5 minute read

Malva Pudding Milk Tart

You will need:

Malva Recipe; 250 ml (1 cup) sugar

Advertisement

1 egg

15 ml soft butter (1 tbsp.)

60 ml apricot jam (4 tbsp.)

250 ml milk (1 cup)

10 ml (2 tsp) vinegar

10 ml vanilla essence (2 tbsp.)

125 g cake flour (1 cup)

5 ml bicarbonate of soda (1 tbsp.)

Sauce:

125 ml fresh cream

20 g butter

4 tbsp. sugar

30 ml water

Milk Tart Filling

4,5 cups milk

3/4 cup sugar

3 eggs

2,5 tbsp. flour

2,5 tbsp. Maizena

METHOD:

Preheat oven to 180 C. Beat sugar, egg, butter & jam till fluffy. Combine milk, vanilla & vinegar. Sift flour and bicarb then add to egg mixture alternately with the milk. Pour into greased oven proof dish (30 x 20 cm). Cover with foil and bake for 40 - 50 minutes. Check at 40 minutes. Prepare sauce by adding all ingredients to a pot & bringing to a boil. Remove cake from oven & pour sauce over the top evenly. Set aside. Heat milk and remove from heat. Do not boil. Whisk egg and sugar together. Pour 1 ladle of milk into the egg and mix. Pour the egg mix into the milk in 1 slow steady stream whilst whisking well. Add back onto heat and add in Maizena. Whisk. Add in flour and whisk. Allow to thicken well. Remove from heat and add in 1 tsp vanilla essence and 1 tsp butter. Mix well. Pour over Malva layer. Dust with cinnamon. Cover well with plastic and refrigerate till set. Once set, remove and enjoy cold or wait till it reaches room temperature

Wie is my naaste? Almal wat leef en beef? Letterlik elke lewende wese op aarde? Of dalk net medegelowiges, of mense wat "soos ek is", wat dit ook al mag insluit Ek worstel jare met hierdie vraag, want hoe moet ek vir mense lief wees van wie ek nie eers hou nie? Of wat my te na gekom het? Wat is jou mening? Kry jy dit reg? En as ek dit nié regkry nie, wat dan? Wat van my verhouding met die Here? Wel, gister was ek met hierdie gedagtes uitgedaag, soos wat ek slegs enkele kere in my lewe uitgedaag was. En hier sit ek met géén vordering na 'n antwoord toe nie Kom ek vertel jou Gister lees ek in die nuus van 'n man wat Maandag wreed vermoor is op sy kleinhoewe buite Centurion. Sy vrou is vir dood agtergelaat maar sy het oorleef Vir wat? Vir twee selfone!!! NET TWEE SELFONE! Watse monsters doen dit? Ek het die man vir baie jare geken en ons het mekaar se oproepe gemis verlede Vrydag, ek is bitter spyt daaroor! Dis nie al nie. In 2012 is hulle dogter voor hulle oë op daardie selfde kleinhoewe vermoor! Wreed, onnodig. Was dit my naaste wat dit gedoen het? Kom ek wees 100% eerlik en beskryf die gevoel waarmee ek worstel Haat, wrewel, afsku, hartseer, bitterheid, woedend en bo alles sal ek graag wil wraak neem. Ja, dis ek, Willem, die sogenaamde Christen, die een wie se boodskappe jy lees, die een wat probeer hoop gee en wat gewoonlik positief skryf en opbouend probeer wees. En ek wonder: is hierdie wesens (skuus ek kan nie die woord mense skryf nie) my naaste? Moet ek hulle so liefhê soos myself? Of so lief wees soos vir Jesus? Ek kry géén teks wat my onomwonde oortuig dat ek vir hulle móét lief wees nie, maar meer nog, ek kry ook geen teks wat my toelaat om hulle te haat nie! Ek weet nie vriend, ek weet regtig nie! Wat is die antwoord? Ken jy die antwoord? Nee, nie 'n oppervlakkige "feel-good" antwoord nie, 'n sinvolle antwoord! Kyk wat het Hy hieroor in Sy Woord geskryf: "Weer het Jesus Hom nie laat vastrek nie.' Jy moet die Here jou God liefhê met alles wat jy is en het.’ Niks in jou lewe mag vir jou so belangrik soos God wees nie Hierdie opdrag staan boaan die lys. Maar daar is ’n tweede opdrag wat langs die eerste een op die lys staan: ‘Jy moet ander mense so liefhê asof hulle jy is.’ (Matt. 22:3739 DB) En toe probeer ek die Here uitdaag in my half gebroke toestand: Weet U hoe voel dit Here? Weet U hoe voel sy familie en ons as sy vriende? Here, wil U dalk hierop probeer reageer? Toe reageer Hy, toe Hy my daaraan herinner dat Johannes die doper (ja daardie Johannes wat Hom gedoop het), wreed onthoof is in die tronk! Sinneloos, onnodig, absoluut onnodig! Sy baie, baie spesiale vriend Daai gedagte was egter vir my 'n skrale troos, maar toe gee Hy my nog 'n "curve ball". Willem, onthou jy dat Ek self wreed en sinneloos vermoor is, sodat jý kan lewe??? En voor ek sterf het Ek daar aan die kruis gesê: "Vader vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie." Vergeef hulle? Is dit wat U van my verwag Here? Moet ek hulle vergewe? Ai Here, ek is te swak! Kan ek dalk net 'n bietjie tyd kry om alles te verwerk? Dis bietjie vinnig op my. Ek weet eerlik nie of ek dít kan regkry nie! Vergewe my Here! Dalk eendag!

Klitsgras

Ek het geen te kort aan drama in my eie lewe nie, maar jy kry nou mos daai meisies wat drama tot 'n hele nuwe vlak toe vat Alles is beter en groter en jy is convinced dis Chuck Norris se sussie want alles wat jy doen het sy natuurlik beter gedoen Totdat sy dit actually moet begin doen dan brand die huisie vinniger af as wat Zuma geld aan nog 'n Nkandla kan bestee. En dan is dit mos nou jou skuld want dis te klein of dat te min Maar dis nie die storie wat agterna die rondte in die dorp doen nie Sy's die victim, geslag soos'n gesteelde bees en die stukke daar gelos om deur die aasvoëls stuk vir stuk opgepik te word Mandela is nie 'n match vir haar long walk for freedom nie Kry tog asseblief net vir Ellen of Oprah op die lyn oor alles wat sy moes deurmaak...

#stoppiebuswantjysitdiepotmis

Klitsie het nuus vir jou Mense gaan luister en saam gesels maar nadat die laaste dop gesluk is, gaan jy nog steeds die een wees wat weer van vooraf jou idee van hoe wonderlik jy is moet verkoop

Kom ons hoop daar is nog 'n sucker wat jou 'n kans gaan gee

Tot volgende week

Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development Thoko Didiza says the electricity state of disaster regulations gives effect to measures that will allow agriculture to operate. Didiza says government is also looking to support farmers who want to produce their own alternative energy through blended finance mechanisms. The minister says she has been engaging with Eskom to find shortterm interventions that can be applied to avoid the risk of food insecurity in the country. Didiza was addressing the media

Advertorial: at an inter-ministerial electricity state of disaster briefing in Pretoria. “Some of those were looking at off-grid where some of the investments by agricultural business and some large agricultural entities can employ such solar systems and others to be able to continue with production. The second intervention has been to look at where the timing of loads heeding particularly where the intensity of irrigation is concentrated, can actually apply with agreement with those producers with those localities.”

ONLY

PER WEEK (PLACED IN 100 NEWSPAPERS ACROSS SA)