AWSUM Joburg North & West Rand - June 2023

Page 1

FAIRMONT HIGH SCHOOL Hockey - WP Boys Ryan Topper Riley Bazzard WP Netball u.14 Hockey - WP Girls u.18A Michaela Lilley WP Netball u.16 Hockey - WP North Jade Regnart Hockey - WP Girls Odepa Ntshikila WP Netball u.16 Hockey - WP North Rachel Abrahamse WC Netball u.16 Isobel Fischer WP Netball u.17 Giovanni Adamo WC u.15 Rugby Hockey - WP u.16B Hockey - WP Boys Jacques Fredericks WC u.15 Rugby primary school learner Megan Brown (Grade 3) was chosen for the u/10A hockey team at Curro Tournament in Craddock. of hockey when Curro Durbanville hockey teams participated in the Somerset West Primary School Hockey Festival. Curro Uitzicht learner Riley Loynes (Grade 5) u/11 confidently scored goals in all 5 games, helping her team to grab the gold! SCAN ME Get all the photo’s and news online Lisa Poolman (Grade 12) took part in an Archery Competition at Eben Donges High School. She shot her personal best with a score of 282 and received a bronze medal in the Rising Stars Category for this score. Lisa was also 2nd in the High School Girls category and received a silver medal. Julia Dreyer Megan Brown Lisa Poolman Archery Competition u.13A Netball Team u.12A Netball Team u.13A Sevens Rugby Team WP Representatives Congratulations to all the learners who are representing the Western Province/Western Cape in their respective teams. THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za JUNE 2023 Celebrating school achievements in South Africa JOBURG NORTH & WEST RAND FREE GRATIS PREMIUM PREMIUM REMIU L L CAL PREMIU ERAG - I IN THE TASTE CAL PREMIUM BEVERAGES - IT'S IN THE TASTE FRUIT-DRINK FRUIT-DRINK SPARKLING SPARKLING BLENDED BLENDED available in selected stores near you available in selected stores near you iinfo@lo-cal.co.za nfo@lo-cal co za @lo cal soda @lo cal soda lo-cal co za lo-cal.co.za 066 292 5105 066 292 5105 AWSUM NEWS Jacques Nienaber praat Skole- en Wêreldbeker rugby INSIDE! SPECIAL 2023 RUGBY WORLD CUP FEATURE! Hockey - WP Girls Boys Hockey - WP Girls North u.16 Hockey - WC u.14 Girls u.14 Girls u.14 Girls Hockey - WP Girls THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Rugby ligawenners en naaswenners

Baie geluk aan elke speler, asook ons afrigters met ‘n fantastiese, aksie-belaaide seisoen!

Baie geluk aan Lizé Greeff (Gr 10) en Alicia Duminy (Gr 10) wat gekies is vir die D12/D2 distrikspan. Albei het aan die Southern Gauteng proewe deelgeneem en tot by die finale rondte deurgedring. Alicia Duminy word op die finale dag opgeneem in die Southern Gauteng toerspan. Baie geluk meisies!!! Julle maak ons baie trots.

Fonties se eie 4 leeuwelpies in aksie by die Thys Bezuidenhout Bondedag. Levi, Reatile, Sebastian en Ariel - julle maak ons ongelooflik trots!

MILLENNIUM PRIMARY

Mpho Molikwe is part of the u.13 Gauteng West D2 Hockey Team. She is attending a tour in Potchefstroom during the school holidays.

Netbal Redenaars RTT Olimpiade

Anika het deelgeneem aan die Japan Karate Association Gauteng provinsiale kampioenskappe by die Ellispark Indoor Arena. Sy het haar Gauteng provinsiale kleure in Karate ontvang en kwalifiseer om in Julie aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel te neem in beide Kata en Kumite afdelings. Sy het verder 1ste plek en ‘n goue medalje ontvang in die Kumite afdeling vir dogters, 14 jaar oud, pers belt, tydens Vrydag se kompetisie. Baie geluk Anika!

Stoei

Baie geluk aan Ruche Schoch wat die afgelope naweek ‘n goue medalje verwerf het by die Gauteng- Sentraal Winter ope vir stoei.

Ruche kwalifiseer ook vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat later in die jaar plaasvind.

Baie geluk aan Jan-Rudolf Britz wat deurdring na die finale ronde van die ATKV Redenaars wat in Augustus plaasvind.

Die Randjies het weer uitstekend gevaar by hierdie jaar se RTT Olimpiade. Byna 20 leerders het deelgeneem en 7 leerders is uitgenooi om aan die 2de rondte deel te neem. Baie geluk aan Lara Lategan - sy is een van 15 leerders landswyd wat deurgedring het na die finale rondte van die RTT Olimpiade. Dit word tydens die skoolvakansie in Stellenbosch gehou. Ons weet sommer jy gaan die Randjie-naam hoog hou!

LAERSKOOL ROODEKRANS

Kuns-Kompetisie Skaak Kampioenskappe Golden Lions Rugby Hockey

Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die finale rondte van LS Helderkruin se kunskompetisie. Baie geluk julle en baie sterkte met die finale rondte wat voorlê!

Baie geluk aan die volgende skaak-leerders met julle puik prestasies by die Gauteng Kampioenskappe op 26 Mei 2024:

o.11 seuns:

Aedan Moritz 2 en half uit 5 rondtes algeheel 48 ste.

Edward White 4 uit 5 rondtes algeheel 14de uit 100 deelnemers.

o.13 seuns:

Janco Esterhuizen 3 uit 5 rondtes algeheel 24ste.

Freddie Rademeyer 3 uit 5 rondtes algeheel 45ste. Christiaan Venter 3 uit 5 rondtes algeheel 42ste uit 107 deelnemers.

Ons is TROTS op elkeen van julle!

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Scan the code and read more of our school’s news online!

Roodie Tennisspelers behaal D12-span!

Baie geluk aan die volgende spelers wat in die D12-span opgeneem is. Ons is base TROTS op julle!

HOËRSKOOL
RANDBURG
LAERSKOOL FONTAINEBLEAU
Graad 6 Madelaine Wessels, Amoré Zeelie en Anzel de Waal o.9 Rugbyspan o.10 Rugbyspan o.11 - Reese van Zyl Christiaan Nolte Colin Poustie o.13 - Juané Reynders Christiaan Koekemoer

TKV-Redenaarsfinale

Baie geluk aan die volgende Helpies wat deurgedring het na die finale rondte van die gesogte ATKV-redenaarskompetisie wat op 17 en 18 Augustus by ATKVGoudini Spa plaasvind:

Voorbereid Juniors: Sebastiaan Welman, Stefan Kapp en Miele van Eyssen

Onvoorbereid Juniors: Charlie Baard

Voorbereid Seniors: Lehan Kruger

Onvoorbereid Seniors: Emile du Toit

LAERSKOOL MULDERSDRIF

Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe

Die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe is ‘n byeenkoms wat strek oor drie dae. Hierdie jaar het ons al die pad in Pietermaritzburg deel geneem. Baie geluk aan die volgende atlete:

• Aldré Wohlfahrt, seuns o.12 spiesgooi met ‘n seisoen en persoonlike beste van 37.06m en brons medalje.

• Mieke van der Merwe, dogters o.11 70m hekkies, met ‘n blitsvinnige persoonlike

• Edward Harding, seuns o.12 hoogspring met sy pragtige persoonlike beste van 1.60m en silwer medalje.

• Jeorge Pretorius, seuns o.10 verspring met ‘n merkwaardige persoonlike beste van 4.71m en goue medalje.

HELPMEKAAR KOLLEGE
Mieke van der Merwe Dogters o.11 70mh, GOUD Inge Grobbelaar Dogters o.10 Verspring, SILWER Edward Harding Seuns o.12 hoogspring, SILWER Jeorge Pretorius Seuns o.10 Verspring, GOUD Sebastiaan Welman Stefan Kapp Miele van Eyssen Charlie Baard Lehan Kruger Emile du Toit
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
BRYANPARK CENTRE, 46 GROSVENOR ROAD, CNR CUMBERLAND ROAD, BRYANSTON | 064 503 7006 SHOE, BAG, & UNIFORM REPAIR & RESTORATION SERVICES. LOCKSMITH & KEY CUTTING SERVICES AVAILABLE! ZIP ADDED FOR EXTRA ANKLE SPACE THESE WERE MADE FOR WALKING! CUSTOM ALTERATIONS, REPAIRS AND STRETCHING!
Foto’s deur Tony Harding

Linden spog met Senior Protea-skut

Suné Boshoff, ons eie Protea-skut, is verkies as lid van die Junior

Protea Skietspan SuidAfrika wat deelgeneem het aan die 2023

Junior Wêreldbeker

Luggeweer-kompetisie in Suhl, Duitsland. Sy het tydens die kompetisie ook uit 97 skuts in die algehele 67ste posisie saam met Slovakië geeindig met ‘n telling van 617.4. Met hierdie telling verbeter sy ook haar eie Junior Suid-Afrikaanse rekord wat sy laasjaar in Suhl geskiet het. Baie geluk met ‘n uiters suksesvolle kompetisie Suné, ons is baie trots op jou.

Sandile opgeneem in Goue Leeus Welpie-span

Hoërskool Linden het hierdie jaar drie leerders gehad wat deurgedring het na die finale rondte van die Goue Leeus Rugbyproewe. Na afloop van die Goue Leeus Rugbyproewe spog Linden met Sandile Gumede, wat amptelik by die Leeus se o/17 Welpiespan ingesluit is. Baie geluk Sandile, ons is baie trots op jou en sien uit na wat die toekoms vir jou inhou.

Lindeniete teenwoordig in Southerns-hokkiespanne Gauteng Netbal! Ons blink uit in Goue Leeus Rugby!

Die Lindeniete se teenwoordigheid in die SuidGautengse Hokkiespanne is groot hierdie jaar. Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Suid-Gauteng Hokkiespanne opgeneem is: o/16

B: Megan Muller (ook die kaptein van die span), o/18 C: Juan Oosthuizen, o/14 B: Christo de Lange en o/14 D: Josh Stevens. Die o/14 B-span spog ook met ons Hoof van Hokkie, mnr. Leon Keulder as hoof-afrigter van die span. Baie geluk aan elkeen van julle, Hoërskool Linden is baie trots op julle.

Ons spog met 4 van ons leerders wat gekies is vir die Gauteng Netbalspan.

Baie geluk aan Miané Fourie, Danika Mouton, Charlume v Niekerk en Mika Stander. Ons is trots op julle.

Bogosi Mathabe, Menahem v Schoor, Nathan Bruynius, Ponza Tshishonga en Tallesin Griffiths is gekies is vir die o.12 Goue Leeus Span en PJ Matthews, Zian Martiz, Janu Henning, Angelo Erasmus en EJ Lourens wat gekies is vir die o.13 Goue Leeus Span. Baie geluk ouens, ons is ongelooflik trots op julle. Sterkte met die res van die seisoen. Hou die Kruiner naam hoog!

Skandeer my om nog skool nuus te lees

Baie geluk aan ons 0.12 Netbaldogters sowel as hul afrigters!!! Hulle is die D12 ligawenners vir 2023. Ons is baie trots op julle!

Hoërskool Linden het 9 leerders gehad wat onlangs aan die Gauteng Skaakkampioenskappe in Benoni deelgeneem het. Sienne Scullard, Tjaart Steyn, Wilrich van Deventer, Megan du Toit, Heinrich Voigt, Robert Engelbrecht, Ruben Wolff, Daniël Voigt en Wessel Rossouw het goed gevaar tydens die kampioenskappe. Na afloop van hierdie Kampioenskappe is Sienne Scullard asook Tjaart Steyn by die o/15-Gautengspanne ingesluit. Wat ‘n wonderlike prestasie. Hulle neem dan van 4 tot 7 Julie aan die nasionale skaaktoernooi deel. Welgedaan julle, ons is baie trots op die leerders.

LAERSKOOL
HOËRSKOOL LINDEN
HELDERKRUIN
Suné Boshoff Sandile Gumede
Twee skaakspelers deel van Gauteng-spanne erious about Education. Serious about You. boston.ac.za REGISTER NOW erio S Start studying 31 July! Boston City Campus (Pty) Ltd Reg. No.1996/013220/07 is registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher education institution under the Higher Education Act, 1997 (Act No.101 of 1997). Registration Certificate No. 2003/HE07/002. *Candidate for accreditation of specific programs. Randburg 011 787 6945 Hillview Centre, 318 Oak St. Rosebank 010 824 8306 149 Oxford Rd., Cnr. Wantage Rd. Sandton 011 883 0933 137 11th St. & 128 10th St., Parkmore WORLD-CLASS EDUCATION • Postgraduate • Degrees • Advanced Diploma • Diplomas • Higher Certificates • Occupational & Short Learning Programmes Accredited by the British Accreditation Council. Accreditation Council for Business Schools & Programs, United States of America.*
NORMA & CO

TRINITYHOUSE RANDPARK RIDGE

Boys Hockey

Trinityhouse enjoyed a highly successful Southern Gauteng hockey capping ceremony on 25 May 2023.

The following hockey boys were selected:

• Matthew Jung U13 A

• Justin Du Preez U14A

• Sohail Seonath U14C

• Shae Greyling U14D

• Conrad Koen U16D

Head coach Nick Gonsalves was the guest speaker at the event while MIC Morne Dodgen was confirmed as Southern Gauteng’s manager.

Well done to our hockey section on this accolade!

RAND PARK HIGH SCHOOL

On Stage: Summer of Love

Rand Park High School’s annual major production took to the stage during the month of May and had audiences on their feet and applauding for more at the end of each performance. This year’s major production, Summer of Love, was filled to the brim with an entertaining plot, interesting characters, great music and a live band.

Summer of Love is an adaptation of the romantic comedy and hit musical, Grease, and follows the lives of a group of working-class teenagers as they deal with the complexities of peer pressure, friendship, teenage rebellion and love.

The choreography, vocal performances and acting completed the fun, energetic and colourful show. Many of the classic songs from Grease were included as well as other popular modern songs from performers who are well-known to younger audiences.

Rand Park’s school band provided all the music for the production and the backstage crew of learners managed the complex sound and lighting requirements. The major production is a highlight on the school’s cultural calendar and this year’s performance was remarkable.

Director & choreographer: Bailey Snyman

Music director: Simon Smith

Vocal coach: Dale Scheepers

SASN all ages Tournament

Girls Hockey Chess

Congratulations to the following Hockey girls for making it into the Southern Gauteng Hockey teams. Well done girls and keep flying the Trinityhouse flag high!

Congratulations to our netball players, Onthatile Nonyana (u.15) and Sisanda Tshabalala (u.13) who have been selected to represent Gauteng in the upcoming SASN All Ages tournament at Hoërskool Dr E. G. Jansen between the 25th-28th of June.

Our High School Chess Team took part in the JNW Chess Senior League tournament which took place at our sister school Trinityhouse Little Falls. Our competitive chess team attained second place in the tournament. Well done Trinityhouse Team!

Onthatile Nonyana Sisanda Tshabalala
SCAN ME
u.16 • Kate Horton - Southern Gauteng A • Davida Strong - Southern Gauteng B • Juliet Horton - Southern Gauteng C u.18 • Kameron Salis - Southern Gauteng A • Ashlee Howard - Southern Gauteng B • Niquita McHugh - Southern Gauteng B • Daniella Hunziker - Southern Gauteng C Kate Horton Daniella Hunziker Kameron Salis Niquita McHugh Davida Strong Ashlee Howard Juliet Horton
POOL STAGES Friday 8 September 21:00 France V Saturday 9 September 13:00 Italy V Saturday 9 September 15:30 Ireland V Saturday 9 September 18:00 Australia V Saturday 9 September 21:00 England V Sunday 10 September 13:00 Japan V Sunday 10 September 17:45 South Africa V Sunday 10 September 21:00 Wales V Thursday 14 September 21:00 France V Friday 15 September 21:00 New Zealand V Saturday 16 September 15:00 Samoa V Saturday 16 September 17:45 Wales V Saturday 16 September 21:00 Ireland V Sunday 17 September 15:00 South Africa V Sunday 17 September 17:45 Australia V Sunday 17 September 21:00 England V Wednesday 20 September 17:45 Italy V Thursday 21 September 21:00 France V Friday 22 September 17:45 Argentina V Saturday 23 September 14:00 Georgia V Saturday 23 September 17:45 England V Saturday 23 September 21:00 South Africa V Sunday 24 September 17:45 Scotland V Sunday 24 September 21:00 Wales V Wednesday 27 September 17:45 Uruguay V Thursday 28 September 21:00 Japan V Friday 29 September 21:00 New Zealand V Saturday 30 September 15:00 Argentina V Saturday 30 September 17:45 Fiji V Saturday 30 September 21:00 Scotland V Sunday 1 October 17:45 Australia V Sunday 1 October 21:00 South Africa V Thursday 5 October 21:00 New Zealand V Friday 6 October 21:00 France V Saturday 7 October 15:00 Wales V Saturday 7 October 17:45 England V Saturday 7 October 21:00 Ireland V Sunday 8 October 13:00 Japan V Sunday 8 October 17:45 Tonga V Sunday 8 October 21:00 Fiji V *Use
blocks
SUZUKI CLEARWATER - 010 493 3860 Cnr Millennium Drive & Christiaan De Wet, Roodepoort R2 599 p/m* FROM Terms and Conditions apply. Discover more!
white
for

STAGES

New Zealand Stade de France Saint-Denis Pool A Namibia Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool A Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Georgia Stade de France Saint-Denis Pool C Argentina Stade Vélodrome Marseille Pool D Chile Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Scotland Stade Vélodrome Marseille Pool B Fiji Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Uruguay Stade Pierre-Mauroy Lille Pool A Namibia Stadium de Toulouse Toulouse Pool A Chile Stade de Bordeaux Bordeaux Pool D Portugal Stade de Nice Nice Pool C Tonga Stade de la Beaujoire Nantes Pool B Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Fiji Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Japan Stade de Nice Nice Pool D Uruguay Stade de Nice Nice Pool A Namibia Stade Vélodrome Marseille Pool A Samoa Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool D Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C Chile Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Ireland Stade de France Saint-Denis Pool B Tonga Stade de Nice Nice Pool B Australia OL Stadium Lyon Pool C Namibia OL Stadium Lyon Pool A Samoa Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Italy OL Stadium Lyon Pool A Chile Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Georgia Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Tonga Stade Vélodrome Marseille Pool B Uruguay OL Stadium Lyon Pool A Italy OL Stadium Lyon Pool A Georgia Stade de la Beaujoire Nantes Pool C Samoa Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Scotland Stade de France Saint-Denis Pool B Argentina Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C for score predictions.

Nienaber praat Skole- en Wêreldbekerrugby

In aanloop tot die Wêreldbeker-toernooi, het ons eksklusief met Jacques Nienaber gesels oor sy lewensreis, die Springbokke se aanloop tot die Wêreldbeker, asook bietjie skolerugby.

Hoe het jy by rugby betrokke geraak en hoe het jou pad geloop vanaf jou eerste betrokkenheid tot by Bokafrigter?

Na ek fisioterapie op Bloemfontein studeer het, het ek by `n fisioterapiepraktyk in Bloem begin en is ek gevra om die fisioterapeut vir die Vrystaat o.19 en o.21 rugbyspan te wees. Ek is `n paar jaar daarna aangestel as die fisio van die Cats in die Super Rugby-reeks. Rassie was toe nog `n speler by die Cats en het baie keer in die fisio - kamer video analises op sy “black box” (‘n analiseringsprogram wat hy by die WNNR gekoop het) gedoen. Hy sou my van tyd-tottyd roep om vir my te wys wat hy ontleed het, en so is my belangstelling geprikkel.

Jacques was kondisioneringsafrigter van die Cheetahs vanaf 2004 tot 2007, verdedigingsafrigter van verskeie Unies tussen 2008 en 2014, onder andere van die Stormers en ook in 2011 vir die Springbokke. Hy was ook Munster se assistent en senior afrigter vanaf 2016 tot 2017 voordat hy teruggekom het na SA en sy reis by die Springbokke voortgesit het.

Vertel ons meer van jou skooldae. Waar was jy op skool en in watter posisie het jy gespeel?

Ek was in Laerskool Riebeeckstad in Welkom en is toe koshuis toe by Grey College tot in graad 11. My ouers het toe Bloem toe getrek en ek is in graad 12 terug huis toe. Dit was nogal `n jammerte om my seniorjaar in die koshuis mis te loop. Atletiek (800m en 1500m) en landloop was my hoofsport, maar ek het ook rugby vir die lekkerte saam my vriende vir die laer spanne gespeel en dit nie so ernstig opgeneem nie. Ek het meestal flank gespeel.

Hoe belangrik is rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers?

Ek dink vir laerskoolspelers moet dit net gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, dan raak statistiek al hoe belangriker en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou.

Wat sou jy sê is ouers se rol op laerskool en op hoërskool?

Ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens my is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk.

EKSLUSIEF
Deur Durandt van Zyl, Uitvoerende Hoof van TieMedia, handelsmerkbestuuder van die AWSUM Skole Nuus platform.
“ “
Volgens my is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun.
Terms & Conditions apply. Image for illustration purposes only.
MOTUS HONDA WEST RAND Contact: 011 675 3222 | Cnr Hendrik Potgieter & Jim Fouché Rd, Allen’s Nek, Roodepoort, 1709

NEXT-LEVEL ADVENTURE...

Spelers oefen deesdae met swaar gewigte van`n jong ouderdom af. Wat is jou mening daaroor?

Dit is `n belangrike onderwerp. Mens moet onderskeid tref tussen gewigte (weights) en jou eie liggaamsgewig en rekke waarmee jy kan oefen. Enige oefening waar jy jou liggaamsgewig gebruik, is 100% en kan net `n goeie bydrae tot jou kondisionering lewer. Sodra dit kom by gewigte in die gimnasium moet jy baie versigtig oefen omdat dit jou groeiplate kan beskadig. As daar met gewigte geoefen word, sal ek toesighouding en advies van `n spesialis of ‘n kenner aanbeveel. Sommige jongmense se groeiplate gaan op ‘n vroeë (veertien- en vyftienjarige) ouderdom toe en ander eers op ‘n latere ouderdom (sewentien- tot agtienjarige ouerderdom). Wees daarom baie versigtig om te vroeg, sonder toesig en advies van ‘n kenner, met gewigte te begin oefen.

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Is daar ‘n ouderdom waar jong spelers hulself in ‘n posisie moet begin vestig?

Daar is nie `n vaste resep nie. Jy moenie senuweeagtig raak as jy nie in `n posisie vestig nie – it will come to you. Daar is internasionale spelers wat tot in matriek nog in ander posisies gespeel het as toe hulle hul nasionale span gehaal het. In Frankryk speel `n ou soos Mathieu Bastareaud flank

vir Toulon in sommige wedstryde en senter vir Toulon in ander. Hy het Frankryk op senter verteenwoordig.

Kontraktering na skool het baie verander. Wat is ‘n goeie roete vir jong vooruitstrewende spelers om te volg sodat hulle die beste kans vir sukses het?

Daar is verskeie roetes wat gevolg kan word, maar drie van die algemeenste roetes wat gewoonlik gevolg word, is as volg. Die algemeenste roete is dat hy vir sy skool se eerstespan speel, asook Cravenweek (dalk ook SA-skole). Hy word raakgesien deur agente; hy word opgeneem by `n Unie se akademie en hy speel vir hulle provinsiale junior o.19 en o.21 spanne. Dan word hy opgetrek na die senior kompetisies toe (die Currie Beker, URC, ens.) en word dan uiteindelik vir die Springbokke gekies.

Die tweede roete is: Jy speel vir jou skool; jy gaan studeer verder; jy speel Varsity Cup en kry daar blootstelling en word daarvandaan opgetrek na `n provinsiale junior o.19 of o.21 span en word dan deur `n Unie gekontrakteer.

Die derde roete is deur klubrugby, waar jy dalk raakgesien word deur jou goeie spel vir jou klub en dan uitgenooi word na jou Unie se oefeninge en dalk so `n kans kry om te speel. Waarop dink jy moet laerskoolleerders en hoërskoolleerders in terme van spel en tegniekontwikkeling fokus?

Werk maar net aan jou vaardighede soveel as wat jy kan. Jy kan nooit te veel vaardighede hê nie. Jy kan nie té veel tyd aan vaardigheidsontwikkeling spandeer nie. Spelers met visie word beslis raakgesien. Kyk byvoorbeeld na Lionel Messi. Hy het 676 keer in die wêreldbekersokkerfinaal gescan waar die spasie is en wat om hom aangaan. Leer van vroeg af die gewoonte aan om die heeltyd te kyk wat op die veld aangaan en waar daar moontlike geleenthede en spasie is om te speel. Dis seker die beste vaardigheid waaraan jy as `n speler aan kan werk.

Scan die QR kode en kyk die video van Lionel Messi se scanning vaardighede:

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding.

Kom ons praat Springbokrugby. Daar is onlangs genoem dat julle as ‘n groep eintlik destyds meer op 2023 gefokus was, en dat 2019 se wen ‘n bonus was. Wat sê jy?

Jy is 100% korrek. Toe ons afrigtingspan in 2018 begin het, was Bok-rugby op die veld (resultaat-gewys) in daardie stadium op`n laagtepunt en om dinge te kon omdraai en `n kans te staan om die 2019 Wêreldbeker te kon wen, moes ons `n plan bymekaar sit wat ons `n kans sou gee. Ons het besluit om met die Bokke se sterk punte te speel en dit was om fisies te wees. Dit is nou vyf jaar later, en al het ons baie tyd tydens Covid verloor, het ons kans gehad om spelers se diepte in alle posisies te vergroot, om aan individuele vaardighede te werk. Baie faktore speel `n rol en daarom kan sukses nie verseker word nie, maar ons is in `n goeie posisie. Daar lê egter nog harde werk voor om die laaste dinge in plek te sit voor die Wêreldbeker se afskop.

“ “
17>
Lees verder op bladsy

RWC 2023 - Pools & Teams

Rugby World Cup Pool A is home to two of the tournament’s favourites: New Zealand and France. These two powerhouses and potential winners will battle Italy, Uruguay and a Rugby World Cup qualifier from Africa.

Meanwhile, Rugby World Cup Pool B is considered to be the ‘pool of death’. Although reigning champions South Africa will be expected to top this particular Rugby World Cup group, Ireland and Scotland will both have their sights on finishing second in the pool and qualifying for the knockout stage.

Rugby World Cup Pool C contains Wales, two-time champions Australia and a resurgent Fiji side who will be looking to cause an upset. These sides will be joined by two Rugby World Cup qualifiers.The final group, Rugby World Cup Pool D, contains 2019 finalists England, Japan, Argentina, Samoa and a qualifier from the Americas.

If we suppose the top-ranked teams each win their pools and the second-ranked teams finish runners-up then the quarter-finals in 2023 could look something like this…

• Australia vs Argentina

• Ireland vs New Zealand

• England vs Wales

• France vs South Africa

HOËRSKOOL NOORDHEUWEL

Netbalprestasie

Baie geluk aan die volgende netbaldogters wat opgeneem is in JNA spanne. Hulle sal in die vakansie deelneem aan die Telkom toernooi:

• Michelle van Rensburg

• Juaniké Steinmann

• Timeke Prinsloo

• Leanne Greyvenstein.

ATKV Redenaars

ATKV Nasionale Finaal, hier kom die Nories.

Jenna Cronje en Rico Immelman dring deur na die finaal van die grootste en oudste redenaars kompetisie in die land. Dit is n ongelooflike prestasie en ons is saam met julle baie opgewonde. Baie sterkte vir julle voorbereiding om die Kaap aan die brand te praat op 18 Augustus by Goudini-Spa. #noriekultuur

Karate - SA JKA Gautengspan

Baie geluk aan die volgende seuns: Hulle al 3 het deurgedring na die SA JKA Gautengspan en gaan 28 Julie Gauteng vertegenwoordig by die SA JKA Nasionale toernooi.

• Damian Janse van Rensburg, graad 10, het goud verower vir sy Kata

Toneelkompetisie

Somari Ryan verower algeheel tweede plek in die Nasionale Toneelkompetisie!

Somi, ons is so verskriklik trots op jou!

Somari Ryan

Arnold Classics - Armdruk

Tyler Austin in graad 8 het hierdie naweek by die Arnold Classics 2 goue medaljes verwerf met armdruk. Een vir linkerhand en een vir regterhand. Onder die kategorie seuns onder 18 jaar, bo 80 kg.

• Wales vs Argentina

• Ireland vs France

• England vs Australia

• New Zealand vs South Africa or

Ireland currently top the world rankings, but with No 2 France and No 3 New Zealand placed in the same pool, a tough quarter-final awaits should the Irish top their own group.

It means the World Cup opener between France and New Zealand is allimportant, with the loser likely to come up against the Irish or SA in the last eight. Ireland beat New Zealand on their own turf last year, an historic series victory that elevated them to the top of the world rankings.

Source: www.rugbypass.com, inews.co.uk

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

HOËRSKOOL MONUMENT HIGH SCHOOL

Suid-Gauteng hokkiespanne

Baie geluk aan al die leerders wat opgeneem is in die Suid-Gauteng hokkiespanne!

Baie geluk ook aan mnr Divan en mnr. Tiaan wat gekies is vir die Suid-Gauteng afrigterspan.

Seuns

o.14C

• Kyran van Heerden

o.14B

• Ditebogo Molaodi

o.14A

• Dithapelo Molaodi

• Gabriel dos Santos

o.16D

• Joshua Smith

o.16B

• Caleb Stirling

• Nathan Potgieter

o.16A

• Reece Green

o.18D

• Lonwabo Machine

o.18B

• Jayen Pillay

Dogters

o.14D

• Lee Voges

o.14C

• Carmen Engelbrecht

• Cliane Fransisco

o.14B

• Kaitlyn Cogill

• Hlompho Ngwedi

o.14A

• Emily Quinton

• Poppy Motlogedi

o.16D

• Gomolemo Modise

o.16B

• Atisang Sithole

• Erin Stoffels

• Keira-Marie Heintjie

• Kelly Rens

o.18D

• Danike Redpath

o.18C

• Boitshepo Moerane

o.18A

• Hannah Quinton

• Hannah Smyth

Ewald du Plessis Jenna Cronje Rico Immelman

Nienaber praat Skole en Wêreldbeker rugby...vervolg van bladsy 11 Die wêreldbeker lê voor. Wat was jou hoogtepunt tot sover as Springbokafrigter?

Op die veld, as hoofafrigter, was dit verseker om die Britse en Ierse Leeus te kon klop. Vir twintig maande het die spelers mekaar nie gesien nie, en om op so `n kort kennisgewing bymekaar te kon kom, saam met al die uitdagings wat met Covid gepaardgegaan het, en die reeks te wen, was `n baie groot hoogtepunt. Omdat ons net elke twaalf jaar teen die Britse Leeus speel, kry min afrigters die kans om die Bokke teen die Britse en Ierse Leeus af te rig. Dit was dus vir my as afrigter `n groot voorreg. Neem ook in ag dat die Leeus teen Australië geseëvier het en die reeks teen die All Blacks gedeel het. Sou ons verloor het, sou die Leeus onoorwonne teen die drie Suidelike Nasies gewees het en dis wat hierdie oorwinning soveel lekkerder gemaak het.

Af van die veld is my hoogtepunt om te sien hoe spelers ontwikkel en hoe hulle gemaklik raak in die span; hoe hulle groei as mense binne spanverband; as volwassenes en met die media, asook hoe hulle meer verantwoordelik raak en hoe hulle profiel ontwikkel.

Elke speler in die groep is uiteraard besonders talentvol. Wat is jou fokus ten opsigte van afrigting per individu, asook om die spelers te bestuur aangesien hulle almal hoë profiele het?

Ek glo nie dis ons afrigtingspan se rol om die individuele spelers se profiele te bestuur nie. Hulle is volwasse mans met hulle eie families en dit is hulle eie verantwoordelikheid om na hulle profiele om te sien. Al wat ons bestuur, is hulle rolle in die span en om oop en eerlik met ons spelers te wees ten opsigte van hul eie spel - die positiewe en negatiewe dinge uit te wys, aspekte uit te wys waaraan hulle kan werk en dit saam met hulle te monitor. Ons ondersteun hulle as individue, maar aan die einde van die dag is geen indiviuele spelersprofiel groter as die Bokke se profiel nie.

Ons probeer die spelers ook leer dat dit hulle keuse is om kommentaar op sosiale media te lees, maar uiteindelik is dit die speler se eie keuse dat indien hy die goeie kommentaar wil glo, moet hy die slegte kommentaar ook aanvaar. Ons verkies daarom dat spelers nie eintlik sosiale media volg nie en eerder ons as afrigters se kommentaar en opinie oor hulle spel moet glo. Sosiale media is nie die realiteit nie.

Uiteraard is julle mikpunt om die wêreldbeker te wen. Is julle tevrede dat julle op hierdie stadium daar is waar jy wil hê julle moet wees?

Ek dink ons is. Ons het baie goed gedoen in ag genome dat ons baie tyd in 2020/2021 met Covid verloor het. Ons plan na 2019 was om aan spanontwikkeling en groei te werk, want daar was nie so baie tyd daarvoor voor die 2019 Wêreldbeker nie (net 18 toetse). Met spanontwikkeling bedoel ek die diepte per posisie en vaardighede van die individuele spelers. Hierdie proses het veroorsaak dat die uitslae op die veld soms daaronder gely het, maar dit het ons ook in `n baie beter posisie geplaas, deurdat ons spanontwikkeling en individuele vaardighede op `n beter vlak as in 2019 is. Deur hierdie roete te volg, het ons veral in 2022 baie spelers gesien wat na vore getree het en wat Bok-rugby soveel sterker gemaak het.

Hoe belangrik is jou wenrekord, aangesien dit op `n gereelde basis saam met vorige afrigters se rekords gepubliseer word?

Uit die aard van die saak verloor jy jou werk as die span nie wen of presteer nie. Die uitdaging is altyd om genoeg spelersontwikkeling te doen sodat jy nie net `n spelersdiepte van 15-22 spelers het nie. Indien jy dit kan regkry om as span te presteer, maar ter selfder tyd spelersdiepte te vergroot, vaardighede te verbeter en meer wedstrydstrategië in jou arsenaal te hê, dink ek is `n mens op die regte pad, want die einddoel om `n potensiële Wêreldbeker te wen, bly tog die belangrikste.

Baie mense wonder wat jou rol is en wat Rassie se rol is?

Die Direkteur van Rugby en die hoofafrigter van die Springbokke het verskillende pligte en rolle. Die maklikste beskrywing is dat ek verantwoordelik is vir wat op die veld gebeur en Rassie is verantwoordelik vir dit wat van die veld af gebeur. Dit is egter baie simplisties en bietjie meer kompleks as dit, maar dit is die maklikste om ons rol en pligte verdeling te beskryf. Ek en Rassie kom al `n lang pad saam. Ons het `n goeie werksverhouding en deur wedersydse respek beteken dit ons lewer insae oor en weer in mekaar se rolle, maar aan die einde van die dag staan ons elkeen pa vir ons resultate in ons onderskeie afdelings.

Hoe is die aanloop van Saterdag tot Saterdag voor ‘n toets?

Die Sondag na die Saterdag se wedstryd begin ons die Sondagoggend met medicals. Sondae is ook gewoonlik ons reisdag na ons volgende bestemming. Dit is die verantwoordelikheid van die spelers om dan hulle eie spel te analiseer (wat al die Saterdagaand vir hulle aangestuur word), waarna hulle deur die loop van die Sondagaand individueel met ons afrigters kan ontmoet om dit te bespreek, sou dit nodig wees. Sondagaande kom die afrigters bymekaar om die komende Saterdag se strategie te bespreek. Maandagoggende hou ons videosessies saam met die span, waar die vorige wedstryd ontleed word. Van Maandag tot Woensdag word daar geoefen. Die spelers se “naweek” begin Woensdagmiddae tot Donderdae waartydens hulle kan ontspan en hulle eie ding doen. Vrydae is kapteinsoefening afhangende van wanneer die veld beskikbaar is wat dan deur die kaptein gelei word. Dit neem nie sommer langer as 30 minute nie. Op `n wedstryddag begin ons al ses ure voor afskop met ons interne programme.

Jy was voor Springbokrugby betrokke by Munster. Wat het jou laat besluit op Leinster (hulle grootste vyand)?

Man, dis maar soos enige werk. Daar was `n pos oop en ek is genader en het die pos gekry.

Kan ons jou eendag terug verwag?

Definitief. `n Rugbyafrigter se paaie kan deur baie spanne en lande loop, maar op die ou einde is ek `n Suid-Afrikaner en `n trotse Bok-ondersteuner en as die geleentheid hom voordoen, dan kom ek terug. Oorsese afrigting stel `n mens bloot aan ander afrigtingstyle en nuwe tegnieke wat goed is vir my as afrigter en hopelik kan mens dit weer eendag in jou eie land terugploeg.

Baie sterkte aan julle. Ons wil vir jou dankie sê vir die rol wat jy in Springbokrugby gespeel het, die voorbeeld wat jy gestel het, asook jou nederigheid en die manier waarop jy jouself in hierdie groot pos dra. NET EEN

ASSEBLIEF:
Wêreldbeker huis toe! erious about Education. Serious about You. boston.ac.za REGISTER NOW erio S Start studying 31 July! Boston City Campus (Pty) Ltd Reg. No.1996/013220/07 is registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher education institution under the Higher Education Act, 1997 (Act No.101 of 1997). Registration Certificate No. 2003/HE07/002. *Candidate for accreditation of specific programs. Randburg 011 787 6945 Hillview Centre, 318 Oak St. Rosebank 010 824 8306 149 Oxford Rd., Cnr. Wantage Rd. Sandton 011 883 0933 137 11th St. & 128 10th St., Parkmore
• Postgraduate • Degrees • Advanced Diploma • Diplomas • Higher Certificates • Occupational & Short Learning Programmes Accredited by the British Accreditation Council. Accreditation Council for Business Schools & Programs, United States of America.*
VERSOEK
Bring die
WORLD-CLASS EDUCATION

BRESCIA HOUSE SCHOOL

Catholic Schools Netball Tournament

The Brescia House School U14 and U15 Netball teams participated in the Catholic Schools Netball Tournament on the 13th May at St Teresa’s. Both teams played really well. A special mention goes out to the U15A team for winning every game they played that morning and coming 1st out of the 18 schools that participated in their age group.

BRYANSTON HIGH SCHOOL

Cross Country Champs

Congratulations to our three teams that took part in the inter league cross country champs on Monday the 29th at Saints. Schools that qualified from all over Gauteng competed in this very competitive team race . Our senior boys and girls teams placed 4th overall and our Junior boys team placed 5th overall. We are incredibly proud of their achievement!

Brescia pupil off to Pentathlon Championships

Isla Thomas, after having competed as a senior athlete (+22 years) at the SA Modern Pentathlon Championships in early April, has been selected for the SA senior team to compete at the Swiss Modern Pentathlon Open in Bern, Switzerland – an official world ranking event. This event will then be used as a qualifier for the senior World Championships in Bath, UK in August and the African Championships in Cairo, Egypt in early September.

SA Lifesaving National Championships

Brescia House School pupil, Grace Prince, participated in the recent SA Lifesaving Club National Championships in Port Elizabeth, where she swam 10 races; individual as well as relay events. These consist of various manikin pickup, obstacle, iron nipper and rescue events. She won one gold, two silver, and two bronze medals, and was runner-up to Victrix Ladorum in the U14 Age group.

BRYANSTON PRIMARY SCHOOL

Grade seven learners palydough mathematics experiment

Grade 7’s did a practical lesson for common fractions. The recipe measurements were given in fraction form and the learners had to calculate the amount needed for each ingredient. They did the play dough as it did not require any baking. Fun was had by all, and the foundation phase got some playdough to enjoy!

Annual Soap Box Derby

Bryanston Primary School held our annual Soap Box Derby, one of our biggest fundraisers of the year!

The day started with very excited and energetic learners racing around the track many times to ensure they raised as much as they could per lap through their sponsors.

All the children were treated to hot dogs and there was lots of fun had by all. Mr Marx the Principal handed out prizes to the classes that completed

Community Outreach Programme term 2: Sole2sole

This is the first year that Bryanston Primary School has implemented a Community Outreach Committee and we have been successful in the tasks that we have undertaken.

Our Community Outreach team have been collecting gently worn/old /unused/small shoes from our learners, staff and parents; shoes that they are not wearing any longer to donate to the Sole2Sole Project. Shoes will be disinfected and handed over to the less fortunate at the end of Term 2.

To date, we have collected 1050 pairs of shoes for our Sole2Sole Community Outreach project for Term 2. Shoes collected will be donated to an organisation called Sole2Sole who will distribute shoes to the less fortunate.

We could not have done this without the support of our Bryanston families. We thank them for making a difference in the lives of those less

Equestrian

We are incredibly proud of all of our riders that competed:

• Erin Magee and Phaeton Park Confidential Agent came home with a stunning 1st in the 90cm jumping 2nd and 3rd in Novice Prix Caprilli.

• Kelsi White and Undiscovered Gem had a lovely 5th in her jumping class and a decent 8th in her first Equitation class.

• Madison Polchet and Phantom of the Opera came away with a well-earned 1st place in the 90cm Working Hunter.

Well done to all of you!

Cheerleading

Congratulations to our incredible cheerleaders who took part in the GMCA Provincial competition this past weekend!

• Girl Large - 1st place

• Girl Small - 2nd and 4th place

• Co Ed Large - 1st place

• Co Ed Small - 3rd Place

• A brilliant set of results! We are super proud of you all!

COOPER COLLEGE

Celebrating our incredible students’ success at the CAS (Curro Arts Superhero) Performance adjudication! We couldn’t be prouder of their outstanding achievements and the amazing feedback they received. Congratulations to all the talented individuals who represented our school with passion and dedication in dancing; singing; acting; or playing musical instrument:

u.14 Netball
Scan the code and read more of our schools news online!
u.15 Netball Community Outreach Team
Front:
Brooklyn Geldenhuys, Imogen Demmer, Hannah Komora.
Back:
Lance Roman, Tiago Moco.
Lwandile Ngxola Sing It Kryptonite: (95% - 100%) Nikhil Stephen Play It Kryptonite: (95% - 100%) Rorisang Selemela Act It Kryptonite: (95% - 100%) Sing It Black Raven (85%94.9% Mikael Pillay Move It Kryptonite: (95% - 100%) Ngoni Zharare Act It Black Raven: (85% - 94.9%) Eythan Govender Sing It Black Raven: (85% - 94.9%)

GUITAR THEORY VOCAL

WE OFFER LESSONS PIANO DRUM MUSICWITHMARIO.COM
princess crossing honeydew Address: Princess Crossing Kingdom, 54 Ontdekker Road, Helderkruin , Roodepoort, 1724. Telephone: 010 600 0367 Address: 5 Star Junction Beyers Naudé Drive and, Juice St, Honeydew, Johannesburg, 2191. Telephone: 010 448 4365 scan me to visit our website YOUR ONE STOP DESTINATION FOR QUALITY PRODUCTS AT GREAT PRICES! T: 010 753 3006 | A: Cresta Corner Cnr Beyers Naude Drive and, Pendoring Rd, Northcliff, Johannesburg | W: www.chery-icartechnologies.co.za
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.