AWSUM Boland, Swartland & Weskus September 2023

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za SEPTEMBER 2023 Celebrating school achievements in South Africa BOLAND, SWARTLAND & WESKUS FRESH EGGS NOURISH THE MIND BUILD YOUR STORY WITH OUR VALUE-ADDED SERVICES 021 870 1760 FREE GRATIS Spesiale bylaag: Krieketwêreldbeker 2023 - Slegs in die September-uitgawe! AWSUM verjaar! 021 020 0200 ibits.co.za wireless & bre internet IBITS WIRELESS & FIBRE INTERNET SOLUTIONS

`n Ou historiese gebou in die Paarl word AWSUM se nuwe hoofkantoor

AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag

AWSUM IS 10 JAAR OUD!

wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.

Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.

Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.

Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.

Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.

Hierdie syfers vertel ons storie:

Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.

Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.

Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.

Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.

2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.

Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.

Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.

Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.

DURANDT VAN ZYL CEO
BEFORE AFTER years years ORDER ONLINE! FROM THE 10TH OCTOBER 2023 PAARL MALL - 021 863 4175 LADY GREY - 021 872 8320 MONUMENT MOTORS - 021 863 0426 Die grootste skole nuus platform in S.A Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus. 70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS HEAD OFFICE The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
TEAM Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Neels Kleinhayns Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Follow us Facebook! @AWSUM Boland
OUR

COURTRAI PRIMARY SCHOOL LAERSKOOL NOORD-EIND

Laerskool Courtrai het op 8, 9 September ’n tennistoernooi aangebied waarin 10 skole meegeding het.

• Courtrai se A-span dogters wen die goue medalje tydens die toernooi.

• Courtrai se B-span dogters wen die brons medalje by dieselfde toernooi.

• Courtrai se o.11 seuns het 8,9 September aan die PSS o.11 toernooi deelgeneem en ’n bronsmedalje verower.

Voor: Johannes Wasserfall (graad 3, 9 Jaar).

Agter: Stehan Malherbe (graad 5, 11 Jaar), Michiel van Vuuren (graad 4, 10 jaar), Daniël Malan (graad 3, 9 jaar), Roux Janse van Rensburg (Uitnodigingspan, graad 5, 11 jaar), Van Rheede Potgieter (graad 5, 11 Jaar), Kyle Liebenberg (graad 5, 11 jaar).

Tennis Interskole

Judo Tuimel Rugby

Cara-Mia Nel is ingesluit in die Weskaap Tuimelspan wat op 30 September aan die SA Spele in Pretoria gaan deelneem.

Twee van ons seuns is ingesluit in die WP o.12 rugbyspan wat gedurende die vakansie in Riversdal gaan deelneem.

Lee Burger het 2-5 Augustus deelgeneem aan die Statebond Judo Kampioenskappe 2023. Sy het ‘n silwer medalje in die dames pre-kadet onder 36kg kategorie verwerf.

Ons het ‘n baie suksesvolle Interskole teen Hugenote Laerskool gehad hierdie kwartaal. Skaak, kultuur, netbal, rugby en hokkie het gekompeteer gedurende hierdie hoogtepunt van ons winterseisoen kalender.

to see who’s LIVE this weekend! EVERY FRIDAY 15:00 TILL 19:00 WIL U EIENDOM KOOP OF VERKOOP? BUYING OR SELLING PROPERTY?
Juliette Corbett (graad 7, 13 jaar), Mienke Troskie (graad 5, 11 jaar), Lara Schwabe (graad 5, 11 jaar), Münke Blom (gr.5, 11 jaar). Alexandra van Vuuren (graad 7, 13 jaar), Leané Troskie (gr.6, 12 jaar), Anouk Thirion (graad 6, 12 jaar), Melandi van Eeden (graad 5, 11 Jaar). o.13 Rugbyspan Lee Burger Cara-Mia Nel Reuben Young & Chergeo Fransman o.11 Seuns A-span Dogters
Ondersteun plaaslik Koop plaaslik Eet plaaslik Spandeer plaaslik Geniet plaaslik #LovePaarl Volg ons op Facebook! LoveLocal - Paarl Hallo Paarl! Epos paarl@lovelocalsa.com om blootstelling vir jou besigheid te kry.
B-span Dogters

Saturday,

Monday,

Tuesday,

Wednesday,

Thursday,

Friday,

Saturday,

Saturday,

Sunday,

Tuesday,

Monday,

Tuesday,

5 OCTOBER DATE COUNTRY VS Thursday, 5 October England v Friday, 6 October Pakistan v Saturday, 7 October Bangladesh v
7 October South Africa v
8 October India v
9 October New Zealand v
10 October England v
10 October Pakistan v
11 October India v
12 October Australia v
13 October New Zealand v
Saturday,
Sunday,
Monday,
Tuesday,
Tuesday,
Wednesday,
Thursday,
Friday,
14 October India v
15 October England v
Sunday,
16 October Australia v
17 October South Africa v
18 October New Zealand v
19 October India v
20 October Australia v
21 October Netherlands v
England v
21 October
India v
22 October
Pakistan v
Monday, 23 October
South Africa v
24 October
Australia v
Wednesday, 25 October
England
Thursday, 26 October
v
Pakistan
Friday, 27 October
v
Australia
Saturday, 28 October
v
Netherlands v
Saturday, 28 October
India
Sunday, 29 October
v
30
Afghanistan v
October
31 October Pakistan
1 November New Zealand v
2 November India v
3 November Netherlands v
4 November New Zealand v
4 November England v
5 November India v
6 November Bangladesh v Tuesday, 7 November Australia v
8 Novemebr England v Thursday, 9 November New Zealand v Friday, 10 November South Africa v Saturday, 11 November Australia v Saturday, 11 November England v Sunday, 12 November India v Wednesday, 15 November SEMI FINAL Thursday, 16 November SEMI FINAL Sunday, 19 November FINAL FIXTURES ontapsa OntapSA 086 123 66 827 • www.ontap.co.za The Home of Beautiful Bathrooms and Kitchens PAARL: 25 Jan Van Riebeek Road, Huguenot, Paarl • 021 871 1656 • paarl@ontap.co.za ontapsa OntapSA 086 123 66 827 • www.ontap.co.za The Home of Beautiful Bathrooms and Kitchens PAARL: 25 Jan Van Riebeek Road, Huguenot, Paarl • 021 871 1656 • paarl@ontap.co.za Your Beautiful Bathroom and Kitchen awaits! shop online today at www.ontap.co.za to visit our FACEBOOK page! DOUBLE BEDSETS starting from R2 999 Our family. For maracor@maracor.co.za Arcadiastraat | Malmesbury Tel: 022 487 3801/8 Stasieweg | Riebeek-Wes Tel: 022 461 2051/2 • CEMENT • TRUSSES • ROOFING MATERIAL • TIMBER • PAINT • DOORS & WINDOWS • PLUMBING • SANITARY WARE www.maracor.co.za
v Wednesday,
Thursday,
Friday,
Saturday,
Saturday,
Sunday,
Monday,
Wednesday,
- 19 NOVEMBER2023 VS COUNTRY VENUE v New Zealand Ahmedabad v Netherlands Hyberabad v Afghanistan Dharamsala v Sri Lanka Delhi v Australia Chennai v Netherlands Hyderabad v Bangladesh Dharamsala v Sri Lanka Hyderabad v Afghanistan Delhi v South Africa Lucknow v Bangladesh Chennai v Pakistan Ahmedabad v Afghanistan Delhi v Sri Lanka Lucknow v Netherlands Dharamsala v Afghanistan Chennai v Bangladesh Pune v Pakistan Bengaluru v Sri Lanka Lucknow v South Africa Mumbai v New Zealand Dharamsala v Afghanistan Chennai v Bangladesh Mumbai v Netherlands Delhi v Sri Lanka Bengaluru v South Africa Chennai v New Zealand Dharamsala v Bangladesh Kolkata v England Lucknow v Sri Lanka Pune v Bangladesh Kolkata v South Africa Pune v Sri Lanka Mumbai v Afghanistan Lucknow v Pakistan Bengaluru v Australia Ahmedabad v South Africa Kolkata v Sri Lanka Delhi v Afghanistan Mumbai v Netherlands Pune v Sri Lanka Bengaluru v Afghanistan Ahmedabad v Bangladesh Pune v Pakistan Kolkata v Netherlands Bengaluru FINAL 1 Mumbai FINAL 2 Kolkata FINAL Ahmedabad FIXTURES Novel Mazda Paarl 360 Main Road, Paarl 021 870 7000 For yours. LIGHTEN YOUR SPACE T H R O U G H I N N O V A T V E DESIGN Manufacturer and Distributor of: handles & knobs, cabinet organisers & decorative hardware. Visit one of our nationwide showrooms. www.raiel.com info@raiel.com ILLUMINATED MIRRORS reflections of style follow us on Est.1984 ref:AWSUMADS

MEMORABLE WORLD CUP MOMENTS

The Cricket World Cup has thrown up some great moments down the years. Here are our top 5.

Source: Scan the QR code to re-live the moment online!

5 Wasim Akram Destroys England in 1992 Final

Pakistan’s progress through to the 1992 World Cup final was far from smooth. Rain saved them from suffering an almost certain defeat against fellow finalists England in the group stage, while they needed Australia to beat West Indies just to reach the last four. They then stunned New Zealand in the semifinals, with a young Inzamam-ul-Haq leading them home in an unlikely run chase at Eden Park, Auckland. Wasim Akram hit a quick 33 in his side’s innings of 249-6 in the final against England at the MCG, though that is not the reason why he makes the list. England had slipped to 69-4 in their reply, but Allan Lamb and Neil Fairbrother repaired the early damage with a fifth-wicket stand worth 72. However, Akram put paid to any glimmer of hope England had of lifting the trophy. The left-arm seamer dismissed Lamb and new batsman Chris Lewis in successive deliveries, both bowled on the angle. Pakistan went on to win the match by 22 runs, allowing skipper Imran Khan to lift the trophy.

4

Sachin Tendulkar Carried Around Mumbai in 2011

Bowing out as a champion on home turf was the fairytale finish to Sachin Tendulkar’s World Cup career. In his sixth and final tournament, the Little Master was finally able to get his hands on the trophy as India chased down Sri Lanka’s total of 274-6 with 10 balls to spare. Although he had contributed just 18 runs with the bat, Tendulkar was obviously the centre of attention in the celebrations. The veteran batsman was carried around the Wankhede Stadium, his home ground in Mumbai, by his team-mates during the lap of honour. Virat Kohli rather beautifully summed up what the moment meant to both the player and the country as a whole, via Cricket Country: “Tendulkar has carried the burden of the nation for 21 years. It is time we carried him on our shoulders.” No player has managed more than Tendulkar’s tally of 2,278 runs in World Cup action.

3 Herschelle Gibbs Hits 6 Sixes in 2007

A huge 221-run win for South Africa over the Netherlands in 2007 would not be so memorable were it not for the stunning batting feat produced by Herschelle Gibbs. The right-hander became the first player to hit six sixes in an over of international cricket during the group game in Basseterre. Daan van Bunge was the bowler on the receiving end of the record, the leg-spinner having no answer as Gibbs continuously launched him over the rope. A short boundary at Warner Park might have helped, but the ruthless display of hitting brightened up a day when rain had forced a delayed start to proceedings. Despite the match being cut to 40 overs each, South Africa still made 353-4. Jacques Kallis made an unbeaten hundred, though his efforts were overshadowed by those of Gibbs. Gibbs contributed 72 from 40 balls and managed only one other maximum in his innings before being dismissed by Luuk van Troost.

TEAM PERFORMANCES

2 Mike Gatting Regrets Playing the Reverse Sweep in 1987

England have become accustomed to falling just short in the World Cup; they have reached three finals and lost them all. The closest they came to getting their hands on the trophy was back in 1987, when they took on Australia in front of a packed house at Eden Gardens.

Having held their Ashes rivals to 253-5, England looked to be on course for victory when skipper Mike Gatting and Bill Athey were together at the crease. The pair put on a 69-run stand for the third wicket to carry the score to 135-2 by the time Australia skipper Allan Border came on to bowl his left-arm off-spin. Facing the first delivery from his opposite number, Gatting opted to go for an adventurous reverse sweep. He made contact with the ball but only managed to deflect it into the air via his own shoulder, allowing Australia wicketkeeper Greg Dyer to take the catch. The wicket proved costly; with Gatting gone for 41, England lost their way and ended up finishing seven runs short of their target.

1South Africa Suffer in the Rain in 2003

An overview of the teams’ performances in every World Cup is given below. For each tournament, the number of teams in each finals tournament (in brackets) are shown.

Legend SF– Semi-finals S6– Super Six (1999–2003) QF– Quarter-finals (1996, 2011–2015) S8– Super Eight (2007) 1975 (8) 1979 (8) 1983 (8) 1987 (8) 1992 (8) 1996 (8) 1999 (12) 2003 (14) 2007 (16) 2011 (14) 2015 (14) 2019 (10) 2023 (10) 2027 (14) 2031 (14) Apps. Host Team Afghanistan GP GP Q 2 Australia RU GP GP W GP RU W W W QF W SF Q 12 Bangladesh GP GP S8 GP QF GP Q Q 6 Bermuda GP 1 Canada GP GP GP GP 4 England SF RU SF RU RU QF GP GP S8 QF GP W Q 12 India GP GP W SF GP SF S6 RU GP W SF SF Q Q 12 Ireland S8 GP GP 3 Kenya GP GP SF GP GP 5 Namibia GP 1 Netherlands GP GP GP GP 4 New Zealand SF SF GP GP SF QF SF S6 SF SF RU RU Q 12 Pakistan GP SF SF SF W QF RU GP GP SF QF GP Q 12 Scotland GP GP GP 3 South Africa SF QF SF GP SF QF SF GP Q Q 8 Sri Lanka GP GP GP GP GP W GP SF RU RU QF GP 12 United Arab Emirates GP GP 2 West Indies W W RU GP GP SF GP GP S8 QF QF GP 12 Zimbabwe GP GP GP GP S6 S6 GP GP GP Q 9 GP – Group stage / First round Q – Qualified, Still in Competition W – Winner RU– Runner up

The weather has never been too kind to South Africa at World Cups. In 1992, they were denied the opportunity to reach the final when the rules for bad weather worked against them. They had been on course to beat England in Sydney, but delays in play resulted in them eventually being left needing an impossible 21 from one ball. Move on to the 2003 tournament, the Duckworth-Lewis method had been put in place to make sure the side batting first did not gain an unfair advantage. The Proteas were hosts and needed a win in their last group game, against Sri Lanka, to reach the Super Six. The threat of rain was a distraction for them as they tried to reach a target of 269, though a six from Mark Boucher off Muttiah Muralitharan seemed to put them ahead of the requirement. But they had only 229 on the scoreboard—the par total according to the Duckworth-Lewis method (h/t Cricket Country). Boucher, though, thought it was enough. He did not get a single run from the following delivery, the last of the over. The umpires took the players from the field after that, leaving South Africa to sit and watch as their dreams of glory washed away. https://bleacherreport.com/

LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY

Gimnastiek

It is a privilege to inform you that the following gymnasts of Wynland Gymnastics Club was part of the Cape Winelands Team that participated in the Level 1-3 Artistic Western Cape Gymnastics Competition on the 21st till 23rd of July 2023. We are very proud of our gymnasts.

Years (Gold Medal)

(Bronze Medal)

Years (Silver Medal)

House Captains 2024

Elmie Koen en Kara Coetzee. Level 1 Mira Esterhuysen, 7-8 Aalia Meyer, 7-8 Years Kahtia Cyster, 7-8 • Leah Brown, 7-8 Years (Bronze Medal) • Paige Scholtz, 7-8 Years (Bronze Medal) Level 2 • Kara Coetzee, 7-8 Years (Gold Medal) • Elmi Koen, 9-10 Years (Bronze Medal) Leigh Adams Zahrah Docrat Lael Frankfort Claire le Roux Emily Murray Jenna Murray Aimee De Villiers Késha Pride Kiera De Villiers Mia-Mickay Pride Nalene Visser Hoofmeisie Ayesha Hendricks Deputy Head Girl Kelsey van Sitters RCL Representative Mia-Mickay Steenkamp en Marcél Dippenaar Koshuis Hoofmeisie en Onderhoofmeisie Mira Esterhuysen en Kahtia Cyster. Baie geluk aan al die leerders en sterkte vir die nuwe lewensreis wat voorlê. Blom waar jy geplant is

ATKV Reneaars

Equestrian

Congratulations to Ame Van Zyl who was selected to represent the Cape Winelands Equestrian team.

She has also been awarded her Cape Winelands Schools Equestrian Regional Colours for the A Team in the following disciplines:

• Equitation

• In Hand Utility

• Working Hunter

• Working Riding

• Show Jumping

Ame obtained 1st place in Equitation, Working Hunter and Show Jumping with her horse, Loala, at Regionals.

EBW Markdag

In die derde kwartaal word ons gr. 7’s in EBW bemagtig met vaardighede en ondervinding in Entrepreneurskap. Die gr. 7-Markdag, waar hulle hul eie produkte moes maak, bemark en verkoop, was ’n getuienis van die welslae van hierdie projek. Die hope uiteenlopende produkte, kreatiewe idees en kleurvolle tafels het vir ‘n heerlike mark en mooi winste gesorg. Met sulke goeie entrepreneursvernuf en knap besigheidsvaardighede mag daar dalk net ‘n blinker toekoms op ons ekonomie wag!

Boland Sentraal

Baie geluk aan Simon Nortje, Alex Saulse, Marcel Steenkamp, Skylar Hendricks en Asif Shaik wat in die Boland Sentraal o.12- en o.13-oefenspanne opgeneem is. Hulle maak Hugenote Laerskool baie trots!

Hugenote Laerskool is ongelooflik trots op hul klein bobaas-redenaar, Liamari Bindemann, wat hul skool onlangs by die Nasionale finaal van die ATKV Redenaarskompetisie gaan verteenwoordig het. Hierdie klein pakkie praat-dinamiet het honderde sprekers in die Wes-Kaap uitgestof om die podium by Goudini saam met die land se bestes te bestyg. Om onder Suid-Afrika se top 20 redenaars getel te word, is voorwaar ‘n groot prestasie!

Gimnastiek

Baie geluk aan Mikyle Joubert en Emma Thiart wat ons distrik by die Wes-Kaapse Gimnastiekkampioenskappe verteenwoordig het en beide silwer medaljes verower het. Ons is baie trots op julle!

Nika Lerm het uitstekend presteer by die WesKaapse Gimnastiek-kampioenskappe. Sy het goue medaljes vir al 4 apparate in Artistiese Gimnastiek, vlak 8, verower.

Sy het ook die algehele eerste plek in die o.13ouderdomsgroep behaal.

Mountain Biking

Huguenot Primary School is extremely proud of all their learners who represented them and kept their name high at the fourth gathering of the Western Cape Schools XCO on Saturday, 2 September at Banhoek.

They are exceptionally proud of Janke van Zyl came second in the Sub Junior girls division.

Doemsie Concert

The colourful costumes, the adorable dance moves and the offthe-chart excitement made this concert an event not to be missed. These future stars paved their way to greatness, one tiny step at a time! The Doemsie stars shone brightly at every show! We are so proud of every learner who gave it their all.

Binnenhuisehokkie

Hugenote Laerskool is baie trots op al hul hokkiesterre wat die afgelope vakansie aan die PSI-hokkietoernooi deelgeneem het. Baie geluk aan Luka de Bruyn wat as o.12doelwagter van die toernooi aangewys is. Bernard Joubert en Eli Baxter was deel was van die o.12-Foxes span wat die toernooi gewen het.

Baadjie vir ‘n maatjie

In a world that sometimes feels chilly, Huguenot Primary School’s parents’ and learners’ warmth radiated, reminding us of the true value of caring. Our hearts swell with gratitude because of their compassion and willingness to make a difference. It’s the small acts of kindness that have the biggest impact. Their parents and learners certainly showed that in a big way. Thank you for embodying the essence of giving back and for teaching young learners the value of compassion.

Die volgende leerders het aan die Winelands All Styles Championships deelgeneem en baie goed gevaar.

Cape Winelands Netbal

Cathy-Ann Hugo en Janke Visagie is gekies vir die Kaapse Wynland-netbalspan wat die vakansie, in Rustenburg, aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem. Baie trots op julle!

WOW Spelfees

Confidence Rule 51: A FIRST CLASS LIFE STARTS WITH FINANCIAL PLANNING.

Wondering what you can do today that will have a positive impact on your life tomorrow? Consider that good financial planning can help you achieve your life goals, protect your loved ones, prepare for the unexpected, and secure your financial future. As a qualified financial planner, I can create a personalised plan that takes your changing needs into account and considers your financial well-being in all aspects of your life.

Ready to take the next step? Get in touch and let’s discuss how Sanlam’s wide range of financial solutions can help you live with confidence.

Luka en Zita Klue Miané Eksteen Frederick Meyer
LAERSKOOL LAERSKOOL HUGO RUST
Janke Van Zyl, Marle Smit, Nika Lerm, Klaradyn Neethling
HUGENOTE
Frederick Meyer: • Kata Brons • Kumite Brons Luka Klue: • Kata Silwer • Kumite Silwer Zita Klue: • Kata Brons • Kumite Silwer Miané Eksteen: • Kata Goud • Kumite Goud Karate
Cathy-Ann Hugo en Janke Visagie Voor: Nina Brummer Agter: Nicola Hamman en Erin Joseph
Nasionale Kompetisie Sanlam Life is a Licensed Life Insurer, Financial Services and Registered Credit Provider (NCRCP43) Johnston BlueStar T 021 864 3393 E admin@johnstonbluestar.co.za A 40 Bain Street, Wellington
7654

Student Council 2024

Boland Hokkie

Christopher Jonker, eerste speler wat opgeneem is in die Boland Hokkie o.18

Eerstespan Hokkieseuns

Ons eerste span seuns, geborg deur Tripple J Fishing Charters en geskenke van Standard Bank.

o.11 Netbal

Eerstespan Netbal

We are so proud of the following theatre group!

They participated at the Curro Create Youth Theatre Festival - Curro Create regionals. This group received Gold for their ensemble, 5 actors received Silver, 1 actor Gold, 1 actor Double Gold.

This cast has been superb to work with. A big thank you also to Ms Wendy Gibbs for your dedication and hard work alongside these learners, we appreciate you. We are very proud of all of you!

Congratulations to the following boys who were chosen for the Boland Iqhawe u.15 rugby team. They are taking part in the Iqhawe Week from 1 October - 5 October at Jeppe High School in Johannesburg. Well done, boys!

STEAM(D) Education event

Our senior phase learners participated at the SP CORO competition at Curro Somerset West, Sitari Estate today. This included flying drones, using 3D printers and lazer cutters. Our learners will also participate in the VR competition and build a traffic light. Learning is fun in Langie Land!

Voor: Ané Louw, Kaylin Cox, Jane Visagie

Agter: Michaela Starke, Nienkie v Dyk, Zena Isaks, Kiara Lucas, Zanel v Niekerk

Voor: Toni-Lee Strydom, Layla Reid, Danicke Dyers, Danica Koopman. Agter: Charlene Petzer, Fatima Lee Jenna Koen, Tatum Page, Cohen Kortjé.

Eerstespan Hokkiedogters

HOËRSKOOL VREDENDAL LAERSKOOL

Netbal

Laerskool Vredendal se o.13 Netbalspan neem 8 - 11 Augustus deel aan die SASN Topskole in Boksburg. Hulle eindig 8ste in die hele Suid--Afrika.

7’s Rugby

Rudolph Burger en Juhancion Benn behaal die o.13B Boland 7’s span.

Tennis

Imke Geldenhuys en Hanna de Wet het Bolandtennis verteenwoordig tydens ‘n toernooi teen WP. Hierdie 2 meisies het al hulle wedstryde teen WP gewen.

Rugby

Chanville Zaal, Tyron Oncke en HW Anthonissen behaal o.12B Boland rugbyspan.

WOW Spelfees

Rossouw Wessels neem op 9 September deel aan die Provinsiale WOW-spelfees deel in Stellenbosch.

Sewe leerders van Laerskool Vredendal het hul UNISA teorie eksamens afgelê en puik presteer. Al sewe

leerders het 95% en hoër behaal en verskyn dus op UNISA se Ererol.

Voorgraad 1:

• Mareli vd Westhuizen 99%

• Cyrilique de Villiers 98%

• Andréa le Roux 98%

• Leentjie Swanepoel 96%

Spiesgooi

Dit is met groot trots dat ons kan meedeel dat Anli Engelbrecht derde plek (brons medalje) in spiesgooi vir dogters onder 18 behaal het by die Commonwealth Youth Games.

Dit is 'n besonderse prestasie aangesien Anli nou eers 16 is. Ons sien uit vir watse hoogtes sy nog in die toekoms gaan bereik.

Ons en die hele Vredendal is super trots op jou. Dankie vir die mooi voorbeeld wat jy vir ons almal stel.

Go Anli. Trotse Daller.

Talent Africa 2023

Minke Cronje 'n danser van Annelie's Dans Academy het hierdie jaar weer deelgeneem aan Talent Africa 2023.

Sy het aan die volgende items deelgeneem: Akro Solo, Akro Duet en Akro Groep. Hulle moes High Silver of Goud kry om te kwalifiseer vir provinsiale kleure. Goud is die hoogste toekenning.

Minke kry die volgende:

• Akro Solo: High Silver

• Minke en Sunette Akro Duet: Goud

• Minke en Akro Groep: Goud

Minke ontvang haar Provinsiale kleure vir al 3 items en gaan deur na Nationals wat plaas vind op die 28ste September 2023 te Sasolburg. Ons is baie trots op jou en sterkte met die Nationals. Trotse Dallers.

Interskole 2023 – Wen 11-5

Graad 1:

• Elena Lombard 99%

• Joshua Strauss 98%

• Mia Strauss 97%

Mev. Rensche Verwey het ook ‘n toekenning van UNISA ontvang vir uitstaande onderrig in Musiekteorie, opgrond van haar top 10 kandidate se gemiddelde presentasie van 98% gedurende 2022 se teorie eksamens. ons trots.

Vanjaar se Interskole sal ons almal vir baie lank nog onthou. Die samesyn en feestelikheid waarin die interskole plaasgevind het, was absoluut iets besonders! Ten spyte daarvan dat die kompetisie sonder uitsondering geweldig straf was, het die leerders van al drie skole, HS Vredendal, LS Vredendal en HS Hopefield, hulle uitstekend van hul taak gekwyt en kan elke skool vandag opreg trots wees oor die kinders se gedrag op en van die veld.

Om so ‘n dag te reël verg geweldig baie tyd en energie, maar gelukkig kon ons staatmaak op ‘n groot ondersteuningsnetwerk! Ek wil dus graag ons opregte dank uitspreek teenoor die personeel sowel as die ouerverenigings van beide die Hoër- en Laerskool, asook die Dallerbond en elke persoon wat hulle bygestaan het en ook elke ander persoon wat tot die dag se reëlings en sukses bygedra het!

Sonder u elkeen se bydrae en insette sou die dag nie so suksesvol kon verloop nie! Mag ons voortbou op dit wat ons vanjaar kon lewer! Trotse Dallers.

LONGACRES PRIVATE
SCHOOL CURRO LANGEBAAN
Alec Barends, Anje Lili, Herman Til and Ziyaad Ahmed Andrew Starke, Ovayo Bavuma, Ethan Abrahams, Zolton Skinner, Daelan Fredericks, Ty Portway, Joshua Chaney, Christopher Jonker, Hanu Botha, Coenraad Bester, Liam Stander. Afrigters: Ricky Portway en Heike Thumser. Anli Engelbrecht Minke Cronje
Scan the code and read more of our school’s news online! Scan the code and read more of our school’s news online!
Layla Baadjies, Alice-Mari Hubbard, Cassidy Basson, Raylene Kivido, Kaylin Coetzee, Liyema Mgqatsa, Tyra Brown, Mercianoula Stergianos (k), Marilyn De Nysschen (k), Jessica Kotzè, Mikaela-Jade Bloch, Jenna-Lee Worship, Susan King. Die teddy is Felisha (Mascot) Front: Kaylee Wright, Tracy Shnetler, Lu-anne Schoeman, Chanté Weideman, Jessica Lombard, Kiara Roux, Leanne Snyman and Thalya Tallie. Back: Liam Burke, Liam Opperman, Werlo van Dyk, Sam Terblanche, Steph Richter, Joshua Paddock, Ethan Mahoney and Benjamin Pretorius.

HOËRSKOOL VREDENBURG LAERSKOOL VREDENBURG

Science

Congratulations to Chelsea Collair (Gr 11). She participated in the Royal Society of South Africa: Science Essay Competition. Chelsea has won a Merit Prize for her essay in the ‘Indigenous Knowledge’ Category. Her prize is R1 000 Marker’s Comments.

The Marker is a retired professor. He noted: Good South African context and solid legal background, mature and logically developed argument, comprehensive coverage. We are beyond proud of this excellent achievement.

Interskole 2023

Dit was interskole 2023: VHS vs MP (Monument Park).

Colour Run

Ons skop Lente af met ‘n Colour Run.

Spreekkore

Musical

Die skool het `n produkise van “Annie: The Musical” opgevoer. Dit het tussen 1 en 2 September plaasgevind en ons is baie trosts op die harde werk van die leerders en onderwysers.

Matriekafskeid

Voor: Ambrocher van Wyk, Kimlynn Lackey, Chantelle Jordaan, Lathitha Nyhila, Tamina Mondile, Demi Ungerer. Tweede ry: Emerald Adams, Sonet de Jager Safiya Mahomed. Derde ry: Rashied Williamson, Zea Joorst, Jani van As, Owethu Jonga, Amahle Ndyalavane, Nangula Phoswayo. Agter: Chelsea Collair, Angelo Julius, Keanu Moolman, Ryan Lategan, Heimar Jordaan, Niel Brand. Afwesig: Gabby Saal, Eunique Africa. Mnr Bartho Brittz (hoof) en Chelsea Collair Grade 12 RCL 2024 Die Matriekafskeid het op 26 Aug plaasgevind. Ons is trots op Ziaan Traut wat gekies is vir die o.12 Boland B-Span. Boland B-Span Ons spog met Graad 1 tot 7 Spreekkore wat almal Cum Laude verwerf het met die Wes-Boland Eisteddfodd.

Debat

Twee van ons spanne het deelgeneem aan die Provinsiale rondte van Con Spirito te HS Durbanville op 28 en 29 Julie. Thomas van Wyk en Tamia Gagiano praat teen Girls High en wen hulle debat. Wilne Steyn en Mila Maritz praat teen Durbanville en eindig gelyk. Hierdie leerders het gepraat dat die biesies bewe! Albei spanne dring deur na die nasionale semi-finale rondte in Gauteng. Baie geluk, Rockies! Julle maak ons trots!

Eskom Ekspo Muurbal

Die Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes is ‘n uitstalling, of wetenskapskou, waar leerders ‘n kans het om ander hul projekte oor hul eie wetenskaplike-ondersoeke te wys. Daar was 230 projekte hierdie jaar by die Stellenbosch Streek Ekspo. Lisa Janse van Rensburg (gr.11) en Leighcar Marshall (gr.11) ontvang ‘n bronsmedalje vir hulle projek. Baie geluk, jong wetenskaplikes. Ons is trots op julle!

Joel Rix (gr.9) het onlangs deel geword van die Swartland-familie. Hul het verhuis vanaf die Vrystaat waar hy die eersteposisie in die provinsie beklee het in die o.16-ouderdomsgroep vir muurbal. Hy het onlangs aan ‘n Suid-Afrikaanse toernooi deelgeneem waar hy 6de geëindig het in die o.17-groep. Baie geluk, Joel!

Stap Visuele Kuns

Niel Koen het onlangs aan die Wes-Boland skiet kompetisie deelgeneem. Hy behaal ‘n 2de plek in die juniors Windbuks rondte en ‘n pragtige 1ste plek in die junior .22 rondte. Niel is voorwaar ‘n bobaas skut. Ons is trots op jou!

Vian Steenkamp het onlangs aan die SAkampioenskappe deelgeneem in Bloemfontein. Hy het vir WP verteenwoordig in die volgende

• 580kg gemengde D-span Laasgenoemde span verwerf ‘n goue medalje, sowel as die 640kg C-span. Ons is baie trots op jou, Vian. Baie geluk met hierdie puik prestasie!

Emma Hartley het op 5 Augustus deelgeneem aan die WP Grand Prix stapwedloop te Youngsfield vir o.18’s en Dames Ope. Emma wen hierdie wedloop en verower ‘n goue medalje. Emma is ‘n voorbeeld dat harde werk altyd beloon word. Baie geluk! Ons is trots op jou!

Lisa Janse van Rensburg (gr. 11) se kunswerk is gekies vir die Rethink Irma Stern WKOD-projek uitstalling by die wêreldbekende Irma Stern gallery. Dit is ‘n besonderse prestasie en ons is saam met haar Visuele Kunste onderwyseres, me. Celeste Arendse, ongelooflik trots op Lisa. RSG het haar ook genooi vir ‘n onderhoud om hierdie merkwaardige prestasie te bespreek. Baie geluk, Lisa!

HOËRSKOOL SWARTLAND
Emma Hartley Emma Hartley Niel Koen Vian Steenkamp Thomas van Wyk en Tamia Gagiano Wilne Steyn en Mila Maritz Leighcar Marshall en Lisa Janse van Rensburg Joel Rix
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.