AWSUM Breede Vallei & Overberg September 2023 uitgawe

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za SEPTEMBER 2023 Celebrating school achievements in South Africa BREEDE VALLEI & OVERBERG 149 HIGH STREET • WORCESTER • TEL: 087 049 4500 33 Patrys Crescent, Okavango Park, Brackenfell We look forward to assisting you! FREE GRATIS YEARS Spesiale bylaag: Krieketwêreldbeker 2023 - Slegs in die September-uitgawe! AWSUM verjaar! FRESH EGGS NOURISH THE MIND

AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag

AWSUM IS 10 JAAR OUD!

wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.

Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.

Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.

Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.

Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.

Hierdie syfers vertel ons storie:

Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.

Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.

Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.

Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.

2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.

Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.

Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.

Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.

DURANDT VAN ZYL CEO
hoofkantoor BEFORE AFTER years years PREMIER TRANSPORT 023 347 3450 | 072 535 0221 premiertransport01@gmail.com Krynauwstraat 13, Worcester ONS SAL JOU LAAT PRAAT 27 Durban Rd Worcester 6850 Tel: 023 347 3677 sales@qsocomms.co.za Kenwood Motorola - Kirisun Hytera OFFICE 023 004 0590 WORKSHOP 064 521 7018 SALES 081 247 7051 * Repairs * Service * 24H Roadside Assistance * Brake Shop * COF Wheel Alignment * Parts Sales * FAW Truck Sales www.faw.co.za 30 Field Steet – Worcester
`n Ou historiese gebou in die Paarl word AWSUM se nuwe
THE TIGGO PRO FAMILY From R308 900 From R442 900 From R504 900 CHERY WORCESTER 31 High Street, Worcester | 023 348 4500 | wendy@frankvos.co.za www.frankvos.co.za/chery Flexible finance options available. With trade assistance. Contact us for trade assistance. ‘Ts & Cs apply’

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

Wes-Kaap Gimnastiek

Ons is ongelooflik trots op Briana George en Zahn Hugo wat die afgelope naweek aan die Wes-Kaap kampioenskappe in Saldanha deelgeneem het.

• Briana George: Eerste plek (goud) op al vier haar apparate. Sy neem ook die algehele eerste plek in vir dogters o.13, vlak 4.

• Zahn Hugo: Eerste plek (goud) op al vier haar apparate. Sy neem ook die algehele eerste plek in vir dogters o.7-o.10, vlak 5.

Beide dogters is in die Wes-Kaap span opgeneem. Hulle neem gedurende die Oktober skoolvakansie aan die SA Gym Games in Pretoria, deel.

Noordjie netbal-ster skitter gedurende SASN

Ons is baie trots op Briana George (o.13) wat gedurende die vakansie in Boksburg aan die Suid-Afrikaanse Skole Netbal deelgeneem het. Hulle het as span uitstekend gevaar en met ‘n goue medalje terug huis toe gekeer. Briana het ook haar span as onderkaptein verteenwoordig. Welgedaan, Briana! Die Noordjies is baie trots op jou besonderse prestasie!

Gimnastiek

Elzaan Klopper het besonder goed gevaar gedurende die Kaapse Wynland skaaktoernooi en met ‘n silwer medalje teruggekeer.

LAERSKOOL WORCESTER-OOS

Noord-Boland Rugby Ruiterkuns

Die volgende seuns is in die Noord-Boland se onderskeie rugbyspanne opgeneem:

Zia Lombard en Ella Niemand het die Kaapse Wynlande verteenwoordig by die Sanesa Interdistrik Finaal in Stellenbosch. Zia het twee eerste plekke behaal en Ella het‘n tweede en derde plek behaal in hul onderskeie afdelings.

Wynland Distrik Kampioenskap

Die volgende gimnaste het aan die Kaapse Wynland Distrik Kampioenskap deelgeneem. Hul het almal deurgedring na die Wes-Kaap Kampioenskap wat die afgelope naweek in Saldanha plaasgevind het.

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

Die drie leerders is gekies vir die Kaap Wynland Stoeispan wat aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe in Pretoria gaan deelneem.

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

WPS se gimnaste het aan die Artistiese Gimnastiek Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem. Hulle het altesaam 3 brons, 4 silwer en 2 goue medaljes verower.

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Baie geluk aan ons nuutverkose VRL en senior komitee van 2024! “This is the beginning of a new day, you have been given this day to use as you will. You can waste it or use it for good. What you do today is important because you are exchanging a day of your life for it. When tomorrow comes, this day will be gone forever. In its place, something that you have left behind. Let it be something good.”

Deaconn Willemse Elzaan Klopper Briana George en Zahn Hugo Christiaan Visser en Caleb Phillipus Rhyann Richards, Zac Swart en Jadon Richards Voor: Liané Grobler, Anlia van der Colff, Danielle Vermeulen en Lilly-Anne Crawley. Agter: Dané van der Colff, Anieke Verwoerd, Avah Harmse, Lijah Geldenhuys en Lileah Joubert Leigh Brown Barko de Wet Driesie Burger Leon-Henry Dippenaar Hayley Cupido Pieter du Toit Inge Fortuin Onwaba Mthingeni Bashir Joseph Mateyo Noble Emma Joubert Keechia Olsen Chris O’Neil Uju Viljoen Willem Roux Michelle van Heerden Anke Venter Simile Witbooi opgeneem is. Christiaan Visser en Caleb Phillipus is opgeneem in die o. 12B-Bolandrugbyspan. Skaak Marnel Alberts Marnel Alberts ontvang ‘n goue medalje by die Wes-Kaap gimnastiek kampioenskappe. Briana George Rugby Stoei Gimnastiek VRL en Senior Komitee 2024 MJ van Reenen (o.13B sewes rugby), Heinie Griessel (o.12) en Divan Ellis (o.12). Zia Lombard en Ella Niemand Willow Davids, Leila-Mari Theron, Zari Otto, Lisa Springveldt.

Verteenwoordigende Raad van Leerders - 2023/24

Baie geluk aan de volgende leerders wat tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2023/24 in hul onderskeie grade verkies is.

Die Bestuurskomitee trek met die 2023/24-termyn ‘n nuwe baadjie aan en sal voortaan as die Matriekraad bekendstaan. Hierdie raad word bygestaan deur die Verteenwoordigende Raad van Leerders in elke graad. Baie geluk aan die 12 seuns en 12 meisies wat tot die Matriekraad van 2023/24 verkies is. Ons sien met verwagting uit om te sien hoe julle die skool gaan lei.

Russellstraat 93, Worcester | Call: 066 226 4220

Enige hout/perspex laser werk, gravering en print op items soos hemde, bekers, mousepads, slippers, ens. Gaan loer gerus op Facebook - ons maak ook persoonlike geskenke.

HTS DROSTDY
Voor: Danika Fourie, Lara van Zyl. Agter: Richard van Eeden, Mattias Nel. Voor: Madeli du Toit, Joané Swanepoel. Agter: Werno Ramsauer, Raeden Schamboua. Graad 9 Graad 10 Matriekraad 2023/24

Thursday, 5 October England v

Friday, 6 October Pakistan v

Saturday, 7 October Bangladesh v

Saturday, 7 October South Africa v

Sunday, 8 October India v

Monday, 9 October New Zealand v

Tuesday, 10 October England v

Tuesday, 10 October Pakistan v

Wednesday, 11 October India v

Thursday, 12 October Australia v

Friday, 13 October New Zealand v

Saturday, 14 October India v

Sunday, 15 October England v

Monday, 16 October Australia v

Tuesday, 17 October South Africa v

Wednesday, 18 October New Zealand v

Thursday, 19 October India v

Friday, 20 October Australia v

Saturday, 21 October Netherlands v

Saturday, 21 October England v

Sunday, 22 October India v

Monday, 23 October Pakistan v

Tuesday, 24 October South Africa v

Wednesday, 25 October Australia v

Thursday, 26 October England v

Friday, 27 October Pakistan v

Saturday, 28 October Australia v

Saturday, 28 October Netherlands v

Sunday, 29 October India v

Monday, 30 October Afghanistan v

Tuesday, 31 October Pakistan v

Wednesday, 1 November New Zealand v

Thursday, 2 November India v

Friday, 3 November Netherlands v

Saturday, 4 November New Zealand v

Saturday, 4 November England v

Sunday, 5 November India v

Monday, 6 November Bangladesh v

Tuesday, 7 November Australia v

Wednesday, 8 Novemebr England v

Thursday, 9 November New Zealand v

Friday, 10 November South Africa v

Saturday, 11 November Australia v

Saturday, 11 November England v

Sunday, 12 November India v

Wednesday, 15 November

Thursday, 16 November

Sunday, 19 November

5 OCTOBER
COUNTRY
DATE
VS
SEMI FINAL
SEMI FINAL
FINAL
Tel: 028 065 0020 | Cell: 079 775 7801 | www.plattelandmotors.co.za Email: Sales@plattelandmotors.co.za Cash Offers | Instant 11 Aberdeen Street, Hermanus, 7200 | Tel: 082 499 5695 | Email: wihan@mikrocoffeeco.co.za
FIXTURES
of
take
not come and roast your own a single-origin tasting and experience From the community, In the community, For the community! WE ARE THERE FOR YOU, IN TIMES OF NEED. Day or night, let us walk with you during the difficult times. Tel: 023 342 4850 ALL HOURS | Email: info@elshaddaifunerals.co.za 68 Leipoldt Avenue, Esselenpark, Worcester, 6850 FUNERAL SERVICES www.elshaddaifunerals.co.za THE TIGGO PRO FAMILY CHERY WORCESTER 31 High Street, Worcester | 023 348 4500 | wendy@frankvos.co.za | www.frankvos.co.za/chery From R308 900 From R442 900 From R504 900 Flexible finance options available. With trade assistance. Contact us for trade assistance. ‘Ts & Cs apply’ Ondersteun plaaslik Koop plaaslik Eet plaaslik Spandeer plaaslik Geniet plaaslik #LoveWorcester Volg ons op Facebook! LoveLocalWorcester Hallo Worcester! Epos worcester@lovelocalsa.com om blootstelling vir jou besigheid te kry.
Roasting coffee with the smell and the sound
waves crashing not something we
Why

v

Instant EFT | Service Orientated

| Voortrek straat 87 Swellendam 6740

v

v

Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

Die grootste skole nuus platform in S.A

of the ocean in the air crashing in the distance is take for granted.

own bag of coffee or do experience it for yourself.

wihan@mikrocoffeeco.co.za

- 19 NOVEMBER2023
COUNTRY VENUE
New Zealand Ahmedabad
Netherlands Hyberabad
Afghanistan Dharamsala
Sri Lanka Delhi
Australia Chennai
Netherlands Hyderabad
Bangladesh Dharamsala
Sri Lanka Hyderabad
Afghanistan Delhi
South Africa Lucknow
Bangladesh Chennai
Pakistan Ahmedabad
Afghanistan Delhi
Sri Lanka Lucknow
Netherlands Dharamsala
Afghanistan Chennai
Bangladesh Pune
Pakistan Bengaluru
Sri Lanka Lucknow
South Africa Mumbai
VS
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
New Zealand Dharamsala
Afghanistan Chennai
Bangladesh Mumbai
Netherlands Delhi
Sri Lanka Bengaluru
v
v
v
v
South Africa Chennai
New Zealand Dharamsala
Bangladesh Kolkata
England Lucknow
Sri Lanka Pune
Bangladesh Kolkata
South Africa Pune
Sri Lanka Mumbai
Afghanistan Lucknow v Pakistan Bengaluru
Australia Ahmedabad
South Africa Kolkata
Sri Lanka Delhi
Afghanistan Mumbai
Netherlands Pune
Sri Lanka Bengaluru
Afghanistan Ahmedabad
Bangladesh Pune
Pakistan Kolkata v Netherlands Bengaluru FINAL 1 FINAL 2 FINAL FIXTURES www.plattelandmotors.co.za
Sales@plattelandmotors.co.za
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
or Plattelandmotors@gmail.com
www.infanta4x4.co.za info@infanta4x4.co.za 028 512 3663 info@alublack.com OUTDOOR TRAILERS, CAMPERS, CANOPY TRAYS & ACCESSORIES
AWSUM NEWS WORCESTER T: 023 348 4500 | E: sales@frankvos.co.za A: 31 High St, Worcester, 6849 GWM P-series D/C starting from R539 900* Haval H6 starting from R454 900* Haval H2 Jolion starting from R324 900* Haval H6 GT starting from R599 900*

CRICKET WORLD CUP RECORDS

Batting

Fielding

Umpires - Most Matches

Most watched match of the Cricket World Cup: 2019 Group game between India and Pakistan - watched by 300 million

people live

Team

Most runs Sachin Tendulkar 2 278 (1992 - 2011) Highest Average (min 10 inns.) Lance Klusener 124.00 (1999 - 2003) Highest score Martin Guptill v West Indies 237* (2015) Highest partnership Chris Gayle & Marlon Samuels (2nd wicket) v Zimbabwe 372 (2015) Most runs in a single world cup Sachin Tendulkar 673 (2003) Most hundreds Rohit Sharma Sachin Tendulkar 6 (2015 - 2019) 6 (1992 - 2011) Most wickets Glenn McGrath 71 (1996 - 2007) Lowest average (min 400 balls bowled) Mitchell Starc 14.81 (2015 - 2019) Best strike rate (min. 20 wickets) Mohammed Shami 18.6 (2015 - 2019) Best economy rate (min. 1000 balls bowled) Andy Roberts 3.24 (1975 - 1983) Best bowling figures Glen McGratch v Namibia 7/15 (2003) Most wickets in a tournament Mitchell Starc 27 (2019)
Highest score Australia v Afghanistan 417/6 (2015) Lowest score Canada v Sri Lanka 36 (2003) Highest win% Australia 74.73% (Played 94, Won 69) Most consecutive wins Australia 27 (20 Jun 1999 - 19 Mar 2011, one N/R excluded) Most consecutive tournament wins Australia 3 (1999 - 2007)
Most career wickets Glenn McGrath 71(1996–2007) Best bowling figures Glenn McGrath 7/15 (27 Feb2003) Best average Mitchell Starc 14.81 (2015–2019) Best strike-rate Mohammed Shami 18.6 (2015–2019) Best economy rate Andy Roberts 3.24 (1975–1983) Bowling Most dismissals (wicketkeeper) Kumar Sangakkara 37 Matches 41 Catches 2003 - 2015 Most catches (fielder) Ricky Ponting 46 Matches 28 Catches 1996 - 2011
David Shepherd 46 Matches 1983-2003 Steve Bucknor 45 Matches 1992-2007 Aleem Dar 34 Matches 2003-2019 Billy Bowden 25 Matches 2003-2015 Rudi Koertzen 25 Matches 1999-2007 Most attended
World
The 2011 Cricket World Cup had the most attendance of 1,229,826 spectators Most matches hosted by a ground Headingley, Leeds, England 12
Cricket
Cup:

TEAM PERFORMANCES

An overview of the teams’ performances in every World Cup is given below. For each tournament, the number of teams in each finals tournament (in brackets) are shown.

Legend SF– Semi-finals S6– Super Six (1999–2003) QF– Quarter-finals (1996, 2011–2015) S8– Super Eight (2007) 1975 (8) 1979 (8) 1983 (8) 1987 (8) 1992 (8) 1996 (8) 1999 (12) 2003 (14) 2007 (16) 2011 (14) 2015 (14) 2019 (10) 2023 (10) 2027 (14) 2031 (14) Apps. Host Team Afghanistan GP GP Q 2 Australia RU GP GP W GP RU W W W QF W SF Q 12 Bangladesh GP GP S8 GP QF GP Q Q 6 Bermuda GP 1 Canada GP GP GP GP 4 England SF RU SF RU RU QF GP GP S8 QF GP W Q 12 India GP GP W SF GP SF S6 RU GP W SF SF Q Q 12 Ireland S8 GP GP 3 Kenya GP GP SF GP GP 5 Namibia GP 1 Netherlands GP GP GP GP 4 New Zealand SF SF GP GP SF QF SF S6 SF SF RU RU Q 12 Pakistan GP SF SF SF W QF RU GP GP SF QF GP Q 12 Scotland GP GP GP 3 South Africa SF QF SF GP SF QF SF GP Q Q 8 Sri Lanka GP GP GP GP GP W GP SF RU RU QF GP 12 United Arab Emirates GP GP 2 West Indies W W RU GP GP SF GP GP S8 QF QF GP 12 Zimbabwe GP GP GP GP S6 S6 GP GP GP Q 9 GP – Group stage / First round Q – Qualified, Still in Competition W – Winner RU– Runner up WORCESTER T: 023 348 4500 | E: sales@frankvos.co.za A: 31 High St, Worcester, 6849 Jolion 1.5 Range starting from R358 900* H6 2.0 Range starting from R487 900* H6 HEV Range starting from R616 900* Contact us for more information. *T&C apply. Model/s shown may differ. E&OE. While stock last. GWM P-series D/C starting from R539 900* Haval H6 starting from R454 900* Haval H2 Jolion starting from R324 900* Haval H6 GT starting from R599 900*

o.11 7’s Rugby - Laerskool Mikro

Laerskool Gericke het Saterdag 2 September die ELTO 7’s-toernooi bygewoon by Laerskool Mikro Ons is baie trots op ons o.11 rugbyseuns wat die naaswenners in die plaatafdeling was!

Motorfiets

Baie geluk aan Donovan Jacobs van Laerskool Gericke wat 1ste gekom het in die Tierkloof motorfietswedren!

Rugby

Baie geluk aan Ruben Giliomee wat vir die O.12 A Boland rugbyspan gekies is.

Baie geluk aan Ellen Faul en Liam Masser wat fantasties presteer het in die sangkategorie by die Worcester-Eisteddfod op 5 September.

Ellen & Liam: Duet - Cum Laude.

Ellen:

Sang: Musiekblyspel - Goud,

Sang: Eie keuse - Cum Laude,

Sang: Eie keuse - Cum Laude & medalje.

o.12 Sewesspan Charlie Hofmeyr Toernooi

Baie geluk aan ons o. 12-sewesspan wat as wenners by die Charlie Hofmeyr-sewestoernooi aangewys is. ‘n Spesiale gelukwensing ook aan Erin Botman en Hugo Wium wat onderskeidelik as spelers van die dag aangewys is en individuele pryse ontvang het.

o.12

• Kwarteindstryd: Wen vir Lochnerhof 17 - 10,

• Semi-finaal: Wen vir Durbanville A 21 - 5,

• Finaal: Wen vir Outeniqua 12 - 10.

o.11 7’s Rugbyspan o.12 7’s Rugbyspan o.12 7’s Rugbyspan Donovan Jacobs • Wen vir Hugo Rust 38 - 7, • Wen vir Noord-Eind 22 - 5, • Wen vir Durbanville B 31 - 7, Marius Schoeman Toernooi Ruben Giliomee Liam Masser en Ellen Faul
LAERSKOOL GERICKE Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn! CERES LANDBOU Landbou Onderdele (Edms) Bpk T/A Tel: 023 312 1707 | Vos straat 87 | Ceres VISIT US TODAY FOR YOUR CAR NEEDS CERES SUPERSPAR T: 023 316 2226 Voortrekker Street, Owen St, Ceres, 6835 JRT TRADERS BK/CC, Trading as/Handel as Tel: (023) 312 2908 Faks: 086 586 3648 erik@jrt.co.za Building Blocks * Plaster Bricks * Face Bricks Sand * Stone * Pavers * Vibracrete *Platbakvervoer * Tip-bak Vervoer *Industriële Plaveistene Reg Nr. 2006/158974/23 BTW nr. 4560239628 Posbus 171, Ceres, 6835 STOCKIST CERES MIICA HARD WARE Tel: 023 312 1053 Email: fanie@reidsmica.co.za Web: www.mica.co.za Physical Address: c/o Oranje & Fabriek Str, Ceres, 6835 ONE STOP DIY STORE FOR ALL YOUR HARDWARE, BUILDING AND PAINT SUPPLIES!!
Eisteddfod
Ons is ongelooflik trots op ons seuns se uitmuntende spel tydens die Marius Schoeman 7’s-toernooi by Paarl Gimnasium. Die uitslae was as volg:

HERMANUS HIGH SCHOOL

Matric Council 2024

Our newly chosen Matric Council for the year 2024.

Granny’s Square

We sell yarn, haberdashery, beads, and so much more!

Cell: 082 718 8632

Email: grannys.square@sonicmail.co.za

Address: 17 Astoria Building, 35 Long Street, Hermanus

Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

Die grootste skole nuus platform in S.A

CURRO HERMANUS

Swimmimg Achievements

The following Curro learners were awarded Overberg half colours and Aquatics full colours:

• Sam Pullock - gr 7 - Full Colours for swimming achievements during the 2022/2023 season.

• Amy Clayton - gr 9 - Half Colours for swimming achievements during the 2022/2023 season.

• Bramwell Whitehouse in Grade 2, participated

College. It consist of a continuous 400m run, 50m swim and another 400m run. He improved his personal best time and finished 5th in the u.11

Eskom Science Expo

Congratulations to the following high school learners who took part in the annual Science Expo. We received 3 Gold, 3 Silver, 6 Bronze and 3 Highly commended awards. Ethan Higham was also the overall winner in his category. Well done

Cara van der Westhuizen, Elmar van der Westhuizen, Ethan Schoonraad, Ethan Higham, Kira Hiestermann, Alexander Erasmus, Julia Impey, Jonathan Olivier, Lara Buchner, Oscar Knight, Matthew Da Fonseca, Kelsey Montagu, Kristan Whitehead, Elizabeth Swanepoel, Elri Buchner, Neha Dhoolab, Lea Geldenhuys.

Arran Muller in Grade 7 has been selected to represent the Western

Bergfietsry Karate

Caledon Karateklub presteer uitstekend by NWS SA’s in Brakpan en die 2 Ovies wen altesaam 7 medaljes.

• Reenan Hendricks: Wen 2 Goud.

• Meagen Krige: Wen 4 Goud en 1 Silwer, wen die gesogte Shotokan Trofee vir Algehele beste Junior meisie.

Arran Muller u.9B group at the Strand Pro Kennex tennis tournament. Cape at Nationals in Johannesburg in October. She was selected for Sam Pullock Amy Clayton Bramwell Whitehouse Alessia Lanuti Attie de Vries Amelie Brits Bjorn Wellmann Angelina Kolb Cameron Pedro Jordan Metcalf Lara Strydom Jurie Bezuidenhout Leigh Palmer Kyle Lewis Liam Swart Chloe Kahts Hannah Palmer Gemma-Anne Barnard Heinrich Kok Gerhard Lamprecht Ilitha Tshutshumeza Liyema Jimlongo Rahim Kombe Margot Scheepers Richard Foye Migael Davel Siyanda Sapepa Yosindiso Mpakama Mila Frates Zachary Meyer Franco Laubscher Nel Stieger Reon Sparkham Reenan Hendricks en Meagen Krige Baie geluk aan Franco Kriel en Janco Goosen. Hulle het die Karoo Poison (28 km) in 1:33 uur voltooi. Volgende jaar doen hulle die 55 km.
HOËRSKOOL
OVERBERG
AWSUM NEWS
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.