AWSUM Suid-Kaap Maart/April 2024 uitgawe

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND SUID-KAAP THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Lees skoolnuus aanlyn op www.awsumnews.co.za MAART 2024 Celebrating school achievements in South Africa • Motorafdakke • Staal Strukture • Palisade-Omheining • Hekmotors OUDTSHOORN 083 627 4426 contistaal@gmail.com Skole deel hulle hoogtepunte van die eerste kwartaal Rugby-afrigters van plaaslike skole gesels met AWSUM Bl 2

Rugby-afrigters van plaaslike skole gesels met AWSUM

Die jaarlikse NMI Noord-Suid Rugby-toernooi het vanaf 22 – 26 Maart in Pretoria plaasgevind, en AWSUM het met die eerstespanne wat aan dié toernooi deelgeneem het se afrigters gesels en by hulle gehoor wat hulle filosofie as afrigters is en wat hulle meen die eienskappe van `n goeie rugbyspeler moet wees.

“Uit die aard van die saak sal ‘n goeie rugbyspeler beskik oor natuurlike talent, maar dié gawe moet aangevul word deur ‘n gesonde werksetiek, ‘n positiewe gesindheid, en dissipline,” vertel Ruan Jacobs, Affies se eerstespanafrigter. Jannie Geldenhuys, Grey Kollege se hoofafrigter van die eerstespan en die Cherries stem saam dat die waardevolste speler wat mens in rugby kry, iemand is wat vreugde daarin vind om hard vir sy spanmaats te werk. Die meeste van die afrigters stem saam dat `n goeie rugbyspeler gedissiplineerd, hardwerkend en doelgerig moet wees. “`n Speler moet aktief luister, inligting inneem en verandering op die veld toon. Talent bring jou net só ver,” meen Roean Bezuidenhout, afrigter van Welkom Gimnasium. “Ja, `n goeie speler wys wat hy sonder die bal kan doen en is `n speler wat onder druk kan floreer,” voeg Abré Minnie, hoofafrigter van Hoërskool Outeniqua by.

Afrigters leer by mekaar en kyk op na manne soos Rassie Erasmus, Stuart Lancaster en Bill Belichick, maar tog het elkeen ook sy eie filosofie as dit by afrigting kom. Dietlov Coetzee, afrigter van Helmekaar Kollege, glo daarin om eerste die mens te dien voor jy die speler dien, dit verseker dat alles daarna makliker is. “Die belangrikste is om `n leersame omgewing te skep en seker te maak die spelers geniet elke oomblik, om van die spelers beter mense te maak en hulle iets van werksetiek te leer,” vertel Rudi Dames van Hoërskool Dr. E.G Jansen. Die meeste is dit eens dat jy as afrigter die kind se karakter vorm en slyp. JB Naudé, Oakdale Landbouskool se agterlynafrigter byskryf dit mooi: “Om `n afrigter te wees is om `n timmerman te wees wat elke speler skaaf en vorm om sy volle potensiaal uit te leef, om sy drome en die span se drome na te jaag.”

Ons het ook in 2023 met die Springbokke se voormalige afrigter Jacques Nienaber net voor die 2023 Rugbywêreldbeker gesels en hom gevra hoe belangrik rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers is.Jacques noem dat vir laerskoolspelers dit net moet gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, statistiek al hoe belangriker raak en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. “Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou,” vertel Jacques.

Elke ouer wil net die beste vir sy kind hê, maar waar trek mens die streep. Jacques voel ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens hom is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. “Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk,” meen Jacques.

Get your latest 2023 Career Guide to help you choose where to go after school.

Scan and read online.

Grade 12’s What’s next? CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? GRADE 12’S CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? 2023 GRADE 12’S Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant. www.awsumnews.co.za The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Megan Joe Distribution Charl Paulse Sales Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christa Pio Admin Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za HEAD OFFICE Editor Meinette van Zyl Sub-editor Aniena Venter Layout & Design Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Bryan Meyer Andréa Erasmus Volg ons op Facebook! @ Suid-Kaap Skole Nuus

It’s Back! The 2024 Sportsmans Warehouse Premier Interschools

Get ready to witness unparalleled skills, fierce competition, and unforgettable moments in the 11th edition of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools. With a mouthwatering line-up of 24 matches, the 2024 season will kick-off from April 6th concluding with the final whistle on August 17th. As the game of netball and rugby continues to grow, upcoming school talent will have the chance to showcase their skills live on SuperSport, with enthusiastic supporters cheering them on from various sidelines across the nine provinces.

Let’s take a closer look at the upcoming rugby fixtures:

Glenwood High School vs Maritzburg College 6 April

Marking the explosive start of the 2024 Premier Interschools circuit, we head to the vibrant east coast of Durban for an epic clash as Glenwood hosts archrivals Maritzburg College. Taking a look at the last 10 showdowns, Glenwood dominated with a staggering 8 victories, while Maritzburg College only managed to grab two.

Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) vs Paarl Gimnasium (Paarl Gim) – 13 April

Celebrating the 8th year of this rivalry – all roads will lead to Pretoria for the clash between Paarl Gim and Affies. With the Paarl team being the firm favourites on paper, Affies would need to dig deep for a comeback as their track record speaks 3 victories, 6 defeats and a draw out of 10 matches against their Cape rivals.

Paul Roos Gymnasium (Paul Roos) vs Paarl Boys’ High – 20 April

Get ready for an exciting clash as the tournament’s 3rd round lands in Stellenbosch where Paul Roos and Paarl Boys’ High will battle it out for local bragging rights. Paul Roos will head into the match with their backs against the wall as Paarl Boys’ clinched six out of their last 10 matches.

Paarl Gimnasium vs Grey College – 20 April

Prepare for an epic showdown on April 20th as the Sportsmans Warehouse Premier Interschools delivers a dynamic double-header. History will also be made as the Paarl Gim and Grey College clash is set to become an annual fixture on the rugby calendar with all teams competing. Since 2010 Grey College’s track record seems to put them in a favourable position as they claimed 6

victories out of the last 9, being played on rare occasions during festivals with Paarl Gim only having won 3.

Grey High School (Grey High) vs Paul Roos

Gymnasium – 27 April

Travelling to the Eastern Cape a week later, the Paul Roos team will meet forces with Grey High School. With 10 closely contested battles played between these two teams - Paul Roos has clinched six victories, but Grey High isn’t far behind with four wins of their own.

Grey College vs Paarl Boys’ High – 11 May

The sixth rugby clash of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools will lead us to Bloemfontein awaiting a titanic clash between Grey College and Paarl Boys’. The hosts have ruled the roost when looking at the last 10 matches, having won 7 leaving the Paarl side trailing behind with only three wins under the belt.

Bishops vs Rondebosch – 1 June

Gear up for one of the most historic derbies on the South African rugby calendar before the midterm break as Bishops will play host to Rondebosch. With both teams firing on all cylinders, Rondebosch holds a slim lead, winning five matches to four with one draw in the last 10 encounters between these two schools.

Waterkloof vs Affies – 20 July

After the June break, the games will commence with Waterkloof going head-to-head with longtime adversaries Affies in an all-Pretoria showdown. Affies has been dominating the field, emerging victorious in seven of the last 10 encounters between the two teams, while Waterkloof has managed to secure only three wins, with their last triumph dating back to 2017.

Durban High School (DHS) vs Jeppe – 27 July

The 9th game of the Sportsmans Warehouse

Premier Interschools heads to the scenic KZN coast for an exciting clash between DHS and Jeppe. These two schools rarely cross paths, having squared off only six times since 2009. Jeppe has been dominant in these encounters securing victory in five out of six matches, while DHS managed to secure their lone win in 2017.

Paarl Boys’ High vs Paarl Gimnasium – 3 August

Considered as the biggest school sports derby in the world – on August 3rd Paarl will be overflowing with visitors as we head to Faure Street Stadium to see defending titleholders Paarl Gim taking on Paarl Boys’ High. With both teams locked in a fierce rivalry, the last 10 encounters have been neck and neck with the two teams holding five victories each. This historic derby, spanning over a century, is guaranteed to deliver yet another battle of the titans.

Boland Landbou vs Oakdale Landbou – 10 Aug

The Sportsmans Warehouse Premier Interschools action will remain in Paarl for yet another week! This time, the spotlight will shine on the two agricultural powerhouses from Paarl and Riversdale: Boland Landbou versus Oakdale. Taking their last 10 battles into consideration - Boland Landbou holds a narrow lead with six wins over Oakdale’s four.

Paul Roos vs Grey College – 17 Aug

The final whistle of the Sportsmans Warehouse

Premier Interschools will go off in Stellenbosch as the 2024 season draws to an end when Paul Roos host Grey College in what could potentially be a decider when it comes to earning that top spot in the 2024 schools’ rankings. The last 10 matches have Grey College leading with eight wins to two but knowing the side of Stellenbosch – Paul Roos will want to even it out.

For the 2024 Season, here’s the listed netball fixtures:

• Durban Girls’ High vs Pietermaritzburg Girls’ High – 6 April

• Paarl Girls’ High vs Oranje – 19 April

• Pearson High School vs Rhenish Girls’ High – 25 April

• Noordheuwel vs Monument – 2 May

• Herchel Girls School vs Rhenish Girls’ High – 3 May

• Waterkloof vs Garsfontein – 11 May

• Paarl Gimnasium vs Bloemhof – 16 May

• Stellenberg vs Bellville – 18 May

• Waterkloof vs Afrikaans Hoër Meisieskool – 22 May

• St Mary’s School vs St Stithians College – 19 June

• Paarl Girls’ High vs Paarl Gimnasium – 2 August

• Bloemhof vs Oranje – 17 August

Die beplanning van ‘n begrafnis kan ‘n baie emosionele ondervinding wees en onnodige spanning meebring. Laat ons toe om saam met jou te beplan sodat jy gereed is vir wanneer jou gesin die finansiële hulp die nodigste het.
WhatsApp: 079 863 7822 | info@gofuneral.co.za GoFuneral word geadministreer deur VyroPlus (Pty) Ltd - `n gemagtigde finansiële diensverskaffer (FSP52562). Reg Nr. 2021/661422/07 Kontak ons vir `n kwotasie op `n begranisplan wat voldoen aan jou behoeftes.

Grade 7’s

Get your latest 2024 Digital High School Guide to help you choose the best High School for you.

Scan and read online.

A complete guide to high school options in South Africa

A complete guide to high school options in South Africa

A to high school in South

A complete guide to high school options in South Africa

Grade 7’s

Grade 7’s

Grade 7’s

Grade 7’s

Celebrating schools

Celebrating schools

Celebrating schools

Celebrating schools

Interactive

Interactive

Interactive

Watch videos

Watch videos

Watch videos

Watch videos

School Facilities

School Facilities

School Facilities

School Facilities

Subjects & Activities

Subjects

Subjects & Activities

Subjects & Activities

Tydens

LAERSKOOL GEORGE-SUID

Swem: Victor en Victrix Ludorum

• Mees belowende swemmers: Leah de Wet en Lian Hattingh.

• Junior Victrix Ludorum: word gedeel deur Anje Coleman en Mariané Labuschagne.

• Junior Victor Ludorum: Daniël Wyngaard.

• Senior Victrix Ludorm: Johané Burger.

• Senior Victor Ludorm: Llewelyn Viljoen.

Driekamp SA kampioen

Op 3 Maart 2024 het Llewelyn Viljoen aan die SA DriekampKampioenskappe te Maselspoort, Bloemfontein deelgeneem en ‘n eerste plek in sy ouderdomskategorie behaal.

Tweekamp: Eden-span

Llewelyn Viljoen

Sestien van ons Loeries is tot die Eden-span vir tweekamp verkies en het ons skool op die 30ste en 31ste Maart in Bloemfontein tydens die SA kampioenskappe verteenwoor

Iané Joubert, Alexa Stahmer, Annabel vd Merwe, Leah de Wet, Victor van der Sandt.

Agter: Marcus Dippenaar, Ivan Roux, Llewelyn Viljoen, Christian Smit, Gerhard Hattingh, Daniël van Wyngaard, Lian Hattingh. Afwesig: Anya Wiid.

en o.8:
die Kleure-gala is die volgende swemmers aangewys as: o.7
The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2025 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. THE PRINT OFFICE Your partner in printing Send your request to info@theprintoffice.co.za

GLENWOOD HOUSE SCHOOL

Chess

A round of applause and a hearty congratulations are in order for Ulysse Fritz, Fox Brewis, Sienna Brewis, Keyla Douglas, and Caitlin Douglas! These remarkable individuals have been selected to represent the George Chess team, showcasing their strategic brilliance and dedication to the game. Their hard work and talent have earned them this prestigious opportunity, and we couldn’t be prouder. Here’s to many successful matches and checkmates ahead!

Swimming

An amazing performance by Duné Haasbroek at the Western Cape B-Champs Gala held at the University of the Western Cape in Bellville. Duné, a Grade 8 student at Glenwood House, walked away with 3 gold medals for the 50m, 100m, and 200m breaststroke events.

Cricket

Nathan da Silva took 5 wickets for 6 runs in 3 overs against MM Matheza Primary in an U13 cricket match on Thursday, 22 February.

Swimming

Congratulations to Wido Rudolph, Grade 12, who has been selected for the Western Cape Schools Swimming Team and will be representing WC

Cycling

Athletics

Tyler Smith, Alexander Nortje, and Carla Buitendag secured their spots in the Eden athletics team for the Western Province championships on 8-9 March in Paarl.

In January, Daniel Le Roux, Grade 10, competed at the Western Cape Road and TT Championships for U/17 boys. Daniel came first in the 87km road race with an average of 40km/h.

Carla Buitendag, Alexander Nortje and Tyler Smith.

Water Polo

Triathlon

Annabelle McEwan’s good triathlon form continued with a fantastic silver medal at the South African Triathlon Championships in the Girls 14/15 age group, held in Bloemfontein on 3 March. This follows on from her Gold Medal at the XTERRA Cross Tri South African Champs, culminating in her selection for XTERRA World Champs to be held in Italy in September.

Glenwood House Water Polo Girls 1, unbeaten at the Alex Road Girls Water Polo Tournament. 8 matches won, and 1 was drawn. Phenomenal play by all the girls, showing true Glenwood spirit!

Juweliersware | Sterling Silwer en Goud | Pêrels | Horlosies | Trofees | Gravering Telefoon: 044 873 2557 | Sel: 0795017419 Epos: 3kusbez@gmail.com H/v Ironside Straat, Courtney Straat George Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant. www.awsumnews.co.za

LAERSKOOL OUTENIQUA

Outies tennisspelers bring die beker huis toe

Outies tennisspelers het Vrydag, 23 Februarie, aan die Reef Hudson-toernooi deelgeneem. Die seuns wen die goue medalje vir die beste seunspan. Die seuns- en meisiespanne wen die Reef Hudson trofee vir die beste gesamentlike skolespan van die dag.

Baie geluk aan Jacquin Juries (200 m hekkies, 2de plek) en Minay Botha (1 200 m; 1ste plek) wat Eden-kleure ontvang het tydens die Eden kampioenskappe wat Saterdag, 24 Februarie, op Oudtshoorn plaasgevind het.

Juries

SANESA

Ella van der Merwe (graad 6) het op 10 - 11 Februarie op George by SANESA (South African National Equestrian Schools Association) Qualifier 1, 1ste plek verower vir Level 3, 70cm Showjumping.

Sy het ook SANESA Q1 Level 3, Working Riding, 1ste plek gekry.

Voor: Liam Nel, Ulrich van Hirtum, Ruben Marx, Pieter Marx, Luca Vermeulen.

Ry 2: Kayla Human, Denise Nel.

Ry 3: Hanja Gildenhuys, Talitha van der Vyver, Minay Botha, Justine Imbrailo, Ava Vermeulen.

Agter: Jaydee Jansen, Adriaan de Villiers, Zivan de Klerk, Elial Vaas, Sian Potgieter, Owen Bolsdon, Nicolas Human (afwesig).

Outies-Atlete kwalifiseer vir SA’s

Ons is baie trots op hierdie 3 atlete wat gekwalifiseer het om aan die SuidAfrikaanse atletiekkampioenskappe deel te neem.

Judah Spies, Karlien Oelofse en Wanru Haasbroek.

Hanja Gildenhuys (graad 6) en Zivan de Klerk (graad 7) is opgeneem in die Eden-muurbalspanne.

Hanja is nommer 1 in die o.13-dogterspan en Zivan is nommer 5 in die o.13-seunspan.

Baie geluk julle twee!

Tap Dance

Muurbal

Hanja Gildenhuys (graad 6) het die Primary Tap Dance Eksamen met lof geslaag (90%). Volgens die AIDT (Association of International Dance Teachers) verdien sy met hierdie punt vol ereklere vir dans.

Triathlon

Minay Botha (graad 7) het ‘n derde plek tydens die Eden Triathlon vir dogters o.12 tot o.14 behaal. Sy ontvang Eden kleure en sal aan die SA kampioenskappe deelneem.

Jacquin en Minay Botha Miahlize Kamener , Miné Stander, Jean Swanepoel, Retief Sharp, Konrad Gouws, Thiemo Opperman, Nelbi Slabbert, Aneska Bruwer.

Victor & Victrix

LAERSKOOL PARK

Mosselbaai Seksie B-Atletiekbyeenkoms

ludorum Laerskool Park spog met 52 eerste plekke, 38 tweede plekke, 28 derde plekke en 22 vierde plekke tydens die Seksie B-Atletiekbyeenkoms.

Lara Brown en CB Strydom is onderskeidelik as Victrix en Victor ludorum aangewys tydens Laerskool Park se huissport op 27 Januarie 2024.

Mosselbaai Streek-Atletiekbyeenkoms

Atlete van Laerskool Park behaal 31 eerste, 24 tweede en 18 derde plekke tydens die Mosselbaai Streekatletiekbyeenkoms.

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms

Vyf van Laerskool Park se atlete is opgeneem in die Wes-Kaap Atletiekspan na hul uitstekende prestasies by die Wes-Kaap atletiekbyeenkoms. Hierdie atlete het gekwalifiseer om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse atletiekbyeenkoms wat op 25 en 26 Maart plaasgevind het.

Voor: Miané Schutte (1ste 70m Hekkies); Mia Rossouw (2de hoogspring). Agter: Lara Brown (3de 800m); Tristan Meyer (1ste 1500m); Luan Augustyn (1ste 800m).

Eden Atletiekbyeenkoms

Laerskool Park spog met negentien atlete wat tydens die EDEN-atletiekbyeenkoms deurgedring het na die Wes-Kaap kampioenskappe wat op 24 Februarie plaasgevind het.

Voor: Cruden Briesies; Lienka Pretorius; Miané Schutte; Leah Brown; Lian Roos. Middel: Mila Smit; Jordan Sydon; Mia Rossouw; Migael Prins; Milan Kotzé; Zian Lange. Agter: Miané Hutton; Etienne Gouws; Juann Muller; Luan Augustyn; Tristan Meyer; CB Strydom; Lara Brown. Afwesig: Jaywin Scholtz

LAERSKOOL HARTENBOS

Wes-kaap Atlete

Laerskool Hartenbos spog met drie atlete wat Wes-kaap verteenwoordig het in Polokwane op 26 Maart 2024.

Ses

Eden-Tennisspelers

Eden-Atlete

Dertien van Laerskool Hartenbos se atlete is in die Eden atletiekspan opgeneem wat op 9 Maart 2024 in Paarl gaan deelneem het. Nianke Fourie het tydens hierdie byeenkoms ‘n nuwe verspring dogters o.10 rekord opgestel van 4.86m.

Voor: Luan van Zyl, Ruwan Pretorius, Wiehan Serfontein, Anique Olivier, Nianke Fourie en Lualé Venter. Agter: Washé Louw, Hercu Fourie, Maria Wolfaart, Danique Burger, Jana Terblanche en Macailyn Fraser.

Suid-Kaap Kinderkoor

Redenaars

Laerskool Hartenbos het gedurende hul jaarlikse Prateraand die volgende wenners aangewys.

Junior Redenaars

Yaleen Maré (Gr.2 naaswenner), Jané Wessels (Gr. 2 wenner), Ruvan le Roux (Gr.3 naaswenner) en Janie van der Merwe (Gr.3 wenner).

Senior Redenaars

Voor: Cooper le Roux (Junior wenner), Jacobus Pouw (Gr. 5 wenner), Cheri Pieterse (Junior naaswenner). Agter: Louis Swanepoel (Gr. 6 en Algehele wenner), Chamé Strydom (Gr.7 naaswenner), Mi-Jeanne Botha (Gr.7 wenner) Charlu Erasmus (Gr.6 naaswenner), Lohan van der Westhuizen (Gr. 5 naaswenner).

Nianke Fourie, Maria Wolfaart en Jana Terblanche. Cobus van Tonder, Luan van Zyl, Lohan van der Westhuizen, Miné Strauss, Charika Perreira en Johani Muller. van Laerskool Hartenbos se tennisspelers is opgeneem in die Eden-Tennisspan wat op 1 en 2 Maart 2024 in Stellenbosch gaan deelneem het aan die Synergy Cup. Eden span het ‘n derde plek behaal. Karli Munnik, Jayden Becker en Eloise Killian. Laerskool Hartenbos het drie koorlede wat deelvorm van die Suid-Kaap kinderkoor.
the code and read more of
online!
Scan
our schools news

FRESH EGGS

NOURISH THE MIND

‘n Ware glansaand!

Die skool het op Donderdag, 14 Maart ‘n baie geslaagde kroningsgeleentheid aangebied. Die nuutverkose Mej. Langenhoven is Michelle Oosthuizen en Mnr. Langenhoven is Ely Odendaal. Mej. Junior Langenhoven is Mia Labuschagne en die Mnr. Junior Langenhoven is Eckhard Voss.

LAERSKOOL BERTIE BARNARD

Eden-Byeenkoms

Wes-Kaap Byeenkoms

Baie geluk aan Janco van Zyl en Schalk Burger wat die naweek, 9 Maart aan die Wes-Kaap byeenkoms in die Paarl deelgeneem het. Janco het algeheel agste geëindig vir Seuns o.10 gewigstoot en Schalk het algeheel agste geëindig vir Seuns o.12 Diskus.

HOËRSKOOL LANGENHOVEN

Dasse vier Pi-dag

Die Dasse het Donderdag, 14 Maart, Pi-dag gevier. Die hoofdoel van die dag is om begrip onder die algemene publiek oor die belangrikheid van wiskunde in onderwys te verbeter. Dit is ook om bewustheid van die rol van wiskunde in die moderne samelewing, wetenskap en rampbestuur te verhoog. Die skool het dit weer eens met kreatiewe aktiwiteite in die wiskundeklas gevier!

Nss-Toekenningseremonie - Klas van 2023

Hoërskool Langenhoven het op Vrydag, 1 Maart 2024, ‘n totaal van sewe toekennings tydens die Eden Sentrale Karoo Onderwysdistrik se NSS-toekenningseremonie, verwerf.

Die skool het in die volgende kategorië presteer en ‘n sertifikaat vir elke kategorie ontvang:

1. Skool in Kwintiele 5 wat die beste presteer het.

2. Grootste toename in die getal vakonderskeidings

3. Konstante slaagsyfer van 95% oor die afgelope vyf jaar

4. Skole wat ‘n 80% en meer slaagsyfer behaal het.

5. Individuele leerders wat presteer het (m.a.w. die hoogste punt in ‘n vak in die Eden/ Sentrale Karoo-streek):

• Isabel Coetzee - 91% (Verbruikerstudies)

• Irmari Oosthuizen - 95%(Engels Eerste Addisionele Taal)

• Cara Serfontein - 95% (Engels Eerste Addisionele Taal)

Dié geleentheid het te Oppie Plaas - Waboomskraal, George, plaasgevind. Die hoofspreker vir die dag was mnr. J Jonkers (distriksdirekteur) en die gasspreker was me. Sue Pyler-Slabbert van RSG. Die skool is baie trots op die personeel en die hele klas van 2023 met hierdie puik prestasies!

Eden-Kleure vir Tennis

Moya Dinkelman Walter Krumm Baie geluk aan, Moya Dinkelman en Walter Krumm, wat tydens die Eden-Byeenkoms uitstekende mylpale bereik het. Janco van Zyl en Schalk Burger Mia Labuschagne & Eckhard Voss. Michelle Oosthuizen & Ely Odendaal. Johan Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder, verwerf sy o.15 Eden-kleure in tennis. Hierdie talentvolle Dassie is in die vyfde plek uit agtien spelers. Die skool is baie trots op jou, Johan!
Serfontein Irmari Oosthuizen Isabel Coetzee
Cara
Dogters o.8: 1ste Plek 60m (S.W.D. Kampioen) Seuns o.9: 1ste Plek Verspring (S.W.D. Kampioen)

DOUBLE UP PERSONAL ACCIDENT COVER

and

CASH BENEFIT

Upon the passing away of a member, spouse or child, a R4 000 cash benefit will be paid within 24 hours via EFT. This cash benefit can be spent on groceries or other family expenses.

REPATRIATION BENEFIT

This service allows for the transportation of the member’s body within South Africa, transport to the border of South Africa, and into South Africa from neighbouring countries. Loved ones have access to this service 24/7.

YOU GET ACCESS TO OUR TRAINED TEAM TO PROVIDE SUPPORT IN THIS DIFFICULT TIME

Our trained case managers are ready to assist with all aspects of a loss, and provide dedicated assistance and advice on claims and the documentation required. This includes advice on how to apply for a death certificate and more.

You also get 24 hour telephonic access to our trauma counselling lines, that are managed by qualified and caring nurses, for when a member has experienced trauma, ensuring that there is someone to talk to for help.

Leave one less thing for your family to worry about. GOFuneral is administrated by VyroPlus (Pty) Ltd - an authorised financial services provider (FSP52562). Reg No. 2021/661422/07 gofuneral.co.za Having plans for a funeral is a critical part of your financial planning. By having the right funeral plan, you ensure that your loved ones will not face financial stress while grieving your loss. What will it cost me per month? Cover Levels Family Individual R10 000 R106 R53 R20 000 R171 R90 R30 000 R222 R132 R40 000 R234 R163 R50 000 R276 R198 Family includes 5 children. Terms & Conditions apply. Limited offer, ends 31 May 2024. Applies to ages 18 - 65 years old. We offer the following:
For when the unexpected happens
an accident occurs causing your unfortunate death, your Funeral Cover will be doubled.
WhatsApp 079 863 7822 info@gofuneral.co.za Scan and sign up today! GOFuneral is administrated by VyroPlus (Pty) Ltd - an authorised financial services provider (FSP52562). Reg No. 2021/661422/07

CURRO MOSSEL BAY

Minecraft Education

Minecraft Education Fever is in the air as we wrap up the term with some build challenges. Grade 1’s are having the world of fun as we introduce the game, it’s basic mechanics and all the impressive building blocks they have available to create a jungle gym. #curromosselbay

Baie geluk aan Johan Schoeman en Aidan Erasmus wat ingeluit is in die ASWD atletiekspan wat 21-23 Maart 2024 by Pilditch in Pretoria aan die ASA kampioenskappe (SA’S) gaan deelneem het.

Ons is super trots op julle.

HOËRSKOOL PUNT

Atletiek

Blake Job a Grade 10 learner from Curro Mossel Bay was selected for the Eden High School Chess team. He will took part in the Western Cape High Schools tournament in Genadendal from 20 to 21 March 2024. Well done Blake, we are proud of you.

#curromosselbay Chess

1, 2, 3, CHECKMATE!

A big congratulations to all the amazing chess players who participated in the Curro Chess Open Tournament. A SPECIAL congratulations to Diaval Swart who participated in his first, EVER, tournament aaaaand....took an amazing FIRST PLACE in the under 8 category!!

We are extremely proud of you, Diaval and we await in anticipation of what you will achieve next. Thank you to all staff, especially Mrs. Nita v.d Bergh, for all the coaching and assistance.

Krieket

Hokkie: Eden-Spanne 2024

o.14 A Dogters: Livia Gericke; o.14 A Seuns: Jordan Steenberg;

o.16 A Dogters: Danica Brönn; o.16 A Seuns: Timothy Figland; o.18 A Dogters: Chardonay Rou; o.18 A Seuns: Matt Domingo, Josh Seconds, Jessé Lewis.

Die toutrekspan het aan twee kategorieë by SA toutrek in Kimberley vanaf 14 – 16 Maart 2024 deelgeneem. Hulle het deelgeneem in die 560 kg en 600kg afdeling. Matt Domingo, Jessé Lewis, Danica Brönn, Jordan Steenberg, Timothy Figland ,Chardonay Roux, Livia Gericke en Josh Seconds

Voor: Jean Vorster, Henco Pienaar, Juan – Emile Smit en Zian Kotze.

Ager: Jessie marx, Xhanti Molabile, Phalo Makapela, Pedri Kommer en Phillip Watkins.

Atletiek Johan Schoeman Aidan Erasmus 2de ry: Franell Maritz 3de ry: Danelle Marks, Deacon Cooper, Ryan Van Eck, Qure Roets, Anika Fourie, Elizka Le Grange, Lana Davies, Annabelle Schoevers. Agter: Danelle Marks, Deacon Cooper, Ryan Van Eck, Qure Roets, Anika Fourie, Elizka Le Grange, Lana Davies, Annabelle Schoevers. Baie geluk aan die volgende atlete wat vir die Eden-span gekies is wat op 15 en 16 Maart aan die Wes-kaap interprovinsiale toernooi deelgeneem het. Voor: Hardus Kleynhans, Jesse Lewis, Fanie Keyser, Gerhard Brandt. Agter: Mnr Rudolf Botha (bestuurder), Stephan Heynecke, MC Smit, Ian van der Westhuyzen, Marinus van der Mescht, Ricus van Rooyen, Jan-Ockie Meyer. Afwesig: Lincin Stevens, Kai Schoeman, Umar Kajee en Mnr Curtly Kannemeyer (afrigter). Ons eerste krieketspan was in die finaal van die SWD Superliga vir skole op 14 Maart 2024 in Moselbaai. Parkrun

LAERSKOOL WESBANK

Atletiek Skaak

Drie van ons leerders het deurgedring na die SA Kampioenskappe wat op 24 Maart in Polokwane plaasgevind het.

Baie geluk aan die volgende leerders wat hulle Eden Kleure in skaak verwerf het.

Leerderraad - Eerste Semester

Tweekamp

Ons spog met 7 leerders wie opgeneem is in die SA Tweekampspan.

Voor: Aiden Boshoff, Juan Landman, Stiaan van Wyk, Mari Claassen, Liebe Ungerer, Lea-Michéle Müller (Onder-Hoofleier), Ilze Nortjé, Bea Terblanche (Hoofleier). Middel: Mikayla Beets, Gizelle Roeloffze, Ligeia Pietersen, Franco van Rensburg, Johan van der Westhuisen, Fourie Delport (Hoofleier), Juf Jackie van Tonder. Agter: Mnr Waldo Cloete (Skoolhoof), Luan Mattheüs, Dawid Snyman, Carla Boshoff, Hugo Wannenburg (Onder-Hoofleier), Lian Lamprecht, Janienike Olivier.

Koshuisleiers

Hugo Wannenburg (Onder-hoofleier), Lian Lamprecht (Hoofleier), Mnr Waldo Cloete (Skoolhoof), Lea-Michéle Müller (Hoofleier) en Janienike Olivier (Onder-hoofleier).

Daniël Odendaal, Mari Lourens, Lize-Mari du Plessis, Rudolf Smith, Helena Lourens, Nika Odendaal en Malan Kotze (enkelfoto).

Landboukursusse

Skaapbestuur en Skaaphantering

BKB en SWASA se Skaapbestuurskursus en Skaaphanteringskursus vir ons Gr. 11 leerders is vanjaar aangebied deur Mnr. Giepie Caldo, Thinus van Schalkwyk en André Schlemuller. Ons opregte dank en waardering vir jul betrokkenheid by ons skool.

Draadspan

Die Gr. 10 leerders het die kuns van draadspan bemeester. Ons opregte dank en waardering aan die aanbieder, Oom Seeff, van JD Omheinings asook ons borg SSK.

Wolskool

BKB se Wolskool, aangebied deur Mnr. Robert Scott en Werner Olivier, het vanjaar weereens aan ons Gr. 11 leerders waardevolle inligting gebied. Baie dankie hiervoor.

Woensdag 7 Februarie het ‘n paar Gr. 11 leerders Klein Karoo Saadproduksie besoek tydens ons jaarlikse Groentekursus. Ons seuns het baie goeie kennis bekom wat strek vanaf die skoonmaak van groentesaad tot wetenskaplike toetse in die laboratorium. Dit was weereens baie leersaam en lekker om

Donderdag 8 Februarie het die bulle Agrofors wat deel vorm van Klein Karoo Saad in Heroldsbaai besoek. Hulle is deur oudskolier Juran Jonck en sy span toegespreek en die seuns was verreik met kennis ten opsigte van weidings, grondgesondheid en grondvoeding. Oakdale bedank graag vir Klein Karoo

LAERSKOOL VOLSCHENK

Atletiek

Die volgende atlete is in die SWD/Eden-span opgeneem en het by die Wes-Kaap Kampioenskappe gaan deelneem.

Lize Retief, Ané Bester, Licka Jordaan, Minke Nieuwenhuys en Cara Hume

Licka Jordaan is gekies vir die 10 - 13jaar Eden Aflos-span.

Gedurende die WesKaap Kampioenskappe verwerf hulle span ‘n brons

Cara Hume het gedurende die Wes-Kaap Kampioenskappe ‘n tweede plek (silwer medalje) in Spiesgooi behaal.

Suiwelskool

Vanjaar se Gr. 11 Suiwelskool, is deur agt verskillende aanbieders aangebied, waarvan Mnr. Smiley Cronjé die organiseerder was. Baie dankie Mnr. Cronjé vir u ondersteuning en betrokkenheid by die Suiwelafdeling van Oakdale.

Toutrek

Ons toutrekspanne het die 2 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem. Die 360kg-span behaal ‘n 3de plek.

Agter: Eben Jantjies, Ryan Maunder, Franko Jordaan, Mika Potterill.

Mnr. & Mej. Kermis

(Afwesig). Voor: Migael Louw, Zanné van Wyk, Liam Gildenhuys, Louwrens Van Deventer. medalje. Gedurende ons Kleureatletiek op 23 Januarie 2024 ontvang die volgende 2-atlete die Victor en Victrix Ludorum Troffees. Lize Retief en Giovanni Kok. Baie geluk aan die volgende Vollies wat deelgeneem het aan ons Mnr. & Mej. Kermis. Voor: Mej. Kermis - Gracey Hardnick (Gr. 4) en Mnr. Kermis - Thys Rall (Gr. 5). Agter: 2de Prinses - Anjali Moolman (Gr. 5), 1ste Prinses - Ané Bester (Gr. 4), 1ste PrinsJaylan Allison (Gr. 5), 2de Prins - John-Kael Els (Gr. 4). Voor: Mej. Kermis - Leonora Roeleveld (Gr. 7) en Mnr. KermisJean-Prieur Du Plessis (Gr. 7). Agter: 2de Prinses - Tatum Isaacs (Gr. 7), 1ste Prinses - Cara Hume (Gr. 6), 1ste Prins - Adriaan De Kock (Gr. 7), 2de Prins - Joel Schultz (Gr. 7)
Scan the code and read more of our schools news online!
Graad 4 - 5 groep Graad 6 - 7 groep
GET FUNERAL COVER FOR YOUR EMPLOYEES Comprehensive Group Funeral Cover from R32 per month per employee WhatsApp: 079 863 7822 | info@gofuneral.co.za Up to R100 000 cover for the employee and/or their spouse and their extended family of up to 5 people. Benefits include: Payout on Death Claim paid in 48 hours. Double Up Benefit Double the funeral pay out on accidental death. Cash Benefit R4 000 pay out 2 hours after death. Repatriation Benefit Transport in between SA and any SADDAC country. B-There Benefit 2 x Bus tickets from anywhere in SA to funeral. 24/7 Counselling Services GOFuneral is a division of VyroPlus (Pty) Ltd - an authorised financial services provider (FSP52562). Reg No. 2021/661422/07 Contact us for a quote! Subject to a formal quotation.
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.