nuwe kit en daardie hokkiesakke te sien wat die voorkoms voltooi. En laat ons nie van ons B-span vergeet nie! Hulle het die naweek hul vaardighede in Upington ten toon gestel en bewys dat toewyding en harde werk vrugte afwerp. Dankie aan Laerskool Oranje-Noord vir die Sportdag waar ons spelers hulle talente kan tentoonstel. Weereens dankie aan Olivier Konstruksie vir hul ongelooflike ondersteuning. Ons waardeer jou bydrae tot ons span se sukses en gees!

Cross Country Soccer

Congratulations to Xander Steyn and Carl Ackerman. These two learners have qualified to represent Athletics Griqualand West (AGW) at the National Athletics South Africa (ASA) Cross Country Championships. The championships will take place on the 16th of September 2023 in Gqebertha. Good luck and congratulations to the learners.

Die o.11A krieketspan het proewe gaan speel op Kathu. Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt. Die volgende seuns is vir die JTG span gekies:

• Carl Thole

• Franco van den Berg (reserwe)

A historic moment unfolded as our u.12 soccer team competed on the Seodin Primary school grounds, marking the first-ever soccer match held there. Despite a tough battle, our team showed remarkable skill and determination, even though they lost 2 - 1 to Wrenchville in the closing minutes.

Carl Thole en Franco van den Berg Xander Steyn and Carl Ackerman Hokkie Krieket
u.12 Soccer Team
1ste tennis Dogters Hokkiedogters

Graag stel Hoërskool Kalahari ons leiers voor vir 2024

Ons is baie opgewonde om 2024 aan te pak met hierdie besonderse groep leerders. Die taak wat vir julle voorlê is groot, maar ons weet julle sal kan voortbou op dit wat die UK van 2023 vir julle agter laat. Veels geluk aan elkeen van julle en geniet elke oomblik van 2024 wat voorlê.

Mej Kalahari 2023

Veels geluk aan hierdie pragtige meisies van Hoërskool Kalahari wat deelgeneem het aan ons jaarlikse Mej Kalahari. Julle het pragtig gelyk.

Mej Kalahari & Mej Fotogenies - Oratile Louw.

1ste Prinses - Danel Lubbe.

2de Prinses - Xanté Roodt.

Meisieshokkie - Platteland liga wenners

Die meisieshokkie het Saterdag, 12 Augustus, gaan deelneem aan die Platteland-liga se uitspele in Kimberley.

Die Junior hokkiespan het in die semi-finaal teen Hartswater se o.19 B gespeel en aan die einde van die wedstryd, was die telling 1 - 1. Om te bepaal wie na die finaal deur gaan, is ‘n “penalty shoot out” gehou. Die junior Kalas het uitstekend gevaar en wen 5 - 3. In die finaal het hulle teen Duineveld se o.16A gespeel. Die meisies het kliphard geveg, maar ongelukkig die wedstryd verloor 2 - 1.

Die Linx het teen Hartwater se 0/19A’s in die finaal gespeel. Dit was n ongelooflike wedstryd waar die Linx die regte Kala Linx karakter gewys het. Die Linx het aanhou veg tot op die laaste minuut. Kalahari se Linx stap weg as die Platteland liga WENNERS met ‘n telling van 3 - 2.

HOËRSKOOL KALAHARI
Luyanda Mokgwabone Refentse Motseothata Malan Lubbe Shaundee Corner Majara Moshoeshoe Ruan Beukes Meckayle Mangstu Thulani Khumalo Netefatso Pelezi Zethé Joseph Ashlinne Raman Faith Makatong Bejamin Ruzive Jaques van Wyk Beate Lubbe Janco Reinecke Benrico Cengcani Lené Slabbert Bokamoso Tshetlho Lieze Rossouw Xanté Roodt, Oratile Louw en Danel Lubbe. Voor: Ethan West, Phillip Addamson, Juf Van Zyl. Middel: Juf Fourie, Kalia Jordaan, Moitse Madikong, Meggan Diergaardt, Remofilwe Manyanye, Keila Fourie, Nicola Niewoudt, Juf Theron. Agter: Petrie Coetzee, Leanie Brown, Keila Marais, Eduan Kriel, Thys Fourie, Mnr Fourie.

UPINGTON / VRYBURG

HOËRSKOOL DUINEVELD

Noord-Kaap Skaakranglys Tennis WOW spelfees rondte 1

Ons Veltie-Skaak spelers het aan die Noord-Kaap geslote Skaakkampioenskappe deelgeneem. Hulle behaal die volgende posisies op die Noord-Kaap Skaakranglys:

o.16

• Albert Oberholster - 6de plek

o.18

• Pieter Slabber - 5de plek

• Danny Gough - 11de plek

o.20

• Ludwig vd Westhuizen - 7de plek

Albert, Ludwig en Pieter ontvang dan ook hulle Noord-Kaapklere en gaan Desember aan die Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe deelneem.

Geslote beteken hulle moes vooraf minstens 40 wedstryde wat “gerate” is gespeel het voordat hulle mag deelneem aan die uitdunne.

Die Sanlam WOW Spelfees is die grootste spelkompetisie in die land, word in al nege provinsies

Afrikaans Graad 8

• Lanicka van Niekerk - 3de

Graad 9

• Skye Leo - 1ste

• Nadia Botes - 3de

• Sara-Lee Makatong - 6de

Graad 10

• Leigh-Jade Blom - 1ste

• Jada Jansen - 4de

Engels Graad 8

• Sasha Groenewald - 6de

Graad 9

• Shanelle May - 7de

• Avuzwa Kalipa - 8ste

Baie geluk aan Shani Steenkamp wat tydens die Noord-Kaap Mini 4 Tennistoernooi te Kimberley, ‘n 3de plek behaal het. Ons is ongelooflik trots op jou. Mag jy nooit ophou hard werk, om jou doelwitte en drome na te streef nie.

Sales: Juan: 082 066 3156 | Marlene: 082 485 7115 Email: vecupington@gmail.com 69 Schroder Street, Upington, 8800 Vryburg - 053 927 3941 | 209 Market Street • KABELS, MOTORS & AANSITTERS • ELEKTRIESE BENODIGHEDE VIR HUISBEDRADING • LED PRODUKTE & LIGTE • SEKURITEITS PRODUKTE & KAMERAS • DOMPELPOMPE, SOLAR POMPE, SOLAR PANELE & INVERTERS • VERSKEIE REEKSE LUGREËLAARS • ELEKTRIESE HANDGEREEDSKAP
Toekoms street 29 Upington www.mahindra-upington.co.za Kantoor 054- 3325691 Yvon 0825656837 Ivan 0827733308 Fred 0827954414
Shani Steenkamp Skaak Leerders

LAERSKOOL ORANJE-NOORD

Die o.12 A netbalspan van Laerskool Oranje-Noord het ‘n fantasiese SA Top Skole netbaltoernooi agter die rug en eindig sesde in Suid-Afrika. Die o.13 A netbalspan het ook by die SA Top Skole netbaltoernooi teen die land se bestes deelgeneem en 13de in Suid-Afrika geëindig.

Tweede Semester Leerderraad 2023

Ons o.13 hokkiedogters het die Turf War toernooi wat vanaf 1 – 2 September in Kimberley plaasgevind het gewen. Hulle het al hul wedstryde gelykop gespeel of gewen en in die finaal 3 - 2 teen Herlear geseevier.

ZFM Krieketspan Landloop

Voorpos wens graag vir Mieke Boshoff hartlik geluk. Sy het gekwalifiseer om deel te neem aan die NoordKaap Landloop Kampioenskappe wat op 9 September 2023 sal plaasvind.

Voor: Tasha Engelbrecht, Anleré Roelofse, Zandri van den Berg, Mieke Kotze, Willanie Knoesen, Li-Mari Sweetnam, Jessica Oberholster.

Agter: Juf. Elaine Koortzen, Esmie van Rooyen, Amy Louw, Ninke Hough, Mieke Nel, Sienie Myburgh, Jana Cilliers, Mnr. Theo, Janey Marais.

Redenaars

Drie van Laerskool Oranje-Noord se skuts is opgeneem in die Noord-Kaap skietspan. Hulle gaan vanaf 1 – 6 Oktober 2023 aan die SA Kampioenskappe te Randburg deelneem. Juf. Minnet van Niekerk gaan saam as sporterafrigter.

Voorie Gimnaste

Esmie van Rooyen en Liam van der Colff het in Augustus die NoordKaap verteenwoordig by die ATKV se Nasionale redenaarskompetisie.

Voorpos wens graag ons gimnaste baie geluk wie in die Noord-Kaap Tuimelspan opgeneem is. Hulle gaan die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Tuimel Kompetisie te Pretoria.

Griekwaland-Wes Sewes Rugby

Op die Voorpos is baie trots op LeeMarquin Cronje en Niko Selborne wie in die 2023 Griekwaland-Wes Sewes Rugbyspan opgeneem is. Baie sterkte met die toernooi wat voorlê.

Luan Botes, Irene Rodriguez en Inge Botes Mieke Boshoff Niko Selborne Lee-Marquin Cronje Monthati Bogatsu, Eludene Brandt, Boipelo Motsage, Joh-Lynn Isaacs, Nadine Willemse, Giovano Titus, Lea-Ney Farmer en Franco Coetzee (onder-hoofseun). Nelmari Maass, Oretshidisitse Mochwara, Annique Davids, Logan Isaks, Thylia Linden, Stephanie Van Staden (onder-hoofdogter), Geroldine Farmer en Chris Kies. Anika van den Heever, Marlè van der Westhuizen, Janélle Bronkhorst (hoofdogter), Kgotso Olifant, Lawrence Kock, CJ Botha, Roux Erasmus (hoofseun), Miné Bruwer en Cassidy Beukes. Baie geluk aan ons 0/11 en 0/13 krieketsterre wie in die ZFM-span opgeneem is. Voories wens julle baie sterkte toe.
o.11 o.13
Daniël Davis (veer), Carla Hanekom (veer) en Mariné du Rand (pistool). Liam van der Colff en Esmie van Rooyen Voor: Henda Kotze, Ninke Mocké, Luha Kotzé, Maaike Steytler. Agter: Kaylin Viljoen, Anchen de Jager, Mia Mans, Juf. Elzanne Heyns, Lemé Badenhorst, Tanika Ludik. Voor: Maja Kotze, Mekayla Mans, Tasha Engelbrecht. Agter: Charlotte Mathewson, Micha Venter, Ninke Hough, Mev. Riandi van Rooyen, Carla Hanekom, Lanelle Nel.
SA Netbal
Skiet Hokkie
o.13A Netbal o.12A Netbal

Matthew Wessels wen ook die Noord-Kaap trofee vir pistoolskiet o.21

Vier van Uppies se leerders word opgeneem in die NoordKaap skiet span wat aan SA’s gaan deelneem in Oktober.

Hulle is soos volg:

• Annika Greyvenstein

o.16 sportergeweerspan

• Johan Serfontein

o.16 veergeweerspan

• Martin Kotze

o.21 veergeweerspan

• Matthew Wessels

o.21 Pistoolspan

HOËRSKOOL UPINGTON

Hoërskool Upington is die enigste skool in die Noord-Kaap waarvan alle netbalspanne deurdring na SA’s. Alle spanne eindig ook by SA’s onder die top 25.

o.14’s eindig: 20ste in SA

o.15’s eindig: 8ste in SA

o.16’s eindig: 10de in SA

o.19’s eindig: 23ste in SA

Liebe Karsten word gekies as deel van die Top 35 o.16 Netbalspelers tydens die All Ages-toernooi in Boksburg.

Hoërskool Upington se o.19 seuns hokkiespan maak geskiedenis deur aangewys te word as die Noord-Kaap liga wenners. Hulle speel in die finaal teen HS Noord-Kaap en wen hulle vir die eerste keer in 17 jaar. HS Noord-Kaap het die titel as Ligawenners nou vir 17 jaar gedra.

Drie van Hoërskool Upington se rugbyspanne eindig as Noord-Kaap liga wenners. Hulle is:

Uppies se eerste rugbyspan eindig as die Noord-Kaap ligawenners en dring deur na die Kovsie Finaal. Hulle eindig tweede in die Kovsie-finaal wat beteken dat Uppies gesien word as die tweede beste rugbyskool in Sentraal Suid-Afrika (Grey uitgesluit).

Jano Kuhn ‘n Gr. 11 leerder van Hoërskool Upington eindig in die TOP 100 kandidate van die Wits Wiskunde Kompetisie. Hierdie kompetisie is oop vir die hele Afrika kontinent en slegs die top 100 kandidate ontvang ’n finalis uitnodiging. Jano neem op 13 September deel aan die finaal.

Lisa Bezuidenhout Jano Kuhn Lisa Bezuidenhout eindig 8ste in die ATKV Redenaars finaal!
Redenaars Rugby
Rugby Liga Wenners
Hokkieseuns Ligawenners
Skietspan
Wits Wiskunde Kompetisie ATKV
Netbal Skiet Prestasies o.19
o.19
Noord-Kaap
Uppies o.14 • Uppies o.15 • Uppies o.19
o.19 Netbal SA’s
Matthew Wessels toer na Engeland as deel van die SANSSU SA Skole Skietspan. Die span verower ‘n silwer medalje!

Top 10 Akademies

Dit is nuut en dis opwindend en die beste van als is, JY is uitgenooi!

Kom ons ondersteun plaaslik, eet plaaslik, koop plaaslik en geniet plaaslik!

LAERSKOOL KATHU
Reghardt Feats, Anja Solomon, Mieke de Villiers, Iemke Gregan, Zaneske Thompson, Busisiwe Ntau, Amorie Nysschen, Clyde Alexander, Ruben Strydom, AJ Mei. Mariné Pretorius, Zanné Barnard, Ilé Nortjé, Clara Esterhuizen, Anjanette Venter, Kelly-Ann Leipoldt, Raymond von Czapiewski, Oratile Mosala, Chanri Pretorius, Tiffany Prins.
Graad 7 Graad 6
LoveLocal #LoveKathu Volg ons op Facebook: LoveLocal - Kathu

CURRO KATHU

Interschools Champions

We are the champions of the interschools for two consecutive years! Curro Kathu vs High School Kathu. These are the teams in the interschools competition.

GOLF cycling
SOCCER CHESS NETBALL

Gymnastics Update:

• Vault - First place

• Floor - First place

• Beam - First place

• Bar - Fist place

• Overall- First place

Well done on your achievements.

Curro Kathu participated in a Mini Tennis Tournament

Caria and Tylo participated in the Mini Tennis Tournament in Kimberley, where they both did exceptionally well. Caria came in 6th and Tylo 9th in the singles competition. Tylo and her partner won silver, coming in 2nd in

Selected for the u.13 NC Provincial golf team

Congratulations to Lesego Motsepa from Curro Kathu, who was chosen for the u.13 NC Provincial golf team. She is the only girl out of 6 players selected. We are very proud of this achievement.

Level 4 – 12-year old Angelique Mategako.

LAERSKOOL KATHU

Alexander van Niekerk, Phillipa Knoesen, Kiara Lekhwi, Megan Leipoldt, Almari Reitz, Stiaan Bergh, Lepelong Tlhareseng, Christiaan Barnard, Ignus Nortjé, Lenise Jacobs. Lika Stanton, Gianna Cloete, Lashton Oppel, Mienke Pretorius, Tristan van der Colff, Waylan Gatyeni, Re-Hayden Maarman, Kay-Leigh Willemse, Kalica Cornelissen, Dianay Du Plessies. Top 10 Akademies (vervolg)
4
Graad 5 Graad

HOËRSKOOL KATHU

Cross Country

After a long season with six JTG leagues, the team participated at the JTG eliminations. The competition was tough which makes the results even better.

• Bonolo Jonathan - 2nd place - boys U/19

• Rual Julius - 3rd place - boys U/16

The next competition will be the Northern Cape Eliminations.

Krieket

JTG Krieket het aan HSK se meisies krieketspan drie splinternuwe “cricket kits” oorhandig. Dit beteken vir ons ongelooflik baie en ons is baie dankbaar!

Baie dankie aan Ryno Versveld en Rentie van den Heever wat tyd afgestaan het om dit te oorhandig en dankie dat julle dit moontlik maak om krieket te help bevorder.

Krieketdogters

Team Dramtix achievements

• 5 Gold

• 9 Silver

• 3 Bronze

Spreekkoor prestasies

Spreekkoor

Congratulations team Dramtix Kathu High School is proud of your achievements. Hard work pays off: Hoërskool Kathu se Spreekkoor, het op Woensdag 23 Augustus, aan die NK-Kunstefees in Kimberley deelgeneem. Hierdie leerders het uitmuntend gevaar en ‘n Goud A++ behaal. Team Dramtix on stage

ST PATRICK’S CBC KIMBERLEY

Derby Day Provincial Hockey League

What an incredible Derby Day it turned out to be, with not a goal being scored against St Patrick’s CBC After 5 years, the Peter Klemp Floating Trophy returns to St Patrick’s CBC. Our teams played their hearts out, earning two wins and two draws in this year’s Derby Day matches against Boys’ High and Girls’ High.

• u.16 Girls - won 4-0

• u.16 Boys - drew 0-0

• u.19 Girls - drew 0-0

• u.19 Boys - won 4-0

Well done to our u.16 Boys’ Hockey Team who placed third in the u.16 Provincial Hockey League for the 2023 season, earning bronze medals.

MADDfest

u.16 Boys’ Hockey Team

The 2023 edition of our MADDfest concluded this weekend when the top performers of the two-week festival showcased their talents at this year’s Showcase Gala Events. For the first time, two Showcase events were held, showcasing Primary School talent in the Matinée and High School talent at the Gala Evening. What a privilege it was to be able to host our annual festival celebrating music, art, dance, and drama!

Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.