Noord-Kaap AWSUM Maart/April 2024 uitgawe

Page 1

NOORD-KAAP THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Lees skoolnuus aanlyn op www.awsumnews.co.za MAART 2024 Celebrating school achievements in South Africa THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Skole deel hulle hoogtepunte van die eerste kwartaal gofuneral.co.za Affordable, reliable funeral cover Rugby-afrigters van plaaslike skole gesels met AWSUM Bl 3

Rugby-afrigters van plaaslike skole gesels met AWSUM

Die jaarlikse NMI Noord-Suid Rugby-toernooi het vanaf 22 – 26 Maart in Pretoria plaasgevind, en AWSUM het met die eerstespanne wat aan dié toernooi deelgeneem het se afrigters gesels en by hulle gehoor wat hulle filosofie as afrigters is en wat hulle meen die eienskappe van `n goeie rugbyspeler moet wees.

“Uit die aard van die saak sal ‘n goeie rugbyspeler beskik oor natuurlike talent, maar dié gawe moet aangevul word deur ‘n gesonde werksetiek, ‘n positiewe gesindheid, en dissipline,” vertel Ruan Jacobs, Affies se eerstespanafrigter. Jannie Geldenhuys, Grey Kollege se hoofafrigter van die eerstespan en die Cherries stem saam dat die waardevolste speler wat mens in rugby kry, iemand is wat vreugde daarin vind om hard vir sy spanmaats te werk. Die meeste van die afrigters stem saam dat `n goeie rugbyspeler gedissiplineerd, hardwerkend en doelgerig moet wees. “`n Speler moet aktief luister, inligting inneem en verandering op die veld toon. Talent bring jou net só ver,” meen Roean Bezuidenhout, afrigter van Welkom Gimnasium. “Ja, `n goeie speler wys wat hy sonder die bal kan doen en is `n speler wat onder druk kan floreer,” voeg Abré Minnie, hoofafrigter van Hoërskool Outeniqua by.

Afrigters leer by mekaar en kyk op na manne soos Rassie Erasmus, Stuart Lancaster en Bill Belichick, maar tog het elkeen ook sy eie filosofie as dit by afrigting kom. Dietlov Coetzee, afrigter van Helmekaar Kollege, glo daarin om eerste die mens te dien voor jy die speler dien, dit verseker dat alles daarna makliker is. “Die belangrikste is om `n leersame omgewing te skep en seker te maak die spelers geniet elke oomblik, om van die spelers beter mense te maak en hulle iets van werksetiek te leer,” vertel Rudi Dames van Hoërskool Dr. E.G Jansen. Die meeste is dit eens dat jy as afrigter die kind se karakter vorm en slyp. JB Naudé, Oakdale Landbouskool se agterlynafrigter byskryf dit mooi: “Om `n afrigter te wees is om `n timmerman te wees wat elke speler skaaf en vorm om sy volle potensiaal uit te leef, om sy drome en die span se drome na te jaag.”

Ons het ook in 2023 met die Springbokke se voormalige afrigter Jacques Nienaber net voor die 2023 Rugbywêreldbeker gesels en hom gevra hoe belangrik rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers is.Jacques noem dat vir laerskoolspelers dit net moet gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, statistiek al hoe belangriker raak en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. “Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou,” vertel Jacques.

Elke ouer wil net die beste vir sy kind hê, maar waar trek mens die streep. Jacques voel ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens hom is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. “Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk,” meen Jacques.

LAERSKOOL EUREKA

Netbal

Ons netbalspanne het ‘n fantastiese vertoning gelewer in Bloemfontein (Willem Postma)! Ons is trots op ons o.10, o.11, o.12 en o.13A-spanne vir hul harde werk en toewyding op die baan. Julle het die skool se naam hoog gehou.

o.10 Netbal

Voor: Suné Meyer. Agter: Mia Saaiman, Minion de Witt, Amé van Aswegen, Ammelie Snyman, Nina de Klerk.

o.11 Netbal

Voor: Thané Rost Agter: Ammelie Snyman, Naomi Baird, Amé van Aswegen, Minion de Witt, Suné Meyer, Mia Saaiman en

o.13A Netbal

Voor: Kara van Niekerk and Lelanie Cooke.

Agter: Jeané Harding, Amy Freislich, Elnay Kritzinger, Marli de Wit, Alexia

o.12 Netbal

Krugee, Mia du Preez, Nadia Delport, Karli de Klerk, Riannè Pope, Mincke Kruger.

Afrigters: Erika Smith, Martie vd Merwe

Atletiek

Die volgende atlete het aan die Noord-Kaap atletiekbyeenkoms deelgeneem en pragtig presteer. Karli de Klerk behaal 1ste plek in 150m en 75m hekkies. Marnu Janse van Rensburg behaal 2de plek in hoogspring en Parker Fourie behaal 1ste plek in 100m.

Ons o.13 B-spanne het die vakansie in Klerksdorp aan ‘n toernooi deelgeneem en ons o.13 A en o.11 A-spanne het gedurende die vakansie in Klerksdorp en Stellenbosch aan toernooie deelgeneem. Ons o.12 en o.13 netbalmeisies het die vakansie aan Menlo Park se netbaltoernooi gaan deelneem. Rugby Carmond Ziegler en Aiden Ruiters
LAERSKOOL NEWTON
Ruiters
verteenwoordig op
Ruiters Netbal o.13 Netbal
Baie geluk aan
Carmond Ziegler asook
Aiden
wat verkies is om die Noord-Kaap te
die SA’s.
o.11 Rugby
o.13B
o.12 Netbal
o.13A Rugby Rugby Karli de Klerk, Ivan-mari du Preez, Mia Saaiman, Parker Fourie, Daniel Barnard, Marnu Janse van Rensburg, Luan Thuynsma. Anja Oberholzer, Rèse Delport, Lienka Duvenhage en Anri Jansen.

HOËRSKOOL NOORD-KAAP

Sport: First Teams 2024

We are proud to announce our first team members for 2024.

Athletics

1st Team Rugby for 2024 1st Team Hockey Boys for 2024 1st Team Netball for 2024 1st Team Hockey Girls for 2024 1st Team Cricket for 2024 Caylib Stevens, Realeboga Job and Ron-Reaco Kappers. Caylib Stevens, Realeboga Job and Ron-Reaco Kappers will be taking part in the Northern Cape Athletics Championships at the De Beers stadium.
Go make us proud
boys! Trots Groen.

Baie geluk aan ons atlete wat aan verskeie byeenkomste deelgeneem het.

Die uitslae is as volg:

• Sentraal NWU Top 20.

HOËRSKOOL DIAMANTVELD

Atletiek

• Diamantveld se dogterspan eindig 9de uit die 22 skole en die seunspan eindig 14de uit die 23 skole.

• Diamantveld ontvang die volgende medaljes by die byeenkoms: 3 Goud, 1 Silwer en 4 Brons.

• Hartswater Top 20.

• Diamantveld se A-span eindig 6de en die B-span 24ste van 38 skole. Diamantveld ontvang die volgende medaljes by die byeenkoms: 13 Goud, 6 Silwer en 8 Brons.

• Beste dogtersatleet o.17 - Danika Roets.

• Beste dogtersveldatleet o.17 - Danika Roets.

• Beste seunsatleet o.17 - Jayden de Klerk.

Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het!

Die volgende toekennings is ook by die byeenkoms aan Diamantveld se atlete oorhandig:

Krieket

Baie geluk aan Simon Liversage wat ingesluit is in die SA Skole Colts-span. Simon is een van twee spelers van die Noord-Kaap wat die prestasie behaal.

Simon het ‘n fantastiese toernooi gehad waar hy ‘n totaal van 329 lopies gemoker het van 284 balle. Hy behaal ‘n gemiddeld van 65.8 en teken die meeste lopies aan op die toernooi. Die hoogtepunt was Simon se 159 lopies teen SWD. Die telling is ook die vierde meeste in die geskiedenis van die Khaya Majola week.

Rilee Rossouw voormalige Proteas-speler verskyn bo aan die lys met 182 lopies. Nie net het hy geskitter met die kolf nie, maar sy boulwerk was ook puik. Simon boul ‘n totaal van 17 beurte en neem 5 paaltjies vir 37 lopies.

Simon word ook aangewys as die mees veelsydigste speler van die toernooi. Baie geluk met die ongelooflike prestasie Simon! Jy maak Diamantveld trots!

Simon Liversage Danika Roets Beste dogtersveldatleet o.17 en Beste dogtersatleet o.17 Jayden de Klerk Beste seunsatleet o.17

HOËRSKOOL DIAMANTVELD

Klipkonsert 2024

Die 2024 Klipkonsert was vol verrassings. Met Sumari Pheiffer in die hoofrol as Bekkie, en Johan Jansen van Rensburg as Kwagga wat haar hart probeer wen, was daar hope pret in dié toneelstuk - wat sommer in Diamantveld afspeel.

Bekkie maak natuurlik nie haar keuses alleen nie - met Kari Johnson en David van den Berg op haar skouer as ‘n engeltjie en duiweltjie, durf sy die moeilike pad na Diamant-word aan - en die gehoor was amper seker DHS het ‘n tweede meneer Kirsten en Juffrou Alexander gekry wat vir Bekkie kom raad gee het.

Natuurlik was die danse hope pret - en een van die hoogtepunte was toe die nuwe personeel op die verhoog kom draai het op ‘n ou treffer.

Natuurlik het die gehoor geskater toe ons eie Juffrou Stacy ook haar draai op die verhoog maak - tot die duidelike verbasing van die ander akteurs en spreekkoor.

Op die ou end kies Bekkie om ‘n Diamant te word, en kry sy vlerke - want dit is wat Diamantveld jou bied.

Baie dankie aan al die betrokkenes (Liz-Marie van der Westhuizen, Laudine de Wet en al die Graad 8 personeel) wat hierdie Klipkonsert een vir die boeke gemaak het.

Krieket: Premier Liga

Baie geluk aan ons krieketspan wat die Premier Liga gewen het. Die klubspan is saamgestel deur oud-leerders en huidige leerders wat elke naweek die kans gegun word om op die veld mee te ding. Baie geluk aan elke speler met die fantastiese prestasie!

59 Long street Kimberley 053 8311303

www.rosstechnc.co.za

ST PATRICK’S CBC KIMBERLEY

Happy Book Day! Shakespeare

From the whimsical tales of “Horton Hears a Who” to the sleek sophistication of “Men in Black,” our campus transformed into a vibrant tapestry of real-life literature as we celebrated World Book Day. As part of the day’s festivities, our Senior Primary pupils enjoyed reading the English and Afrikaans stories and poems written by our pupils, which have been compiled into wonderful books. Let us continue to cherish the magic that books bring into our lives, fostering imagination, empathy, and endless possibilities.

Playdates

At St Patrick’s CBC, we pride ourselves on operating as a family. One of the special ways in which we do this, is our Gr 1 and 12 playdates. What a joy it is to see the Class of 2024 pass some of their wisdom and sense of fun down to the Class 2035.

From star-crossed lovers to comedic chaos, our talented High School Drama pupils brought the Bard into the 21st century at their recent Shakespeare Showcase.

A massive congratulations to Mrs Dobson on being awarded the prestigious WESSA Award for Teacher of the Year 2023.

Mrs Dobson has been awarded for her dedication to environmental education through our Eco-Schools Programme, which is truly inspiring.

Mrs Dobson, your passion, innovation, and dedication to waste management through art classes exemplify the spirit of caring for the Earth. Thank you for shaping future stewards and enriching the lives of our pupils!

LAERSKOOL STAATS PRIMARY SCHOOL

Op Saterdag, 09 Maart 2024, het 4 van Laerskool Staats se leerders aan die NoordKaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Baie geluk met julle pragtige uitslae:

• Vukosi Maluleke behaal ‘n 3de plek in gewigstoot.

• Kyleigh van der Vywer behaal ‘n 6de plek in gewigstoot.

• Robyn van Schalkwyk behaal ‘n 4de plek in hoogspring

• Ruben Swarts behaal ‘n 1ste plek in verspring asook ‘n 3de plek in hoogspring.

• Ruben Swarts is ook gekies vir die SAAtletiekspan wat binnekort sal plaasvind.

Ons is baie trots op elkeen van julle wat hard gewerk het en die vrug daarvan gepluk het.

Chess

Noord-Kaap Atletiek

Congratulations to the following learners who qualified for the Northern Cape Chess Team that will participate in the Spartan Bishops Chess Championships to be held in Rustenburg from 3-5 May 2024.

1. Adam Meyers

2. Oratilwe Mothelesi

3. Ayden Matthys

4. Ebenezer Ross.

Tug of War

We are proud to announce that Kobus De Beer competed in the South African Tug of War Junior Championship in Kimberley from 14-16 March 2024.

Your dedication, hard work, and determination have paid off. Keep pulling your way to success!

Ons is baie opgewonde en dankbaar dat ons weer die geleentheid gehad het om ons jaarlikse Rugby en Netbalfees, wat ook as ons grootste fondsinsameling projek dien, vanaf Donderdag, 07 Maart 2024 – Saterdag, 09 Maart 2024 aan te bied. Wat ’n voorreg om terug te kyk na ’n suksesvolle Sportfees.

Ons skool het as gasheer opgetree vir 20 skole regoor die Noord-Kaap en Vrystaat Provinsie met ± 50 rugby en netbalwedstryde wat oor die drie dae gespeel was.

From thrilling competition to an electric atmosphere, our annual Staats Sports Festival hit all the right notes! Success is measured in every cheer, every high-five, and every victorious moment.

Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om almal, oud en jonk, te bedank vir hul ondersteuning en bydrae tot die sukses van die naweek.

To our fellow schools and generous sponsors, your unwavering support made this event possible.

Thank you for your contributions and community spirit.

Relive the excitement and energy of our recent Staats Sports Festival by clicking on the link below for access to captivating photos capturing every thrilling moment. Don’t miss out on these everlasting memories!

https://providencecreative.co.za/ staatssportsfest24/

Oratilwe Mothelesi, Ebenezer Ross and Ayden Matthys. Adam Meyers Vukosi Maluleke, Ruben Swarts, Robyn van Schalkwyk, Kyleigh van der Vywer.
deur New Vaal Motors
Sportfees, Trots Geborg
Kobus De Beer Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
the code and read more of our school’s news online!
Scan
Having plans for a funeral is a critical part of your financial planning.

By having the right funeral plan, you ensure that your loved ones will not face financial stress while grieving your loss.

What will it cost me per month?

Applies to ages 18 - 65 years old.

Family includes 5 children. Terms & Conditions apply. Limited offer, ends 31 May 2024.

We offer the following:

DOUBLE UP PERSONAL ACCIDENT COVER

For when the unexpected happens and an accident occurs causing your unfortunate death, your Funeral Cover will be doubled.

CASH BENEFIT

Upon the passing away of a member, spouse or child, a R4 000 cash benefit will be paid within 24 hours via EFT. This cash benefit can be spent on groceries or other family expenses.

REPATRIATION BENEFIT

This service allows for the transportation of the member’s body within South Africa, transport to the border of South Africa, and into South Africa from neighbouring countries. Loved ones have access to this service 24/7.

YOU GET ACCESS TO OUR TRAINED TEAM TO PROVIDE SUPPORT IN THIS DIFFICULT TIME

Our trained case managers are ready to assist with all aspects of a loss, and provide dedicated assistance and advice on claims and the documentation required. This includes advice on how to apply for a death certificate and more.

You also get 24 hour telephonic access to our trauma counselling lines, that are managed by qualified and caring nurses, for when a member has experienced trauma, ensuring that there is someone to talk to for help.

KIMBERLEY GIRLS’ HIGH SCHOOL

Athletics

Our girls made us proud at the Hartswater Top 20 Athletics Day. Girls’ High walked away with 1 Gold, 1 Silver and 5 Bronze medals. Congratulations to our top athletes!

Cricket

Congratulations to Bokao Ntuane who was selected to play for the Northern Cape Heat Ladies Invitational side in an exhibition match against the SA Forces. We are very proud of you and look forward to the bright cricketing future you have ahead of you.

Northern Cape Heat Ladies Invitational side

Music

Mrs Carlo, our music teacher, and our Grade 8-11 violin students, attended a strings workshop hosted by the Cape Town Baroque Orchestra. They learned about different Baroque techniques, and had the opportunity to play with a Baroque bow.

Two of our learners, Khanyisa Tekana and Gaylinn Skosana, were chosen to play in the concert ensemble.

Bokao Ntuane
Cover Levels Family Individual R10 000 R106 R53 R20 000 R171 R90 R30 000 R222 R132 R40 000 R234 R163 R50 000 R276 R198
WhatsApp 079 863 7822 info@gofuneral.co.za Scan and sign up today! GOFuneral is administrated by VyroPlus (Pty) Ltd - an authorised financial services provider (FSP52562). Reg No. 2021/661422/07

HOËRSKOOL DUINEVELD

Noord-Kaap Provinsiale Atletiek

21 Atlete was gekies as deel van die ZFM-span om aan die Noord-Kaap Provinsiale byeenkoms te gaan deelneem te De Beers stadion Kimberley.

15 atlete het die geleentheid aangegryp en die volgende prestasies behaal.

Brons:

• Ian Rykheer S17 Diskus

• Rivaldo Ruiter S17 200m

• Izaan Maritz D19 800m

Silwer:

• Denike Jansen van Vuuren D15 Driesprong

• Ian Rykheer S17 Hammergooi

• Malan Le Roux S15 100mH

• Mathilda Terblanche D17 100mH

• PW Hamman S17 Hoogspring

• Monique Krapohl D17 400m

Goud:

• Arno Wort S15 Hoogspring

• Chrisna Kruger D19 Gewigstoot

• Hannes Kruger S15 Spiesgooi

• HE Olivier S19 Verspring

• Lindi van den Berg D17 Gewigstoot

• Marius Coetzer S15 Gewigstoot

Baie geluk aan elke atleet met hul prestasie op provinsiale vlak. Die atlete wat in die Noord-Kaap span opgeneem is sal later in die week aan die skole deurgestuur word.

Hokkie

Veltieshokkie op toer na Oos-Londen. Ons het deelgeneem aan die Tony Godding/Greg Deling hokkietoernooi.

Skaak

Die volgende 3 spelers is verkies vir die NoordKaap skaakspan:

• Pieter Slabber o.18,

• Danny Gough o.18

• Albert Oberholster o.16.

Hulle sal van 3 Mei tot 5 Mei 2024 aan die Spartan Bishops Skaakkampioenskappe deelneem, wat by die Sparkling Waters Hotel in Rustenburg gehou word. Die toernooi is teen Botswana, en 5 van ons provinsies.

Rugby

o.13A rugbyspan gaan vanaf 24-27 April 2024 aan die Wildeklawer-toernooi in Kimberley deelneem. Ons wens hulle baie sterkte toe.

Tennis

Hokkiebestuur

Twee van ons personeellede is verkies tot ampte op die Noord-Kaap hokkiebestuur vir Laerskole. Mev. Greyling is verskies as ondervoorsitter en Mnr. Greyling is verkies as tesourier.

Mnr. Greyling en Mev. Greyling

Tweekamp

Ulrich Louw het tydens die GW Tweekamp Kampioenskappe silwer ereklere verwerf. Baie geluk met die prestasie! Silwer ereklere.

Mieke Boshoff is tydens die GW Tweekamp Kampieonskappe in die o.15 dogter GW-span

opgeneem. Dié span het tydens die Maart-vakansie in Bloemfontein deelgeneem. Mieke Boshoff het tydens haar deelname aan die Noord-Kaap atletiekbyeenkoms in Kimberley besonders goed gevaar. Sy het brons medalje in die dogters o.13 800m verwerf.

Ulrich Louw Mieke Boshoff

Inge Botes Luan Botes
Juan Bezuidenhout Ulrich Louw Voor: Mnr. G. Smits, Mnr. H. Stasch, Manifest Malumba, Duante Willemse, Jakobus Grobbelaar, Thoriso Makoloi, Nieman Visagie, Joe Hamusira, Ezzray Marckus, Dante Delie, Juan Bezuidenhout, Mnr. J. Pienaar, Christiaan Pienaar en Jordan September. Agter: Brayden Matshoba, Petro Visagie, Will Louw, Jordin Isaks, Meallan Cloete, Peter Drieselman, Kgotso Lebitsa, Ulrich Louw en Junior Olyn. Pieter Slabber Albert Oberholster Danny Gough Vier van ons leerders het die Noord-Kaap gaan verteenwoordig tydens die Synergy Cup wat in Kaapstad plaasgevind het. Die Noord-Kaap span, waarvan die leerders deel vorm het aan die einde van die toernooi vierde geëindig. Ons

JTG-atlete by Noord-Kaap Atletiekkampioenskappe

Die volgende atlete was gekies om Laerskool Kathu te verteenwordig by die Noord-Kaap Atletiekampioenskappe op Saterdag 9 Maart 2024 in Kimberley:

• Ta-lia Erasmus - gewigstoot dogters o.10

• Justine Green - 80 m en 100 m dogters o.10

• Michelle Nkomo - 80 m en 70 m hekkies dogters o.11

• Abigail Coetzer - spiesgooi en hoogspring dogters o.12

• Kalica Cornelissen - verspring en 150 m hekkies dogters o.12

• Quindron Izaks 80 m seuns o. 10

• Angus Hattingh - gewigstoot seuns o.12

• Dylan Roux - 75 m hekkies en 150 m hekkies seuns o.12.

Synergy Cup Tennis 2024

Die top 8 tennisspelers van die Noord-Kaap het op 1 en 2 Maart 2024 hulle provinsie verteenwoordig en meegeding teen ander provinsies (Oos-Kaap, Boland, WP). Laerskool Kathu is bevoorreg om 3 seuns in die skool te hê wat daar deelgeneem het naamlik:

• Terblanche du Plessis o. 13

• Kihan de Bruin o. 11

• Joshua Wolstenholme o. 12

Ons is baie trots op hulle groot prestasie en dat hulle op so ’n hoë vlak kan meeding.

Entrepreneurs work their fingers to the bone

Plants, jewellery, toys, Barbie clothes, delicious cake and cupcakes, sliders and even sausage on a stick. Anything you can think of and more was available at Kathu Primary School’s entrepreneurial day on Friday 8 March 2024.

Teachers, parents and learners enjoyed the creativity of the products and games. Everyone had a blast and no-one was left hungry after break. We hope that the entrepreneurs and clients are preparing for the next round!

A total of 54 stalls were part of the entrepreneurial day for the first term. Teacher Mary-Lois Olivier is in charge of this wonderful educational opportunity for learners each term.

Abigail Coetzer Ta-lia Erasmus Quindron Izaks Kalica Cornelissen Justine Green Angus Hattingh Michelle Nkomo Dylan Roux Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Skandeer die kode en

Noord-Kaap Swem

SA Athletic Championships

The following learners will represent the Northern Cape at the SA Athletic Championships in Paarl from 03 - 06 April 2024.

• Ashrand Rooi - 100m & 400m

• Carlo Booysen - Discus

• Gregory Julie - 400H

• Joshua Luciano - Long Jump.

Tiaan le Roux en Zian Shepherd van Hoërskool Kathu is gekies om die NoordKaap Swem span te verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe 2024 wat vanaf 18-22 April 2024 in Gqeberha, Oos-Kaap plaasvind.

Noord-Kaap Atletiekkampioenskappe

Shineen Terblanche en Kabo Holele het deelgeneem aan die Noord-

Zian Shepherd Ashrand Rooi, Carlo Booysen, Gregory Julie and Joshua Luciano.
lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

CURRO KATHU

Qualified for SA Champs Victor and Victrix ludorum

Qualified to Northern Cape Athletics

Well done to the following learners that received the title for Victor and

Selected for Mzansi Hawks

Primary School

HOËRSKOOL POSTMASBURG

Provincial Athletics

A massive congratulations to these two learners who participated in the Provincial Athletics that took place in Kimberley on Saturday, 9 March 2024.

Mentile Mayihlome: 400m Hurdles en Motheo Lekwene: 3000m. Congrats on making the ZFM-Athletics Team boys.

Mentile

Selected for Tennis Synergy High School

ZFM-Athletics Team

Karabo Mopele – 2de 3000m

Temerelicia Cholo – 2de 90m

Awbakwe

SEPCOIII Sponsors Postmasburg High School Rugby Kit

In a heartwarming display of community support, SEPCOIII, the Chinese company responsible for construction, engineering, and procurement at the Redstone Solar Park, has taken a significant step to strengthen its ties with the local host communities. On Monday, February 12, 2024, SEPCOIII’s management team visited Postmasburg High School to deliver a brand-new rugby uniform for the school’s first team.

The relationship between SEPCOIII and Postmasburg High School’s under-19 rugby team began in 2023, following the boys’ triumphant league-winning campaign. The management team from SEPCOIII engaged with the team during this historic achievement, and their mutual affection blossomed. Recognizing the team’s dedication and passion, SEPCOIII made the decision to sponsor the first team’s rugby kit for the 2024 season.

The official handover took place at the school, where SEPCOIII’s representatives presented the team with the newly designed jerseys. The vibrant colours and quality craftsmanship reflect SEPCOIII’s commitment to excellence. As the u19 rugby team captain received an example of the kit during an assembly in the school hall, the entire school community celebrated this generous gesture. SEPCOIII’s sponsorship not only provides practical support but also serves as a source of inspiration for the young sportsmen. With the new kit, the Postmasburg High School rugby team is well-equipped to face the challenges of the upcoming league. The management expressed their heartfelt wishes for a successful season, emphasizing teamwork, sportsmanship, and determination.

“We believe in nurturing talent and fostering community bonds,” said Mr Mthoko Ngidi SEPCOIII’s project director. “Our partnership with Postmasburg High School is all about investing in the future of

The school’s principal, Mr Danny Smith, expressed gratitude, stating, “SEPCOIII’s generosity will inspire our rugby team to perform at their best. We are proud to associate with SEPCOIII and carry their support onto the field.” SEPCOIII’s commitment to fostering positive relationships within the communities it

Mayihlome en Motheo Lekwene ZFM - Athletics Team Hekkies Seameoco – 2de 100m Hekkies Emma Groenewald and Bunono Schalk Elizabeth Opperman, Brigitte Gevers, Kabelo Motlharo and Kea Kekana. Tylo Swanepoel, Markus van Deventer Front: Joshua Jacobs, Elizabeth Opperman, Theodore Opperman, Emma Groenewald and Mia Groenewald. Janica Stone, Dé-Anzo Eilers and Alienne Van Rensburg. Victrix ludorum High School. Qualified for SA’s School Swimming Championships. Kabelo Motlharo, Levaan Badenhorst and Qualified athletics to SA’s. Top Qualified for Northern Cape Athletics. Markus van Deventer and Osten Willemse Mzansi Hawks in March. Front: Damian Mathys, Leighton Hopshire, Levaan Badenhorst, Keanan Mathys, Elizabeth Opperman and Nienke Ludik. Back: Raequan Jacquire, Caden Majiedt, Ruan Burger, Kabelo Motlharo, Mia Groenewald and Santiné Van der Merwe.

Noord-Kaap Kampioenskappe

Op Saterdag 9 Maart 2024 het 9 van Hoërskool Kalahari se atlete deel uit gemaak van die JTGspan wat aan die Noord-Kaap provinsiale atletiekbyeenkoms deelgeneem het.

Ons atlete verwef 9 medaljes vir ‘n kans op die

Silwer:

• Mia Ekkerd - 1500m

• Yanginkosi Makoko - Hoogspring.

Goud:

• Lee-Ann v.d Poel - Diskus

LAERSKOOL

Athletics

Our incredible athletes that took park in the Northern Cape Athletics. Your hard work and dedication have brought you this far, and we couldn’t be prouder.

Wat ‘n opwindende dag was ons kleuresport atletiekbyeenkoms nie.

Na ‘n opwindende dag van kompetisie, was ons verheug om aan te kondig dat die Geelspan as oorwinnaars uit die stryd getree het en die Rooispan die meeste “gees” gehad het! Baie geluk aan beide spanne!

Kom ons gee ook ‘n groot applous aan die volgende leerders vir hul uitstaande sukses en harde werk:

• Junior Victor Ludorum: Eljay van Wyk

• Junior Victrix Ludorum: Leah Ackerman

• Senior Victor Ludorum: Franco van den Berg

• Senior Victrix Ludorum: Caitlyn Olivier

Julle toewyding en prestasies inspireer ons almal! Bly helder skyn!

Tennis: Synergy Cup Toernooi

Swem

Drie van ons leerders het gaan deelneem aan die Synergy Cup Toernooi in die Kaap op 1 en 2 Maart 2024. Kayla Markram o.13 dogters, Ellené Markram o.11 dogters en Jako van Niekerk o.13 seuns. Noord-Kaap ding mee teen Oos-Kaap, Boland en Wes-Kaap. Al die Noord-Kaap spanne eindig 4de in hulle verskillende ouderdomme.

It is a big honour to have our learners participate in a Northern Cape team. We are extremely proud of these learners, and their coach Mr. Morney Parsons. Tennis has taken a step up at our school, and we still encourage learners to come and have a look at what tennis is all about.

Kayla het vir Noord-Kaap se o.15-span in dieselfde Synergy Cup toernooi teen Eden, Oos-Kaap, WesKaap & Boland in George en Mosselbaai gespeel.

Twee van Kalahari se swemmers Kimberley Strong en Tiffany Prins is vir die Noord-Kaap swemspan gekies wat vanaf 18 – 22 April 2024 aan die SA Skole Swemkampioenskappe in Port-Elizabeth gaan deelneem.

Alle sterkte met julle voorbereiding die kampioenskappe. Kalahari is ongelooflik trots op hierdie twee swemmers.

HOËRSKOOL KALAHARI
Kayla Markram, Jako van Niekerk en Ellené Markram Franru Raitenbach, Reatlegile Montsho, Prince Kiwanuka, Kayla Markram, Strauss van Heerden, Caleb Roman, Franco van den Berg, Carli Venter. Absent: Kgotatso Kajane, PJ van den Heever. Victor en Victrix Ludorum

Skaak

Riyandré Graham het koning gekraai by die Frances Baard Skole Ope Skaaktoernooi. Hy het op 3 Februarie deelgeneem en het 5 uit 5 gewen. Hy het eerste plek ontvang in die o.17groep. Baie geluk Riyandré, ons Addies is trots op jou!

HOËRSKOOL ADAMANTIA

Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant.

www.awsumnews.co.za

HOËRSKOOL DOUGLAS

Hoërskool Atletiek

Baie geluk aan die volgende hoërskoolleerders wat gekies is vir die Pixley-atletiekspan. Ons is baie trots op hierdie atlete.

Tennis

Skaak Gysbert Jooste, ‘n graad 7-leerder, het die Noord-Kaap o.13 verteenwoordig by die Synergy Cup in die Kaap. Die span het vierde geëindig. Baie geluk, Gysbert !

Die skool is trots op Kayla Nel wat in die NoordKaap skaakspan opgeneem is.

Laerskool Atletiek

Baie geluk aan die volgende laerskoolleerders wat gekies is vir die Pixley-atletiekspan. Ons is baie trots op hierdie atlete.

SA Atletiek

Hoërskool Douglas is baie trots op die volgende atlete wat gekies is vir die hoërskool en laerskool Noord-Kaap Atletiekspan wat die Noord-Kaap gaan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe.

Kayla Nel, Charé Janse van Vuuren, Ernine Erasmus, Jacinda van der Linde, Carli Eveleigh, Mila Koortzen en Megan Nel. Willem Nel, Zane Lefuthane, Jac Cilliers, Jesmine Matthews, Anné Koortzen en Zarien Gerber. Kayla Nel Carli Eveleigh en Ernine Erasmus. Anne Koortzen, Zane Lefuthane en Mila Koortzen. Laerskool Hoërskool Riyandré Graham
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.