2023 Groot Interjol

Page 1

CHILLIES

Madre Steyn

EERSTESPAN NETBALAFRIGTERS:

HOËRSKOOL DUINEVELD

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Die seniors in die Chillie-span gaan defnitief die gees, krag en intensiteit van die wedstryd bepaal met hul ervaring van die laaste twee jaar se mededingende netbal, veral as dit kom by Interjol.

RIANA BECKER (HULPAFRIGTER)

EERSTESPAN NETBALKAPTEIN

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Daar is `n paar. Ek sou sê dat dit ons bronsmedalje tydens die Sportmans Warehouse-toernooi in Paarl was, sowel as ons tweede plek by die Sentraaltoernooi en natuurlik ook ons eerste plek in die Noord-Kaap liga.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur hulle aan te moedig om ons oog op ons doelwitte te hou en daaroor te praat, en ook om elkeen se sterkpunte vir hulle uit te lig.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Joané Visser is ons onderkaptein en sy help my deur ons statistiek altyd op datum te hou, en sy bring energie na ons opwarming en wedstryde toe.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Een van ons doelwitte was om aan die Suid-Afrikaanse Netbal Skoletoernooi te Roordepoort deel te neem en dit het vir ons die afgelope vakansie gerealiseer.

Dit het my baie trots gemaak om te sien hoe ons as `n span saamgestaan het en tot die einde van elke wedstryd voluit gespeel het.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag Veearts-en Snykunde in Pretoria gaan studeer.

SYLENE TERBLANCHE

Roné
Tersian
Abriëlle de Witt D Zanelle
Janie RES RES RES THE PRINT OFFICE Your partner in printing Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za Sales: Juan: 082 066 3156 | Marlene: 082 485 7115 Email: vecupington@gmail.com 69 Schroder Street, Upington, 8800 Vryburg - 053 927 3941 | 209 Market Street • KABELS, MOTORS & AANSITTERS • ELEKTRIESE BENODIGHEDE VIR HUISBEDRADING • LED PRODUKTE & LIGTE • SEKURITEITS PRODUKTE & KAMERAS • DOMPELPOMPE, SOLAR POMPE, SOLAR PANELE & INVERTERS • VERSKEIE REEKSE LUGREËLAARS • ELEKTRIESE HANDGEREEDSKAP UPINGTON / VRYBURG HOËRSKOOL DUINEVELD A NETBAL o.19
Visser HV
Joané Visser (o.k) HD Sumarie van Deventer V
Carmi Liebenberg AV Chane Steyn
Sylene
Terblanche (k) S
Swart
Oberholster VV Brink Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Groot Interjol te wagte wees van julle span? Hulle kan Veltie-guts, goeie sportmanskap en hoë intensiteit netbal verwag.

AWSUM NEWS

The biggest school news platform in S.A

AWSUM NEWS

AWSUM NEWS

The biggest school news platform in S.A

The biggest school news platform in S.A

Read the latest school news online!

Read the latest school news online!

Read the latest school news online!

www.awsumnews.co.za

www.awsumnews.co.za

www.awsumnews.co.za

All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!

All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!

All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!

All photos published in the edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!

D - Roné van Zyl, HD - Chané Steyn (k), AV - Almarie van den Heever, S - Zanelle Brink, VV - Marzelle du Plessis, HV - Jeanne Coetzer, V - Isabel Louw. Afrigter: Madre Steyn. D - Janike Coffee, HD - Mathilda TerBlance, AV - Rozanne Archer, S - Carla Kühn, VV - Suzaan Brand, HV - Zandri Brink, V - Megan Lombaard, Erin Davis, Nicolé van Zyl. Afrigter: Nicolene Loots. D - Stephanie Kruger, HD - Clarise Barnard, AV - Mienke Schutte, S - Marne Compion, VV - Junieke Lochner, HV - Yolanda de Kock, V - Annie Koegelenberg. Afrigter: Jacqueline Kühn.
o.19B Netbal o.15A Netbal o.16A Netbal o.14A Netbal DUINEVELD NETBAL
D - Jone Burger, HD - Su-Mari Kotze, AV- Aone Sebothenyane, S - Janika Nel, VV - Anne Steyl, HV - Denike Jansen van Vuuren, V - Ina Andrianatos. Afrigters: Eske de Bruin en Riana Becker.

Pieter Jooste

EERSTESPAN

SEUNSHOKKIE

AFRIGTER: HOËRSKOOL DUINEVELD

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Groot Interjol te wagte wees van julle span?

Kortom, kan die ouers en die skool ’n taai stryd te wagte wees. Hoërskool Upington beleef vanjaar ’n fenominale seisoen, en dus kan hulle beslis as die welverdiende gunstelinge beskou word. Ons besef dat ons uitstekend sal moet speel om op die dag mededingend te wees, maar ons is reg vir die uitdaging.

Almal in die span weet presies wat hul posisie op die veld van hulle vereis, asook wat ons spanstrategie is en wat persoonlik van elkeen verwag word - ons moet dit net op die dag toepas. Ek kan ouers verseker dat ons vanaf die eerste tot die laaste fluitjie voluit sal speel en aantreklike hokkie ten toon sal stel. Ek weet dat die seuns alles in die stryd gaan werp om hulle ouers en die skool trots te maak. Op ’n persoonlike vlak verwag ek dat die seuns die wedstryd sal geniet, voluit sal speel, en dat die spangees wat vanjaar gevorm het ook op die veld weerspieël sal word.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Die seuns het hierdie jaar hard gewerk aan hul vaardighede, veral om hul fiksheid te verbeter. Ons oefensessies het, tydens die inoefening van wedstryd scenarios, ook deurlopend fiksheid inkorporeer. Daar heers op- en van die veld af ’n gees van broederskap onder die seuns, en almal speel vir mekaar. Daar is geen supersterre in ons span nie – almal werk ewe hard vir die beswil van die span. Ons het ’n sterk, ervare leierskorps in ons span, en die seuns gaan sonder twyfel alles gee wat hulle het, omdat dit ook vir ses van die manne hul laaste Groot Interjol is. Terugstaan of tou opgooi bestaan nie in ons woordeskat nie, en daarin lê ons krag.

EERSTESPAN HOKKIEKAPTEIN

Wat is die hoogtepunt van julle span se

Ons hoogtepunt vir die jaar was om te hoor dat daar ’n moontlikheid is dat ons kan deurdring na die Noord-Kaap uitspele toe, en ook toe ons vir HS Diamantveld 2-1 gewen het om nog punte bymekaar te maak om ons kanse te versterk om uitspele te gaan speel.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur ’n spanpraatjie voor die wedstryd, en tydens die wedstryd om hulle goeie punte uit te lig, en ek motiveer hulle dan om nog verder op dit te bou.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy/hy jou by?

Dis die gebruik om in hokkie om twee onderkapteine te hê, en myne is Philip

Strauss en Christiaan ‘Vossie’ du Plessis. Philip is ’n goeie motiveringsspreker en kry ons spelers se koppe op ’n goeie plek op die tye wat dit nodig is. Vossie speel altyd goeie hokkie en dit reflekteer op die ander spelers neer, wat hulle ook goed laat speel.

Wat wil julle as ’n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons het sover ’n seisoen om op trots te wees, maar om die Noord-Kaap uitspele se finaal te maak sal wonderlik vir die span wees.

Wat is jou planne vir die toekoms? My plan is om volgende jaar by die universiteit van Stellenbosch landboubemarkingsbestuur te gaan studeer en daar aan te gaan met my hokkie

AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF HOËRSKOOL DUINEVELD EERSTESPAN HOKKIESEUNS
BLUES
Dege
Phillip Strauss (o.k) Marko Greenberg Gehan Engelbrecht Tristan Strauss Lategan Stubbe Eddie Smit Marco Moller Vossie (o.k) du Plessis Charles Feris Ewald van Rensburg CP Kotzé HE Olivier Zuko Mooi Joric Degé (k) Robert van der Merwe Jan-Dirk Vollgraaff
1 6 8 10 7 9 11 12 14 16 13 15 17 3 2 4 5
Christiaan Steenkamp
OFFERING DEGREES, DIPLOMAS & HIGHER CERTIFICATES VIA CONTACT & DISTANCE LEARNING WWW.STADIO.AC.ZA APPLY NOW! QUALIFICATIONS IN EDUCATION, LAW, COMMERCE, POLICING, FASHION, INFORMATION TECHNOLOGY, ADMINISTRATION & MANAGEMENT
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.